Die Kandelaar 20 Augustus Geroep en Gestuur NUWE LIDMATE - BAIE WELKOM! nguniversitaswes ROOIKERK-EREDIENSTE

Vergelijkbare documenten
Die Kandelaar 6 Augustus Begin vandag. Geroep en Gestuur WELKOM! nguniversitaswes ROOIKERK-EREDIENSTE. Baie geluk aan...

NG UNIVERSITAS-WES GEMEENSKAPSENTRUM

Onthou asb ons karwag Johan. Jy kan vir hom geld in die houtkissies by die deure gooi. LIEF EN LEED NUWE LIDMATE VERJAARDAE

ROOIKERK-EREDIENSTE. 09:00 Carel Teks: Filippense 1:9-11 en 3:7-14 Tema: Regte vrae gee regte antwoorde. Deurkollekte: Fonds vir Gemeentehulp

Die Kandelaar 5 Maart 2017

Die Kandelaar 18 September NG Gem Universitas-Wes

ROOIKERK-EREDIENSTE. 09:00 Thania Teks: Titus 1:10-16 Ons is nie Kretensers nie! (Oor die geloofsgewoonte: Skuldbelydenis)

Die Kandelaar 8 Julie Maandtema: Oefen geloofsgewoontes

ROOIKERK-EREDIENSTE. Tema: Insluiting. Vandag. Deurkollekte: Kollekte vir Carpe Diem. 19:15 Leiersraadvergadering. Sondag 19 November

Die Kandelaar 1 Junie Maandtema: Oefen geloofsgewoontes. Deurkollekte: Alimentasie. 09:00 Thania Teks: Jakobus 2:14-18 Tema: Glo én doen.

NG UNIVERSITAS-WES GEMEENSKAPSENTRUM

Die Kandelaar 19 November :00 Roepingsfees en 18:00 Kerssangfees. Sondag 26 November. Deurkollekte: Volksblad-Kersfonds

Die Kandelaar 21 Augustus NG Gem Universitas-Wes NUWE LIDMATE BAIE WELKOM! nguniversitaswes. Soulfood-Koffiebediening

Die Kandelaar 17 Julie NG Gem Universitas-Wes NUWE LIDMATE BAIE WELKOM! nguniversitaswes. ROOIKERK-EREDIENSTE Maandtema: Leierskap/Leadership

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week.

ROOIKERK-EREDIENSTE. Reise belangriker as bestemmings? Deurkollekte: Fonds vir Middestad- en Arbeidsbediening

ROOIKERK-EREDIENSTE. 09:00 Geen Baba-, Peuter- en Kinderkerk nie 10:15 Geen Junior- en Seniorjeug-Omgeegroepe nie.

Petrus en die Krag van Gebed

ROOIKERK-EREDIENSTE. Tema: Insluiting. Vandag. Tema: Soos pleegmoeder en pa: die karakter van ʼn gestuurde gemeente.

ROOIKERK-EREDIENSTE. Teks: Filippense 3:1-12 (fokus op vers 1-10). Dié EK wat God luister en leef.

ROOIKERK-EREDIENSTE. Deurkollekte: Predikantebegeleiding.

Die Kandelaar 7 Oktober Maandtema: Neem deel aan God se reisplan. Deurkollekte: Alimentasie ROOIKERK-EREDIENSTE. 09:00 Carel Teks: Markus 5:1-20

Iederark. Uitgawe 22/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 18 Junie Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Doop

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Die Kandelaar 25 November Maandtema: Koester ʼn Koninkryksvisie.

Het jy enige onnodige bekomstighede, hetsy vir die woonwa of huis, stuur gerus n epos met besonderhede aan my:

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Dankofferfees Koffiediens. 07:30 09:15 17:30 Maandag 9 November

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Iederark. hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf: Epos:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

ROOIKERK-EREDIENSTE. Teks: 1 Korinthiërs 12:27-31 en Lukas 10:38-42 Een pot, vele dele.

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Tel: Eerste kwartaal OM GOD TE KEN Statistiek: Oggend: 09:00. Johann Pieters Sel:

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. i iti. Sopprojek begin - groep A. Sopprojek-groep B. Gebedsgeleentheid.

ADVERTENSIES 18 Mei 2017

Bybel vir Kinders. bied aan. Storie 6 van 60.

'n Man gestuur deur God

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

ROOIKERK-EREDIENSTE. Deurkollekte: Vennootskappe Lesotho. 09:15 Baba-, Peuter- en Kinderkerk. 10:15 Junior- en Seniorjeug-Omgeegroepe.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Les 1 vir 7 Oktober 2017

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

Bergsig Lantern. Conspirito Musiekfees

n Tempel Leier besoek Jesus

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

Jesaja sien die Toekoms

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

Iederark. Uitgawe 20/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 4 Junie Pinkster Erediens 09:15 Ondergronds 18:00

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ).

Die Kandelaar 11 Februarie Deurkollekte: Fonds vir Teologiese Fakulteit UV NUWE LIDMATE BAIE WELKOM AAN: 09:00 Carel

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GROOTFONTEIN KUIERFEES

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Pragtige Koningin Ester

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke)

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Baie welkom by vanoggend se erediens. Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Belydenisaflegging Koffiediens. 07:30 09:15 17:30 Gebedskrygers 07:00

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

Vanuit die kantoor: Die kantoor sluit op 21 Desember en maak weer die 2 Januarie oop.

SKRIFLESING: 1 Korintiërs 6: TEKS: 1 Korintiërs 6:19 HK 1:1. Ook ons liggame behoort aan die Here. Skrifberyming 72 (12-3) : 1, 2

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

sodat jy n gestuurde van die Here kan

Welkom by Die Storie God se storie

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

KERK-IN-SUID. Waar die Gees lewens en gemeenskappe verander. 17 Skole begin

Skenk ons n helder Somerkersfees in hierdie land, o Heer. Hoor jy hoe sag die klokke beier in eeueoue

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

GEMEENTE REËLINGS Augustus EREDIENS. Ds. Chris Barnardo (NG Gemeente Kuilsrivier De Eike) Kategese en teedrink na die erediens

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Die Kandelaar 17 April NG Gem Universitas-Wes. nguniversitaswes

BREEK DIE STILTE HOOF ONTWIKKELING

NUUSKRUMMELS: 2 AUGUSTUS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

WELKOM 14 Julie 2013

Bybel vir Kinders. bied aan. Joshua neem Beheer

2 nd Chances... Wiskunde

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7)

Uitgawe 22/ Julie 2016

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Tema van die dag is ons bekommernisse, en wat om daarmee te maak.

Hersiening. Die aksentteken op die letter a wys dat ʼn mens die letter ʼn bietjie harder uitspreek

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

Transcriptie:

Die Kandelaar 20 Augustus 2017 Universitas-Wes Gemeenskapsentrum Geroep en Gestuur Telefoon en faks: 051 522 2547 Finansies 051 522 8119 Kantoorure: Maandag, Dinsdag, Donderdag, Vrydag: 08:00 tot 13:00 Woensdag: 08:00 tot 10:00 en 12:00 tot 13:00 Sondae: Net ná die erediens tot 10:30 of tot die laaste persoon gehelp is Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes, Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134 WEBADRES: www.rooikerk.co.za / E-pos: nguniversitaswes@telkomsa.net. nguniversitaswes ROOIKERK-EREDIENSTE Tema: Geloofsgetuies Vandag 09:00 Carel Teks: Handelinge 6 Tema: In krisistye raak harte vir mense sag. Deurkollekte: Wêreldsending. 09:00 Baba-, Peuter- en Kinderkerk 10:15 11:15 Junior- en Seniorjeug- Omgeegroepe 18:00 Carel Teks: Handelinge 6 Tema: Luister weer na harte vir mense. Sondag 27 Augustus 09:00 Carel 18:00 Carel NUWE LIDMATE - BAIE WELKOM! Besoekers en nuwe lidmate, kom ontmoet die Nuwelidmatespan ná die erediens by die Inligtingsentrum. 1 Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

SIEKES Kom ons bid vir ons siek mense in die gemeente - vir dié op die lys asook vir die wat nie hier gelys is nie. Nic Schmidt, 072 209 3789 is in Hillandale Danie Scholtz. 082 414 0596 is in Medi-Clinic. Sea Scholtz is in Optima Donsie Wiese van Loxton (Linda Badenhorst se ma) is in Hillandale. Martin Scholtz is tans in Medi-Clinic Ons dank die Here dat Elij, seun van Conrad en Lizelle by die huis is. Ons meegevoel Ons meegevoel met Connie Bruwer. Sy kleindogter is in ʼn motorongeluk oorlede. Ons wens die volgende persone baie geluk met hul verjaarsdae: 20 Aug Marnus v Aswegen Berdine vd Vyver 0824340349 21 Aug Chris Barnard 0839841698 Johan Johnson 0739535809 22 Aug Renier Blignaut 0834452326 Danie de Villiers 0837040841 Lizette Rossouw 0836333719 Jandre vd Walt 0823159505 23 Aug Jaco Annandale 0791155147 Nicolynn Blignaut 0734027774 Potsie Holtzhausen 0731688048 24 Aug Annalize Conradie 0846040550 Gerald Dowd 0843027948 Tanya Koen 0834627009 Annalie Nell 26 Aug Esbé Dippenaar Liandri Kennedy 0515220920 Stiaan Nel Philip Strauss 0828705159 Carel vd Merwe 0828217600 Sondag 3 September is Carel en René in die Kaap vir die bevestiging van hul dogter, Lizette, in Helderberg-gemeente Someret-Wes. Seën vir julle. 2 Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Rooikerk-Dagboek vir Augustus 27 Augustus Leiersraadvergadering om 19:15. Rooikerk-Dagboek vir September 2 September 1-dag Stilwees-retraite is GEKANSELLEER. 3 September Dr Stephan van der Watt van die Japansending hier in die gemeente. Kyk bl 4. 17 September Gospelfees!!! Julie en Augustus se spesiale koevertinsameling gaan vir Carpe Diem. Gebruik die ekstra koevertjie by die deur, benewens jou normale dankoffer. Diensgroep vir Finansies Gebedsbediening Rom 8:14 : Almal wat hulle deur die Gees van God laat lei, is kinders van God. Hilda 083 732 1025 Die volgende vakatures het ontstaan in die gemeente se bedienings: 1. Diensgroepleier vir die diensgroep vir omgewingsake 2. Leier vir die hospitaalbediening. Wil jy nie asseblief hieroor gaan bid en as die Here dit op jou hart lê, vir Carel (0828217600) of Riana in die kerkkantoor (0515222547) skakel nie, asseblief? 3 Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

09:00 Besoek vanaf dr Stephan van der Watt vanaf Japansending** 11:30 Die De Brug-omgeegroep nooi die gemeente en vriende en almal van ver af om die lente en nuwe seisoen met ʼn diens op Conserva tegemoet te gaan. Stephan en die Japannese gaan ook hierdie geleentheid bywoon. Bring gerus ʼn piekniekmandjie en stoele saam. Daar sal hout wees as iemand vleis wil braai na die tyd. Aanwysings: Conserva is 16 km van Makro op die N8. Draai links by T145 en weer links na 3 km na die plaas. ** DRINGENDE VERBLYF GESOEK Op Sondag 3 September tydens die oggenddiens word ons gemeente besoek deur ds Stéphan van der Watt van JAPANSENDING. Saam met hom gaan daar drie Japannese kom wat bietjie meer wil leer oor ons kultuur ens. Hulle is Engels magtig. Daar word verblyf vir twee van hulle in die gemeente gesoek vir so sewe aande [plus 'n ontbyt] nl. Maandag 27, Dinsdag 28, Woensdag 29, en Donderdag 30 Augustus en dan weer Saterdag 2, Sondag 3 en Maandag 4 September. Indien daar iemand in die gemeente is wat hul weg oopsien om twee persone te huisves (selfs net vir een nag), skakel Carel 082 821 7600 asseblief. Op Vrydag 25 Augustus om 17:00 tot 20:00, nooi Carel en René die hele gemeente uit na ʼn bring-en-braai ter viering van hul verjaarsdae. Al wat jy moet saambring is jou vleis, drinkgoed en eetgerei. Die res sal voorsien word. 4 Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

n Gemeentelid benodig n draagbare suurstofmasjien. Benewens voorbidding is n finansiële bydrae ook welkom. Kontak Carel indien jy kan help. -------------------------------- Indien iemand ʼn 2- slaapkamerwoonstel beskikbaar het, kontak Carel asb vir meer inligting. -------------------------------- Ons is baie dringend op soek na ʼn babakot of twee. Te koop of te skenk. Kontak Riana by Kerkkantoor. Daar word dringend gesoek na ʼn klein yskassie vir ʼn enkellopende persoon. Skakel Linda 0846284042 indien jy kan help. Indien jy betrokke is by ʼn organisasie, of dalk klere soek vir iemand in nood, kontak ook vir Linda. Dikwels wil ons graag iets vir iemand doen, maar is onseker waar om deel te raak. By die Ondersteuningsdiensgroep is jou hulp dringend nodig. Tans benodig ons hulp by Huis Olea, ʼn tuiste vir kankerpasiënte, asook by Choc-huis, ʼn plek waar kinders met kanker versorg word. Indien jy ʼn uur per week het om dalk af te staan om iemand in nood te help, kontak Linda (0846284042) asb. Ons Kinderhuis in Bloemfontein se stoorkamer het Sondagaand afgebrand. Al die kinders se ekstra klere en skoene vir die somer was daarin. As jul dalk sal versprei onder almal wat jul ken asb. Enige groottes klere is welkom. Ouderdomme is van babas tot 19jaar. Julle kan die voorrade by die Kerkkantoor kom afgee. 5 Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

6 Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Let asb daarop dat jy voor 25 Augustus 2017 moet antwoord. 7 Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Bid saam vir die #30 land op die Geopende Deure se Wêreldwaarnemingslys Bhoetan (ʼn trotse Bhoedistiese koninkryk) Christene, wat ʼn klein minderheid onder die Bhoetanese is, ervaar steeds ʼn gebrek aan formele status en erkenning. Christenbekeerlinge vanuit Boeddhisme of ʼn stamagtergrond staar erge druk vanaf hul familie, vriende en bure in die gesig om hul Christelike geloof te versaak en terug te keer na die tradisionele godsdiens van Bhoetan. Christene ervaar diskriminasie in beide hul private en professionele lewens. Christene se kinders staar diskriminasie en vooroordeel deur onderwysers en medestudente in skole in die gesig en word soms selfs toegang tot skole geweier. Vervolging in Bhoetan is gewoonlik nie van ʼn gewelddadige aard in nie. 8 Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

PROGRAM VIR DIE WEEK Sondag 20/08 Erediens gelei deur Roelf Lindeque Tema: Die reg van die verwaarloosdes. Teksgedeelte: Jakobus 2:8 Dinsdag 22/08 Saalbybelstudie (Roelf). Tema: Maria, bekend as Magdalena. Skrif: Lukas 8: 1-3 Sondag 27/08 Erediens gelei deur Roelf Lindeque Oom Alex Rawstorne is in die jaar 1919 gebore. Daarom vier hy die 25ste Augustus 2017 sy 98ste verjaarsdag! Geluk oom Alex, jy is 'n ster! Mag die Here jou seën soos Hy dit ook lewenslank doen. Geluk ook aan Ina Rawstorne en ook oom Alex se kinders. BEMOEDIGING Daar is baie inwoners wat na aanleiding van uitgerekte griepkomplikasies angstig word en moedeloos is. Ons bid vir almal vir geduld en hoop. Dankie Here, dat U ons aanraak, siek of gesond. Lees gerus Psalm 63: 1-9: U is vir my 'n hulp... 9 Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Bid asseblief vir die siekes van wie ons weet: Jan Prinsloo H181 was vir 'n MR in die hospitaal. Maxie Oosthuysen H26 se regterskouer het ernstige komplikasies en sy dra weer die hangverband. Frans le Roux H65 was baie siek met griepverwante komplikasies. Hester Röll H71 is ook baie siek met griepverwante komplikasies. Cobie Theunissen H158 het in Rosepark 'n knievervanging gehad. Dirk Jordaan H67 is in Medi-Clinic en baie siek met long- en hartkomplikasies. Daar is 'n geringe verbetering. Heila Dippenaar is nou in die VE opgeneem. Ria van Wyk EW5 was hierdie vakansie die slagoffer van twee onverwante misdaadaanslae, die eerste in Namibië en toe by die Oliver Tambo-lughawe. Dit gaan onder omstandighede goed. Rina Mouton H178 het 'n oogoperasie gehad. Dit gaan beter. Rina Burnett H149 het haar rug beseer. Jan Prinsloo van H181 word Woensdag geopereer vir ʼn gebreekte rugwerwel en ondervind baie pyn Voorbidding Marie du Toit H143 se dogter is met kanker gediagnoseer. Renie Schoeman se swaer is oorlede. 3 September Dr Stephan van der Watt van die Japansending hier by die Rooikerk. Kyk bl 4. 10 Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

11 Universitas-Wes Gemeenskapsentrum