VAKATURE VIR 2018: ANTON VAN WOUW PRE-PRIMêR NASKOOLPOSTE BESKIKBAAR VIR 2018

Vergelijkbare documenten
Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:

Nuusbrief 26 Vrydag, 11 Augustus Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Omsendbrief 19/ Junie 2015

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ).

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

WOUWTJIENUUS DAGBOEK! Klerebank-tye: Maandae 07:20-08:00 Dinsdae 13:00-14:00 Woensdae :00 Vrydae :00. KASKAR: Ma.

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7)

Nuusbrief 27 Vrydag, 26 Augustus Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

WOENSDAG 16 JANUARIE DAG 3 Fotodag (gr. 2-7): Skooldrag Skaak: Oefening (kamer 59) 13:15 (gr. 1-2) en 14:15 (gr. 3-7) Atletiek: Oefening Sien bl.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees.

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

Nuusbrief 28 Vrydag, 25 Augustus Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG. (Soos op 19 November 2014)

Hier trap ons diep spore...

Matriekeindeksamen begin. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

Indien daar n gelykopuitslag is, sal daar van die 8 sekondestrafhou gebruikgemaak word aangesien dit by Noordvaal ook gebruik gaan word.

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Laerskool Olifantsvallei

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

BROEDIE NUUS. Maandprogram is aangeheg. Welkom Mnr André! Sien Jaarkalender op Communicator

Nuusbrief 22 Vrydag, 26 Junie Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad: ERRATA

Maak jou huisgesin jou nommer een aardse verpligting. ~ Solly Ozrovech ~

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

Rooikat-nuus. Hoërskool Elspark. Uitgawe # 36. Tel: /4. Faks: NUUSBRIEF 7/ Mei 2018 SPORT.

Laerskool Olifantsvallei

Kleur jou lewe in! Kleurvol op die Wonniewerf. 2 Maart 2017

Hier trap ons diep spore...

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

SKOOLUNIFORM. 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Nie korter as vier vingerbreedtes bokant die knie nie.

SPANVERBAND : Algeheel 1-3 in A Bond Interhoër INDIVIDUEEL: Verwerf 950+(J) en 900+(S) ABSA 2007 punte 2 x Verwerf in seisoen

HOËRSKOOL WATERKLOOF. Ons bou in geloof

Vroulikheid Faces100 Spesiale aanbiedings!

28 Januarie 2019 PROGRAM VIR DIE WEEK:

1. SPORT 1.1 Krieket Dankie aan die o.9 krieketspelers wat Saterdag aan wedstryde deelgeneem het.

Skiet: Interprovinsiaal. Skiet: Interprovinsiaal. Netbal: O/14 O/18 GSS Proewe. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

GROOTFONTEIN KUIERFEES

November Vraestel Graad = (5 x 1000) + (3 x ) + ( x 10) + ( x 1)

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

POSBUS 12001, ELSPARK

Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan.

Laerskool STULTING Primary School

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Week 36: Wolke. Bereken die volgende: Die son kom 6-uur op in die winter. Ek moet 8-uur by die skool wees. Hoe lank skyn die son dan al?

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is.

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

UIT DIE HOOF SE KANTOOR BELANGRIKE DATUMS REDAKSIE

FAKTORE EN VEELVOUDE

Nuusbrief 12 Vrydag, 17 April Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Wrestling Federation Stoeifederasie

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

WOUWTJIENUUS. KASKAR Woensdag, 18 April - 17:00 DAGBOEK!

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Kleur jou lewe in! Kleurvol op die Wonniewerf. 18 Oktober L. M. Kruger. Hokkie. Wonnie-Gholfdag. Nuusbrief 35. Boodskap van die hoof.

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hierdie toets bestaan uit 12 bladsye, die voorblad uitgesluit.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

LAERSKOOL ELARDUSPARK MERIETE BELEID

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

LAASTE UITGAWE BULLETIN 29 NOVEMBER 2017

Bergsig Lantern. Conspirito Musiekfees

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

MIDSTREAM COLLEGE PRIMARY SCHOOL / PRIMÊRE SKOOL

1. Hierdie vraestel bestaan uit 7 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word, tensy anders vermeld..

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Geduld & Selfbeheersing

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

1 Waar ek vandaan kom

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

Ondervoorsitter: Danie Momberg

Paulus en sy vriende vertel ander van God

Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak:

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf: Epos:

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID

Laerskool Olifantsvallei

Antieke Egipte en die Nylrivier

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

Transcriptie:

Nuusbrief 32 Vrydag, 22 September 2017 www.wouwtjies.co.za Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 VAKATURE VIR 2018: ANTON VAN WOUW PRE-PRIMêR Anton van Wouw Pre-primêr het n betrekking beskikbaar vir n gekwalifiseerde onderwyser vir Gr. RR vir 2018. Applikante word uitgenooi om hul CV s te stuur na hoof@wouwtjies.co.za EN kleinwouwtjies@wouwtjies.co.za Aansoeke sluit 20 Oktober 2017. NASKOOLPOSTE BESKIKBAAR VIR 2018 Geleentheid vir 'n aktiewe peroon, wat daarvan hou om met kinders te werk. 1. KLEINWOUWTJIE-NASKOOL (Gr RRR R) Algemene toesig, speel en sorg dat kinders veilig en versorg is. 2. WOUWTJIE-NASKOOL (Gr 1 tot 7) Hulp met huiswerk, asook toesig, speel en sorg dat kinders veilig is. Ure: Maandag tot Vrydag 13:00 17:30 Voldag tydens skoolvakansies. Onderwyskwalifikasie en onderwysstudente mag voorkeur geniet. E-pos asb CV na wouwtjienaskool@gmail.com (dui asb aan vir watter naskool aansoek gedoen word). EN

2 NASKOOLSENTRUMS: OKTOBERVAKANSIE Vakansieskool vanaf 09:45 op Vrydag, 29 September. Bevestig asb. per epos indien u kind die vakansieskool gaan bywoon en op watter dae. Gr. 1 tot 7: wouwtjienaskool@gmail.com Gr. RRR tot R: kleinwouwtjies@wouwtjies.co.za SKOOLSLUITINGSTYE: VRYDAG, 29 SEPTEMBER Die skool sluit volgende Vrydag, 29 September om 09:45 vir die skoolvakansie. Kos vir ons skoolkatte Ons sal enige skenkings vir katkos opreg waardeer. Katkos kan by die AvW Naskoolsentrum (Rekreasiesentrum) ingehandig word. 2

3 PERSONALIA Ons innige meegevoel e simpatie met Mnr. Jaco Jonker ná die afsterwe van sy vader. Ons dra Mnr. Jaco en sy familie in ons gebede op in hierdie moeilike tyd. Ons dink aan ons hoof, Mnr. Henning, wat n operasie ondergaan het ná n voetbesering. Mnr. Henning is met mediese verlof vir die res van die huidige kwartaal. Ons wens Mnr. Henning baie sterkte en volkome herstel toe. DRINGENDE BEROEP: VERKEER RONDOM SKOOL Ons doen hiermee weereens n dringende beroep op alle motorbestuurders wat kinders voor die skool op en aflaai, om ekstra versigtig te bestuur. Ons merk n toename in bestuurders wat die eenrigtingbaan in Langestraat (voor die rugbyveld) verontagsaam. Géén bestuurder mag teen die verkeer in Langestraat ry nie. Ons leerders se veiligheid is vir ons van kardinale belang, daarom sal hierdie situasie deeglik gemonitor word. 3

4 OUD-WOUWTJIES TOT LEIERS VERKIES Hartlik geluk aan die volgende oud-wouwtjies wat tot Hoërskool Waterkloof se leierkorps vir 2018 verkies is: Andreas du Toit (Hoofseun) Dylan Bailie Ons is baie trots op hierdie twee seuns - hartlik geluk ook aan hul ouers. Sodra ons skriftelike bevestiging van die ander hoërskole ontvang, publiseer ons nóg oud-wouwtjies se name. SLIMKOP-WOUWTJIE! Ons is baie trots op Milan Slabbert (Gr. 2) wat onlangs aangewys is as algehele wenner van die Champion of Champions C.Math Nasionale Kompetisie. Welgedaan, Milan! 4

Interessante artikel... 5 Waarom is lees só belangrik vir ons kinders? 5

6 KLEREBANK-WINKEL (Goeie tweedehandse skoolklere) Voornemende Gr. 1-ouers vir 2018, kom kyk asb vroegtydig vir netjiese, tweedehandse skoolklere vir 2018. Baie beperkte voorraad beskikbaar vir Gr. 1-leerders. Voornemende Gr. R-ouers vir 2018, kom kyk asb vroegtydig vir kinetikahempies. Klerebanktye: Maandagoggende: 07:10-08:00 Dinsdagmiddae: 13:00-14:00 Woensdagoggende: 07:10-08:00 Vrydag oggende: 07:10-08:00 Die klerebank het tans n baie dringende behoefte aan somerskoolrokke. Enige skenking van rokkies sal baie waardeer word. Die skool wil graag die huidige Gr. 7 s vriendelik versoek vir skenkings van enige winterskoolklere. 6

7 KLEREBANK-WINKEL Uitverkoping! (Slegs vir 4 dae, vanaf Di. 26 Sep. Vry. 29 Sep.) Seuns blou langmou winterhemde, slegs R10! Dogters wit langmou winterhemde, slegs R10! Seuns blou kortmou somerhemde, slegs R10! Seuns winterlangbroeke, slegs R40! Seuns kortbroeke, slegs R30! Truie, slegs R50! Kortmou kinetikahemde, slegs R10! (die ou materiaal). s SLEGS TERWYL VOORRAAD HOU. 7

8 Ons wil graag ons opregte dank en waardering uitspreek vir elke ouer en kind wat bygedra het tot die sukses van die Wouwtjieklop. Baie dankie vir AL die personeel wat so hard gewerk het en die tyd en moeite wat ingesit is! Julle is voorwaar n span om op trots te wees! Dankie aan elkeen van ons borge wat die projek ondersteun het. Sonder jul finansiële ondersteuning sou hierdie projek nie moontlik gewees het nie! Dankie aan elke leerder wat n motorlootjie verkoop het en vir elke ouer wat lootjies gekoop het. Daar is n totaal van 2 258 lootjies verkoop! Sodra ons admin afgehandel is, sal ons die wins van die 8

9 Die gelukkige wenner van die Toyota YARIS is Anja Oliver (Gr.3) se ma, Hanlie Olivier! 9

10 Voorslag-uitslae Baie geluk aan ons Gr. 7-groep wat almal die Voorslagtoekenning ontvang het. Ons leerders spog met 4 goud, 5 silwer en 1 brons voorslagtoekenning - voorwaar n prestasie om op trots te wees! Baie dankie aan hul offisiere, Jolien de Klerk en Carien van t Wout. Ons waardeer julle toewyding en harde werk saam met hierdie leerders. Woensdag, 27 September 2017 Ons vier die Voortrekkers se verjaarsdag. Al die Voortrekkers kom op Wo. 27 September in hul aktiewe drag skooltoe. Ons sal pouse n paar plantjies plant in ons nuwe tuin langs die spansentrum, en natuurlik wag daar n heerlike verrassing daarna... Sien julle daar! VELDFLIEK Ons bied n VELDFLIEK op Vrydag, 20 Oktober 2017 by die skool aan om fondse in te samel vir voltooiing van die projek by die spansentrum. Alle Wouwtjies en hul gesinne is welkom om n lekker aand saam met ons op die rugbyveld te kom geniet. Teken sommer nou al aan in jul dagboeke! Voriegroete, Pieter van der Zwaard 10

11 11

12 HOKKIE Ons het aan die einde van n baie besige en suksesvolle hokkieseisoen gekom. Ek wil graag elke ouer bedank vir die tyd en ondersteuning wat ingesit is in hierdie seisoen. Baie dankie vir die baie kilometers wat gery is agter wedstryde en oefeninge aan. Dankie vir die positiewe gesindheid langs die veld en die goeie gees waarmee julle die kinders ondersteun het. HOËRSKOOL MENLOPARK AANDREEKS Die o.12- en o.13 A-span het aan hierdie aandreeks deelgeneem teen baie sterk skole. Die o.12 en o.13 spanne het in dieselfde poele deelgeneem, wat beteken dat dit werklik baie sterk kompetisie was. Die o.13 A-seunspan het deurgedring na die finaal, teen Laerskool Menlopark. Teen die einde van die wedstryd was die telling steeds 0 elk gewees. Ná n baie spanningsvolle tydperk van shoot outs het ons seuns welverdiend as wenners van hierdie reeks uitgetree. Hartlik geluk! Ons is baie trots op hierdie seuns. LIGAWENNERS Al die verskillende ligas se uitslae is nog nie bekend nie, sodra dit ontvang word sal ons dit bekend maak. Die seuns se A1 liga uitslae is reeds beskikbaar en dit is vir ons n groot voorreg om u mee te deel dat ons o.13 A-seunspan hul liga gewen het. Dit is voorwaar n baie kompeterende liga en n uitstekende prestasie vir hierdie span. Hierdie seuns is nou as ligawenners uitgenooi om die Noord-Gauteng provinsie by die Champ of Champs toernooi in Potchefstroom te verteenwoordig. 12

Byeenkomste 13 ATLETIEK: 4DE KWARTAAL Huissport: Do. 26 Okt. Curro Roodeplaat: Do. 2 Nov. Oefentye: Oktober 2017 (Gr. 3-6) Maandae, Dinsdae en Woensdae Alle Gr. 3-6 leerders wat belangstel in velditems kan kom oefen! Tyd Verspring Gewigstoot Hoogspring 14:00-14:30 o.10 o.13 o.12 14:30-15:00 o.11 o.10 o.13 15:00-15:30 o.12 o.11 o.10 15:30-16:00 o.13 o.12 o.11 LW: Ouderdomme o.10 Gr. 3-leerders o.11 Gr. 4-leerders o.12 Gr. 5-leerders o.13 Gr. 6-leerders Naellope: Word in aktiwiteitsperiodes geoefen. Hekkies: Word in aktiwiteitsperiodes geoefen. Middelafstande: 14:00-14:45 Spiesgooi en diskus: 06:45-07:15 by Brunslichpark 13

14 Koelkamers, vrieskamers, houerbakke vir verkoelingstrokke en ander geїsoleerde ruimtes. Piet Pretoriusstraat 1, Rosslyn, Pretoria, Tel (012) 541 1797/8 iso@isobodies.co.za www.isobodies.co.za Au-pair / Tutor / beskikbaar om u kind(ers) rond te ry, ongelukkig nie beskikbaar op Maandae nie. Kontak vir tye. Izelma Bronkhout. (Oudiologie student) 082 305 0339 Nutsman Bekostigbare herstel & instandhouding van geboue & eiendom. (Spesialiseer in elektriese werk). Gratis kwotasies JAN ALERS - 072 204 9228 Jy kan ook hier adverteer! Kontak: annevl@wouwtjies.co.za LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie. 14

15 Johanna is looking for domestic work. Reliable and good with children. 079 101 2548 063 314 6372 2 Slaapkamerhuis beskikbaar in Southbroom. Volledig toegerus met skottelgoedwasser, wasmasjien en beperkte DSTV kanale. Vir foto s en meer inligting, skakel eienaar. Marinda - 082 975 2488 Gesertifiseerde diamante teen uiters kompeterende pryse Enige vorm, kleur en karaatgewig. Verskaffer van gekalibreerde diamante vanaf 0.02ct vir presisie kanaalsetwerk. Ook verskaffer van meeste semiedelgesteentes. WAAR: VIKINGS SWEMSKOOL BIED AAN VAKANSIE SWEMKAMP OM GEREED TE MAAK VIR INTERHUIS! ST MARY'S DSG WANNEER: 2 OKTOBER - 7 OKTOBER KOSTE: R400 GRAAD 1-2 SWEM 8uur - 9 uur GRAAD 3 SWEM 9 uur - 10:00 Kontak: gerhardzandberg@gmail.com Jy kan ook hier adverteer! Kontak: annevl@wouwtjies.co.za LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie. 15

16 16