NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Vergelijkbare documenten
JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EAT GRAAD 11

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2010

Motheo Onderwysdistrik

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V3

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NMY-79)

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

Gemeenskaplike Vraestel GRAAD 10: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: STELWERK INSTRUKSIES EN INLIGTING. OOS-KAAP Onderwysdepartement UITENHAGE DISTRIK

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRSA.2 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2010

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

1 Waar ek vandaan kom

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

FAKTORE EN VEELVOUDE

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

Transcriptie:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3: SKRYF NOVEMBER 2008 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye.

Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DoE/November 2008 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings. Beantwoord EEN vraag in elke afdeling. AFDELING A: Opstel (50 punte) AFDELING B: Langer transaksionele tekste (30 punte) AFDELING C: Transaksionele, naslaan- en informatiewe tekste (20 punte) 2. 3. Nommer die vraag wat jy in elkeen van die afdelings kies, presies soos op die vraestel. Die uiteensetting van jou skryfstukke is baie belangrik. Jy moet elke skryfstuk op ʼn NUWE dubbelbladsy begin. 3.1 3.2 Doen die beplanning/redigering (in potlood) op die linkerkantste bladsy. Skryf die finale produk (in pen) op die regterkantste bladsy. VOORBEELD: BEPLANNING (aan die linkerkant) 1.1 FINALE PRODUK (aan die regterkant) Jou beplanning/redigering KAN só lyk: Inleiding :........................... (...)... Slotparagraaf:...... (... )............ 4. Voer die opdragte by elke vraag wat jy kies, noukeurig uit.

Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 3 DoE/November 2008 AFDELING A: OPSTEL VRAAG 1 Kies EEN vraag en skryf 250 300 woorde oor die onderwerp. 1.1 Van dáárdie oomblik/dag af het álles verander... Dink aan: Wat het álles vir jou laat verander? ʼn Boek, ʼn rolprent, ʼn idee wat jy gekry het, ʼn sonstraal... Hoe het dit jou lewe verander? Hoe voel jy hieroor? [50] 1.2 1.3 Vryheid? Vryheid! [50] Arms is vir liefhê... nie vir seermaak nie. [Uit: Beeld, 15 Desember 2007] [50]

Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 4 DoE/November 2008 1.4 Pas ons waterbronne op dit gee lewe aan mense, diere en plante! [Uit: Tshwane-inligtingstuk] Dink aan: Die waarde van ons waterbronne soos riviere en damme. Die besoedeling van ons waterbronne. Die belangrikheid van skoon, gesonde water. Baie mense mors water terwyl ander mense nie eers lopende water het nie. [50] 1.5 Is spesiale dae soos Valentynsdag, Moedersdag en Vadersdag regtig nodig of is dit net ʼn mors van geld? Hoe voel jy oor sulke dae? Gee jou opinie. Ma! Pa is... Wees my VALENTYN! LIEFDE IN DIE LUG EN DROME VAN GELUK Daar is ʼn engel op aarde geplaas omdat ons Skepper nie altyd daar is nie... ons steunpilaar... ons rots... ons anker...! Dankie, Pappa! [50]

Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 5 DoE/November 2008 1.6 Kies EEN van die volgende visuele tekste en skryf enige opstel daaroor. Gee vir jou skryfstuk ʼn titel. 1.6.1 1.6.2 [Uit: Weg, September 2007] [Uit: Weg, September 2007]

Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 6 DoE/November 2008 1.6.3 [Uit: Weg, Oktober 2004] [50] TOTAAL AFDELING A: 50 AFDELING B: LANGER TRANSAKSIONELE TEKSTE VRAAG 2 Kies EEN vraag en skryf 120 150 woorde oor die onderwerp. 2.1 SITUASIE: Julle het vir ʼn taak in Lewensoriëntering ʼn werksplek van julle keuse besoek. Daar het jy ʼn baie interessante en suksesvolle persoon ontmoet. Jy wou by hom/haar uitvind hoe hy/sy só ʼn sukses van sy/haar lewe gemaak het. Skryf ʼn dialoog tussen jou en die persoon wat so ʼn groot sukses van sy/haar lewe maak/gemaak het. [30]

Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 7 DoE/November 2008 2.2 Stel ʼn pamflet saam waarin jy vertel hoe om elektrisiteit te bespaar. Gee aandag aan hoe die individu, groot besighede en fabrieke elk op hulle eie maniere elektrisiteit kan bespaar. Gee aandag aan die uiteensetting van die inligting in jou pamflet. [30] 2.3 Jy het die brief hieronder van jou ouers ontvang. Skryf ʼn brief aan jou ouers waarin jy hulle antwoord. 2.4 Ons liewe Bedorwe Brokkie Dit maak so seer dat ons verhouding met mekaar nie meer so goed is nie. Jy kom nooit by ons sit en gesels oor jou toekomsdrome of bekommernisse nie. Hoe moet ons weet waar ons jou kan help? Jy antwoord ons nooit as ons vra wat verkeerd is nie. Waarom is jy altyd rebels oor alles? Jy praat byna altyd terug en is soms sarkasties. Ons ontvang min liefde en respek van jou kant af. Ons was altyd so trots op jou. Jy was die middelpunt van ons lewens. Jou Hartseer Ouers [Uit: Huisgenoot, 10 November 2005] [30] Jy is die hoofleier van julle skool. Skryf ʼn toespraak wat jy voor jou matriekmaats gaan lewer om hulle te motiveer voor die eindeksamen begin. [30] TOTAAL AFDELING B: 30

Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 8 DoE/November 2008 AFDELING C: TRANSAKSIONELE, NASLAAN- EN INFORMATIEWE TEKSTE VRAAG 3 Kies EEN vraag en skryf 80 100 woorde oor die onderwerp. 3.1 EK IS N MENS DEUR ANDER MENSE Skryf 10 wenke neer oor hoe jy die regering se idee van ubuntu in Suid-Afrika sal kan bevorder. [20] 3.2 Een van die Idols kom hou ʼn konsert by julle skool. Stel die advertensie vir die konsert saam. Gee aandag aan die uiteensetting van die inligting in jou advertensie. Dink aan: Die rede waarom hierdie Idol ʼn konsert by julle skool kom hou. Die dinge wat jy omtrent die persoon gaan adverteer sodat baie mense sal belangstel om te kom. [20] 3.3 TIENERS LEES NIE MEER NIE Die bekende digter, Vincent Oliphant, gaan julle skool besoek met die doel om lees te bevorder. Die mediasentrum beplan ʼn poësie-aand met lekker eetgoed.. Skryf ʼn formele uitnodigingskaartjie om ander skole in die omgewing na die poësieaand uit te nooi. Jou uitnodigingskaartjie moet ʼn kort paragrafie insluit oor die belangrikheid van lees. Gee aandag aan die uiteensetting van die inligting in jou uitnodiging. [20] TOTAAL AFDELING C: 20 GROOTTOTAAL: 100