BESPROEIINGSTELSELS. Vir die doeleindes van hierdie afdeling, sal n sentrifigale spilpunt of besproeiingstelsel die volgende insluit:

Vergelijkbare documenten
BESPROEIINGSTELSELS OP WIELE EN SPILPUNTE

3. Aardbewing, maar met uitsluiting van verlies van of skade aan eiendom in die ondergrondse werkverrigtinge van enige myn.

1. brand; 2. weerlig of donderslag; 3. ontploffing; 4. sodanige bykomende gevare as wat in die bylae as ingesluit vermeld word.

Kommersiële Versekering Afdeling brand

2. die maatskappy se aanspreeklikheid sal nie die versekerde bedrag in die bylae vermeld oorskry nie.

Brand Weerlig, donderslag en (nieteenstaande algemene uitsondering 5(a)) onderaardse vuur.

(a) geld tot hoogstens R5 000 en seëls tot hoogstens R (b) dokumente, manuskripte en sakeboeke, -planne en -ontwerpe

Kommersiële Versekering Afdeling geboue omvattend

KUDDE BESONDERE UITSONDERINGS

GEBOUE OMVATTEND. (a) geld tot hoogstens R5 000 en seëls tot hoogstens R dokumente, manuskripte en sakeboeke, -planne en -ontwerpe

Die maatskappy sal betaal vir verlies en/of uitgawe wat ingevolge onderafdelings B - Huurgeld en D - Verhoging in bedryfskoste beskryf word.

Huishoudelike Versekering Afdeling huisinhoud

(a) die bedrag van enige bybetaling vermeld in die bylae na die toepassing van enige eweredigheid - memorandum

GEBOUE OMVATTEND OMSKREWE GEBEURTENISSE ONDERAFDELING A VERLIES OF SKADE ONDERAFDELING B OPENBARE TOEVOER VERBINDINGS EN HOOFAANSLUITINGS

Onderafdeling B: Skade aan openbare toevoer- of hoofaansluitings

geld en/of verhandelbare instrumente tot en met n bedrag van R1 000 (eenduisend rand) indien in die bylae as ingesluit vermeld.

GEBOUE OMVATTEND. 2. Aardbewing maar uitgesluit enige verlies of skade wat uit enige mynbedrywighede voortspruit

GEBOUE OMVATTEND ONDERAFDELING A MATERIËLE SKADE. Eweredigheid (nie van toepassing op versekerde gevare 8, 9, 10, 11 en 12 nie)

A. Verlies of skade veroorsaak deur enige van die ondervermelde gevare aan die geboue in die bylae vermeld

A. Verlies of skade veroorsaak deur enige van die ondervermelde gevare aan die geboue in die bylae vermeld

HUISEIENAARS GEBEURLIKHEDE VERLIES OF SKADE VEROORSAAK DEUR ENIGE VAN DIE ONDERVERMELDE GEVARE AAN DIE GEBOUE IN DIE BYLAE VERMELD

SAKE-ONDERBREKING. (iv) enige ander materiële skade-versekering wat die belang van die versekerde dek;

Persoonlike alle Risiko

AFDELING SAMBREEL-AANSPREEKLIKHEID

MULTISURE INDEKS AFDELING INDEKS AFDELING

Kommersiële Versekering Afdeling elektroniese toerusting

Kommersiële Versekering Afdeling sake-onderbreking

Die maatskappy sal nie aanspreeklik wees nie vir verlies of skade wat direk of indirek veroorsaak is deur:

TOEVALLIGE SKADE - WYN

huishoudelike goedere en persoonlike besittings (insluitende geld en verhandelbare instrumente tot en met R2 500 (tweeduisend vyfhonderd rand))

ONDERAFDELING A MATERIËLE SKADE

1. Eiendom uitgesonderd lewendehawe, stamboekdiere, wild en volstruise

Fisieke verlies van of skade aan die versekerde eiendom wat in die bylae beskryf word weens enige oorsaak wat nie hierin uitgesluit word nie terwyl:

HUISEIENAARS. 2. Aardbewing maar uitgesluit enige verlies of skade wat uit enige mynbedrywighede voortspruit.

ONDERAFDELING A VERLIES OF SKADE

HUISBEWONERS. 2. Aardbewing maar uitgesluit enige verlies of skade wat uit enige mynbedrywighede voortspruit

SAMBREELAANSPREEKLIKHEID

Kommersiële Versekering Afdeling gemeenregtelike aanspreeklikheid (gebeurtenisgrondslag)

Die maatskappy sal die versekerde skadeloos stel teen die volgende gebeurtenisse:

ALGEMENE UITSONDERINGS BEPALINGS & VOORWAARDES

ALGEMENE UITSONDERINGS VOORWAARDES EN BEPALINGS

VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE)

Kommersiële Versekering Afdeling motor

Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS

VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE)

ONDERAFDELING A VERLIES OF SKADE OMSKREWE GEBEURTENISSE

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

MOTORBOTE, SEILJAGTE EN KLEINVAARTUIE

VERLIES VAN WINSTE MASJINERIE BREEKSKADE

verlies van of skade aan versekerde eiendom wat veroorsaak is deur:

MOTORBOTE, SEILJAGTE & KLEINVAARTUIE

LEWENDE HAWE EN WILD

SAKE ONDERBREKING. Die versekering kragtens hierdie item is beperk tot verlies van bruto wins weens: a. vermindering in omset; en

Goedere in Transito Module 6. Kopiereg Santam Bpk Kursuskode: ASSESS123 / Module 6

die Maatskappy se aanspreeklikheid hoogstens R5 000 ten opsigte van enige enkele gebeurtenis beloop;

Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS

Spesifieke uitsonderings, voorwaardes en bepalings stel algemene uitsonderings, voorwaardes en bepalings ter syde.

Kommersiële Versekering Algemene uitsonderings voorwaardes en bepalings

SAKE-ONDERBREKING. (ii) enige ander materiële skade-versekering wat die belang van die Versekerde dek;

LEWENDE HAWE EN WILD

Huishoudelike Versekering Algemene uitsonderings voorwaardes en bepalings

Huishoudelike Versekering Afdeling huishoudelike motorvoertuig

MEMORANDUM VAN HUURKONTRAK

LEWENDEHAWE. (ii) wild en volstruise wat insluit volstruise, wildspesies soos omskryf in terme van die toepaslike wetgewing op natuurlewe en

LEWENDE HAWE EN WILD

allsure Kitsnaslaangids

GEMEENREGTELIKE AANSPREEKLIKHEID

multisure POLISBEWOORDING

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

(i) die versekeraar se aanspreeklikheid hoogstens R2 000 ten opsigte van enige enkele gebeurtenis beloop;

Huishoudelike GoedereAfdeling

TERME EN VOORWAARDES

AANBOD OM TE KOOP AAN. F J D TRUST IT2390/1995 Hierin verteenwoordig deur FRANCOIS JOSEPHUS DERCKSEN (hierna genoem die Verkoper)

die Republiek van Suid-Afrika, Namibië, Botswana, Lesotho, Swaziland, Zimbabwe en Malawi.

AFDELING GELD. Omskrewe Gebeurtenisse. Woordomskrywings. Uitbreidings. 1. Houers en klerasie. 2. Slotte en sleutels

Motor. Onderafdeling A: Verlies of skade. Omskrewe gebeurtenisse

PERSOONLIK 1. Huishoudelike Geboue

Huishoudelike Versekering Afdeling huishoudelike plesiervaartuie

Nieteenstaande enigiets teenstrydig vervat in die polis en/of afdeling daarvan is dekking interme die polis onderhewig aan die volgende wysigings:

VOORWAARDES VAN VERKOPING VAN ONROERENDE EIENDOM. Die volgende sal voorwaardes van verkoping wees waarvolgens sekere vaste eiendomme bekend as :

GELD OMSKREWE GEBEURTENISSE SPESIFIEKE UITSONDERINGS OMSKRYWINGS. Houer UITBREIDINGS

Houer beteken enige kluis, brandkas, brandkamer, brandtrommel, geldlaai, kasregister, geldkas of ander houer van geld of enige frankeermasjien.

ONDERAFDELING A MATERIËLE SKADE

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

1. besering dood, liggaamlike besering, siekte of ongesteldheid of verstandelike besering van of aan enige persoon

MOTOR. Die Maatskappy stel die Versekerde skadeloos ten opsigte van verlies of skade aan

VRYWARINGSVORM VIR JEUGKAMP:

AFDELING BREË GEMEENREGTELIKE AANSPREEKLIKHEID

AFDELING BREË GEMEENREGTELIKE AANSPREEKLIKHEID

ARBEIDSREG ABR214. T:

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING

DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee Duisend en... (jaar) (20.. )

VERKOOPSVOORWAARDES MEMORANDUM VAN BEDINGE EN VOORWAARDES WAAROP. Likiditer Afslaers BK ( Registrasienommer 88/05012/23 ) handeldrywend as

Huurkontrak (vir woon - huisvesting vanaf 1 Januarie 2015 en die einddatum 30 November 2015)

DIENSKONTRAK vir TYDELIKE PERSONEEL. Universiteit Stellenbosch

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad

REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA MAATSKAPPYWET, AKTE VAN OPRIGTING KRANSPOORT EIENAARSKOMITEE NWM 8 Maart 2016 Rev 1

MUNISIPALITEIT BEAUFORT-WES. Kennisgewing nr. 145/2005

Persoonlike Versekeringspolis

Transcriptie:

BESPROEIINGSTELSELS DEFINISIES 1. Besproeiingstelsel Vir die doeleindes van hierdie afdeling, sal n sentrifigale spilpunt of besproeiingstelsel die volgende insluit: volledige stel torings; sentrale punt en stut; oorhang; bande aan elke toring en alle ander toerusting wat aan die torings geheg is, asook kragboks/kontrolepaneel by die sentrale punt. Maar sal die volgende uitsluit: pompe, ongeag of dit uitsluitlik vir die watertoevoer van die spilpunt verantwoordelik is of nie kragkabelverlengings, hetsy bo-gronds of ondergronds, vanaf die sentrale punt tot by die openbare kragtoevoer; enige kragboks/kragpunt wat nie deel vorm van die torings of geheg is aan die sentrale punt nie. 2. Gebeurtenis Die term gebeurtenis beteken n gebeurtenis of n reeks gebeurtenisse wat voortspruit uit een oorsaak in verband met enige enkele versekerde item ten opsigte waarvan skadeloosstelling ingevolge hierdie versekering verleen word. ONDERAFDELING I: BRAND Skade aan die hele of n deel van die eiendom wat in die bylae beskryf word as gevolg van: 1. brand 2. weerlig of donderslag 3. ontploffing 4. bykomende gevare soos omskryf. Santam Landbou/A/Besproeiingstelsels/511/082014 (1/5)

SPESIFIEKE UITSONDERINGS 1. Hierdie afdeling dek nie aardbewing (hetsy dit voortspruit uit mynbedrywighede of andersins) tensy dit as n bykomende gevaar bygevoeg is, of vulkaniese uitbarstings of ander natuurontwrigting (behalwe onderaardse brande) nie. Enige skade wat plaasvind tydens die bestaan van abnormale toestande (hetsy fisiek of andersins) wat teweeg gebring word deur of deur middel van of wat regstreeks of onregstreeks veroorsaak word deur enige van die genoemde gebeurtenisse word geag skade te wees wat nie deur hierdie versekering gedek word nie, behalwe in die mate waarin die versekerde bewys dat sodanige skade onafhanklik van die bestaan van sodanige abnormale toestande plaasgevind het. In enige aksie, geding of ander verrigtinge waar die maatskappy beweer dat enige skade uit hoofde van hierdie uitsondering nie deur hierdie versekering gedek word nie, rus die las op die versekerde om die teendeel te bewys. 2. Tensy dit spesifiek ingesluit word, dek hierdie versekering nie die volgende nie: skade aan eiendom wat veroorsaak word deur enige verhittings-of drogingsproses wat dit ondergaan; skade aan eiendom wat ten tyde van die skade verseker is of as dit nie vir hierdie versekering was nie, verseker sou gewees het deur enige marinepolis(se), behalwe ten opsigte van enige bedrag bo die bedrag wat ingevolge die marinepolis(se) betaalbaar sou gewees het indien hierdie versekering nie aangegaan is nie. SPESIFIEKE VOORWAARDES Bykomende gevare Daar word verstaan en ooreengekom dat ten opsigte van elke uitbreiding rakende bykomende gevare wat by hierdie versekering ingesluit word: al die uitsonderings en voorwaardes wat by hierdie versekering van toepassing is, geld asof dit daarby ingelyf is; enige versekerde skade vir die doeleindes daarvan beskou word asof dit deur brand veroorsaak is. Uitbreiding: Aardbewing Skade wat deur n aardbewing veroorsaak word, maar met uitsluiting van skade aan eiendom in die ondergrondse werkverrigtinge van enige myn. Uitbreiding: Spesiale gevare Skade wat veroorsaak word deur: 1. storm, wind, water, hael of sneeu met uitsluiting van skade aan eiendom; wat voortspruit uit enige proses wat dit ondergaan en wat noodsaaklikerwys die gebruik of aanwending van water behels; wat veroorsaak word deur n vloedgolf wat ontstaan as gevolg van n aardbewing of vulkaniese uitbarsting; 2. lugvaartuie en ander lugtoestelle of voorwerpe wat daaruit laat val word. 3. botsing deur diere, bome, antennes, satellietskottels of voertuie met uitsluiting van skade aan sodanige diere, bome, antennes, satellietskottels, voertuie of eiendom in of op sodanige voertuie. Santam Landbou/A/Besproeiingstelsels/511/082014 (2/5)

Hierdie uitbreiding dek nie die volgende nie: 1. slytasie of geleidelike agteruitgang: 2. skade wat veroorsaak word deur: insakking of grondverskuiwing; die versekerde se versuim om alle redelike voorsorg te tref vir die instandhouding en veiligheid van die versekerde eiendom en om skade tot n minimum te beperk. Uitbreiding: Kwaadwillige beskadiging Skade wat regstreeks veroorsaak word deur of deur middel van of as gevolg van die opsetlike of voorbedagte of moedswillige daad van enige persoon wat gepleeg word met die doel om sodanige skade te veroorsaak, behalwe skade aan: 1. roerende eiendom wat: gesteel word; beskadig word in n poging om dit of n deel daarvan te verwyder uit enige perseel wat deur die versekerde besit of geokkupeer word; 2. roerende of onroerende eiendom wat deur diewe beskadig word terwyl daar by enige persele wat deur die versekerde besit of geokkupeer word in-of uitgebreek word terwyl daar gepoog word om in of uit te breek; 3. onroerende eiendom wat deur die versekerde besit of geokkupeer word en wat veroorsaak word deur of deur middel van of as gevolg van: die verwydering of gedeeltelike verwydering van of enige poging daartoe; die sloping of gedeeltelike sloping of enige poging daartoe; van die gemelde onroerende eiendom of enige deel daarvan met die doel om enige deel daarvan te steel. Met dien verstande dat hierdie uitbreiding nie die volgende dek nie: (c) (d) (e) skade wat verband hou met of veroorsaak word deur brand of ontploffing; gevolglike of onregstreekse skade van enige aard of beskrywing hoegenaamd, behalwe verlies aan huurgeld indien dit spesifiek verseker is; skade wat spruit uit die algehele of gedeeltelike staking van werk of die vertraging of onderbreking of staking van enige proses of werksaamheid; skade wat veroorsaak word deur permanente of tydelike besitontneming wat spruit uit konfiskering, kommandering of rekwisisie deur enige wettig ingestelde owerheid; skade wat verband hou met of veroorsaak word deur enige gebeurtenis waarna daar in algemene uitsondering 1 (A),, (iii), (iv), (v), (vi) of (vii) van hierdie polis verwys word of die optrede van enige wettig ingestelde owerheid by die beheer, voorkoming of onderdrukking van, of terwyl daar op enige ander wyse gehandel word met, sodanige gebeurtenis. Indien die maatskappy uit hoofde van voorbehoudsbepaling,, (c), (d) of (e) beweer dat hierdie afdeling nie verlies of skade dek nie, rus die las op die versekerde om die teendeel te bewys. Santam Landbou/A/Besproeiingstelsels/511/082014 (3/5)

ONDERAFDELING II: TOEVALLIGE SKADE Toevallige fisieke verlies van of skade aan die versekerde eiendom wat in die bylae omskryf word. Die bedrag wat betaalbaar is vir alle verlies of skade wat voortspruit uit een oorspronklike oorsaak of bron beloop hoogstens die bedrag vermeld in die bylae. Spesifieke uitsonderings Die maatskappy is nie aanspreeklik vir die volgende nie: (c) (d) die eerste bedrag betaalbaar; terughouding, konfiskering, beslaglegging, vernietiging of rekwisisie deur enige wettig ingestelde owerheid of ander geregtelike proses; verlies of skade waarvoor n verskaffer, kontrakteur of hersteller verantwoordelik is, hetsy regtens of kontraktueel; verlies van of skade aan versekerde eiendom wat veroorsaak word deur: (iii) (iv) (v) enige oneerlike skema, skelmstreek, plan of valse voorwendsel toegepas op die versekerde (of enige persoon onder wie se toesig versekerde eiendom is) of bedrog of die oneerlikheid van enige prinsipaal of agent van die versekerde; oorverhitting, inploffing, kraking, brekasie, sweisbreuk, nippellekasie of ander gebrek. Hierdie uitsondering is slegs van toepassing op houers, pype, buise of soortgelyke apparaat; verandering, bleiking, skoonmaak, kleuring, vervaardiging, herstel, opknapping, versiening, restourasie, toetsing of enige ander werk daaraan; foutiewe of gebrekkige ontwerp, formule, spesifikasie, tekening, plan, materiaal, vakmanskap of professionele advies, gewone instandhouding, geleidelike agteruitgang, waardvermindering, wegvreting, roes, oksidasie of ander chemiese werking of reaksie, ryp, verandering in temperatuur, uitsetting of vogtigheid, gisting of ontkieming, klamheid, droogheid, nat of droë verroting, krimping, verdamping, gewigsverlies, kontaminasie, besoedeling, verandering in kleur, geur, tekstuur of afwerking of eie slytasie; termiete, motte, insekte, ongedierte, inherente fout, dampe, defek, latente defek, wisseling in atmosferiese of klimaatstoestand, die werking van lig; (e) verlies of skade aan chemikalieë, olie, vloeistof, gas of dampe te wyte aan lekkasie of ontlading uit die houer waarin dit gehou word; verlies of skade voortspruitende uit lekkasie of ontlading van chemikalieë, olie,vloeistowwe, gasse of dampe; (f) verlies of skade wat volg op (iii) droogte; n brandstof- of watertekort; n owerheid wat regtens gemagtig is om water, gas of elektrisiteit te voorsien, se uitoefening van sy mag om die toevoer te weerhou of te beperk, tensy sodanige besluit regsteeks toe te skryf is aan skade aan die eiendom van sodanige owerheid; Santam Landbou/A/Besproeiingstelsels/511/082014 (4/5)

MEMORANDA Skadeloosstelling Hiermee word ooreengekom dat die skadeloosstelling van sentrifigale spilpunte of besproeiingstelsels gebasseer sal wees op die nuwe vervangingswaarde. Eweredigheid Indien die versekerde eiendom by die plaasvind van n versekerde gebeurtenis meer werd is as die bedrag waarteen dit verseker is, word die versekerde sy eie maatskappy vir die verskil geag en dra hy dienooreenkomstig n eweredige gedeelte van die verlies of skade. Elke item, indien daar meer as een is, is afsonderlik aan hierdie memorandum onderworpe. ONDERAFDELING III AANSPREEKLIKHEID TEENOOR DERDEPARTYE Enige ongeval veroorsaak as gevolg van of deur of in verband met enige item wat ingevolge Onderafdelings I of II verseker is ten opsigte van: dood of liggaamlike besering van enige persoon, maar met uitsluiting van dood of liggaamlike besering aan enige persoon in die diens van die versekerde wat voortspruit uit en in die loop van sodanige diens of wat n lid is van dieselfde huishouding as die versekerde; skade aan eiendom anders dan eiendom wat aan die versekerde behoort of wat deur hom in trust gehou word of wat onder die bewaring of beheer van die versekerde is. Die maatskappy sal ook, ingevolge die bepalings van hierdie onderafdeling en onderworpe aan die beperkings en die doeleindes daarvan 1. alle koste en uitgawes wat met die maatskappy se skriftelike toestemming aangegaan is, betaal, en die maatskappy sal na eie goeddunke reël vir verteenwoordiging by enige ondersoek of doodsondersoek wat die onderwerp van skadeloosstelling ingevolge hierdie onderafdeling mag wees, of vir die verdediging van enige krimininele geding in enige landdroshof ten opsigte van enige handeling wat enige gebeurtenis veroorsaak het of daarmee verband hou wat die onderwerp van aanspreeklikheid ingevolge hierdie onderafdeling mag wees, met dien verstande dat die maatskappy se aanspreeklikheid in totaal hoogstens die skadeloosstellingsperk beloop wat in die bylae vermeld word as synde van toepassing op onderafdeling III. Uitsonderings tot onderafdeling III Die maatskappy is nie ingevolge hierdie onderafdeling aanspreeklik nie ten opsigte van: enige eis wat weens kontraktuele aanspreeklikheid ontstaan, tensy die versekerde aanspreeklik sou gewees het nieteenstaande sodanige kontraktuele ooreenkoms enige gevolglike verlies. Skadeloosstellingsperke Tensy andersins vermeld, beloop die maatskappy se aanspreeklikheid ingevolge hierdie onderafdeling ten opsigte van enige enkele gebeurtenis hoogstens R2 500 000. Santam Landbou/A/Besproeiingstelsels/511/082014 (5/5)