Nieteenstaande enigiets teenstrydig vervat in die polis en/of afdeling daarvan is dekking interme die polis onderhewig aan die volgende wysigings:

Vergelijkbare documenten
Huishoudelike GoedereAfdeling

Persoonlike alle Risiko

geld en/of verhandelbare instrumente tot en met n bedrag van R1 000 (eenduisend rand) indien in die bylae as ingesluit vermeld.

PERSOONLIK 1. Huishoudelike Geboue

A. Verlies of skade veroorsaak deur enige van die ondervermelde gevare aan die geboue in die bylae vermeld

Die maatskappy sal betaal vir verlies en/of uitgawe wat ingevolge onderafdelings B - Huurgeld en D - Verhoging in bedryfskoste beskryf word.

huishoudelike goedere en persoonlike besittings (insluitende geld en verhandelbare instrumente tot en met R2 500 (tweeduisend vyfhonderd rand))

HUISEIENAARS GEBEURLIKHEDE VERLIES OF SKADE VEROORSAAK DEUR ENIGE VAN DIE ONDERVERMELDE GEVARE AAN DIE GEBOUE IN DIE BYLAE VERMELD

Motor. Onderafdeling A: Verlies of skade. Omskrewe gebeurtenisse

KUDDE BESONDERE UITSONDERINGS

A. Verlies of skade veroorsaak deur enige van die ondervermelde gevare aan die geboue in die bylae vermeld

Fisieke verlies van of skade aan die versekerde eiendom wat in die bylae beskryf word weens enige oorsaak wat nie hierin uitgesluit word nie terwyl:

allsure Kitsnaslaangids

(a) geld tot hoogstens R5 000 en seëls tot hoogstens R (b) dokumente, manuskripte en sakeboeke, -planne en -ontwerpe

HUISBEWONERS. 2. Aardbewing maar uitgesluit enige verlies of skade wat uit enige mynbedrywighede voortspruit

2. die maatskappy se aanspreeklikheid sal nie die versekerde bedrag in die bylae vermeld oorskry nie.

Brand Weerlig, donderslag en (nieteenstaande algemene uitsondering 5(a)) onderaardse vuur.

VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE)

WAARDE- TOEVOUGINGS DIENSTE VIR GROEP SKEMAS. swiftcare

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

Onderafdeling B: Skade aan openbare toevoer- of hoofaansluitings

1. brand; 2. weerlig of donderslag; 3. ontploffing; 4. sodanige bykomende gevare as wat in die bylae as ingesluit vermeld word.

Huishoudelike Versekering Afdeling huisinhoud

Die maatskappy sal nie aanspreeklik wees nie vir verlies of skade wat direk of indirek veroorsaak is deur:

3. Aardbewing, maar met uitsluiting van verlies van of skade aan eiendom in die ondergrondse werkverrigtinge van enige myn.

WAARDE- TOEVOEGINGS- DIENSTE VIR NOODGEVALLE. swiftcare

BESPROEIINGSTELSELS. Vir die doeleindes van hierdie afdeling, sal n sentrifigale spilpunt of besproeiingstelsel die volgende insluit:

Kommersiële Versekering Afdeling geboue omvattend

BESPROEIINGSTELSELS OP WIELE EN SPILPUNTE

GEBOUE OMVATTEND OMSKREWE GEBEURTENISSE ONDERAFDELING A VERLIES OF SKADE ONDERAFDELING B OPENBARE TOEVOER VERBINDINGS EN HOOFAANSLUITINGS

Kommersiële Versekering Afdeling brand

VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE)

GEBOUE OMVATTEND ONDERAFDELING A MATERIËLE SKADE. Eweredigheid (nie van toepassing op versekerde gevare 8, 9, 10, 11 en 12 nie)

Goedere in Transito Module 6. Kopiereg Santam Bpk Kursuskode: ASSESS123 / Module 6

Die maatskappy sal die versekerde skadeloos stel teen die volgende gebeurtenisse:

Houer beteken enige kluis, brandkas, brandkamer, brandtrommel, geldlaai, kasregister, geldkas of ander houer van geld of enige frankeermasjien.

GELD OMSKREWE GEBEURTENISSE SPESIFIEKE UITSONDERINGS OMSKRYWINGS. Houer UITBREIDINGS

GEBOUE OMVATTEND. (a) geld tot hoogstens R5 000 en seëls tot hoogstens R dokumente, manuskripte en sakeboeke, -planne en -ontwerpe

HUISEIENAARS. 2. Aardbewing maar uitgesluit enige verlies of skade wat uit enige mynbedrywighede voortspruit.

JOU OM VATTENDE VERSEKERINGS- OPLOSSING

1. Eiendom uitgesonderd lewendehawe, stamboekdiere, wild en volstruise

MOTOR. Die Maatskappy stel die Versekerde skadeloos ten opsigte van verlies of skade aan

die Republiek van Suid-Afrika, Namibië, Botswana, Lesotho, Swaziland, Zimbabwe en Malawi.

ONDERAFDELING A MATERIËLE SKADE

Kommersiële Versekering Afdeling elektroniese toerusting

TOEVALLIGE SKADE - WYN

MOTORBOTE, SEILJAGTE EN KLEINVAARTUIE

SAMBREELAANSPREEKLIKHEID

Huishoudelike Versekering Afdeling huishoudelike motorvoertuig

GEMEENREGTELIKE AANSPREEKLIKHEID

1. besering dood, liggaamlike besering, siekte of ongesteldheid of verstandelike besering van of aan enige persoon

(a) die bedrag van enige bybetaling vermeld in die bylae na die toepassing van enige eweredigheid - memorandum

Kommersiële Versekering Afdeling sake-onderbreking

SAKE-ONDERBREKING. (iv) enige ander materiële skade-versekering wat die belang van die versekerde dek;

AFDELING SAMBREEL-AANSPREEKLIKHEID

LEWENDE HAWE EN WILD

ONDERAFDELING A VERLIES OF SKADE OMSKREWE GEBEURTENISSE

LEWENDE HAWE EN WILD

die Maatskappy se aanspreeklikheid hoogstens R5 000 ten opsigte van enige enkele gebeurtenis beloop;

GEBOUE OMVATTEND. 2. Aardbewing maar uitgesluit enige verlies of skade wat uit enige mynbedrywighede voortspruit

VERLIES VAN WINSTE MASJINERIE BREEKSKADE

ONDERAFDELING A VERLIES OF SKADE

VRYWARINGSVORM VIR JEUGKAMP:

MOTORBOTE, SEILJAGTE & KLEINVAARTUIE

DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee Duisend en... (jaar) (20.. )

ONDERAFDELING A MATERIËLE SKADE

SAKE ONDERBREKING. Die versekering kragtens hierdie item is beperk tot verlies van bruto wins weens: a. vermindering in omset; en

Kommersiële Versekering Afdeling gemeenregtelike aanspreeklikheid (gebeurtenisgrondslag)

AFDELING BREË GEMEENREGTELIKE AANSPREEKLIKHEID

ROOIBOSKLOOF LANDGOED. HUISEIENAARSVERENIGING GEDRAGSREëLS

KOMMERSIëLE AANSOEK VIR VERSEKERING ONDERHEWIG AAN DIE TERME EN VOORWAARDES VAN DIE MULITMARK III BEWOORDING

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

Kommersiële Versekering Afdeling motor

(i) die versekeraar se aanspreeklikheid hoogstens R2 000 ten opsigte van enige enkele gebeurtenis beloop;

MULTISURE INDEKS AFDELING INDEKS AFDELING

AFDELING GELD. Omskrewe Gebeurtenisse. Woordomskrywings. Uitbreidings. 1. Houers en klerasie. 2. Slotte en sleutels

LEWENDE HAWE EN WILD

PERSOONLIKE ONGEVALLE

HUGO LAMBRECHTS OUDITORIUM - HUURKONTRAK

LEWENDEHAWE. (ii) wild en volstruise wat insluit volstruise, wildspesies soos omskryf in terme van die toepaslike wetgewing op natuurlewe en

Huishoudelike Versekering Afdeling huishoudelike plesiervaartuie

verlies van of skade aan versekerde eiendom wat veroorsaak is deur:

TERME EN VOORWAARDES

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,

Huishoudelike Versekering Algemene uitsonderings voorwaardes en bepalings

allsure Polisbewoording

POLIS- BEWOORDING. Ja. Dit ís n sambreel. En hierdie is jou persoonlike versekeringspolis. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

Willem's Rus: Voorwaardes van Verblyf

AANBOD OM TE KOOP AAN. F J D TRUST IT2390/1995 Hierin verteenwoordig deur FRANCOIS JOSEPHUS DERCKSEN (hierna genoem die Verkoper)

(b) enige geldhouer of frankeermasjien in die gebou by die persele voortspruitende uit diefstal of enige poging daartoe.

Spesifieke uitsonderings, voorwaardes en bepalings stel algemene uitsonderings, voorwaardes en bepalings ter syde.

ALGEMENE UITSONDERINGS BEPALINGS & VOORWAARDES

Huurvoorwaardes: Ouplaas, Dowefontein, De Kroon.

ALGEMENE UITSONDERINGS VOORWAARDES EN BEPALINGS

OPSIE-OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN :

KOOPKONTRAK VIR N VOLTOOIDE DEELTITEL EENHEID

DIENSKONTRAK VIR HUISWERKER. 1. Persoonlike besonderhede van huiswerker (hierna genoem die werknemer )

AFDELING BREË GEMEENREGTELIKE AANSPREEKLIKHEID

IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin)

multisure POLISBEWOORDING

Transcriptie:

Algemene endossement hierby aangeheg en wat n deel vorm van die polis effektief vanaf die eerste hernuwing- of hersiening datum met ingang vanaf 1 Oktober 2013. Nieteenstaande enigiets teenstrydig vervat in die polis en/of afdeling daarvan is dekking interme die polis onderhewig aan die volgende wysigings: 1. Afdeling: Huiseienaars (A) Besondere voorwaardes, klousules en uitbreidings 4 Verwydering van bome wat geval het Die volgende is bygevoeg: of leunende bome wat in gevaar is om skade aan versekerde eiendom aan te rig. (B) Besondere voorwaardes, klousules en uitreidings 17 Ongeriefdekking Die perke is verhoog na R7 500 (seweduisend vyfhonderd rand). (C) Besondere voorwaardes, klousules en uitbreidings 19 Waterverlies weens lekke Die perke is verhoog na R7 500 (seweduisend vyfhonderd rand). (D) Besondere voorwaardes, klousules en uitbreidings 23 Sleutels en slotte is bygevoeg: 23. Sleutels en slotte Hierdie afdeling dek die koste om sleutels en slotte insluitende die afstandbeheerder en/of alarmbeheerder te vervang en indien noodsaaklik die herprogrammering van sodanige gekodefiseerde alarmstelsel van die versekerde eiendom volgende op verlies van of skade aan die slot of sleutel, afstand- en/of alarmbeheerder of volgende daarop dat die versekerde rede het om te glo dat enige ongemagtigde persoon in besit mag wees van n duplikaat van sodanige sleutel, afstand- en/of alarmbeheerder. Hierdie afdeling dek ook die redelike koste aangegaan om n slotmaker as gevolg van die verlies van sodanige sleutels, afstand- en/of alarmbeheerder in n noodgeval in te roep (i) (ii) die maatskappy se aanspreeklikheid ten opsigte van enige enkele verlies hoogstens R10 000 (tienduisend rand) beloop die maatskappy nie aanspreeklik sal wees nie vir die eerste R250 (tweehonderd en vyftig rand) ten opsigte van iedere en elke gebeurtenis. AGRIWYN - ALGEMENE ENDOSSEMENT 1

(E) Besondere voorwaarde, klousules en uitbreidings 24 Skade deur wilde bobbejane of wilde ape of wilde diere is bygevoeg: 24. Skade deur wilde bobbejane of wilde ape of wilde diere Hierdie afdeling is uitgebrei om verlies of skade aan die privaat woonhuis(e), huishoudelike buitevertrek(ke) of huishoudelike buitegebou(e) in te sluit geleë op die perseel by die risiko adres vermeld in die bylae, veroorsaak deur wilde bobbejane of wilde ape of wilde diere wilde bobbejane of wilde ape of wilde diere sal beteken die wat vrylik in die natuur lewe en wat nie as troeteldiere of plaasdiere aangehou word nie en sluit nie motte, knaagdiere en ongediertes in nie die maatskappy se aanspreeklikheid nie R10 000 (tienduisend rand) ten opsigte van enige enkele gebeurtenis sal oorskry nie (c) die versekerde verantwoordelik sal wees vir die eerste R1 000 (eenduisend rand) van iedere en elke eis. (F) Besondere voorwaarde, klousules en uitbreidings 25 Mobiliteit is bygevoeg: 25. Mobiliteit In geval van liggaamlike besering, as n slagoffer van geweld wat gepaard gaan met diefstal, poging tot diefstal, n aanhouding, kaping of brand, aan die versekerde of enige lid van die versekerde se gesin wat normaalweg by die versekerde inwoon, binne die grense van die woning of die terrein van die woning en as direkte gevolg van die voorval permanent afhanklik is van n rolstoel vir mobiliteit, sal die maatskappy betaal vir kostes redelikerwys en noodsaaklik aangegaan vir: (i) (ii) n selfaangedrewe rolstoel en/of veranderinge aan die versekerde privaat woning by die risiko adres vermeld in die bylae, om voorsiening te maak vir die gebruik van sodanige rolstoel die maatskappy se aanspreeklikheid nie R15 000 (vyftien duisend rand) ten opsigte van enige enkele gebeurtenis sal oorskry nie die maatskappy se aanspreeklikheid ten opsigte van enige enkele verlies onder hierdie uitbreiding hoogstens R15 000 (vyftien duisend rand) beloop in die geval waar hierdie uitbreiding beskikbaar is onder enige ander afdeling van die polis. (G) Endossement 4 Spesiale vervanging van warmwatertoestelle (Indien in die bylae as ingesluit vermeld) Die uitbreiding is gewysig om ook voorsiening te maak vir vervanging met n hitte pomp. AGRIWYN - ALGEMENE ENDOSSEMENT 2

2. Afdeling: Huisbewoners (A) Uitbreiding 5 Inhoud van huishoudelike yskaste, vrieskaste, koelkamers en vrieskamers (B) Uitbreiding 6 Sleutels en slotte Die perk is verhoog na R10 000 (tien duisend rand). (C) Uitbreiding 9 Toevallige dood Die perk is verhoog na R7 500 (seweduisend vyfhonderd rand) vir n persoon van 18 (agtien) jaar en jonger. (D) Uitbreiding 13 Verlies van water weens lekke (E) Uitbreiding 20 Ongeriefsdekking Die perke is verhoog na R7 500 (seweduisend vyfhonderd rand). (F) Uitbreiding 25 Skade deur wilde bobbejane of wilde ape of wilde diere is bygevoeg: 25. Skade deur wilde bobbejane of wilde ape of wilde diere Hierdie afdeling is uitgebrei om verlies of skade aan die huishoudelike goedere wat verseker is binne die gebou(e) van die privaat woonhuis(e), huishoudelike buitevertrek(ke) of huishoudelike buitegebou(e) in te sluit geleë by die risiko adres vermeld in die bylae, veroorsaak deur wilde bobbejane of wilde ape of wilde diere wilde bobbejane of wilde ape of wilde diere sal beteken die wat vrylik in die natuur lewe en wat nie as troeteldiere of plaasdiere aangehou word nie en sluit nie motte, knaagdiere en ongediertes in nie die maatskappy se aanspreeklikheid nie R10 000 (tienduisend rand) ten opsigte van enige enkele gebeurtenis sal oorskry nie (c) die versekerde verantwoordelik sal wees vir die eerste R1 000 (eenduisend rand) van iedere en elke eis. (G) Uitbreiding 26 Insakking en grondverskuiwing (Beperkte dekking) is bygevoeg: 26. Insakking en grondverskuiwing (Beperkte dekking) Hierdie afdeling word uitgebrei om verlies of skade aan die inhoud van die privaatwoning veroorsaak deur insakking of rysing van die grond wat die privaatwoning stut of grondverskuiwing in te sluit, met dien AGRIWYN - ALGEMENE ENDOSSEMENT 3

verstande dat sodanige verlies of skade nie deur die volgende veroorsaak word of daaruit voortspruit nie: (i) (ii) (iii) (iv) (v) uitgrawings, behalwe mynbou-uitgrawings veranderings, aanbouings of herstelwerk aan die privaatwoning die verdigting van opvullings foutiewe ontwerp, materiaal of vakmanskap normale vestiging, inkrimping of uitsetting van die privaatwoning die versekerde sal verantwoordelik wees vir die eerste R5 000 (vyfduisend rand) van iedere en elke eis. 3. Afdeling: Persoonlike alle risiko (A) Uitbreiding 1 Trapfietse Die perk is verhoog na R2 500 (tweeduisend vyfhonderd rand). (B) Uitbreiding 2 Versameling Seëls en Munte Die perke verhoog na R7 500 (seweduisend vyfhonderd rand) onderskeidelik. (C) Besondere voorwaarde 2 Onderversekering (slegs ten opsigte van nie gespesifiseerde items) Hierdie voorwaarde is geskrap. 4. Afdeling: Persoonlike ongevalle (A) Uitbreiding 4 Repatriasie (B) Uitbreiding 5 Ontvallingskoste (C) Uitbreiding 9 Mobiliteit Die perk is verhoog na R15 000 (vyftien duisend rand). 5. Afdeling: Persoonlike aanspreeklikheid (A) Uitbreiding 3 Kolhou (Putjie-in-een) Die perk is verhoog na R2 500 (tweeduisend vyfhonderd rand). (B) Uitbreiding 4 Kredietkaarte en kredietstrokies AGRIWYN - ALGEMENE ENDOSSEMENT 4

(C) Uitbreiding 5 Volhuis Die perk is verhoog na R2 500 (tweeduisend vyfhonderd rand). 6. Afdeling: Motorbote, seiljagte en kleinvaartuie (A) Onderafdeling III Mediese uitgawes Omskrewe gebeurtenisse 7. Afdeling: Motor - Wyn (A) Uitbreiding 6 Verlies van sleutels en slotte (B) Uitbreiding 7 Brandbluskoste (C) Uitbreiding 8 Wrakverwydering (D) Uitbreiding 13 Trauma (E) Uitbreiding 18 Huur van motorvoertuig (Privaattipe motors en/of ligte afleweringswaens (LAW s) alleen) (Indien in die bylae as ingesluit vermeld) Uitsondering (ii) (d) is bygevoeg: " (ii) (d) die ontslag van die maatskappy se aanspreeklikheid vir totale verlies van die voertuig, wat ookal eerste plaasvind. (F) Uitbreiding 20 Verlies van gebruik van voertuig (Trekkers en/of stropers) (Indien in die bylae as ingesluit vermeld) Uitsondering is gekanselleer: vergoeding vir verlies van gebruik vir die eerste 72 (twee en sewentig) uur onmiddellik na die voorval of gebeurtenis. (G) Uitbreiding 23 Ontvallingskoste Privaat motors en ligte afleweringswaens (LAW s) (H) Uitbreiding 25 Afkoop van basiese verpligte eerste bedrag betaalbaar (Privaattipe motorvoertuie, ligte afleweringsvoertuie (LAW s), en paneelwaens alleen) (Indien in die bylae as ingesluit vermeld) Spesifieke uitsondering (i) is geskrap en vervang deur: AGRIWYN - ALGEMENE ENDOSSEMENT 5

(i) die bestuurder van die voertuig ouer as 25 (vyf en twintig) jaar is en beskik oor n geldige rybewys vir langer as 5 (vyf) jaar. (I) Uitbreiding 27 Kwytskelding van verpligte eerste bedrag betaalbaar persone ouer as 55 (vyf en vyftig) Uitsondering (i) is gekanselleer: (i) enige vensterglas soos omskryf. (J) Uitbreiding 32 Elektroniese toerusting gebruik vir presisie boerdery (Trekkers en stropers alleen) (Indien in die bylae as ingesluit vermeld) Die uitbreiding is gewysig om voorsiening te maak vir landboukundige werktuie. 8. Afdeling: Brand - Wyn (A) Besondere voorwaardes, klousules en uitbreidings 42 Insakking en grondverskuiwing (Beperkte dekking) is bygevoeg: 42. Insakking en grondverskuiwing (Beperkte dekking) Die maatskappy sal die versekerde skadeloos stel teen verlies of skade veroorsaak deur insakking en grondverskuiwing, behalwe verlies of skade veroorsaak aan of deur: (c) (d) (e) (f) (g) (h) (i) afvoerpype, waterlope, grensmure, tuinmure, keermure, hekpale, hekke, heinings, opritte, plaveisel, swembadrante of tennisbane of toeskryfbaar aan foutiewe ontwerp, ontoereikende kompaktering of opvulling, swak konstruksie verwydering of verswakking van stutwerk strukturele verbouings, aanbouings of herstelwerk uitgrawings bo- of ondergronds, behalwe uitgrawings in die loop van mynboubedrywighede normale vassakking, inkrimping of uitsetting inkrimping of uitsetting van klei of soortgelyke tipes grond weens die klammigheid of waterinhoud daarvan bestaande skade by die aanvang van hierdie uitbreiding gevolglike verlies van enige aard hoegenaamd, behalwe verlies aan huurgeld. Indien die maatskappy beweer dat dekking ingevolge hierdie uitbreiding nie van toepassing is nie, rus die las op die versekerde om die teendeel te bewys. Die versekerde sal verantwoordelik wees vir die eerste R5 000 (vyfduisend rand) van iedere en elke eis. AGRIWYN - ALGEMENE ENDOSSEMENT 6

(B) Besondere voorwaardes, klousules en uitbreidings 43 Skade deur wilde bobbejane of wilde ape of wilde diere is bygevoeg: 43. Skade deur wilde bobbejane of wilde ape of wilde diere Hierdie afdeling is uitgebrei om verlies of skade aan die gebou(e) en die inhoud van gebou(e) wat geheel en al toegebou is in te sluit soos vermeld in die bylae, veroorsaak deur wilde bobbejane of wilde ape of wilde diere wilde bobbejane of wilde ape of wilde diere sal beteken die wat vrylik in die natuur lewe en wat nie as troeteldiere of plaasdiere aangehou word nie en sluit nie motte, knaagdiere en ongediertes in nie die maatskappy se aanspreeklikheid nie R10 000 (tienduisend rand) ten opsigte van enige enkele gebeurtenis sal oorskry nie (c) die versekerde verantwoordelik sal wees vir die eerste R1 000 (eenduisend rand) van iedere en elke eis. (C) Besondere voorwaardes, klousules en uitbreidings 44 Kragstuwing (Toerusting, masjinerie en ander inhoud) is bygevoeg: 44. Kragstuwing (Toerusting, masjinerie en ander inhoud) Hierdie afdeling word uitgebrei om skade in te sluit weens kragstuwing aan televisiestelle, klank- en video toerusting, faksmasjiene, kopieërmasjiene, telefoonstelsels en huishoudelike toestelle die maatskappy se aanspreeklikheid nie R25 000 (vyf en twintigduisend rand) ten opsigte van enige enkele gebeurtenis sal oorskry nie hierdie uitbreiding alleenlik van toepassing sal wees indien die inhoud verseker is onder hierdie afdeling van die polis. (D) Besondere voorwaardes, klousules en uitbreidings 45 Kragstuwing (Geboue) is bygevoeg: 45. Kragstuwing (Geboue) Hierdie afdeling word uitgebrei om skade weens kragstuwing aan los- en vaste toebehore wat deel van die gebou ingevolge hierdie afdeling uitmaak, in te sluit die maatskappy se aanspreeklikheid nie R25 000 (vyf en twintigduisend rand) ten opsigte van enige enkele gebeurtenis sal oorskry nie. AGRIWYN - ALGEMENE ENDOSSEMENT 7

9. Afdeling: Geboue omvattend (A) Besondere voorwaardes, klousules en uitbreidings 14 Insakking en grondverskuiwing (Beperkte dekking) is bygevoeg: 14. Insakking en grondverskuiwing (Beperkte dekking) Die maatskappy sal die versekerde skadeloos stel teen verlies of skade veroorsaak deur insakking en grondverskuiwing, behalwe verlies of skade veroorsaak aan of deur: (c) (d) (e) (f) (g) (h) (i) afvoerpype, waterlope, grensmure, tuinmure, keermure, hekpale, hekke, heinings, opritte, plaveisel, swembadrante of tennisbane of toeskryfbaar aan foutiewe ontwerp, ontoereikende kompaktering of opvulling, swak konstruksie verwydering of verswakking van stutwerk strukturele verbouings, aanbouings of herstelwerk uitgrawings bo- of ondergronds, behalwe uitgrawings in die loop van mynboubedrywighede normale vassakking, inkrimping of uitsetting inkrimping of uitsetting van klei of soortgelyke tipes grond weens die klammigheid of waterinhoud daarvan bestaande skade by die aanvang van hierdie uitbreiding gevolglike verlies van enige aard hoegenaamd, behalwe verlies aan huurgeld. Indien die maatskappy beweer dat dekking ingevolge hierdie uitbreiding nie van toepassing is nie, rus die las op die versekerde om die teendeel te bewys. Die versekerde sal verantwoordelik wees vir die eerste R5 000 (vyfduisend rand) van iedere en elke eis. (B) Besondere voorwaardes, klousules en uitbreidings 15 Sleutels en slotte is bygevoeg: 15. Sleutels en slotte Hierdie afdeling dek die koste om sleutels en slotte insluitende die afstandbeheerder en/of alarmbeheerder te vervang en indien noodsaaklik die herprogrammering van sodanige gekodefiseerde alarmstelsel van die versekerde eiendom volgende op verlies van of skade aan die slot of sleutel, alarmbeheerder of volgende daarop dat die versekerde rede het om te glo dat enige ongemagtigde persoon in besit mag wees van n duplikaat van sodanige sleutel, afstand- en/of alarmbeheerder. AGRIWYN - ALGEMENE ENDOSSEMENT 8

Hierdie afdeling dek ook die redelike koste aangegaan om n slotmaker as gevolg van die verlies van sodanige sleutels, afstand- en/of alarmbeheerder in n noodgeval in te roep die maatskappy se aanspreeklikheid ten opsigte van enige enkele verlies hoogstens R10 000 (tienduisend rand) beloop die maatskappy sal nie aanspreeklik wees nie vir die eerste R250 (tweehonderd en vyftig rand) ten opsigte van iedere en elke gebeurtenis. (C) Besondere voorwaardes, klousules en uitbreidings 16 Skade deur wilde bobbejane of wilde ape of wilde diere is bygevoeg: 16. Skade deur wilde bobbejane of wilde ape of wilde diere Hierdie afdeling is uitgebrei om verlies of skade aan die gebou(e) en buitegebou(e) daarby in te sluit geleë by die risiko adres vermeld in die bylae, veroorsaak deur wilde bobbejane of wilde ape of wilde diere wilde bobbejane of wilde ape of wilde diere sal beteken die wat vrylik in die natuur lewe en wat nie as troeteldiere of plaasdiere aangehou word nie en sluit nie motte, knaagdiere en ongediertes in nie die maatskappy se aanspreeklikheid nie R10 000 (tienduisend rand) ten opsigte van enige enkele gebeurtenis sal oorskry nie (c) die versekerde verantwoordelik sal wees vir die eerste R1 000 (eenduisend rand) van iedere en elke eis. (D) Besondere voorwaardes, klousules en uitbreidings 17 Kragstuwing (Geboue) is bygevoeg: 17. Kragstuwing (Geboue) Hierdie afdeling word uitgebrei om skade weens kragstuwing aan los- en vaste toebehore wat deel van die gebou ingevolge hierdie afdeling uitmaak, in te sluit die maatskappy se aanspreeklikheid nie R25 000 (vyf en twintigduisend rand) ten opsigte van enige enkele gebeurtenis sal oorskry nie. (E) Endossement 5 Gastehuise (Akkommodasie en verblyf) (Indien in die bylae as ingesluit vermeld) 5.3 Verlies van slotte en sleutels 5.3 Verlies van slotte en sleutels is geskrap onder hierdie endossement en nuut bygevoeg onder Besondere voorwaardes, klousules en uitbreidings 15, Sleutels en slotte van hierdie afdeling. AGRIWYN - ALGEMENE ENDOSSEMENT 9

(F) Endossement 5 Gastehuise (Akkommodasie en verblyf) (Indien in die bylae as ingesluit vermeld) 5.6 Verwyderingskoste van bome wat geval het Die volgende is bygevoeg: of leunende bome wat in gevaar is om skade aan die versekerde eiendom aan te rig. 10. Afdeling: Kantoorinhoud (A) Besondere voorwaardes en uitbreidings 11 Verlies van sleutels en slotte (B) Besondere voorwaarde en uitbreidings 17 Kragstuwing (Alle inhoud) is bygevoeg: 17. Kragstuwing (Alle inhoud) Hierdie afdeling is uitgebrei om skade in te sluit weens kragstuwing aan televisiestelle, klank- en video toerusting, faksmasjiene, kopieërmasjiene en telefoonstelsels, tweerigtingradio s en huishoudelike toerusting die maatskappy se aanspreeklikheid nie R25 000 (vyf en twintigduisend rand) ten opsigte van enige enkele gebeurtenis sal oorskry nie. 11. Afdeling: Diefstal - Wyn (A) Uitbreiding 2 Sleutels en slotte 12. Afdeling: Geld (A) Uitbreiding 2 Sleutels en slotte 13. Afdeling: Transito - Wyn (A) Besondere voorwaarde 7 Puinverwydering (B) Besondere voorwaarde 8 Brandbluskoste AGRIWYN - ALGEMENE ENDOSSEMENT 10

14. Afdeling: Sake alle risiko - Wyn (A) Besondere voorwaarde 3 is geskrap en vervang deur: 3. Gesertifiseerde stikstofinseminasiefles In die geval van 'n gesertifiseerde stikstofinseminasiefles en die inhoud onder hierdie afdeling verseker sal die maatskappy aanspreeklik wees vir verlies van of skade aan die fles en inhoud wat ontstaan as gevolg van onklaarraking van die fles deur die vakuum wat verlore gaan die maatskappy nie aanspreeklik sal wees nie vir enige geleidelike agteruitgang wat die werking van lig, atmosferiese of klimaatstoestande insluit die versekerde die instruksies van die vervaardiger streng nakom. 15. Afdeling: Aangegewe voordele (A) Uitbreiding 4 Repatriasie (B) Uitbreiding 5 Ontvallingskoste (C) Uitbreiding 8 Mobiliteit Die perk is verhoog na R15 000 (vyftienduisend rand). 16. Afdeling: Groep persoonlike ongevalle (A) Uitbreiding 4 Repatriasie (B) Uitbreiding 5 Ontvallingskoste (C) Uitbreiding 8 Mobiliteit Die perk is verhoog na R15 000 (vyftienduisend rand). 17. Afdeling: Enkel Transito - Wyn (A) Besondere voorwaarde 6 Puinverwydering (B) Besondere voorwaarde 7 Brandbluskoste AGRIWYN - ALGEMENE ENDOSSEMENT 11

18. Afdeling: Gemeenregtelike aanspreeklikheid - Wyn (A) Uitbreiding 13 Regsverdedigingskoste Die wette (byvoeging): Die Wet op Verbruikersbeskerming Nr. 68 van 2008 (soos gewysig) is bygevoeg. (B) Uitbreiding 16 Afdwaal, wegloop of aanjaag van diere Uitsondering is geskrap en vervang deur: dat alle hekke en grensdrade, te alle tye in n goeie toestand gehou word en dat alle hekke wat direkte toegang tot openbare paaie verleen, te alle tye behoorlik toegemaak en gesluit is. (C) Uitbreiding 22 Verspreiding van brand (Indien in die bylae as ingesluit vermeld) Die laaste paragraaf van die Spesiale bepaling is geskrap en vervang deur: Nie nakoming van hierdie verpligtinge soos uiteengesit onder Artikel 12(1) van die Nasionale Wet op Veld- en Bosbrande Nr. 101 van 1998 (voorbereiding en onderhoud van brandbane) sal nie dekking verhoed onder die uitbreiding nie, met dien verstande dat die nie-nakoming van verpligtinge nie bygedra het tot die ontstaan en/of die verspreiding van die brand nie. Die bewys daarvan sal by die versekerde berus. 19. Afdeling: Breë aanspreeklikheid - Wyn (A) Uitbreiding tot onderafdeling A Verspreiding van brand (Indien in die bylae as ingesluit vermeld) Die laaste paragraaf van die Spesiale bepaling is geskrap en vervang deur: Nie nakoming van hierdie verpligtinge soos uiteengesit onder Artikel 12(1) van Die Nasionale Wet op Veld- en Bosbrande Nr. 101 van 1998 (voorbereiding en onderhoud van brandbane) sal nie dekking verhoed onder die uitbreiding nie, met dien verstande dat die nie-nakoming van verpligtinge nie bygedra het tot die ontstaan en/of die verspreiding van die brand nie. Die bewys daarvan sal by die versekerde berus. AGRIWYN - ALGEMENE ENDOSSEMENT 12