Uit die hoof se kantoor. Inhoud

Vergelijkbare documenten
Uit die hoof se kantoor. Inhoud

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID

Uit die hoof se kantoor. Inhoud. Nuusbrief 7 28 September 2018

Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan.

Uit die hoof se kantoor. Inhoud. Nuusbrief 9 31 Oktober 2017

Daar is altyd drie opsies:

SPANVERBAND : Algeheel 1-3 in A Bond Interhoër INDIVIDUEEL: Verwerf 950+(J) en 900+(S) ABSA 2007 punte 2 x Verwerf in seisoen

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE: KULTUUR

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE

Skiet: Interprovinsiaal. Skiet: Interprovinsiaal. Netbal: O/14 O/18 GSS Proewe. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

Indien daar n gelykopuitslag is, sal daar van die 8 sekondestrafhou gebruikgemaak word aangesien dit by Noordvaal ook gebruik gaan word.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Uit die hoof se kantoor

Uit die hoof se kantoor

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Januarie Week Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Skole Open Inligtingsaand: LSEN Inligtingsaand: Gr 1

LAASTE UITGAWE BULLETIN 29 NOVEMBER 2017

Hier trap ons diep spore...

LAERSKOOL ELARDUSPARK MERIETE BELEID

NUUSBRIEF 12 VAN 2016

JAARPROGRAM KWARTAAL 1

Hoërskool Fichardtpark Sportdag 2-3 Maart

HOËRSKOOL DIE ANKER. Blou lap balkie met toekenning in geel geskryf.

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Kultuur: Erkenning vir Groepe S K O O L P R O D U K S I E

LGS PRESTIGE-AAND BELEID

1. ALGEMENE INLIGTING

BROEDIE NUUS. Maandprogram is aangeheg. Welkom Mnr André! Sien Jaarkalender op Communicator

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

ROODEKRANS BELANGRIKE DATUMS

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 12 / APRIL 2017

30 November 2017 JANUARIE 2018

Die Hoërskool Menlopark. Reglement vir die toekenning van kleure en erekleure. Kode

Januarie ALGEMEEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM PICK N PAY-PROJEK. 26 Julie 2018 Webtuiste: Uitgawe: 21

KWARTAALPROGRAM VIR OUERS

Omsendbrief 19/ Junie 2015

Laerskool Olifantsvallei

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

Voorspoed aan elkeen van u met al u verpligtinge as ouer gedurende hierdie kwartaal.

ALGEMENE KENNIS AANSOEK OM KULTUUR ERKENNING IN DIE AFDELING. Naam van leerder : Omkring punt van toepassing: Naam en van : Handtekening :

1. SPORT 1.1 Krieket Dankie aan die o.9 krieketspelers wat Saterdag aan wedstryde deelgeneem het.

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Januarie. Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag

ATKV-REDENAARSKOMPETISIE 2015 EERSTE RONDE NEWCASTLE, KWAZULU-NATAL

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3)

Wapport 7 24 Februarie 2017

MAANDAG, 19 OKTOBER2015

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

L/S EIKESTAD 1STE KWARTAAL PROGRAM (soos op 30 November 2018)

Reglement vir die toekenning van akademiese toekennings

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad: ERRATA

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Laerskool Fairland Norm 2016

Omsendbrief 27/ Oktober 2018

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80

Rooikat-nuus. Hoërskool Elspark. Uitgawe # 36. Tel: /4. Faks: NUUSBRIEF 7/ Mei 2018 SPORT.

Tydens die eksamen verskyn slegs die Menlo-blits en die volledige Insig trek weer los aan die begin van volgende kwartaal!

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

Matriekeindeksamen begin. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

Maxi-Nuus #0022 Kan nie die nuusbrief mooi sien nie? Klik hier.

Prestasies Menlopark B eindig algeheel 6de van 20 skole in 2009 se Super 12 vir Laerskole kompetisie.

Laerskool Hannes Visagie

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

God droom groter as wat ek en jy kan.

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Het jy enige onnodige bekomstighede, hetsy vir die woonwa of huis, stuur gerus n epos met besonderhede aan my:

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. November Eksamen 2015 : Vraestel 2

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

SKOOL AFRIKAANS - GR 6 JUNIE 2010 AFDELING A: KREATIEWE SKRYFWERK TOTAAL: 100 NAAM:

LAERSKOOL ROODEKRANS INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 4-6 AKADEMIESE INLIGTING JANUARIE 2018 AKADEMIESE HOOF (DPS): ME. SUZANNE FOURIE

JANUARIE 2019 Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag

SURICATA AMPTELIKE NUUSBRIEF VAN HOËRSKOOL MONTANA

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V3

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

Transcriptie:

Nuusbrief 4 22 Junie 2018 Uit die hoof se kantoor Te midde van onstuimigheid in ons land en die wankelrige bestuur van ons land se openbare instellings is 'n mens dankbaar vir die onverdiende guns wat ons by Hoërskool Wonderboom kan geniet. 'n Instelling kan net floreer en vooruitgaan as sy mense waardes van integriteit en hardwerkendheid deel. Hoe dankbaar is ek nie vir hierdie gedeelde waardes van ons skoolgemeenskap nie. Dit kan alles opgesom word met die woordjie omgee, want as 'n mens werklik omgee vir die kinders wat jy dien dan is daar nie plek vir ander agendas nie. Rakende skoolsake was die jaarlikse Wonnie Kaleidoskoop Kunswedstryd weereens een van ons hoogtepunte. Daar is maar net nie 'n plaasvervanger vir harde werk en toewyding nie en dit was orals te bespeur by die gala-aand. Ons wintersporte behaal gemengde welslae in die taai ligas waarin hulle speel, maar dit is baie opvallend dat ons kinders hierdie jaar met selfs met 'n groter kanniedood houding deelneem. Dit is per slot van sake al waarvoor ons kan vra omdat karakter nie deur wen of verloor bepaal word nie, maar deur hoe jy deelneem. Ek wil elke Wonniekind, ouer en personeellid bedank vir hulle bydra en harde werk by die Innibergfees. Dit was 'n heerlike aand met 'n opgeruimde karnaval atmosfeer. Dis weereens 'n sprekende voorbeeld van hoe dinge by ons skool uitgevoer word. Ek wil ook ons ouers van harte bedank vir getroue betaling van skoolfonds. Daar is egter ongelukkig ouers wat nie die erns van die saak besef nie. Die Gautengse Onderwysdepartement het drasties gesny aan skole se personeelvoorsiening. Meer en meer onderwysers moet nou deur skoolfonds betaal word. Hoërskool Wonderboom is een van daardie skole wat, ten spyte daarvan, gehalte onderrig kan gee teen 'n bekostigbare tarief. Nie-betaling plaas ons in 'n baie moeilike posisie om te doen wat ons graag doen en dit is om aan ons kinders die beste te bied. Mag elke Wonniekind die wintervakansie geniet met die wete dat julle jul bes gedoen het yudens die afgelope eksamen. Wonniegroete Marius Lezar Inhoud Uit die hoof se kantoor Netbal Nuwe adjunkhoof Tennis Rugby Skaak Tafeltennis Hokkie Junior Stadsraad Fietsry Kultuurkomitee Landloop Veldteikenskiet Redenaars Wonnie Kaleidoskoop Mnr & Mej Wonnie Sierskaats

Netbal!ste span toer na Margate: HS Standerton: wen 40-18 HS Akasia: wen 55-18 Curro Hazeldean wen: 22-4 HS Westvalia gelykop: 19-19 HS Paul Erasmus: wen 29-6 HS Sandveld: Wen 28-14 HS Sutherland: 0/14A wen 24-3 0/14B wen 19-5 0/14C wen 9-8 0/15B wen 17-13 0/17A wen 15-13 0/17 wen 13-9 2e span wen 21-11 1ste span wen 45-23 O/14 toer by Monument: Randfontein: Wen Pretoria-Noord: Gelykop HS Klerksdorp: 1e span, 0/15B en 0/14C wen HS Piet Potgieter: 0/14A wen 18-11 0/14B wen 14-5 0/15A wen 25-7 0/15B wen 18-3 0/16A wen 17-10 2de span wen 37-5 1ste span wen 28-7 Prestige College: 14B wen 11-5 14C wen 20-8 15B wen 19-0 16B wen 18-6 17A wen 24-14 17B wen 14-6 HS Akasia: 14A wen 20-8 14B wen 22-3 16B wen 23-11 17A wen 20-13 17B wen 13-11 19B wen 23-5 19A wen 37-23 Adjunkhoof Baie welkom aan ons nuwe adjunkhoof, Mev T Mc Geer. Tennis Geluk met die volgende oorwinnings: Jr meisies vs Girls High 47-20 Jr meisies vs Montana 50-17 Sr seuns vs Southdowns 50-17

Rugby 1ste span toer na George: HS Sentraal wen 26-24 HS Nico Malan wen 36-12 O/14 span toer na Warthog Inn Afrikaans Hoër Kroonstad wen 14-12 HS Elspark wen 27-0 O/15 toer na Warthog Inn HS Elspark wen 32-0 Geluk aan die volgende O/15 s wat gekies is om later in die jaar na Ierland te toer: Bulla van der Merwe, Damian van der Merwe, Tiaan Hattingh, JJ Breedt, Gustav Wuchersphenning HS Klerksdorp: 3de span wen 27-10 1ste span wen 31-17 HS Sutherland: 0/14 wen 22-12 0/15 wen 19-3 3de span wen 47-5 2de span wen 61-0 1ste span wen 62-0 HS Pretoria-Noord: O15A wen 36-0 2de span wen 22-14 1ste span wen 20-15 Skaak Baie geluk aan die O/17 span wat 2de in die liga geëindig het. Hulle dring deur na die volgende rondte wat volgende kwartaal plaasvind. Tafeltennis Anke Ludick wen die 0/15 en 0/18 afdeling en word verkies tot die Gauteng Noord-span (sy is 0/15) Baie geluk Anke! Divan Otto eindig 2e in die 0/18 afdeling en word ook verkies tot die Gauteng Noord-span Baie geluk! Die B-span wen 19-11 teen Boys High A en B spanne wen 29-1 teen Zwartkop

Hokkie Hokkietoer na Volksrust Verskeie spelers is aangewys as speler vd wedstryd: 1ste span: Nadine vd Merwe, Corlia Walker, Alné Botha 2de span: Clarece Venter, Kayla vd Merwe Germari Geldenhuys (doelwagter vd 1ste span) is geïdentifiseer om saam met n toergroep na Nederland toe te gaan in Desember. HS Erasmus: 0/14 wen 1-0 0/15 gelykop 0-0 2e span wen 2-0 HS Akasia: O/14A gelykop 0-0 O/16A gelykop 0-0 2de span wen 2-0 1ste span wen 2-1 Die volgende spelers is verkies tot die AVS span: Claudette Jacobs, Jamie de Meyer, Cadene Joubert, Alne Botha, Nadine van der Merwe, (Germari Geldenhuys speel nog doelwagter proewe). Baie geluk! Landloop Kultuurkomitee Baie geluk aan die volgende leerders wat gekies is om op die Kultuurkomitee te dien: Voorsitter: Wiltho Kotzé Ondervoorsitter: Zanedrieka de Lange Nadia Grobler, Brendon Kruger, Zander Rosslee Baie geluk aan die volgende atlete met julle prestasie: Reece Kruger: 8ste, Marlon Rossouw: 9de, Phello Motloung: 14de, Lize vd Merwe: 9de, Megan Fouché: 12e, Anastasia Schoeman: 15e. Junior Stadsraad Geluk aan Lehan Langenhoven wat tot die Junior Stadsraad verkies is. Baie geluk aan Wiltho Kotzé wat tot die amp van STADSKLERK van die Junior stadsraad van Pretoria gekies is vir 2018/2019. Ons is baie trots op jou! Fietsry Jakaranda Race by Red Barn Baie geluk aan Brandon van Wyk (gr 10) wat n 2de plek in die 35 km wedloop behaal het. JP Koen en Eshamine JvVuuren (gr 8) het die 15 km voltooi.

Veldteikenskiet Baie geluk aan die leerders van die Veldteikenskiet met al julle prestasies in die Wes-Kaap. SFT-klas: Die skuts het in die volgende volgorde geëindig: 1ste Clarinda Nell, 2de Owen Klee, 3de Edward McCabe, 4de Kiara Kleynhans FT-klas: 3 Wonnies het in die senior Nasionale kampioenskap deelgeneem: Devon Du Toit: Algeheel 6de en 1ste in die Junior afdeling. Erich Pretorius 27ste, Dirk Hoffmann 30ste Rising to fame arts festival Arné Genis het aan die redenaarsafdeling deelgeneem. Sy ontvang n goue sertifikaat en behaal n tweede plek in die gr 10 huistaalkategorie. Baie geluk Arné! Big 5 Airrifle Club Noordwes Provinsie liga: 40 deelnemers het aan die liga deelgeneem. Devon du Toit 1ste Junior, 4de algeheel: 89% Eduard Louw 2de Junior, 8ste algeheel: 84,7% Dirk Hoffman 3de Junior, 16de algeheel: 73,9% Noord-Wes liga: Devon du Toit 91%, Marnus Deysel 91%, Tarien von Kleist 70%, Kiara Kleynhans 68% (Inyathi), Johany Steenberg 68% (Inyathi) ATKV Redenaars Baie geluk aan Jana vd Merwe (gr.9) en Marco Reiners (gr.8) wat deurgedring het na die semi-finaal van die ATKV Redenaars. Wonnie Kaleidoskoop Kunswedstryd Baie geluk aan al die deelnemers wat soveel ure ingesit het om so n gehalte Gala-aand moontlik te maak! Geluk aan al die kategoriewenners: Redenaars - Jana vd Merwe, Public Speaking - Narissa vd Merwe, Musiek - Kayla Kruger, Fotografie - Lucinda vd Merwe, Drama Rampkamp, Dans - Kelvin Delport, Kuns - Tanya Hattingh, Afrikaans skryfwerk - Madeli de Bruyn, English writing - Madeli de Bruyn, Koekversiering - Clarice Venter

Mnr & Mej Wonnie Baie geluk aan die Mnr en Mej Wonnie finaliste vir n besondere en stylvolle kroningsaand. Geluk aan die wenners: Mej Wonnie Charissa Heath, Mnr Wonnie Zander Fourie, 1ste prinses Cezanne Pretorius, 1ste prins Wiltho Kotzé, 2de prinses Megan Louw, 2de prins Raymond Cara, Mnr en mej Fotogenies Ulrich Heysteck, Cezanne Pretorius, Mnr en mej persoonlikheid Wiltho Kotzé, Mia Lubbe, Debutant Megan Louw. Sierskaats Christel Viljoen het aan die Nasionale Sierskaats Kampioenskappe deelgeneem, wat in Pretoria plaasgevind het. Sy het n 6de plek behaal in die junior damesafdeling. Sy het ook gekwalifiseer vir SAFSA se nasionale junior kleure. Baie geluk, Christel!