Hoërskole. Vir meer inligting besoek die ATKV se webwerf by

Vergelijkbare documenten
Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

1. DIE DOEL VAN DIE KOMPETISIE BELANGRIKE DATUMS... 3

Animato Koorkompetisie/Choir

ATKV-Tienertoneelteksskryfskool

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

Indien daar n gelykopuitslag is, sal daar van die 8 sekondestrafhou gebruikgemaak word aangesien dit by Noordvaal ook gebruik gaan word.

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA. Inskrywings sluit: 24 Junie 2016

SVO BEDRYF DOELDATUMS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Persoonlike inligting

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

inligting vir skole Doen iets wen iets!

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JERSEY SA. Nuusbrief. Foto: Marianna Pretorius

Nota vir die onderwyser/es:

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

REKORD- EN EINDEKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar.

LPENGPN. Studiebrief 101/0/2018. Taalvaardigheid. Jaarmodule. Departement Taalonderwys, Kuns en Kultuur

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

2 nd Chances... Wiskunde

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JERSEY SA. Nuusbrief. Foto verskaf deur Judy Stuart

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Doel. Agtergrond. Bid dat... Begroting... R1,2 miljoen sal dit moontlik maak dat daar in 2011 met hierdie projek voortgegaan kan word.

Briewe, posseëls en elektroniese pos

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Gemeenskaplike Vraestel GRAAD 10: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: STELWERK INSTRUKSIES EN INLIGTING. OOS-KAAP Onderwysdepartement UITENHAGE DISTRIK

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

STUDIEVELD A SPORTSTORIES LES 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

Wrestling Federation Stoeifederasie

My Getallelynboek (4) Naam: Jaar: Skool:

5. Kaartskale. Aktiwiteite. SW Aardrykskunde. motors, ensovoorts? Waarna verwys die woord skaalmodel?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE: KULTUUR

Die instrumentale klassiekemusiekkompetisie vir jong volwasse musici! Alle instrumentaliste, asook instrumentale ensembles is welkom!

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

DRAMATIESE KUNS gr. 10 gr

Pieter, waarheen gaan jy? Ek wil ook graag deeltyds werk. Ek kom saam met jou. Ek gaan werk soek. Ek wil ook n werk hê.

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE

Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax

Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan.

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

QUEENS HIGH SCHOOL AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL I GRAAD 10 1 ½ UUR NOVEMBER 2008 PUNTE : 35 EKSAMINATOR MNR. D.E.

by die werk Mm, ek moet hierdie nuwe assistent n bietjie beter leer ken.

Hoe om die geboorte van jou kind te registreer

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

Skiet: Interprovinsiaal. Skiet: Interprovinsiaal. Netbal: O/14 O/18 GSS Proewe. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

Antieke Egipte en die Nylrivier

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

Transcriptie:

Saam sing ons in harmonie. Kom spog met jou koor by die oudste skoolkoorkompetisie in die land, ATKV-Applous, en gee vir leerders die geleentheid om hul liefde vir Afrikaans en koorsang uit te leef. AFDELINGS Laerskole l Prestige (vorige Meer Ervare) l Meriete en Meriete nie-afrikaans (vorige Minder Ervare) l Junior kore en Junior kore nie- Afrikaans l Ope afdeling l Niemededingend Hoërskole l Prestige (vorige Meer Ervare) Gemeng Meisies Seuns l Meriete (vorige Minder Ervare) Gemeng Meisies Seuns l Ope afdeling l Niemededingend Vir meer inligting besoek die ATKV se webwerf by www.atkv.org.za. BELANGRIKE DATUMS l Sluitingsdatum: 26 Februarie 2019 l Die finaal vind van 24 tot 27 Julie 2019 in Bloemfontein plaas. STREEKSFEESTE 2019 3 Mei Randburg l l 4 Mei Kimberley 6 Mei Bloemfontein 7 Mei Potchefstroom 8 Mei Rustenburg 9-11 Mei Wes-Kaap 13 Mei Pietermaritzburg 14 Mei Newcastle 15 Mei Middelburg 16-18 Mei Pretoria 20 Mei Uitenhage 20 Mei Upington 21 Mei Port Elizabeth 21 Mei Springbok 22 Mei Oos-Londen 23 Mei Polokwane 24 Mei Nelspruit 25 Mei Namibië: Swakopmund Enige datums wat verander, asook addisionele streeksfeeste, sal op die webblad aangedui word. Neem kennis dat die datums en venues van alle streeksfeeste onderhewig is aan moontlike verandering. René Zietsman Telefoonnommer: 011 919 9094 E-posadres: ReneZ@atkv.org.za Bessie Keun Telefoonnommer: 082 454 6060 E-posadres: bessie@applous.co.za

Die ATKV-Debatskompetisie bied n platform vir raakpraters om nie net nuwe vaardighede aan te leer nie, maar ook die toekoms met selfvertroue aan te pak. Leerders sal nie net die geleentheid kry om hul sê te sê nie, maar ook leer om navorsing te doen en oopkop oor n onderwerp te dink. BELANGRIKE PLEKKE EN DATUMS Eerste uitdunrondes: 1 Maart tot 16 Mei 2019 Semifinale rondes: 24 Mei tot 1 Junie 2019 Nasionale finaal: 3 Augustus 2019 by ATKV-Goudini Spa INSKRYWINGSGELD (SLUITINGSDATUM: 12 FEBRUARIE 2019) Junior span: R500 Senior span: R400 INSKRYWINGSGELD (NÁ SLUITINGSDATUM VAN 12 FEBRUARIE 2019) Junior span: R600 Senior span: R500 Géén inskrywings sal ná 22 Februarie 2019 aanvaar word nie. KURSUSSE Beoordelaarskursusse en werkswinkels word van tyd tot tyd aangebied. Hou die ATKV se webwerf (www.atkv.org.za) dop vir die datums en plekke. ONDERWERPE VIR ATKV-DEBAT 2019 JUNIORS SENIORS INLEIDEND: Alle uitheemse bome in INLEIDEND: Suid-Afrika behoort sy Suid-Afrika behoort gesloop te word. kulturele erfenis te verwyder om nasiebou te bevorder. OPPONEREND: Alle uitheemse bome in Suid-Afrika behoort nie gesloop te word nie. OPPONEREND: Suid-Afrika behoort nie sy kulturele erfenis te verwyder om nasiebou te bevorder nie. Die debatsbrosjure is op die ATKV se webwerf by www.atkv.org.za beskikbaar. Lees asseblief die brosjure noukeurig deur en kontak ons indien u enige navrae het. Rozeldi Trollip Telefoonnommer: 011 919 9006 E-posadres: RozeldiT@atkv.org.za Jacqueline Göttert Hulporganiseerder Telefoonnommer: 011 919 9038 E-posadres: JacquelineG@atkv.org.za

Wil jy vir oopkopdenkers in graad 11 die kans gee om saam te kom gesels oor politiek, ekonomie, onderwys, tegnologie en die samelewing? Dan bied die ATKV-Jeugberaad vir jou die ideale geleentheid. Die beraad beloof om nie net leerders se denke uit te daag nie, maar is ook vet pret. BELANGRIKE DATUMS ATKV-Goudini Spa (Worcester): 18 21 Junie 2019 ATKV-Klein-Kariba (Bela-Bela): 18 21 Junie 2019 ATKV-Buffelspoort (Mooinooi): 25 28 Junie 2019 Die sluitingsdatum vir inskrywings is 24 Mei 2019. Skole is self verantwoordelik vir alle reisreëlings. Daar is net n beperkte aantal plekke per oord beskikbaar. Skole word aangemoedig om so gou as moontlik eers plekke telefonies by 011 919 9066 te bespreek. Vir meer inligting en om die inskrywingsvorm af te laai besoek die ATKV se webwerf by www.atkv.org.za. Annemarie Alberts Telefoonnommer: 011 919 9066 E-posadres: AnnemarieA@atkv.org.za

Die ATKV-Jeugleiersimposium maak nuutverkose graad 6- en graad 11-leiers se hande sterk om hul nuwe rol in die skool met selfvertroue aan te pak. Kom luister na topsprekers en ontwikkel leierskapvaardighede wat jou n leeftyd gaan hou. BELANGRIKE DATUMS Laerskole ATKV-Buffelspoort (Mooinooi): 25 28 November 2019 Hoërskole ATKV-Goudini Spa (Worcester): 2 5 Desember 2019 ATKV-Buffelspoort (Mooinooi): 2 5 Desember 2019 Die sluitingsdatum vir inskrywings vir laerskole is 25 Oktober en vir hoërskole 1 November 2019. Skole is self verantwoordelik vir alle reisreëlings. Vanweë die gewildheid van dié projek, word skole aangemoedig om so gou as moontlik eers hul plekke telefonies by 011 919 9066 te bespreek. Vir meer inligting en om die inskrywingsvorm af te laai besoek die ATKV se webwerf by www.atkv.org.za. Annemarie Alberts Telefoonnommer: 011 919 9066 E-posadres: AnnemarieA@atkv.org.za

Is die leerders in jou klas boffins as dit by Afrikaans kom? Dan is die ATKV se Afrikaanse Olimpiade die ideale geleentheid om hulle uit te daag. Skryf Afrikaanse slimkoppe sommer nou in vir die Afrikaanse Olimpiade om hul tegniese taalvaardighede in Afrikaans Huistaal of Afrikaans Eerste Addisionele Taal te toets. KATEGORIEË l Junior afdeling: Graad 7 9 l Senior afdeling: Graad 10 12 VRAESTELLE By elke kategorie is daar twee vraestelle. Leerders moet een van die twee vraestelle skryf. l l Afrikaans Huistaal: Leerders wat Afrikaans as Huistaal neem. Afrikaans Eerste Addisionele Taal: Leerders wat Afrikaans as Eerste Addisionele Taal neem (ongeag die leerders se huistaal). SLUITINGSDATUM Junior afdeling: 17 Mei 2019 Senior afdeling: 13 Februarie 2019 EKSAMENINLIGTING Junior afdeling: 10 September 2019 Senior afdeling: 14 Mei 2019 INSKRYWINGSGELD Junior afdeling: R45 per leerder Senior afdeling: R50 per leerder Vir die inskrywingsvorm besoek die ATKV se webwerf by www.atkv.org.za. Jeanné Naudé Telefoonnommer: 011 919 9088 Faksnommer: 086 646 0641 E-posadres: JeanneN@atkv.org.za

ATKV-Redenaars gee vir leerders die platform om hul sê met selfvertroue in Afrikaans te sê. n Vaardigheid wat hulle in die toekoms aan die voorpunt van hul veld sal plaas. BELANGRIKE DATUMS Eerste uitdunrondes: 11 Maart tot 17 Mei 2019 Semifinale rondes: 10 Mei tot 08 Junie 2019 Die finaal vind plaas by ATKV-Goudini Spa Graad 1 tot 7: 1 Augustus 2019 Graad 8 tot 12: 2 Augustus 2019 INSKRYWINGSGELD Inskrywingsgeld: R185 per leerder. SLUITINGSDATUM VIR INSKRY- WINGSVORM A: 15 FEBRUARIE 2019 (SLEGS SUID-AFRIKA) Net die getal leerders wat gaan deelneem. Voor die sluitingsdatum van 15 Februarie 2019 beloop die koste R185 per leerder. Ná die sluitingsdatum beloop die laat inskrywingsgeld R280 per leerder. GEEN inskrywings word ná 28 Februarie 2019 aanvaar nie. SLUITINGSDATUMS (SLEGS NAMIBIË) Die sluitingsdatum vir inskrywingsvorm A is 22 Maart 2019. Die sluitingsdatum vir inskrywingsvorm B is 17 Mei 2019. KURSUSSE Beoordelaarskursusse en werkswinkels word van tyd tot tyd aangebied. Hou die ATKV se webwerf by www.atkv.org.za vir die datums en plekke dop. Die redenaarsbrosjure is op die ATKV se webwerf beskikbaar. Lees asseblief die brosjure noukeurig deur en kontak ons indien u enige navrae het. TEMAS Huistaal Huistaal en Addisionele Taal GRAAD 1-3 GRAAD 4-5 GRAAD 6-7 GRAAD 8-9 GRAAD 10-12 maniere spaar vrees waarheid navigeer droom kuns dink beelde toue jok frons dans deure magnete Melanie Marais Telefoonnommer: 011 919 9015 E-posadres: MelanieM@atkv.org.za Jacqueline Göttert Hulporganiseerder Telefoonnommer: 011 919 9038 E-posadres: JacquelineG@atkv.org.za

S-P-E-L-A-T-H-O-N. Om te kan spel is n vaardigheid wat leerders ver in die lewe kan bring. Met ATKV-Spelathon word leerders aangespoor om baie meer aandag aan die gebruik van Afrikaans te gee en nie net SMS-taal te gebruik nie. KATEGORIEË: l Laerskool: Graad 6 & 7 huistaal l Laerskool: Graad 6 & 7 eerste addisionele taal l Hoërskool: Graad 8 & 9 huistaal l Hoërskool: Graad 8 & 9 eerste addisionele taal l Hoërskool: Graad 10 tot 12 huistaal l Hoërskool: Graad 10 tot 12 eerste addisionele taal DATUMS VIR 2019 IS SOOS VOLG: Augustus Provinsiale finale 5-6 Wes-Kaap 7 Wes-Kaap Limpopo 8 Limpopo 12-13 Vrystaat Noord-Kaap 14 Vrystaat 15-17 Noordwes Oos-Kaap 19-20 Gauteng Mpumalanga 21 Gauteng 22-23 Gauteng KwaZulu-Natal Oktober Nasio Finale nale finaal 10 Bloemfontein 11 Bloemfontein 12 Bloemfontein Meer inligting en die inskrywingsvorm is op www.atkv.org.za onder Spelathon beskikbaar. René Zietsman Telefoonnommer: 011 919 9094 E-posadres: ReneZ@atkv.org.za

Die ATKV-Tienertoneelkompetisie kweek n liefde vir toneelskepping in Afrikaans, toneelspel en teater-kyk by hoërskoolleerders. Dié oudste projek van die ATKV bied n platform vir talentontwikkeling en is n smeltkroes van kreatiwiteit. WIE KAN DEELNEEM? l ATKV-Tienertoneel is n nasionale kompetisie vir hoërskoolleerders, dus mag slegs sekondêre skole deelneem. l Skole wat inskryf, mag slegs van hul eie leerders gebruik maak. PROSEDURE OM IN TE SKRYF l Baie belangrik: Inskrywings word slegs aanvaar indien u vooraf telefonies by Lizané Basson (011 919 9078) of Charlton Lee (011 919 9077) bespreek het! l Die streeksfeeste het beperkte plek beskikbaar bespreek dus vroegtydig! l Die inskrywings sluit 10 Mei 2019. l Die inskrywingsgeld beloop R800 per produksie. l Vir meer inligting besoek die ATKV se webwerf by www.atkv.org.za. STREEKSFEESTE 2019 Johannesburg Market Theatre 23 tot 27 Julie Port Elizabeth PE Opera House 23 tot 27 Julie Ermelo Hoërskool Ermelo-ouditorium 30 Julie tot 3 Augustus Johannesburg UJ Theatre 29 Julie tot 3 Augustus Bloemfontein Wynand Mouton-teater 5 tot 10 Augustus Roodepoort Roodepoort-teater 5 tot 8 Augustus Potchefstroom Sanlam-ouditorium 12 tot 17 Augustus Windhoek Nasionale Teater van Namibië 14 tot 16 Augustus Kaapstad Artscape Theatre 15 tot 18 Augustus Pretoria Unisa Little Theatre 19 tot 24 Augustus Durbanville Hoërskool Durbanville-ouditorium 19 tot 24 Augustus Durban Playhouse Drama Theatre 21 tot 23 Augustus Die streeksfeesfinaal vind op die laaste dag van die streeksfees plaas. *** Neem kennis dat die datums en venues van alle streeksfeeste onderhewig is aan moontlike verandering. FINAAL Die finaal vind plaas van 23 tot 28 September 2019 by die Adam Small-teater in Stellenbosch. PRODUKSIES DEUR SLEGS LEERDERS Produksies waarvan die hele geselskap [die regisseur(s), skrywer(s), spelers en tegniese personeel] almal hoërskoolleerders is, kan deelneem in hierdie afdeling. Die ATKV wil die skeppende gees onder die leerders aanmoedig en beloon. Die beste produksie deur slegs leerders sal ook tydens die ATKV-Tienertoneelfinaal aangewys word. Lizané Basson Telefoonnommer: 011 919 9078 E-posadres: LizaneB@atkv.org.za Charlton Lee Hulporganiseerder Telefoonnommer: 011 919 9077 E-posadres: CharltonL@atkv.org.za

School Maleme SKool isikole SeKolo Tale Sezilimi Languages ATKV-TALETHON 2019 Gauteng, Noordwes en Wes-Kaap Die ATKV-Talethon is n meertalige vasvrakompetisie vir graad 9- en graad 10-leerders. Kom stel jou spelvermoë in Afrikaans en die twee Afrikatale van jou provinsie ten toon en ontwikkel n liefde vir van ons land se tale. SLUITINGSDATUM 22 Februarie 2019 KOMPETISIEDATUMS Noordwes: 8 en 9 April 2019 Gauteng: 10 en 11 April 2019 Wes-Kaap: 9 Mei 2019 DEELNEMERS Agt (8) leerders per skool mag deelneem: vier (4) graad 9-leerders en vier (4) graad 10-leerders. REGISTRASIEGELD R150 per skool HOE WERK N ATKV-TALETHON? Gaan loer op YouTube: soek net ATKV-Talethon. Meer inligting en die inskrywingsvorm is op www.atkv.org.za onder Talethon beskikbaar. Aretha Daries Hulporganiseerder: taal Telefoonnommer: 011 919 9095 E-posadres: ArethaD@atkv.org.za Karien Brits Bestuurder: taal Telefoonnommer: 011 919 9136 E-posadres: KarienB@atkv.org.za