Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding.

Vergelijkbare documenten
Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding.

60+Bedieningsbyeenkoms

Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding.

60+Bedieningsbyeenkoms

SONDAG 25 MAART - Palmsondag Skriflesing: Markus 11: 1 11 WOENSDAG 28 MAART SKOLE SLUIT

SONDAG 16 SEPTEMBER 40 Dae 6 Skriflesing: Markus 6: :15 Vroue Omgeegroep 09: Bybelstudie 10:00 Mammas en babas 19:00 ConnecTED

10: Byeenkoms 10:00 Mammas en babas 19:00 ConnecTED

10:00 Mammas en babas 10:00 Senior Pinkster Ds Danie Vermaak. 19:00 Pinkster + kinderpinkster Ds Danie Vermaak

KERKKANTOOR + CMR Sal gesluit wees op Maandag 30 April. Personeel neem verlof.

Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding.

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week.

Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding. SONDAG 22 FEBRUARIE Skriflesing: Markus 14: :00 & 09:45 Kinderkerk

Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding. SONDAG 8 MAART Skriflesing: Markus 15: 16-32

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Dankofferfees Koffiediens. 07:30 09:15 17:30 Maandag 9 November

2-9 FEBRUARIE 2014 MEDIASENTRUM DONDERDAG 6 FEBRUARIE SONDAG 2 FEBRUARIE

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf: Epos:

Iederark. Uitgawe 22/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 18 Junie Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Doop

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Iederark. hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê

Bergsig Lantern. Conspirito Musiekfees

Tel: Eerste kwartaal OM GOD TE KEN Statistiek: Oggend: 09:00. Johann Pieters Sel:

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7)

Iederark (018) (018) jou vriende. (Persiese spreuk)

Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding.

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. i iti. Sopprojek begin - groep A. Sopprojek-groep B. Gebedsgeleentheid.

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

Veels Geluk! Lekker Verjaar!

En ToE word ons DoRs KoM GeNiEt n KoPpIe KoFfIe/TeE

DAAR IS NOG 18 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

VOORNEMENDE HUWELIKSMAATS NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke)

KERK-IN-SUID Nuwe Gewoontes Nuwe Werklikhede. "waar die Gees lewens en gemeenskappe verander" 9 Skole begin

BREEK DIE STILTE HOOF ONTWIKKELING

GEREFORMEERDE KERK PRETORIA-MAGALIESKRUIN NUUSBRIEF 12 AUGUSTUS 2018 Nr. 682

Wellington Moeder en -Noord NG Gemeentes. Algemene vrae. * 1. Is jy manlik of vroulik? * 2. Hoe sou jy jou verhouding met Jesus Christus beskryf?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

Het jy enige onnodige bekomstighede, hetsy vir die woonwa of huis, stuur gerus n epos met besonderhede aan my:

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

1 Waar ek vandaan kom

KATALOGUS. BOODSKAPPE, BOEKE EN ANDERE. PLAAS JOU BESTELLING AAN DIE EINDE VAN KATALOGUS STUUR KATALOGUS TERUG NA MAIL ADRES:

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Iederark (018) (018)

1. PROJEKNOMMER (SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK): 2. NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE VAN PROJEKVOORSTELLER EN (HANDTEKENING VAN PROJEKVOORSTELLER)

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Belydenisaflegging Koffiediens. 07:30 09:15 17:30 Gebedskrygers 07:00

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

GEMEENTE REËLINGS Augustus EREDIENS. Ds. Chris Barnardo (NG Gemeente Kuilsrivier De Eike) Kategese en teedrink na die erediens

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak!

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KERK-IN-SUID. Waar die Gees lewens en gemeenskappe verander. 17 Skole begin

28 Januarie 2019 PROGRAM VIR DIE WEEK:

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

ADVERTENSIES 18 Mei 2017

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

Nuustak Geagte Ouers JOHAN KRUGER SKOOLHOOF

Volksdanse Spesialisasie vir P/D en Verkenners

Uitgawe 22/ Julie 2016

Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

Wrestling Federation Stoeifederasie

Iederark. Uitgawe 20/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 4 Junie Pinkster Erediens 09:15 Ondergronds 18:00

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 6

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag WYSNEUSIES OPEN. 19h00 Impakleiers 19h00 Leiersforum 18h30 Leiersgebed EHD 201 EHD 201

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

n Tempel Leier besoek Jesus

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Die Gemeente met Oop Deure: Verhurings 2018

Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding. 19:00 Uur van Gebed 19:00 Connect 19:00 Alpha Opvolg Feesete

Hoe om die geboorte van jou kind te registreer

BEVESTIGING VAN HUWELIKE

Beste doopouer(s) Ds Frikkie Coetzee Leraar: Inkomprosesse

N.G. Gemeente PAARDEKRAAL-MONUMENT

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees.

Kwotasieblad vir skole/groepe:

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad: ERRATA

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

HI E NUUSBRIEF. Hoofbeampte se kennisgewing. Geagte lid

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

Liewe Bruid en Bruidegom

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR

22 JUNIE 2016, KWARTAAL 2, UITGAWE 18. Vir bespreking kontak gerus vir ds. Natalia Strydom by

GROOTFONTEIN KUIERFEES

CONSTANTIAKRUIN AANKONDIGINGS

Transcriptie:

Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding. SONDAG 21 JANUARIE 2018 Skriflesing: 1 Joh 4: 7-21 08:00 & 09:45 KB Opleiding 08:00 Erediens - Ds Leon Westhof 09:00 11:00 Inligtingsessie vir ouers 09:30 Erediens Sunrise View 09:45 Erediens - Ds Leon Westhof 14:00 Afrikatale erediens Anna Mine 17:00 10erdiens Christian Oberholzer 17:00 Omgee Inter-aksie 18:00 Roete 5 Geloofsvorming 18:00 Erediens Ds Danie Vermaak MAANDAG 22 JANUARIE 08:45 Seniorkoor 10:15 60+ Bestuur 13:30 Lyndans DINSDAG 23 JANUARIE 09:45 Vroue van die Woord 08:00 Kantoorvergadering 08:00 Leraarsvergadering 09:00 Jukskei 19:00 35+ - Herberg 19:00 Kerkraadsvergadering WOENSDAG 24 JANUARIE 05:45 Manne van die Woord 09:15 Vroue Omgeegroep 09:30 60+ Bybelstudie 10:00 Mammas en Babas 19:00 ConnecTED 19:00 Gebedsaand Tjekrekening: 1500580174 DONDERDAG 25 JANUARIE 09:00 tot 09:30 Pilates - Artos 09:00 Jukskei 09:30 Erediens Glevera 19:00 Doopvoorbereiding 19:00 Story Space VRYDAG 26 JANUARIE 08:30 Jacob s Well SATERDAG 20 JANUARIE 05:45 Manne van die Woord SONDAG 28 JANUARIE 08:00 & 09:45 Kinderkerk (Gr 1 Sondag) 08:00 Erediens Bevestiging van Christian Oberholzer 09:45 Erediens - Christian Oberholzer 14:00 Afrikatale erediens Anna Mine 17:00 10erdiens Christian Oberholzer 17:00 Omgee Inter-aksie 18:00 Roete 5 Geloofsvorming 18:00 G8 Belydenis Inleiding 18:00 Erediens Ds Danie Vermaak

DOOPVOORBEREIDING BEDIENING Openingsbraai op 7 Februarie vanaf 10:00 op die plaveiselarea by die Jukskeibane agter die kerk. Bring julle eie vleis, eetgerei en ietsie vir die dors. Tafels en slaaie sal verskaf word. Gee asb julle name en hoeveelheid persone op by die kerkkantoor voor/teen Donderdag 1 Februarie 2018. Geleentheid ook vir entrepeneurs om hulle handewerk uit te stal. ALLE nuwe 60+ lidmate is BAIE welkom! Navrae: Schalk by 012 345 1605 of 083 484 8676 Thusanang Naaldwerkklasse vir huiswerkers. Werksaamhede begin weer op 25 Januarie 2018 om 14:00 in die Blousaal. Alle beginners moet op 25 Januarie 2018 registreer. Ledegelde etaalbaar vir alle leerders kan in twee paaiemente betaal word en beloop R50 per jaar. Vir verdere inligting kontak asseblief vir Irene Bester by 082 5700 453 Die volgende datums is 25 Januarie 2018, 1, 8 en 15 Februarie 2018 vir die ouers wat in Maart, April en Mei 2018 wil doop. Ouers is welkom om die kursus tydens swangerskap by te woon. Inligtingspamflet en doopvorm slegs by die kerkkantoor. ʼn Doopaansoekvorm moet asb 6 weke voor die beoogde doopdatum ingehandig word. Navrae: Kerkkantoor 345-1144. NUWE INTREKKERS Alle nuwe lidmate wat nog nie aangemeld het nie, meld asb. direk na die erediens voor in die kerk aan. Die volgende nuwe lidmate het kom aanmeld: Madelein Swart en Eldon en Michelle Gerlag KAN JY VAN HULP WEES? Ons koster, Martin, is opsoek na n tweedehandse werkende Samsung selfoon vir sy gemeente aktiwiteite. Indien jy van hulp kan wees, kontak hom by (012) 345-1144 of martin@ngelarduspark.org.za BAIE DANKIE!

Kinderbediening Administratiewe pos Die Kinderbediening is op soek na iemand met n liefde vir kinders en n passie vir Kinderbediening. Posbeskrywing: Admin werk vir die Kinderbediening Kommunikasie en webwerf Help reël van kampe, vakansieprogram ens. Help met voorbereidings vir Sondae. Die pos vereis dat die persoon 10 ure per week werk, waarvan 4 ure op Sondae tydens skoolkwartale is. Kontak Ds. Maartje indien jy belangstel by maartje@ngelarduspark.org.za of 0723753965 Sluitingsdatum is 31 Januarie 2018

KINDERBEDIENING Ons benodig nog BAIE kinderwerkers vir voorskool en laerskool kinders. Kontak: Ds Maartje by 0723753965 of maartje@ngelarduspark.org.za EN RAAK BETROKKE!!!! JEUGLERAAR Christian Oberholzer 0823497317 e-pos: christian@ngelarduspark.org.za (teken dit aan in jou kalenderboekie 2018) Hierdie is n groep vir ongetroude persone wat saam deel rondom God se wonderlike Woord en ook saam kuier sonder kinders. 35+ Enkelgroep Januarie-program 23 Jan Bybelstudie Ef. 1: 1-14 30 Jan Aanbieding Dinsdae om 19:00 in die Herberg. Navrae: Rita Pretorius (0828755767) MOSESPROJEK Die nuwe nuusbrief van die Mosesprojek (wat babas voed in Elandspoort) is beskikbaar op ons webblad, en hardekopie by die kerkkantoor. Navrae: Marietjie Botha, mbotha369@gmail.com of 082 321 0239.

Kreatiewe aftrede Kom gesels saam in n rustige informele werkswinkel hoe om my aftrede in te rig sodat ek steeds kan voel ek maak n bydrae. Gesprekstemas sluit in: 1. Leer ken mekaar se stories. Hoe pak ek my reis aan? 2. Wie is ek? Waar kom ek vandaan? Waar gaan ek heen? 3. Hoe hanteer ek al die verliese? Wat van my verhoudings? 4. Die aftree plan. Hoe berei ek voor? Wat maak ek met al die ekstra tyd? Wanneer: Maandagaande, 5, 12, 19 en 26 Februarie 2018 Waar: Blousaal, NG Gemeente Elarduspark Tyd: 18:00-20:00 Koste: R150 p/p of R200 per egpaar Slegs tien plekke beskikbaar - bespreek joune vroegtydig: Ryna 012 345 1144 of ryna@ngelarduspark.org.za E-NUUS elohim Koffiewinkel 'n Verskeidenheid vlekvrye staal kruisie hangertjies te koop @ R65 elk. Ook by die kerkkantoor beskikbaar tussen eredienste. Sederhout vashoukruisies @ R25 elk. 'Wobble D' handgemaakte juwele beskikbaar vanaf R30. Kom loer gerus daarna weeksoggende tussen 8 en 1. Hannelie White 012 345-1144 koffie@ngelarduspark.org.za Indien jy nog nie ons weeklikse briefie per e-pos ontvang nie, is jy welkom om jou e-posadres deur te stuur na: kerkkantoor@ngelarduspark.org.za Mannaprojek benodig deelnemers As jy kans sien om een x per kwartaal vir 6 gesinne n ete te kook, of as jy nie van kook hou nie, maar n finansiële bydrae wil maak om bestanddele aan te koop vir die wat wil kook, kontak dan vir: Antoinette Pretorius by 082 3768 703 en nettiesbandb@gmail.com of Ryna Grobbelaar by ryna@ngelarduspark.org.za

Mannaprojek Ons is op soek na leë roomysbakke en leë 1kg margarien houers. Ons benodig leë glas kaassmeer grootte botteltjies vir konfyt en kaassmeer. Bring dit gerus na die kombuis by die koffiewinkel gedurende die week. Kontak Antoinette Pretorius by 082 3768 703 of nettiesbandb@gmail.com of Ryna Grobbelaar by 012 345 1144 of ryna@ngelarduspark.org.za By verwysing spesifiseer waarvoor die bedrag is, bv. dankoffer, CMR, kamp, ens. Nuwe opgedateerde Lewenslêers nou beskikbaar by die Mediasentrum. Navrae: media@ngelarduspark.org.za R50 net inhoud of R75 in n lêer BROOD OP DIE WATER Neem gerus n sakkie met n behoeftelysie by die voordeur. Bring die produkte dan volgende Sondag saam en plaas op die trollie by die voordeur. Enige kontant skenkings is ook welkom. Merk dit deeglik: Kospakkies Vir enige navrae, kontak asseblief vir Hannelie White 012-3451144 of 0833247084. Elardusvallei-Tak WIL JY JOU EIE BESIGHEID BEGIN? / SOEK JY WERK?/ IS JY IN N GROEF? Netwerk-Ontbyt, Vrydae 08:30, Die Stal by NG Kerk Elarduspark, 0845171824

GEBEDSAAND Woensdag 24 Januarie 19:00 20:00 kerkruim Voorbidding word gedoen vir al ons verskillende gemeentebedieninge vir die nuwe jaar. Dit is so belangrik! Hiermee wil ons ons afhanklikheid vir die jaar teenoor die Here erken en Hom bid dat sy naam vir 2018 in ons gemeente verheerlik sal word. Onderwerpe en gebedspunte sal tydens ons gebedsbyeenkoms beskikbaar gestel word. TRAUMA-GEBEDSKETTING: Ons is n aantal gelowige kinders van ons Hemelse Vader wat 24-uur met liefde voorbidding sal doen vir jou onmiddellike krisis. Kontak: Koos Burger (012) 345-1460 of 0728508926 of die kerkkantoor (012) 345-1144. BIDUUR VIR VERVOLGDE CHRISTENE Dinsdae om 19:00 by Woodystr 726, Wingatepark - Kontak Neels 084 5165654 Ons bid hierdie week vir: Hospitaal: Marie Pretorius Lalie Opperman Ria Hoffman Herstel: Retha Kruger Georgina Barnard Gerrit Ferreira Kronies: Anna Pretorius Gavin Wise Dirk en Erna Kruger Japie van Zyl Linda Hendrikz Magda Wolfaardt Mattie Bosman Melinda Aldrich Nellie Engelbrecht Kronies (vervolg): Pieter Bouillon Pieter Stannard Petrus Joubert Timo Wasserman Kanker: Alwyn Cronje Anchen du Rand Dawie Scholtz Donald van Aardt Martha Marais Erna Schep Helena Lindeman Pat Strydom Steve Prinsloo Willie du Plessis Familielede buite ons gemeente: Lizelle Muller (Cato Visser se dogter) Marieta Hamman (suster van Chrisna Boswell) Issie Viljoen (Susan Wassenaar 0827431993) Harm Strijdom (Tracey Grobbelaar se neef) Lidmate is welkom om familie se name vir voorbidding by die kerkkantoor (012) 345-1144 of kerkkantoor@ngelarduspark.org.za deur te gee.

PREEKAANTEKENING......

ADVERTENSIES Indien jy n advertensies in ons blaadjie wil plaas, kontak vir Sonya by (012) 345-1144 of kerkkantoor@ngelarduspark.org.za Kostes: R35 per Sondag Sluitingsdatum: Woensdae om 10:00