GAUTENG DEPARTMENT OF EDUCATION AFRIKAANS HUISTAAL ONDERRIGPLANNE - Graad 8 Termyn 1/ 2014 DATUM Luister en Praat Lees en Kyk Skryf en aanbied Taal strukture en -Konvensies Opmerkings % Voltooi Totaal % Week 1 en 2 Week 3 en 4 : Groepbespreking dinkskrum (groepbespreking); kies relevante idees; plaas die kerngedagtes in volgorde : Luister na mondelinge aanbieding deur president/invloedryke lid van die gemeenskap jeugverhale: Algemene bespreking oor die belangrikste kenmerke soos karakterisering, ruimte, verteller en tema Lees n toespraak: Lees en kyk van geskrewe/visuele teks vir begrip Skryf n verhalende/ reflekterende opstel: Skryf n mondelinge aanbieding Bywoorde van plek en graad Enkelvoudige sinne (onderwerp, gesegde, voorwerp), sinstruktuur Bysinne (bywoordelik en byvoeglik), sinsdele antonieme, letterlike en figuurlike betekenis van woorde Lees- en skryftekens: punt; komma; vraagteken; aanhalingstekens; uitroepteken Selfstandige naamwoorde (samestellings; verkleinwoorde) intensiewe vorme Werkwoorde: infinitiewe werkwoorde, deeltjiewerkwoorde Voorsetsels Byvoeglike naamwoord (trappe van vergelyking) Bysin (bywoordelike, byvoeglike bysinne), selfstandige naamwoord, voegwoorde, emotiewe en manipulerende taal antonieme, letterlike en figuurlike betekenis van woorde Lees- en skryftekens: uitroepteken, vraagteken, komma punt afkortings (hoofletters, verkortings en akronieme) 10%
Week 5 en 6 Week 7 en 8 Week 9 en 10 : Groepbespreking oor visuele-, oudiovisuele- /multimediateks Luisterbegrip (slegs klank) : Onvoorbereide mondelinge aanbieding oor n koerantberig of tydskrifartikel: Forumbespreking/groep bespreking oor n koerantberig of tydskrifartikel: Mondeling: Onderhoud/voltooi n vraelys/groepbespreking roman/kortverhale/ drama OF Lees en kyk vir begrip (strategieë): Lees koerantberig of tydskrifartikel karakterisering, intrige, konflik, agtergrond, ruimte, verteller en tema Lees n ondersoekende verslag Belangrikste kenmerke van verslag: Formaat Taalgebruik Transaksionele tekste - Briewe (vriendskaplik/informeel) Skryf n brief gebaseer op visuele stimulus Fokus op die skryfproses: Beplanning Konsep Hersiening Redigering Proeflees en aanbieding van finale konsep Transaksionele tekste - Verslag/tydskrifartikel: Skryf n verslag/tydskrifartikel gebaseer op visuele stimulus Transaksionele teks bv ondersoekende verslag Bywoorde (van tyd; plek en wyse) Werkwoorde: infinitief, deelwoorde Byvoeglike naamwoorde (trappe van vergelyking) sinstruktuur,: Bysinne: byvoeglike, bywoordelike bysinne, ontkenning, stelsinne antonieme, letterlike en figuurlike betekenis van woorde Lees- en skryftekens: Punt, komma Tussenwerpsels enkelvoudige sinne, teenwoordige tyd, verlede tyd, byvoeglike naamwoorde, bywoorde, partydigheid; vooroordeel; stereotipering woordeskatuitbreiding: idiomatiese taalgebruik/spreekwoorde; kontekstuele; letterlike (denotasie); en figuurlike (konnotasie) betekenis van woorde Lees- en skryftekens: komma; punt; aanhalingstekens; uitroeptekens; afkappingstekens; skuinsstreep; ellips Werkwoorde: hoof werkwoorde; hulpwerkwoorde stelsin, bevelsin, vraagsin, uitroepsin, sinstruktuur, teenwoordige tyd, verlede tyd, partydigheid; vooroordeel en stereotipering antonieme, kontekstuele; denotasie; konnotasie Taak 3: Toets taal en begrip 1 20% 2
GAUTENG DEPARTMENT OF EDUCATION AFRIKAANS HUISTAAL ONDERRIGPLANNE - Graad 8 Termyn 2 / 2014 DATUM Luister en Praat Lees en Kyk Skryf en aanbied Taal strukture en -Konvensies Opmerkings % Voltooi Totaal % Week 1 en 2 Week 3 en 4 Luister met begrip: Luister na instruksies/aanwysings Verskillende soorte mondelinge kommunikasie bv n onvoorbereide nuusaanbieding/mondeli nge aanbieding Gee aanwysings: Forum- /paneelbespreking: Debat: Dui rolle aan Aanleer van gesprekskonvensies Sprekers neem beurte Verduidelik standpunt en bereik konsensus Gebruik gepaste taal, styl en register Lees inligtingsteks met visuele teks, bv landkaarte, bakens, skale: Belangrikste kenmerke van n gedig: Lees en kyk na visuele tekste: opname van televisie/radio/simulasie Belangrikste kenmerke van die teks: Belangrikste kenmerke van n gedig: Lees en kyk vir begrip (gebruik geskrewe en/of visuele teks soos strokiesprente) Transaksionele teks bv aanwysings/ instruksies: Skryf n teks met instruksies Skryf n dialoog Byvoeglike naamwoorde: trappe van vergelyking, betreklike byvoeglike naamwoorde, voegwoorde Enkelvoudige en saamgestelde sinne, stelsin, bevelsin, vraagsin, uitroepsin, tyd, kern en bepaler woordeskatuitbreiding: sinonieme; antonieme; kontekstuele betekenis van woorde spelpatrone en spelreëls, punt, komma Werkwoorde hulpwerkwoorde, koppelwerkwoorde, infinitiewe werkwoorde teenwoordige tyd, verlede tyd, emotiewe en manipulerende taalgebruik, sinstruktuur, ontkenning, vraagvorm woordeskatuitbreiding: letterlike betekenis, sinonieme; antonieme; homofone; homonieme Spelreëls en konvensies 30% 3
Week 5 en 6 Week 7 en 8 Week 9 en 10 Luister met begrip: Onderhoud: Onderrig van kenmerke en konvensies Doen beplanning en navorsing Kies styl, register en woordeskat Neem beurte Gebruik oorredingstegnieke Luister met begrip (niefiksie teks bv koerantberigte): Groepbespreking: Eksamen drama/rolspel: stygende lyn van spanning, dialoog, ruimte, verteller en tema Belangrikste kenmerke van n gedig: Leesbegrip: Onderhoud jeugroman/ kortverhaal Belangrikste kenmerke van n gedig: Eksamen Skryf n onderhoud Skryf n resensie van die storie/ roman: Vraestel 3: Skryf een opstel en een transaksionele teks Bywoorde van tyd, plek en wyse korrekte woordvolgorde, vraagvorme, eufemisme, sinstrukture; styl, toon en register woordeskatuitbreiding: figuurlike, letterlike en kontekstuele betekenis, woordspeling afkortings, vraagteken; uitroepteken; punt; komma basisvorme, voorvoegsels en agtervoegsels sinstrukture, sinsoorte, tyd, eufemisme, idiomatiese taalgebruik en spreekwoorde antonieme; homonieme; paronieme Spelreëls, spelpatrone Afkortings, akronieme Vraestel 2: Begripstoets, taalgebruik en letterkunde 40% 4 50%
GAUTENG DEPARTMENT OF EDUCATION AFRIKAANS HUISTAAL - ONDERRIGPLANNE Graad 8 Termyn 3 / 2014 DATUM Luister en Praat Lees en Kyk Skryf en aanbied Taal strukture en -Konvensies Opmerkings % Voltooi Totaal % Week 1 en 2 Week 3 en 4 Luister met begrip (gebruik opname van dialoog): Groepbespreking/dialoog: Luister met begrip: Groepbespreking: Neem deel in groepbespreking: -- neem beurte; -- bly by die onderwerp; en -- stel vrae drama/toneelstuk: stygende lyn van spanning, dialoog, ruimte, verteller en tema Lees n koerantberig/tydskrifartikel oor hedendaagse/sosiale aangeleenthede: OF Eenbedryf (eenakter) Langer transaksionele teks bv dialoog/resensie Transaksionele teks, bv brief aan die pers Byvoeglike naamwoorde: trappe van vergelyking, intensiewe vorme, verboë vorme Soortname, eiename teenwoordige tyd, vraagvorme, stelsinne, gesprekskonvensies, direkte en indirekte rede, verlede tyd woordeskatuitbreiding: antonieme; sinonieme; paronieme; leenwoorde, volksetimologie, kontekstuele en letterlike betekenis Spelpatrone en spelreëls, punt, komma; aanhalingstekens, klemteken Bywoorde van tyd, plek en wyse Voorsetsels, eenvoudige sinne; saamgestelde sinne, sinstruktuur, emotiewe en manipulerende taalgebruik; onderskei tussen feit en mening; partydigheid, vooroordeel en stereotipering woordeskatuitbreiding: sinonieme; homonieme; paronieme Spelpatrone en spelreëls, komma; punt; ellips 5 60%
Week 5 en 6 Onvoorbereide mondelinge aanbieding jeugroman/ kortverhaal/drama stygende spanningslyn, dialoog, ruimte, verteller en tema Lees en kyk vir begrip (gebruik geskrewe en/of visuele teks soos strokiesprente) Transaksionele teks - formele/ informele brief Byvoeglike naamwoorde, bywoorde, afkortings, basisvorme, voorvoegsels en agtervoegsels enkelvoudige sinne, saamgestelde sinne, verlede tyd, toekomende tyd, sinstruktuur, emotiewe en manipulerende taalgebruik; onderskei tussen feit en mening; partydigheid, vooroordeel en stereotipering Spelreëls en konvensies 6 Week 7 en 8 Week 9 en 10 Luister vir inligting: Luister na n teks wat hardop vanuit n kortverhaal gelees word: Voorbereide hardoplees: kortverhaal, roman: stygende spanningslyn, dialoog, ruimte, verteller en tema Leesbegrip: (teks van teks voorgeskrewe letterkunde): Lees n n kortverhaal/roman: Lees en kyk vir begrip (gebruik geskrewe en/of visuele teks soos strokiesprente): Skryf n brief/letterkundige teks, bv kortverhaal Skep n eie storie volgens die skryfproses Beste gepubliseerde storie/gelees in klas Skryf n argumenterende/ beskrywende opstel: Soortname en eiename Voorsetsels Gebruik van teenwoordige tyd, verlede tyd, toekomende tyd, sinsoorte, idiomatiese uitdrukking/spreekwoorde, byvoeglike- en bywoordelike bysinne woordeskatuitbreiding: sinonieme; antonieme; homonieme Spelpatrone en spelreëls, ellips, gebruik van lees- en skryftekens in afkortings, afkappingsteken Soortname en samestellings Voorsetsels inleidende paragrawe; omskrywende paragraaf, slotparagraaf, sinstrukture, sinsoorte antonieme; homonieme Spelpatrone en spelreëls, verskillende lees- en skryftekens Taak 3: Toets Leesbegrip en taalgebruik 70% 7
GAUTENG DEPARTMENT OF EDUCATION AFRIKAANS HUISTAAL - ONDERRIGPLANNE Graad 8 Termyn 4 / 2013 DATUM Luister en Praat Lees en Kyk Skryf en aanbied Taal strukture en -Konvensies Opmerkings % Voltooi Totaal % Week 1 en 2 _ Week 3 en 4 Luister met begrip (soos luister na n geskrewe/oudiovisuele teks) Gesprek: Bespreking gebaseer op n koerantberig/tydskrifartik el: Debat/ groepbespreking Lees n koerantberig/tydskrifartikel: Lees en kyk vir inligting deur die volgende te gebruik: (geskrewe/ visuele teks/multimedia tekste): Skryf n opsomming roman/kortverhaal/ drama: Leesbegrip: (teks vanuit handboek): Skryf n opsomming in paragraafvorm of puntsgewys Skryf n koerantberig/tydskrifartikel Skryf n transaksionele teks Skryf n dagboekinskrywing enkelvoud en meervoud; geslag; verkleinwoorde Direkte en indirekte rede, vraagvorme, onderskei tussen feit en mening, dubbelsinnigheid, styl, toon en register woordeskatuitbreiding: sinonieme; antonieme; homonieme; letterlike en figuurlike betekenis Spelpatrone en spelreëls, aanhalingstekens; hakies; skuinsstreep; klemteken Voornaamwoorde (aanwysend, persoonlik, besitlik en vraend) Afleidings Werkwoorde: hoofwerkwoord, hulpwerkwoord, koppelwerkwoord, deeltjiewerkwoord Gebruik van teenwoordige tyd, verlede tyd, toekomende tyd, sinsoorte, direkte en indirekte rede; styl, toon en register; sinstruktuur; direkte en indirekte rede; vraagvorme; onderskei tussen feit en mening; dubbelsinnigheid woordeskatuitbreiding: letterlike en figuurlike betekenis Spelpatrone en spelreëls; lees- en skryftekens 30% 3
Week 5 en 6 Week 7 en 8 Week 9 en 10 Luister na n teks wat hardop gelees word Dialoog gebaseer op teks wat hardop gelees word Voorbereiding vir eksamen Praat: Voorbereide praat/debat/onderhoud/ gesprek Voorbereide lees Onvoorbereide lees Luister: Luister met begrip Vraestel 1: Luister en praat drama/rolspel Voorbereiding vir eksamen Lees: Leesbegrip Opsomming Letterkunde: -- roman/kortverhale/volksverhal e; -- drama/filmstudie; en -- gedigte Transaksionele teks Skryf n joernalistieke verslag deur die skryfproses te volg Voorbereiding vir eksamen Skryf: Opstelle Langer transaksionele tekste Korter transaksionele Vraestel 3: Skryf een opstel en een transaksionele teks Betreklike voornaamwoorde; enkelvoud en meervoud Prosedure; vergelyk/kontrasteer Beskrywende paragraaf; inleidende- en slotparagrawe; logiese opeenvolging van sinne, direkte en indirekte rede; stem; partydigheid en vooroordeel woordeskatuitbreiding: Sinonieme, antonieme, Spelpatrone en spelreëls, lees- en skryftekens aanhalingstekens Hersiening Hersiening woordeskatuitbreiding: Hersiening Hersiening Vraestel 2: Begripstoets taal en letterkunde - Eksamen 40% 4 50%