AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 ASSESSERINGSTAAK 3 NOVEMBER 2014 GRAAD 8

Vergelijkbare documenten
ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 9 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM KWARTAAL 1: 2012 VOORBEELD

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

GRAAD 9 NOVEMBER 2013 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM

GRAAD 10: PROEFVRAESTEL EKSAMEN 2006 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 MEMORANDUM

GRAAD 9 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 MEMORANDUM

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 3 TAAL EN BEGRIP NOVEMBER 2014 GRAAD 8

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYFVRAESTEL NASIENRIGLYNE

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 MEMORANDUM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Johannesburg Cluster AFRIKAANS EAT GRAAD 10

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 MEMORANDUM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V3 NASIENRIGLYN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

AFRIKAANS EAT VRAESTEL

Motheo Onderwysdistrik

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS HUISTAAL V3 MEMORANDUM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

ALGEMENE ASSESSERINGSRIGLYNE VIR VRAESTEL 3

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 9 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NASIENRIGLYNE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 MEMORANDUM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN VOORBEELDVRAESTEL 2008 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II NASIENRIGLYNE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2010

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

Gemeenskaplike Vraestel GRAAD 10: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: STELWERK INSTRUKSIES EN INLIGTING. OOS-KAAP Onderwysdepartement UITENHAGE DISTRIK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 10

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFDELING C GRAAD 12 EKSAMENRIGLYNE

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014 MEMORANDUM

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

A Hoe Ram en sy vrou vir Luiperd en Jakkals uitoorlê het A Die luiperd, die ram en die jakkals

AFRIKAANS EAT GRAAD 11

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL

AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 3/3: SKRYF GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 MEMORANDUM TOTAAL: 100 AFDELING A VRAAG 1

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 AFRIKAANS HUISTAAL V3 MEMORANDUM

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 9 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VOORBEELD MEMORANDUM

Assesseringsrubrieke

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NMY-79)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

Transcriptie:

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 ASSESSERINGSTAAK 3 NOVEMBER 2014 GRAAD 8 Hierdie vraestel bestaan uit 5 bladsye. PUNTE: 80 TYDSDUUR: 1½ uur

AFRIKANS FAL GRADE 8 NOVEMBER 2014 INSTRUKSIES: Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings. AFDELING A: Opstel [53] AFDELING B: Transaksionele teks [27] Volg die instruksies bo-aan elke afdeling. Lees al die vrae versigtig voordat jy dit beantwoord. Beantwoord al die vrae op die antwoordblad, nie op die vraestel nie! Begin elke afdeling op n nuwe bladsy. Werk netjies en leesbaar. 2

AFRIKANS FAL GRADE 8 NOVEMBER 2014 AFDELING A OPSTEL INSTRUKSIES: Jou opstel moet bewys van beplanning en redigering hê. Nommer die skryfstuk soos wat dit op die vraestel genommer is. Dui die nommer en die onderwerp van jou skryfstuk aan. VRAAG 1 Kies EEN van die volgende onderwerpe en voer die opdrag daarby uit. 1. Orals is daar waarskuwings teen die gevare van sigaretrook. Ons lewe in n tyd waarin die lug besoedel word deur motors en fabrieke. Word daar te veel klem gelê op die rookgewoonte? Is dit werklik so gevaarlik om sigarette te rook? OPDRAG: Skryf n opstel (180-210 woorde) en lig jou mening (wat dink jy?) 3

AFRIKANS FAL GRADE 8 NOVEMBER 2014 Of 2. Vrouens is slimmer as mans. Of is hulle? OPDRAG: Skryf n opstel (180-210 woorde) en sê of jy saamstem. Sê ook hoekom. (53) TOTAAL AFDELING A: 53 AFDELING B TRANSAKSIONELE TEKS INSTRUKSIES: Jou skryfstuk moet bewys van beplanning en redigering hê. Nommer die skryfstuk soos wat dit op die vraestel genommer is. Dui die nommer en die onderwerp van jou skryfstuk aan. Jy sal volgens die rubriek geassesseer word. VRAAG 2 Kies EEN van die volgende onderwerpe en voer die opdrag daarby uit. Skryf n brief (120 140 woorde) aan jou skoolkoerant waarin jy standpunt inneem oor enige saak in die skool wat jou pla. 4

AFRIKANS FAL GRADE 8 NOVEMBER 2014 Of Jy het n vriend in n ander dorp wat baie rook en jy is bekommerd oor sy gesondheid. Skryf n brief (120 140 woorde) aan hom en waarsku hom teen hierdie slegte gewoonte. (27) Punt: 27 Korrekte formaat Bly by voorgeskrewe formaat Bly goed by Bly gedeeltelik by Wyk af van die 6 4-5 2-3 1 Toepaslike lengte Toepaslike lengte Redelike toepaslike lengte Ontoepaslike lengte Heeltemal te lank of te kort Sinskonstruksie Toepaslike struktuur Meestal toepaslike Ontoepaslike struktuur Swak sinskonstruksies en variasie van sinstiepes struktuur. Volledige sinne. en onvolledige sinne. Spelling, leestekens en taalgebruik. Onderwerp Goeie gebruik van taal en spelling. Foutlose gebruik van leestekens. Redelike goeie gebruik van taal met min Goeie gebruik van leestekens. Baie taal- en Ontoepaslike taalgebruik, Baie Sukkel om leesteken Baie leestekenfoute. reg te gebruik. Bly volkome by die Heeltemal vam die onderwerp afgewyk. Bereik doel volkome. Bly by onderwerp met geringe afwykings. Bereik doel gedeeltelik. Noem die onderwerp, maar bly nie daarby Doel nie bereik Doel glad nie bereik TOTAAL VIR AFDELING B: 27 GROOTTOTAAL 80 5

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 ASSESSERINGSTAAK 3 NOVEMBER 2014 MEMORANDUM GRAAD 8 1

50 punte 34-27 26-24 24-20 19-17 16-14 13-10 Inhoud en beplanning 34 punte Taal, styl en redigering 13 punte Struktuur 56punte Inhoud beïndruk met insig in Idees uitdagend en volwasse. eerste poging lei tot n feitlik foutlose, gepaste opstel. Inhoud toon deeglike interpretasie van Idees interessant en verbeeldingryk eerste poging lei tot goed saamgestelde, gepaste opstel Inhoud toon n goeie interpretasie van Idees interessant en oortuigend. eerste poging lei tot n goeie, gepaste opstel. Inhoud is n voldoende intepretasie van Idees gewoon en diepte ontbreek. eerste poging lei tot n bevredigende opstel/aanbieding. Inhoud gewoon met leemtes in samehang. Idees meestal relevant, herhalend. eerste poging lei tot gemiddelde/redelik verstaanbare opstel. Inhoud dikwels onverstaanbaar. Gebrek aan samehang. Idees is min en dikwels herhalend. eerste poging lei tot opstel wat nie goed aangebied is 14-12 11-10 9-8 7 6-5 4-3 2-0 Toon kritiese Effektiewe gebruik van taal en punktuasie. Maak van figuurlike taal gebruik. Woordkeuse hoogs toepaslik/uitmuntend. is hoogs gepas. Opstel feitlik foutloos na proeflees en Toon kritiese Korrekte gebruik van taal en punktuasie kan figuurlike taal gebruik in korrekte konteks. n Variasie in woordkeuse en word korrek gebruik. is toepaslik vir die Opstel meestal foutloos na proeflees en redigering Daar is bewys van kritiese Taal en punktuasie; meestal korrek. Woordkeuse is gepas vir opstel. is meestal toepaslik vir die Opstel oor die algemeen foutloos na proeflees en n Aanduiding van kritiese Taal baie eenvoudig en punktuasie voldoende. Woordkeuse voldoende. oor die algemeen in ooreenstemming met vereistes vir die Opstel het steeds foute na proeflees en Beperkte kritiese Taal gewoon en punktuasie dikwels foutief geruik. Woordkeuse basies. toon gebrek aan samehang. Opstel het steeds baie foute na proeflees en Geen kritiese Gebrekkige taal en punktuasie. Woordkeuse beperk. gebrekkig. Opstel is besaai met foute ten spyte van proeflees en 6 5 4 3 2 1 0 Ontwikkeling van onderwerp samehangend met verbeeldingryke details. Sinne en paragrawe samehangend saamgesstel. lengte heeltemal korrek. Ontwikkeling van onderwerp samehangend en logiese ontwikkeling van details. n Verseidenheid tipes sinne en paragrawe skakel logies. Lengte korrek. Ontwikkeling van onderwerp is samehangend met verbeeldingryke details. Sinne en paragrafering: samehangend, goed saamgestel. Lengte is korrek. Onderwerp bevat sommige idees, noodsaaklike details egter ingesluit. Sinskonstruksie en paragrafering mag foute bevat, maar opstel maak nog sin. Lengte amper korrek. Bewys van ontwikkeling van sommige noodsaaklike idees. Sinskonstruksie en paragrafering foutief, maar idees is verstaanbaar. Lengte is te kort/te lank. Dwaal soms van die onderwerp af, algemene gedragtegang moeilik om te volg. Sinskonstruksie en paragrafering baie elementêr saamgestel. Lengte te kort/te lank. 9-0 Inhoud nie ter sake Geen samehang Idees herhaal. eerste poging ontbreek heeltemal, swak opstel/aanbieding. Geen kritiese Ernstige gebrek aan taal en punktuasie. Woordkeuse ontoepaslik. is baie gebrekkig. Opstel is besaai met foute en verwarrend ten spyte van proeflees en Afgedwaal van die Sinskonstruksie en paragrafering deurmekaar en onderdag. Lengte heeltemal te kort/te lank. 2

VRAAG 2.1 BRIEF Punt: 27 Korrekte formaat Bly by voorgeskrewe formaat Bly goed by Bly gedeeltelik by Wyk af van die 6 4-5 2-3 1 Toepaslike lengte Toepaslike lengte Redelike toepaslike lengte Ontoepaslike lengte Heeltemal te lank of te kort Sinskonstruksie Toepaslike struktuur Meestal toepaslike Ontoepaslike struktuur Swak sinskonstruksies en variasie van sinne struktuur. Volledige sinne. en onvolledige sinne. Spelling, leestekens en taalgebruik. Onderwerp Totaal: Goeie gebruik van taal en spelling. Foutlose gebruik van leestekens. Redelike goeie gebruik van taal met min Goeie gebruik van leestekens. Baie taal- en Ontoepaslike taalgebruik, Baie Sukkel om leesteken Baie leestekenfoute. reg te gebruik. Bly volkome by die Bereik doel volkome. Bly by onderwerp met geringe afwykings. Bereik doel gedeeltelik. Noem die onderwerp, maar bly nie daarby Doel nie bereik Heeltemal van die onderwerp afgewyk. Doel glad nie bereik 3