NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Vergelijkbare documenten
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2010

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 10

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

Gemeenskaplike Vraestel GRAAD 10: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: STELWERK INSTRUKSIES EN INLIGTING. OOS-KAAP Onderwysdepartement UITENHAGE DISTRIK

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Motheo Onderwysdistrik

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V3

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

AFRIKAANS EAT GRAAD 11

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRSA.2 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2010

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NMY-79)

PARKTOWN BOYS HIGH SCHOOL (TAAL, GELETTERDHEID & KOMMUNIKASIE) DEPARTEMENT AFRIKAANS AFRIKAANS (EERSTE ADDISIONELE TAAL)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 ASSESSERINGSTAAK 3 NOVEMBER 2014 GRAAD 8

1 Waar ek vandaan kom

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GRAAD PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: VAN: *3AFHL*

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

FAKTORE EN VEELVOUDE

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Transcriptie:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2012 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye.

Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November 2012 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings. AFDELING A: AFDELING B: AFDELING C: Opstel (50) Langer transaksionele teks (30) Korter teks: Naslaan-, informatiewe en transaksionele tekste (20) 2. 3. 4. 5. 6. Beantwoord EEN vraag uit ELKE afdeling. Skryf in die taal wat geassesseer word. Begin ELKE afdeling op ʼn NUWE bladsy. Jy moet jou skryfstukke beplan, redigeer en proeflees. Gebruik byvoorbeeld ʼn kopkaart of ʼn vloeidiagram of sleutelwoorde, ensovoorts. Doen die beplanning VOORDAT jy die finale produk vir elkeen van die afdelings skryf. Alle beplanning moet duidelik aangedui word. Trek ʼn streep deur die beplanning nadat jy die finale produk geskryf het. 7. Beplan jou tyd só: AFDELING A: AFDELING B: AFDELING C: 80 minute 40 minute 30 minute 8. 9. Nommer elke teks soos dit in die vraestel genommer is. Skryf die titel/opskrif van elke teks boaan jou skryfstuk neer. 10. Dui die getal woorde aan die einde van jou skryfstuk aan. LET WEL: Die titel word NIE in aanmerking geneem as die woorde getel word NIE. 11. Skryf netjies en leesbaar.

Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 3 DBE/November 2012 AFDELING A: OPSTEL VRAAG 1 Kies EEN onderwerp en skryf 250 300 woorde daaroor. Skryf die nommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, boaan jou skryfstuk neer. 1.1 N VAKANSIEDAG WAT EK NOOIT SAL VERGEET NIE! Jy hou baie van vakansiedae, want jy en jou gesin doen altyd iets spesiaals op so ʼn dag. Daar is egter één spesifieke vakansiedag wat jy nooit sal vergeet nie. Skryf ʼn opstel waarin jy vertel wat daardie spesifieke dag gebeur het, waar dit gebeur het en hoe die gebeurtenis jou en jou gesin se lewens beïnvloed het. [50] 1.2 N GROOT TELEURSTELLING! [Uit: Huisgenoot, 22 Desember 2011] Jy het die mooiste foto s met jou nuwe digitale kamera geneem. Toe het die kamera weggeraak en daarmee saam die foto s van die spesiale geleentheid. Jy was baie teleurgesteld. Skryf ʼn opstel hieroor. [50]

Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 4 DBE/November 2012 1.3 BEHOORT LEERDERS N DERDE TAAL OP SKOOL TE LEER? IsiZulu IsiXhosa Setswana Engels Sesotho Xitsonga AFRIKAANS IsiNdebele Sepedi Tshivenda Siswati Suid-Afrika het elf amptelike tale. Om ʼn goeie burger van hierdie land te wees, behoort ʼn mens ten minste drie van hierdie elf tale te kan praat. Dit beteken dat leerders op skool drie tale behoort te leer. Stem jy saam hiermee? Skryf ʼn opstel waarin jy jou opinie gee. [50] 1.4 [Uit: http/www.google.com] Jy is uiteindelik klaar met matriek. Jy het DRIE doelwitte vir jouself gestel wat jy na skool wil bereik. Skryf ʼn opstel waarin jy verduidelik watter DRIE doelwitte jy vir jouself vir die toekoms gestel het. Vertel ook hoe jy dit gaan bereik, selfs al moet jy sekere dinge in die toekoms anders doen. [50]

Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 5 DBE/November 2012 1.5 [Uit: Vrouekeur, 27 Januarie 2012] Is dit so dat tieners deesdae eerder met hulle selfone besig raak as om met familie en vriende te kuier of te gesels? Skryf ʼn opstel hieroor. [50] 1.6 Kies EEN van die volgende visuele tekste en skryf ʼn opstel daaroor. Gee jou skryfstuk ʼn titel. Jou opstel moet direk by die prent aansluit. 1.6.1 [Uit: google http://www.google.com] [50]

Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 6 DBE/November 2012 1.6.2 [Uit: Re a ipela, 2006] [50] 1.6.3 [Uit: http://www.google.com] [50] TOTAAL AFDELING A: 50

Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 7 DBE/November 2012 AFDELING B: LANGER TRANSAKSIONELE TEKS VRAAG 2 Kies EEN onderwerp en skryf 120 150 woorde daaroor. Skryf die nommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, boaan die skryfstuk neer. 2.1 FORMELE BRIEF Leef groen leef in harmonie met die natuur [Uit: http//www.google.com] Die gemeenskap op jou dorp wil hê dat die munisipaliteit hulle moet help om groen te leef hulle gaan water en krag bespaar, bome plant, groentetuine maak en die omgewing skoon hou. Skryf ʼn formele brief aan die munisipale bestuurder waarin jy hom/haar vertel van die gemeenskap se besluit en sê ook hoe die munisipaliteit die gemeenskap met hierdie projek kan help. [30]

Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 8 DBE/November 2012 2.2 TOESPRAAK: FORMEEL Leef die liefde uit! Moet nooit dat iemand van jou wegstap sonder dat hy/sy ʼn gelukkige mens is nie. Verwerk: Moeder Teresa [Uit: http//www.google.com] Die onderwyser wat die matriekafskeid reël, het jou gevra om die spreker vir die aand te wees. Skryf ʼn toespraak waarin jy die matriekleerders aanmoedig om volgens Moeder Teresa se woorde te leef. [30]

Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 9 DBE/November 2012 2.3 DIALOOG [Uit: http//www.google.com] Jou vriend/vriendin wou onlangs selfmoord pleeg, maar jy kon dit regkry om hom/haar van plan te laat verander. Skryf die dialoog wat tussen julle twee plaasgevind het. [30] 2.4 SKOOLKOERANTARTIKEL MATRIEK 2012 [Uit: Huisgenoot, 22 Desember 2011] Elke jaar wil matriekleerders spesiale baadjies hê om anders te lyk as die res van die skool. Baie ouers kla dat dit te duur geword het. Skryf ʼn artikel vir jou skoolkoerant hieroor. Gee jou koerantartikel die onderstaande opskrif: Is daardie matriekbaadjie regtig nodig? [30] TOTAAL AFDELING B: 30

Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 10 DBE/November 2012 AFDELING C: KORTER TEKS: NASLAAN-, INFORMATIEWE EN TRANSAKSIONELE TEKSTE VRAAG 3 Kies EEN onderwerp en skryf 80 100 woorde daaroor. Skryf die nommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, boaan die skryfstuk neer. 3.1 ADVERTENSIE [Uit: Huisgenoot, 22 Januarie 2012] As deel van ʼn gemeenskapsprojek het jy en ʼn paar vriende besluit om die ouetehuis op julle dorp skoon te maak en te verf. Julle wil graag die ander jongmense op die dorp vra om met hierdie projek te kom help. Ontwerp ʼn advertensie (A4-grootte) waarin jy die ander jongmense op julle dorp oor hierdie projek inlig en hulle uitnooi om betrokke te raak. [20] 3.2 POSKAART Jy is een van die leerders uit jou provinsie wat gekies is om saam met die President van Suid-Afrika ʼn byeenkoms vir jongmense by te woon. Skryf ʼn poskaart aan jou beste maat waarin jy vertel van jou ervarings, wat julle gedoen het en wie jy ontmoet het. Teken die poskaart in jou ANTWOORDEBOEK oor en skryf jou boodskap volledig uit. POSSEËL [20]

Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 11 DBE/November 2012 3.3 INSTRUKSIES [Uit: Clipart] Jy het by jou ouers toestemming gekry om ná die matriekafskeid ʼn partytjie by julle huis te hou. Hulle het egter duidelike instruksies gegee oor wat jy en jou vriende mag doen en nie mag doen nie. Skryf die TIEN instruksies neer wat jou ouers vir jou en jou maats gegee het. TOTAAL AFDELING C: GROOTTOTAAL: [20] 20 100