ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

Vergelijkbare documenten
EKURHULENI NORTH. Die emmer met die gaatjie

ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 05 Afrikaans EAT

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

HOËRSKOOL ROODEPOORT AFRIKAANS EAT KWARTAAL 3 KWARTAALTOETS

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

GENERAL EDUCATION AND TRAINING AFRIKAANS HUISTAAL JUNIE EKSAMEN 2012 GRAAD 6

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 NASIENRIGLYN

Jakkals lê eendag heerlik en

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYNE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

Kyk op watter bladsye jy Rob die Robot kan sien wegkruip? Hallo maats. My naam is Rob die Robot. In hierdie boek gaan ons die volgende klanke aanleer.

LIMPOPO DEPARTEMENT VAN ONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

GRAAD PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: VAN: *3AFHL*

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 04 Afrikaans EAT

SKOOL AFRIKAANS - GR 6 JUNIE 2010 AFDELING A: KREATIEWE SKRYFWERK TOTAAL: 100 NAAM:

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Direkte en indirekte rede. Naam:

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS HUISTAAL V2

A Hoe Ram en sy vrou vir Luiperd en Jakkals uitoorlê het A Die luiperd, die ram en die jakkals

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

QUEENS HIGH SCHOOL AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL I GRAAD 10 1 ½ UUR NOVEMBER 2008 PUNTE : 35 EKSAMINATOR MNR. D.E.

Nota vir die onderwyser/es:

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 7

Totaal: 95 NAAM: VRAAG 1: Lees die onderstaande leesstuk noukeurig deur en beantwoord die vrae in vol sinne:

TAALWERK Oefeninge. Tweede Termyn Tom Newby School. Grade 7 Afrikaans 2016 Term 2 Taalwerk oefeninge

LIMPOPO DEPARTEMENT VAN ONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

AFRIKAANS HUISTAAL: VRAESTEL I PROEFVRAESTEL I

LIMPOPODEPARTEMENT VANONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 MEMORANDUM

Hoe kies n mens n troeteldier?

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8

Soek al die woorde met n y klank en skryf dit in jou woordeboek.

FAKTORE EN VEELVOUDE

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Antonieme en sinonieme

qwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwertyui opasdfghjklzxcvbnmqwertyuiopasdfgh jklzxcvbnmqwertyuiopasdfghjklzxcvb nmqwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwer

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

LIMPOPO DEPARTEMENT VAN ONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD

GRAAD 10 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL MEMORANDUM VREASTEL 1 JUNIE 2018 PUNTE : 120 TYD : 2 ½ UUR. Hierdie memoranduml bestaan uit 6 bladsye

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

'n Man gestuur deur God

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGSRIGLYNE 2015 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 5

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 3 AFRIKAANS HUISTAAL TOETS

LIMPOPO DEPARTEMENT VAN ONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

GRAAD 9 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

Vraag 1: 1.1 Tel aan in ; ; ; ; (1) 1.2 Tel terug met ; ; ; ; (1)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Wiskunde Graad 4. November 2016

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

Motheo Onderwysdistrik

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD

Gemeenskaplike Vraestel GRAAD 10: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: STELWERK INSTRUKSIES EN INLIGTING. OOS-KAAP Onderwysdepartement UITENHAGE DISTRIK

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

Afrikaans Huistaal Graad 5 12 Junie Afdeling A : Afdeling B : Afdeling C : Begripslees: Taalleer Taalleer 'n Sprokie Te koop Kortliks

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 AFRIKAANS HUISTAAL TOETS

Transcriptie:

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 6 PUNTE: 60 TYD: 1 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye

INSTRUKSIES 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings. Afdeling A: Leesbegrip Poësie Visuele Teks Afbeling B: Taalstrukture en konvensies Punte 15 12 10 37 23 TOTAAL 60 2. Beantwoord AL die vrae op die vraestel. 3. Lees die instruksies by elke vraag noukeurig deur. 4. Skryf netjies en leesbaar. AFDELING A: LEESBEGRIP VRAAG 1 Lees die volgende artikel en beantwoord die vrae wat daarop volg in VOLSINNE: Koffie is ʼn geliefde drankie. Ons drink graag koffie om warm te bly, maar ook om saam te kuier. Al ooit gewonder waar koffie vandaan kom? Die geskiedenis van koffie 1. Kaldi die bokwagter was self ʼn bok vir sports. Op ʼn dag sien hy hoe die bokke bokspring blykbaar omdat hulle rooi bessies van ʼn sekere blinkblaarstruik gevreet het. Uit nuuskierigheid proe proe hy aan die snaakse vruggie. 2. Kort voor lank was dit ʼn regte bokjol soos Kaldi saam met sy bokke gedans het. Praat van wilde peuselgoed met woema! 3. Volgens oorlewing het hierdie gebeure omstreeks 850 n.c. in Ethiopië in Afrika plaasgevind. Kaldi het ʼn monnik van sy ervaring vertel. Die monnik het ander monnike ingelig. Spoedig het hulle vasgestel dat die vruggies gehelp het om hulle wakker te hou 2 van 9

gedurende die lang ure wanneer hulle bid. 4. Die bessies het van die koffieplant gekom. Die mense pluk die bessies wanneer dit rooi is en haal die pitte uit. Hulle laat die pitte gis en was die slymerige omhulsel af. 5. Die bone word gedroog en gesorteer. Daarna word die bone gerooster of gebrand en gemaal sodat ons koffie maak daarvan. 6. Dit is ʼn lang proses om koffie van gemaalde bone te maak. Die Amerikaners het die koffiemengsel gedroog en die water laat verdamp sodat net ʼn fyn poeier oorbly. Dit word kitskoffie genoem soos ons dit vandag ken. [Skrywer: Onbekend] 1.1 Wat was Kaldi se werk? (1) 1.2 Waarom wou Kaldi aan die bessies proe? (1) 1.3 Voltooi die volgende sin deur die regte woorde in te vul. (3) Om koffie te kry moet 1.3.1 van ʼn struik afgepluk word en die 1.3.2 uitgehaal word. Daarna word die pitte gelos om te gis en dan gewas. Die pitte word 1.3.3 en gesorteer, waarna dit gebrand en gemaal word. 1.4 Gee ʼn sinoniem vir die woord woema in paragraaf 2. (1) 3 van 9

1.5 Wat is die hoofgedagte van die teks? (1) 1.6 Omkring die letter van die regte antwoord: Die uitdrukking Kaldi was self ʼn bok vir sports, in paragraaf 1 beteken. (1) A ʼn bok wat sport beoefen. B C D ʼn bok wat nie gesond is nie. hy het vir enige iets kans gesien. ʼn bok wat vinnig hardloop 1.7 Hoe weet ʼn mens wanneer om die bessies te pluk? (1) 1.8 Is die volgende Waar of Onwaar is. Gee ʼn rede vir jou antwoord. (2) Die bessies het geen uitwerking op Kaldi gehad nie. 1.9 Skryf of die volgende ʼn feit of ʼn mening is.(paragraaf 3) (1) Volgens oorlewing het hierdie gebeure omstreeks 850n.C. in Ethiopië plaasgevind. 1.10 Waarvoor het die monnike die koffiebone gebruik? (1) 1.11 Hou jy van koffie? Hoekom? / Hoekom nie? (2) 4 van 9 (15)

VRAAG 2: POËSIE Lees die gedig en beantwoord die vrae: Koffie vir die Kwale 1 Kia Karin Koekemoer 2 glo daar is niks soos koffiemoer: 3 Vir ʼn kop vol kwaad 4 en vir jig in jou tone 5 is daar g n ander raad 6 as net koffiebone 7 As haar ketel FLUIT! 8 sal jou tong ontdooi 9 vir die soete nooi 10 van koffie en beskuit. 11 ʼn Koppie sieletroos 12 toor die kwaaiste kieme weg, 13 maar bly jy bietjie broos 14 drink ʼn BEKER lekker-sleg! 2.1 Hoeveel strofes het die gedig? (1) 2.2 Met watter woorde in die gedig rym: a) weg (reël 12) b) fluit (reël 7) (2) 5 van 9

2.3 Onderstreep die regte antwoord : Die rympatroon van die tweede stofe is a) kruisrym b) paarrym c) gebroke rym (1) 2.4 Waarvoor sal jy lus wees as jy haar ketel hoor kook? (2) 2.5 Onderstreep die korrekte antwoord. Kia Karin Koekemoer (Versreël 1) is ʼn voorbeeld van alliterasie / assonansie. (1) 2.6 Vir watter kwale volgens die gedig is daar geen ander raad as net koffiebone? (2) 2.7 Skryf die volgende woordsoorte neer uit die volgende versreël: (2) ʼn Koppie sieletroos toor die kwaaiste kieme weg a) massa naamwoord b) byvoeglike naamwoord 2.8 Wat is die titel van hierdie gedig? (1) (12) VRAAG 3: VISUELE TEKS Bestudeer die volgende plakkaat en beantwoord die vrae wat daarop volg: ʼn Deurmekaar oggend?? Nee, nooit!!! Voor jy die dag aanvat kry eers ʼn bietjie sieletroos en wat van ʼn vars kolwyntjie net vir ʼn bietjie woema by Lientjie se koffiewinkel. Lientjie se koffiewinkel is op die hoek van Kerk- en Staanstraat. 6 van 9

3.1 Wat is die vraag wat hierdie kennisgewing vra? (1) 3.2 Watter sinsoort is: Nee, nooit!! (1) 3.2 Waar is Lientjie se koffiewinkel? (2) 3.4 Wat kan volgens hierdie advertensie vir jou meer woema gee? (1) 3.5 Wat moet jy doen volgens die plakkaat voor jy die dag begin? (1) 3.6 Wat is die rede vir die gebruik van die illustrasie op hierdie kennisgewing? (2) 3.7 Verdeel die volgende woord in lettergrepe: koffiewinkel - (2) (10) TOTAAL AFDELING A 37 7 van 9

AFDELING B: TAAL IN KONTEKS VRAAG 4 Lees die volgende paragraaf en beantwoord dan die taalvrae daaroor Ek haat groente 1. Die gesin sit aan tafel vir aandete. Worsies! Stoute Neels hou baie van worsies. O, nee 2. Groente! Moet ons groente kry, Mamma? vra Stoute Neels. Beslis, sê Mamma. Ag, nee, nie 3. blomkool nie! Ek haat blomkool! sê Neels. Skielik voel Stoute Neels ʼn koue neus op sy knie. 4. Buks! Neels gee gou-gou vir Buks van sy wortels. Dan gee hy vir hom van sy blomkool. Buks 5. hou van groente! Hy vreet hulle op. Amper alles weg! Jy eet vanaand baie goed, Neels! sê 6. Mamma. Neels maak al sy groente klaar. Maar Buks wil nog hê. Hy blaf hard en probeer om op 7. Neels se skoot te spring. Nou toe, dis waarheen al jou groente is! sê Mamma. Gaan bed toe, 8. Neels! Geen nagereg vir jou nie! Ook nie vir Buks nie [Geskryf deur Sue Parfitt] 4.1 Skryf die MEERVOUDE van die volgende woorde neer. (2) a) bed b) tafel 4.2 Wat is die BASISWOORDE/STAMME van die volgende woord? (2) aandete 4.3 Skryf die sin met die nodige SKRYFTEKENS oor. (3) Oumas en oupas hou daarvan om vroeer as ons mas en pas wakker te word. 4.4 Skryf TWEE SELFSTANDIGE NAAMWOORDE persoonsname-uit die paragraaf neer. (2) 4.5 Gebruik die VOEGWOORD tussen hakies om een saamgestelde sin te maak. (2) Neels gee gou-gou vir Buks van sy wortels. Hy gee vir hom van sy blomkool. (en) 8 van 9

4.6 Gee die korrekte vorm van die DEELWOORDE tussen hakies. (2) a) Dit was ʼn (pret) ervaring om pannekoek te bak. b) Die (gil) meisie wou nie koffie drink nie. 4.7 Skryf die eerste VOORNAAMWOORD in reël 5 neer: (1) 4.8 Skryf die sin oor in die INDIREKTE REDE. (2) Ek haat blomkool! sê Neels. 4.9 Skryf die volgende sinne oor in die ONTKENNENDE VORM. a) Stoute Neels hou baie van worsies. (1) b) Jy moet jou groente eet! (2) 4.10 Onderstreep die korrekte antwoord tussen hakkies. (1) Die drie kolletjies aan die einde van die paragraaf(reël 8) word ʼn (bestelteken / beletselteken) genoem. 4.11 Vul die regte VOORSETSEL in. (3) a) Jy kry resepte ʼn resepteboek. b) Hy haal die suiker die kas. c) Die gesin sit tafel vir aandete. TOTAAL AFDELING B 23 GROOTTOTAAL 60 9 van 9

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING MEMORANDUM AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE JUNIE 2015 GRAAD 6 AANTAL BLADYE: 3 PUNTE: 60 TYD: 1 UUR

AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM GRAAD 6 JUNIE 2015 VRAAG VERWAGTE ANTWOORDE PUNTE AFDELING A: BEGRIPSLEES VRAAG 1 1.1 Kaldi was n bokwagter. / Kaldi het bokke opgepas 1 1.2 Uit nuuskierigheid wou Kaldi aan die bessies proe 1 1.3 rooi bessies, pitte, gedroog. 3 1.4 energie 1 1.5 Die geskiedenis van koffie is die hoofgedagte van die teks. 1 1.6 c) hy het vir enige iets kans gesien. 1 1.7 Wanneer die bessie rooi is kan dit gepluk word. 1 1.8 Onwaar Kaldi het kort voor lank saam met die bokke gedans 2 1.9 Mening 1 1.10 Die monnike het die koffie gebruik om hulle wakker te hou gedurende die lang ure wanneer hulle bid. 1 1.11 Leerders se eie antwoord. 2 (15) VRAAG 2: POËSIE 2.1 Drie/3 1 2.2 a) sleg b) beskuit 2 2.3 a) paarrym 1 2.4 Vir koffie en beskuit 2 2.5 alliterasie 1 2.6 Vir n kop vol kwaad en vir jig in jou tone 2 2.7 a) koppie b) kwaaiste 2 2.8 Koffie vir die Kwale 1 (12) VRAAG 3 VISUELE TEKS 3.1 n Deurmekaar oggend? 1 3.2 Uitroepsin 1 3.3 Op die hoek van Kerk- en Staanstraat. 2 3.4 n Vars kolwyntjie. 1 2 van 3

AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM GRAAD 6 JUNIE 2015 3.5 Drink eers n koppie koffie. 1 3.6 Bv: Jy gaan n lang/moeilike dag hê sonder koffie. Die dag sal net te veel vir jou wees sonder koffie. (Enige soortgelyke antwoord) 2 3.7 kof fie win - kel 2 (10) TOTAAL AFDELING A: 37 AFDELING B: TAAL IN KONTEKS VRAAG 4 4.1 a) beddens b) tafels 2 4.2 aand eet 2 4.3 Oumas en oupas hou daarvan om vroeër as ons ma s en pa s wakker te word. 3 4.4 Buks, Neels 2 4.5 Neels gee gou-gou vir Buks van sy wortels en blomkool. OF Neels gee gou-gou vir Buks van sy wortels en sy blomkool. 2 4.6 a) prettige b) gillende 2 4.7 Hy 1 4.8 Neels sê dat hy blomkool haat 2 4.9 a) Stoute Neels hou nie baie van worsies nie. 3 b) Moenie jou groente eet nie! OF Jy moenie jou groente eet nie. 4.10 beletselteken 1 4.11 a) in b) uit c) aan 3 (23) TOTAAL AFDELING B 23 GROOTTOTAAL 60 3 van 3