MARTIE DU PLESSIS SKOOL GRAAD 10 VAKKEUSE INLIGTINGSTUK

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "MARTIE DU PLESSIS SKOOL GRAAD 10 VAKKEUSE INLIGTINGSTUK"

Transcriptie

1 MARTIE DU PLESSIS SKOOL GRAAD 10 VAKKEUSE INLIGTINGSTUK 2014

2 INHOUDSOPGAWE 1. INLEIDING 1 2. KEUSEVAKKE TOERISME REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE LANDBOUTEGNOLOGIE LEWENSWETENSKAP INGENIEURSGRAFIKA EN ONTWERP GASVRYHEIDSTUDIES BESIGHEIDSTUDIES SLAAGVEREISTES VIR VOO SLAAGVEREISTES VIR VERDERE NASKOOLSE STUDIES VOORLOPIGE VAKPAKKET 12

3 1. INLEIDING Om vakke te kies in graad 9, is gewoonlik n baie stresvolle tyd! Die meeste leerders (en hulle ouers) vind dit moeilik om vakke te kies vir graad 10. Daar is so baie vrae. Watter vakke sal my opsies vir verdere studie na skool oophou? Wat is my aanleg? Wat is my belangstelling? Wat is my vermoë? Met die toetrede tot die nuwe fase (Verdere Onderwys en Opleiding VOO) het leerders en ouers inligting nodig aangaande die vakvereistes en die toelatingsvereistes vir verdere studies. Hoe meer n persoon weet, hoe beter ingelig is hy/sy en hoe beter is die kans dat die persoon die beste moontlike besluit kan neem. Somtyds maak mens n fout. Almal kan nie 100% seker wees nie, maar mens kan die risiko kleiner maak deur die vakke en die opsies beskikbaar, deeglik na te vors. In die VOO-fase moet leerders 7 vakke neem. Vier hiervan is verpligte vakke en drie is keusevakke. Die verpligte vakke is: Huistaal Eerste Addisionele taal Lewensoriëntering Wiskundige Geletterdheid Leerders moet drie van die volgende vakke kies. In die inligtingstuk probeer ons om vir u inligting rakende die keusevakke te gee wat u kan gebruik om die vakkeuseproses makliker te maak.

4 2. KEUSEVAKKE 2.1 TOERISME WAT BEHELS DIE VAK? Toerisme is die studie van die aktiwiteite, dienste en industrieë wat n reiservaring aan groepe of individue bied. Dit is die studie van die verwagtinge en gedrag van toeriste, asook die ekonomiese, maatskaplike en omgewingsinvloed van toerisme op Suid-Afrika. WATTER HOOFAFDELINGS WORD ONDERRIG? Die NEGE basiese komponente van toerisme is: Toerismesektore Kaartwerk en Toerbeplanning Waar pas toerisme in die ekonomie van Suid-Afrika in, hoe lyk die toerisme-industrie, watter tipes toeriste is daar, hoe bespreek ek n vliegtuigkaartjie, hoe werk die Gautrein, waar kan ek bly? Al hierdie vrae word in dié afdeling van die werk behandel. In hierdie afdeling van die werk word verskillende tipes kaarte behandel. Ons leer om die kaarte te lees en te interpreteer vir die toeris. Ons leer ook hoe om n toer te beplan: van die akkommodasie, vervoer, aktiwiteite en attraksies wat besoek gaan word, tot die begroting. Toerisme-attraksies Weet jy watter attraksies kan in Kimberley gevind word, of wat toeriste kan doen indien hulle Botswana besoek, of waar n mens die Eiffeltoring kan sien? Al hierdie vrae word in dié afdeling van die werk behandel, insluitend Suid-Afrika, Afrika tot die hele Wêreld. Verantwoordelike en Volhoubare toerisme Hoe kan jy n bydrae lewer tot n groener leefstyl, hoe gaan jy die omgewing beskerm en wat is Suid-Afrika se Nasionale en Wêrelderfenis? Plaaslike-, Streeks- en Internasionale toerisme Hierdie afdeling gaan oor toeriste wat van reg oor die Wêreld na Suid-Afrika toe kom, asook hoe, waar en wanneer Suid-Afrikaners vakansie hou. Kultuur- en Erfenistoerisme Watter kultuurgroepe het ons in Suid-Afrika? Hoekom is die kulture belangrik en hoekom moet ons na hulle omsien om te verseker dat dit bewaar bly vir ons nageslag? 2

5 Buitelandse Valutaverhandeling Hoeveel geld sal ek kry as ek een Amerikaanse Dollar het? Het jy geweet jy kan enigiets tussen R7 en R10 kry? Hoe weet ek dit? In hierdie afdeling gaan ons jou leer hoe dit bereken word. Kommunikasie en Kliëntediens Bemarking In hierdie afdeling kyk ons na uitmuntende dienslewering en hoe om met kliënte te kommunikeer, hoe om moeilike kliënte te hanteer en die tipes kommunikasietegnologie wat ons in die toerisme-industrie gebruik. In hierdie afdeling leer ons hoe om ons toerismeprodukte te bemark. Indien niemand van die produk weet nie, sal niemand die produk koop nie en gaan daar geen wins vir jou wees nie. HOE WORD DIE PUNTE BEREKEN? Gedurende die jaar gaan daar verskeie take voltooi word as deel van die Skoolgebaseerde Assessering (SBA). In die tweede kwartaal begin die leerders werk aan n Praktiese Assesseringstaak of algemeen bekend as die PAT. Die PAT moet in kwartaal 4 voltooi wees. KWARTAAL 1 KWARTAAL 2 KWARTAAL 3 KWARTAAL 4 Kontroletoets 75% Kontroletoets 25% Kontroletoets 75% PAT 25% Projek 25% Eksamen 75% Oopboektoets 25% SBA 25% Eksamen 50% IS DAAR ENIGE SPESIALE VAARDIGHEDE WAT EK MOET HÊ OM DIE VAK TE KAN NEEM? Toegewydheid en harde werk. IS DAAR SPESIFIEKE TOERUSTING WAT EK MOET HÊ VIR DIE VAK EN WAT IS DIE KOSTE DAARVAN? Geen. 3

6 2.2 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE WAT BEHELS DIE VAK? Om te verstaan wat in RTT gedoen word, moet eers duidelikheid verkry word oor wat die vak NIE is nie. RTT gaan NIE oor programmering nie dit is die studieveld van Inligtingstegnologie (IT), wat nie by ons skool aangebied word nie. RTT sal jou NIE leer om rekenaars reg te maak nie tegniese kursusse word by kolleges aangebied waarin jy dit kan leer. RTT gaan NIE oor speletjies nie hier speel ons slegs, as die werk klaar is, tikspeletjies, wat jou tikvermoë kan verbeter Hieronder word verduidelik WAT in RTT gedoen word. WATTER HOOFAFDELINGS WORD ONDERRIG? RTT bestaan uit twee hoofdele: Prakties Operasionele Kennis (Teorie) In die PRAKTIESE gedeelte van die vak sal jy leer om TOEPASSINGSPROGRAMME (Word, Excel, Access, PowerPoint) te gebruik. In Graad 10 begin ons met Word, Excel en PowerPoint, waar jy die basiese funksies van hierdie drie programme sal leer. In Graad 11 leer jy meer gevorderde funksies van hierdie programme, asook die basiese funksies van Access. In Graad 12 leer jy verder gevorderde funksies van Word, Excel en Access. Elke jaar moet jy 'n PRAKTIESE ASSESSERINGSTAAK (PAT) doen, wat in twee of drie fases deur die jaar gedoen word. Hiervoor moet jy navorsing op die internet en uit ander bronne doen. In die OPERASIONELE KENNIS (TEORIE) leer jy meer oor die volgende: Algemene Konsepte i.v.m. rekenaars Verskillende kategorieë rekenaars Komponente van die rekenaarstelsel Verskillende soorte programme Kommunikasie (netwerke, die internet) Sekuriteitsaspekte t.o.v. die rekenaar Gesondheidsaspekte t.o.v. die rekenaar Rekenaars in die samelewing 4

7 HOE WORD DIE PUNTE BEREKEN? KWARTAAL 1 KWARTAAL 2 KWARTAAL 3 KWARTAAL 4 Kontroletoets 50% Kontroletoets 50% Kontroletoets 50% PAT 25% Praktiese toets 50% Eksamen 50% Praktiese toets 50% SBA 25% Eksamen 50% IS DAAR ENIGE SPESIALE VAARDIGHEDE WAT EK MOET HÊ OM DIE VAK TE KAN NEEM? Handvaardigheid, pligsgetrouheid en insig. IS DAAR SPESIFIEKE TOERUSTING WAT EK MOET HÊ VIR DIE VAK EN WAT IS DIE KOSTE DAARVAN? Nee, maar n rekenaar om tuis op te oefen, sal n aanbeveling wees. 5

8 2.3 LANDBOUTEGNOLOGIE WAT BEHELS DIE VAK? Landboutegnologie fokus op die konsepte en beginsels wat in landbou gebruik word. Dit sluit kennis in oor die prosesse, gereedskap, toerusting, strukture en vaardighede wat in die landbou gebruik word. WATTER HOOFAFDELINGS WORD ONDERRIG? Die hoofafdelings van Landboutegnologie is: Veiligheid Beroepsgesondheids- en Veiligheidswet Gereedskap en toerusting Strukturele materiale metaal, hout, sementmengsels, heinings, ens. Gebruik van rekenaartegnologie en toerusting om opmetings te maak wat relevant tot die landbou is Konstruksie en herstel van geboue en strukture sweistegnieke Energiebeginsels en hulle toepassing in die landbou elektrisiteit en alternatiewe energiebronne soos sonkrag Beplanning, ontwerp en instandhouding van besproeiingstelsels Tekene basiese vryhandsketse en skaaltekeninge Basiese berekeninge en kalibrasies HOE WORD DIE PUNTE BEREKEN? KWARTAAL 1 KWARTAAL 2 KWARTAAL 3 KWARTAAL 4 Kontroletoets 75% Eksamen 75% Kontroletoets 75% PAT 25% PAT 25% PAT 25% PAT 25% SBA 25% Eksamen 50% IS DAAR ENIGE SPESIALE VAARDIGHEDE WAT EK MOET HÊ OM DIE VAK TE KAN NEEM? Fisiese vaardighede. IS DAAR SPESIFIEKE TOERUSTING WAT EK MOET HÊ VIR DIE VAK EN WAT IS DIE KOSTE DAARVAN? 100% katoen-oorpak Veiligheidsbril 3 m-maatband Die koste van al die items beloop ongeveer R400. Veiligheidshandskoene Wetenskaplike sakrekenaar 6

9 2.4 LEWENSWETENSKAP WAT BEHELS DIE VAK? As jy dit geniet om nuwe dinge rakende die menslike liggaam, diere, plante, die omgewing en die uitdagings wat ons op aarde het, te leer, is Lewenswetenskap die vak vir jou. WATTER HOOFAFDELINGS WORD ONDERRIG? Vier ''Kennisbane word gebruik om die inhoud van Lewenswetenskap te organiseer. Hulle word progressief oor die drie jaar van Verdere Onderwys en Opleiding (VOO) ontwikkel. Die kennis-areas vir Lewenswetenskap is: Kennisbaan 1: Lewe op Molekulêre, Sellulêre en Weefselvlak Kennisbaan 2: Lewensprosesse in plante en diere Kennisbaan 3: Omgewingstudies Kennisbaan 4: Diversiteit, Verandering en Kontinuïteit HOE WORD DIE PUNTE BEREKEN? KWARTAAL 1 KWARTAAL 2 KWARTAAL 3 KWARTAAL 4 Kontroletoets 71% Kontroletoets 20% Kontroletoets 71% SBA 25% Prakties 29% Prakties 17% Prakties 29% Eksamen 75% Eksamen 63% IS DAAR ENIGE SPESIALE VAARDIGHEDE WAT EK MOET HÊ OM DIE VAK TE KAN NEEM? Hardwerkendheid en deursettingsvermoë. IS DAAR SPESIFIEKE TOERUSTING WAT EK MOET HÊ VIR DIE VAK EN WAT IS DIE KOSTE DAARVAN? Geen. 7

10 2.5 INGENIEURSGRAFIKA EN ONTWERP WAT BEHELS DIE VAK? Dit is n internasionaal erkende vak wat beide akademiese en tegniese toepassings het binne die konteks van Meganiese en Siviele Tegnologie. WATTER HOOFAFDELINGS WORD ONDERRIG? Kognitiewe ontwikkeling (visualisering, insig en perseptuele tekeninge) Vryhand- sowel as instrumenttekeninge Eerstehoekse en Derdehoekse ortografiese projeksies Beskrywende meetkunde Projeksiemetodes Praktiese tekeninge (Meganies en Siviel) Beginsels van ontwerp Beginsels van snitte Skaaltekeninge Isometriese tekeninge Perspektieftekeninge Heliks en nokke Ontwikkelings Indringing en penetrasie van regte vaste liggame Rekenaargesteunde tegnologie RGT HOE WORD DIE PUNTE BEREKEN? KWARTAAL 1 KWARTAAL 2 KWARTAAL 3 KWARTAAL 4 Tekene 40% Tekene 25% Tekene 40% PAT 25% Kontroletoets 60% Eksamen 75% Kontroletoets 60% SBA 25% Eksamen 50% IS DAAR ENIGE SPESIALE VAARDIGHEDE WAT EK MOET HÊ OM DIE VAK TE KAN NEEM? Deursettingsvermoë en harde werk. IS DAAR SPESIFIEKE TOERUSTING WAT EK MOET HÊ VIR DIE VAK EN WAT IS DIE KOSTE DAARVAN? Die volgende tekeninstrumente is verpligtend: A3-Tekenbord met n T-haak Teken-drukpotlood (0.3) 2H-lood Sagte uitveër Skaalliniaal Groot 30 /60 -driehoek Groot 45 -driehoek Verstelbare groot passer Steekpasser 100 mm-gradeboog Stoflap Sakrekenaar Groot lêer Die finansiële implikasie is (vir gr. 10, 11 en 12, eenmalig indien dit opgepas word) ± R850. 8

11 2.6 GASVRYHEIDSTUDIES WAT BEHELS DIE VAK? In Gasvryheidstudies leer die leerders van alles wat gepaard gaan met die Gasvryheidindustrie van verskillende sjefs, werksgeleenthede en kombuisapparaat tot veiligheid en higiëne. WATTER HOOFAFDELINGS WORD ONDERRIG? Gasvryheidstudies bestaan uit die volgende 6 onderwerpe: Gasvryheidsektore en loopbane Kombuis- en restaurantbedrywighede Voeding, spyskaartbeplanning en kosteberekening Voedselkommoditeite Voedsel- en drankbediening Higiëne, veiligheid en sekuriteit Die vak het ook 'n Praktiese deel waar leerders kos maak en dan 3 Praktiese eksamens 'n jaar het. Dit begin met 'n Koffiewinkel waar hul mekaar bedien en eindig in Gr. 12 met 'n viergangmaaltyd. Leerders het wel nie elke week prakties nie en daar is baie teorie wat geleer moet word. HOE WORD DIE PUNTE BEREKEN? KWARTAAL 1 KWARTAAL 2 KWARTAAL 3 KWARTAAL 4 Kontroletoets 50% Kontroletoets 25% Kontroletoets 25% PAT 25% Prakties 25% Prakties 25% Prakties 25% SBA 25% Projek 25% Eksamen 50% Kwartaaltoets 50% Eksamen 50% IS DAAR ENIGE SPESIALE VAARDIGHEDE WAT EK MOET HÊ OM DIE VAK TE KAN NEEM? Passie en liefde vir die gasvryheidsbedryf, hardwerkendheid en pligsgetrouheid. IS DAAR SPESIFIEKE TOERUSTING WAT EK MOET HÊ VIR DIE VAK EN WAT IS DIE KOSTE DAARVAN? Ja. Sjefsbaadjie, hoed en voorskoot, vadoeke en vatlappe koste ongeveer R280. 9

12 2.7 BESIGHEIDSTUDIES WAT BEHELS DIE VAK? Leerders word toegerus met kennis en vaardighede om suksesvolle entrepreneurs te wees. WATTER HOOFAFDELINGS WORD ONDERRIG? Die sillabus vir Besigheidstudies begin reeds in Graad 10 met vier (4) modules wat dan deurlopend tot en met matriek deurgewerk word. Dit is dus baie belangrik dat 'n leerder reeds vanaf Graad 10 die vak moet neem en dit is baie moeilik om op 'n latere stadium in te skakel. Die vier modules wat gedurende die drie jaar bestudeer word, is: Module 1: Sake-omgewings Module 2: Sake-ondernemings Module 3: Sakerolle Module 4: Sakebedrywighede HOE WORD DIE PUNTE BEREKEN? Die vraestelle bestaan uit drie afdelings: Afdeling A: Verpligte kort vrae (40 punte) Afdeling B: Drie verpligte langvrae van 60 punte elk (Geen keuses) Afdeling C: Twee langvrae van 40 punte elk (keuse uit 5 moontlike vrae) Assessering vind deurlopend plaas in die vorm van klastoetse, formele toetse, projekte en twee eksamens, in Junie en November (vraestelle in al drie grade word opgestel deur die Departement van Onderwys). Insig en toepassing van die leerder se kennis word deurgaans in die vraestelle getoets. KWARTAAL 1 KWARTAAL 2 KWARTAAL 3 KWARTAAL 4 Opdrag 33.3% Aanbieding 20% Projek 33.3% SBA 25% Kontroletoets 66.7% Eksamen 80% Kontroletoets 66.7% Eksamen 75% IS DAAR ENIGE SPESIALE VAARDIGHEDE WAT EK MOET HÊ OM DIE VAK TE KAN NEEM? Toegewydheid en deursettingsvermoë. IS DAAR SPESIFIEKE TOERUSTING WAT EK MOET HÊ VIR DIE VAK EN WAT IS DIE KOSTE DAARVAN? Geen. 10

13 3. SLAAGVEREISTES VIR VOO Om te slaag in graad 10 12, moet leerders die volgende behaal: 3 vakke bo 40% (waarvan jou huistaal een vak moet wees). Nog 3 vakke bo 30%. 4. SLAAGVEREISTES VIR VERDERE NASKOOLSE STUDIES n Leerder se uitslae aan die einde van Graad 12, sal bepaal op watter vlak hy/sy slaag. VIR TOELATING TOT: Baccalaureusgrade Diplomas VEREISTES: Vier vakke uit n lys van aangewese vakke met n prestasie van ten minste 50-59% saam met enige spesifieke kursusvereistes Vier vakke uit n lys van aangewese vakke met n prestasie van ten minste 40-49% saam met spesifieke kursusvereistes Hoër sertifikate Ten minste 40-49% in Lewensoriëntering en twee ander vakke en met n prestasie van ten minste 30-39% in nog vier vakke saam met enige spesifieke kursusvereistes VAKKE WAT BY MARTIE DU PLESSIS AANGEBIED WORD EN OP DIE LYS VAN AANGEWESE VAKKE VOORKOM Tale (een taal op Huistaal-vlak en een taal op Eerste Addisionele Taal-vlak) Besigheidstudies Ingenieursgrafika en Ontwerp Lewenswetenskap Wiskundige Geletterdheid (Nie vir B.Sc.-, B.Com.- en Mediese rigtings nie, waarvoor Wiskunde vereis word) Let asb. daarop dat tersiêre inrigtings se toelatingsvereistes vir verskillende studierigtings van mekaar verskil. Voornemende studente word dus aangeraai om by die verskillende inrigtings navraag te doen oor die toelatingsvereistes vir spesifieke rigtings. 11

14 5. VOORLOPIGE VAKPAKKET VERPLIGTE VAKKE 1. TWEE Tale: *Afrikaans Huistaal *Engels Eerste Addisionele Taal 2. Lewensoriëntering 3. *Wiskundige Geletterdheid KIES DRIE VAKKE UIT DIE VOLGENDE (Een uit elke groep): 1. Landboutegnologie OF Gasvryheidstudies OF *Lewenswetenskap 2. Rekenaartoepassingstegnologie OF Toerisme 3. *Ingenieursgrafika en Ontwerp OF Toerisme OF *Besigheidstudies *Vakke wat toelating tot Universiteite moontlik maak. Voltooi asseblief die aangehegte VAKKEUSEVORM en neem, so gou moontlik, terug na jou REGISTERKLASONDERWYSER. 12

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Die graad 9-leerders moet op 22 September 2017 hul finale vakkeuse vir hul VOO-fase (Verdere Onderrig en Opleiding) in hul hoërskoolloopbaan maak.

Nadere informatie

OUERAAND BEROEPSLEIDING:

OUERAAND BEROEPSLEIDING: OUERAAND BEROEPSLEIDING: 2017 www.nelliesh.co.za Wat bepaal beroepskeuse? Kind se profiel (vermoë, persoonlikheid en belangstelling) Toelatingsvereistes vir opleiding Keuringvereistes vir opleiding Finansiële

Nadere informatie

HOëRSKOOL PIONIER VAKKEUSE 2012 VERPLIGTE VAKKE. AFRIKAANS ENGELS WISKUNDE OF WISKUNDIGE GELETTERDHEID LEWENSORIëNTERING KEUSE VAKKE

HOëRSKOOL PIONIER VAKKEUSE 2012 VERPLIGTE VAKKE. AFRIKAANS ENGELS WISKUNDE OF WISKUNDIGE GELETTERDHEID LEWENSORIëNTERING KEUSE VAKKE VAKKEUSE 2012 VERPLIGTE VAKKE AFRIKAANS ENGELS WISKUNDE OF WISKUNDIGE GELETTERDHEID LEWENSORIëNTERING KEUSE VAKKE Op elke lyn mag slegs EEN vak geneem word. FISIESE WETENSKAP of TOERISME of REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/Feb.

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2017 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

FAKTORE EN VEELVOUDE

FAKTORE EN VEELVOUDE FAKTORE EN VEELVOUDE Ons gaan nou na n paar stukkies teorie kyk in verband met Natuurlike- en Telgetalle. Voltooi: 3 X 1 = 3 X 2 = 3 X 3 = 3 X 4 = 3 X 5 = Ons sê dus dat 3, 6, 9, 12 en 15 VEELVOUDE is

Nadere informatie

FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (EBW)

FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (EBW) FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (EBW) Keuringsriglyne vir nuweling eerstejaars: 2019-inname 1. TERMINOLOGIE Voorwaardelike toelating: Studente ontvang voorwaardelike toelating op grond van

Nadere informatie

Toets: Tegnologie en die Ontwerpproses

Toets: Tegnologie en die Ontwerpproses 1 Afdeling A: Lees die vrae hieronder en omkring die regte opsie(s): 1. Watter van die volgende stellings is nie waar nie? (1) a) n Voordeel van tegnologie is dat diens gewoonlik verbeter word. b) n Voorbeeld

Nadere informatie

Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 2 Junie 2015 Graad 11 Junie Eksamen Tyd: 2 uur Eksamninator: A. Basson Punt: 80 Moderator: Nonhlanhla Tsematse

Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 2 Junie 2015 Graad 11 Junie Eksamen Tyd: 2 uur Eksamninator: A. Basson Punt: 80 Moderator: Nonhlanhla Tsematse Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 2 Junie 2015 Graad 11 Junie Eksamen Tyd: 2 uur Eksamninator: A. Basson Punt: 80 Moderator: Nonhlanhla Tsematse Naam: Graad: Afdeling A Afdeling B Afdeling C Totaal

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 GRAAD 11 JUNIE 2017 LEERUITKOMS 3: SKRYF Punte:80 EN AANBIED ALGEMEEN Tyd: 2 ure Hierdie vraestel bestaan uit

Nadere informatie

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing Aktiwiteit Groot handelsbanke soos Absa, Standard Bank en Nedbank bied verskeie nuwe dienste aan hulle kliënte. Kliënte hoef nie meer soos in die verlede die bank

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 2: SKRYF NOVEMBER 2008 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

Les Plan Vier. Voeding

Les Plan Vier. Voeding Les Plan Vier Voeding KRITIEKE UITKOMSTE KU #1: Identifiseer en los probleme op op 'n manier wat getuig daarvan dat kritieke en vindingryke denke gebruik is om verantwoordelike besluite te neem. KU #3:

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3: SKRYF NOVEMBER 2008 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 INSTRUKSIES

Nadere informatie

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie

Nadere informatie

EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN. VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE. VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE

EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN. VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE. VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE KLASSIFIKASIE VAN ONDERWERPE VIR DIE GRAAD 11 VRAESTELLE LEER DIE VOLGENDE: Vraestel

Nadere informatie

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS HOËRSKOOL DRIEHOEK

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS HOËRSKOOL DRIEHOEK GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS HOËRSKOOL DRIEHOEK TOELATINGSVORM VIR 201 M Leerder se van :... Geslag : Leerder volle name :... Graad waarvoor ingeskryf word:... Naam van skool wat verlaat word:...

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2013 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer WIE KIES EK OM TE WEES? WAT KIES EK OM TE WEES RESPECT 4 U Gedurende hierdie les sal jy: Leer oor die RESPEK vir jouself program en jou ontmoet onderwyser ontmoet Maniere identifiseer om RESPEK te wys

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *AFRHL3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC/SEPTEMBER 2015) INSTRUKSIES

Nadere informatie

2 nd Chances... Wiskunde

2 nd Chances... Wiskunde Doen jou Gr 11 1ste Kwartaal Wiskunde OOR... hierdie Vakansie... by jou Huis 2 nd Chances... Wiskunde n Geleentheid om reg te wees vir die tweede kwartaal Gr 11 Wiskunde. Word deel van n Whatsapp-metodiek

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V3

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V3 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *IAFRHL3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (NOVEMBER 2014) INSTRUKSIES EN

Nadere informatie

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore Hoofstuk 5: Ekonomiese e 1 Drie Ekonomiese e Die drie ekonomiese e verwys na die verskillende stadia waardeur produkte gaan van: die ontginning van die grondstof (primêre ) na die vervaardigingsproses

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

Les 14: Entrepreneurskap

Les 14: Entrepreneurskap Les 14: Entrepreneurskap Aktiwiteit Beantwoord die volgende vrae deur die regte kolom te merk Altyd Gereeld Soms Nooit A Dryfkrag en motivering 1. Ek is nie seker wat ek van die lewe dink nie. 0 1 2 3

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL SEPTEMBER 2014 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3 Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3 Kreatiewe Skryfwerk November 2011 AFRIKAANS EAT GRAAD 10 Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. INSTRUKSIES: 1. Kies en beantwoord EEN vraag uit elke

Nadere informatie

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele Wiskundige Geletterdheid Data Hantering Opsomming van Data Kwartiele Let wel: KAPV vereis slegs die interpretasie van kwartiele (houer-en-punt stippings). Ek sluit egter die teken van die houer-en-punt

Nadere informatie

REKORD- EN EINDEKSAMEN

REKORD- EN EINDEKSAMEN HOËRSKOOL OOS-MOOT GRAAD 12 REKORD- EN EINDEKSAMEN ROOSTER EN REËLS 2018 Bladsy 2 van 7 REKORDEKSAMENROOSTER DATUM TYD VAK TYDSDUUR 20/8 14:00-16:00 Engels FAL (P3) Afrikaans HT (V1) 21/8 Rekeningkunde

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *AFRFA3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye.

Nadere informatie

OOS-KAAP PROVINSIE ONDERWYS DEPARTEMENT

OOS-KAAP PROVINSIE ONDERWYS DEPARTEMENT OOS-KAAP PROVINSIE ONDERWYS DEPARTEMENT DIREKTORAAT KURRIKULUM FET PROGRAMME LES PLANNE TERMYN 4 AFRIKAANS GRAAD 11 EAT VAK: AFRIKAANS EAT GRAAD: 11 LESPLAN 1 KWARTAAL 4 TYD: 9 Ure KERNINHOUD: ONS RYKE

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL Graad 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL EKSEMPLAAR November 2014 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye INSTRUKSIES EN INLIGTING: 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE

Nadere informatie

Wiskunde. Werkboek. Geagte Ouers/Voogde

Wiskunde. Werkboek. Geagte Ouers/Voogde GRAAD 8 Geagte Ouers/Voogde Onderstaande is die skryfbehoeftelys. U kan dus van die terug skool toe aanbiedinge gebruik maak sover moontlik. Ondersteun ons asseblief en maak seker dat u kind die nuwe skooljaar

Nadere informatie

AANSOEK VIR ONDERSTEUNING TEN OPSIGTE VAN N NAVORSINGSPROJEK / STUDIEBEURS

AANSOEK VIR ONDERSTEUNING TEN OPSIGTE VAN N NAVORSINGSPROJEK / STUDIEBEURS AANSOEK VIR ONDERSTEUNING TEN OPSIGTE VAN N NAVORSINGSPROJEK / STUDIEBEURS - 2 - RIGLYNE VIR DIE INDIENING VAN N AANSOEK Opmerking: Die aantal projekte wat ondersteun gaan word, word beperk tot twee per

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR GRAAD 10: PROEFVRAESTEL EKSAMEN 2006 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 Tyd: 2 uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan

Nadere informatie

GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4 GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4 Naam: Klas: Datum: Skool: Onderwyser: FAT Aktiwiteit/Vorm Leerder se punte Leerder se % 4 Visuele Kunste:

Nadere informatie

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Huistaal/V3 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL NOVEMBER 2012 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE WISKUNDE SKOOLGEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE KABV GRAAD 12 LEERDERGIDS i WISKUNDE SKOOLGEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE KABV GRAAD 12 LEERDERGIDS 1 INHOUD Inleiding...3 1. Werkstuk...4 Rye en reekse

Nadere informatie

LANDBOUTEGNOLOGIE EKSAMENRIGLYNE GRAAD 12. Hierdie riglyne bestaan uit 9 bladsye.

LANDBOUTEGNOLOGIE EKSAMENRIGLYNE GRAAD 12. Hierdie riglyne bestaan uit 9 bladsye. LANDBOUTEGNOLOGIE EKSAMENRIGLYNE GRAAD 12 2017 Hierdie riglyne bestaan uit 9 bladsye. Landboutegnologie 2 DBE/2017 INHOUDSOPGAWE Bladsy 1. Inleiding 3 2. Assessering in graad 12 4 2.1 Eksterne assessering

Nadere informatie

Om getalle voor te stel, te herken en te vergelyk *

Om getalle voor te stel, te herken en te vergelyk * OpenStax-CNX module: m22939 1 Om getalle voor te stel, te herken en te vergelyk * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0

Nadere informatie

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2 Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2 Eksaminator: Mnr. D. Koen Tyd: 2 UUR Moderators: Mnr. T. Scholtz Totaal: [100] Me. M. Muller November 2014 Me.

Nadere informatie

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies? VERGELYK en RANGSKIK GETALLE Om vergelykings te tref tussen verskillende dinge is n vaardigheid waarmee ons almal gebore word. Dit begin vroeg-vroeg al wanneer ons verskillende tipes speelgoed met mekaar

Nadere informatie

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 Liewe Ouer of Voog Sien asseblief onderaan

Nadere informatie

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11 JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL JUNIE 2015 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 6 INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel

Nadere informatie

LAERSKOOL ROODEKRANS INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 4-6 AKADEMIESE INLIGTING JANUARIE 2018 AKADEMIESE HOOF (DPS): ME. SUZANNE FOURIE

LAERSKOOL ROODEKRANS INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 4-6 AKADEMIESE INLIGTING JANUARIE 2018 AKADEMIESE HOOF (DPS): ME. SUZANNE FOURIE LAERSKOOL ROODEKRANS INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 4-6 AKADEMIESE INLIGTING JANUARIE 2018 AKADEMIESE HOOF (DPS): ME. SUZANNE FOURIE AKADEMIE CAPS Curriculum and Assessment Policy Statement KABV Kurrikulum en

Nadere informatie

Afdeling A: Ekonomiese stelsels

Afdeling A: Ekonomiese stelsels Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe Vraestel 13 Graad 8 Totaal: 65 Ekonomiese stelsels Ekonomiese probleme Invoere/Uitvoere Afdeling A: Ekonomiese stelsels 1. Wat is 'n ekonomiese stelsel? (4) 2. Verduidelik

Nadere informatie

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR. 4 2015 Doel: Die koördinering en monitering van alle graad 4-huiswerk op n daaglikse basis. Duidelike kommunikasie vanaf die graad 4-onderwysers aan die leerders, en

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4) GRAAD 11 PROEFVRAESTEL AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4) Tyd: 2½ uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3: SKRYF FEBRUARIE/MAART 2009 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees

Nadere informatie

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool: BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM TOETSING VAN BASIESE KONSEPTE-KENNIS n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, 2007 Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool: Datum van toets: Naam

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind L e s 1 5 Verantwoordelikheid en hoe om Hulp te kry Gedurende hierdie les sal jy: Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind Erken wanneer die

Nadere informatie

INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP

INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP EKSAMENRIGLYNE GRAAD 12 2009 Hierdie riglyne bestaan uit 11 bladsye. Blaai om asseblief Ingenieursgrafika en -Ontwerp 2 DoE/Eksamenriglyne 2009 INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/Feb.

Nadere informatie

Om materiaal te weef

Om materiaal te weef OpenStax-CNX module: m26144 1 Om materiaal te weef Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 TEGNOLOGIE Graad 5 TEKSTIELE

Nadere informatie

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGSRIGLYNE 2015 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 5

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGSRIGLYNE 2015 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 5 Inleiding JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGSRIGLYNE 2015 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 5 Die 2015-siklus van die Jaarlikse Nasionale Assessering (JNA 2015) sal plaasvind in alle publieke en aanbevole

Nadere informatie

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege BELEIDSDOKUMENT Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege 2 Eksamenvraestelle Eksaminator. 1. Dit is die verantwoordelikheid van die eksaminator om toe te sien dat elke lid van die departement die konsepvraestel

Nadere informatie

Pretoria-Noord Hoёrskool Geografie GRAAD 9 Junie eksamen

Pretoria-Noord Hoёrskool Geografie GRAAD 9 Junie eksamen Eksaminator: Me. Y. Kruger Moderator: Me. L. Kok Pretoria-Noord Hoёrskool Geografie GRAAD 9 Junie eksamen TYD = 1½ UUR TOTAAL = AFDELING A Ontwikkelingsvraagstukke Beantwoord alle vrae op foliopapier Vraag

Nadere informatie

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1 GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1 Naam: Klas: Datum: Skool: Onderwyser: FAT Aktiwiteit / Vorm Leerder se punt Leerder % TOTAAL VAK: HUISTAAL FORMELE ASSESSERINGSTAAK

Nadere informatie

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye, diagramvel en formuleblad.

Nadere informatie

Trek jou NWU-tekkies aan en loop ʼn dag in die skoene

Trek jou NWU-tekkies aan en loop ʼn dag in die skoene Trek jou NWU-tekkies aan en loop ʼn dag in die skoene van ʼn by die NWU-Potchefstroom Opedag op 6 Mei 2017! Dit begin alles hier Program Program Om die beste uit jou dag te kry, begin by die Studentesentrum

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2 PUNTE: 150 TYD: 1½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. 2 EKONOMIE V2 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord VIER

Nadere informatie

Module 15 (Term 3): Die Nasionale Elektrisiteitstoevoerstelsel Die volgende vraestel se tema handel oor die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel.

Module 15 (Term 3): Die Nasionale Elektrisiteitstoevoerstelsel Die volgende vraestel se tema handel oor die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel. Natuurwetenskappe Vraestel 15 Graad 7 Tyd: 1 Uur Totaal: 55 Module 15 (Term 3): Die Nasionale Elektrisiteitstoevoerstelsel Die volgende vraestel se tema handel oor die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel.

Nadere informatie

GRAAD: 6 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

GRAAD: 6 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4 GRAAD: 6 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4 Naam: Klas: Datum: Skool: Onderwyser: FAT Aktiwiteit/Vorm Leerder se punte Leerder se % 4 Visuele Kunste:

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2017 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/Feb.

Nadere informatie

EBW GRAAD 7. Sê of die volgende stellings waar of onwaar is. (7)

EBW GRAAD 7. Sê of die volgende stellings waar of onwaar is. (7) EBW GRAAD 7 VRAAG 1 Sê of die volgende stellings waar of onwaar is. (7) 1.1 Die bestuur van ons alledaagse lewe het oneindig baie opsies waarvan ons moet kennis nee, 1.2 Net sekere behoeftes word deur

Nadere informatie

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL STEL 1: 2012 MODELVRAE

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL STEL 1: 2012 MODELVRAE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL STEL 1: 2012 MODELVRAE RIGLYNE BY DIE GEBRUIK VAN JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGSVOORBEELDE (ANA) 1. Algemene oorsig Die Jaarlikse Nasionale

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2016 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 10

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 10 JUNIE-EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL JUNIE 2015 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 6 bladsye. Bladsy 1 van 6 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

GRAAD 7 SOSIALE WETENSKAPPE

GRAAD 7 SOSIALE WETENSKAPPE GRAAD 7 SOSIALE WETENSKAPPE WAT IS SOSIALE WETENSKAPPE? Die vak Sosiale Wetenskappe bestaan uit Geskiedenis en Geografie. Beide Geskiedenis en Geografie moet gedurende elke kwartaal van die skooljaar onderrig

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2015 (R) PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

EKSAMENAFBAKENING 2016 LOR CAPS GR. 11

EKSAMENAFBAKENING 2016 LOR CAPS GR. 11 EKSAMENAFBAKENING 2016 LOR CAPS GR. 11 KWARTAAL 1: 1. BEPLAN EN BEREIK LEWENSDOELWITTE, PAS LEWENSVAARDIGHED TOE AS BEWYS VAN N VERMOË (BL. 2) 1.1 Die 3 tipes doelwitte (bl. 2) 1.2 Akt. 1 (bl. 3) 1.3 SMART

Nadere informatie

Meganiese stelsels en beheer:

Meganiese stelsels en beheer: Eenheid 6 Meganiese stelsels en beheer: ratverhouding die aantal omwentelings van een rat in verhouding tot n ander rat. Het betrekking op twee verskillende ratgroottes spoedverhouding word bepaal deur

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *AFRFA3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Nadere informatie

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2015 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Huistaal/V3 2 DBE/Feb. Mrt. 2015 INSTRUKSIES

Nadere informatie

Die. BLIKslim. Bestellings Gids

Die. BLIKslim. Bestellings Gids Die Bestellings Gids 1. Kies jou pakket Kwartaal Pakket Light Pakket Booster Pakket Die kwartaal pakket bevat al die werk nodig vir n spesifieke kwartaal se inhoud verdeel volgens die huidige CAPS sillabusse.

Nadere informatie

Les Plan Twee. Habitats

Les Plan Twee. Habitats Les Plan Twee Habitats KRITIEKE UITKOMSTE KU #1: Identifiseer en los probleme op op 'n manier wat getuig daarvan dat kritieke en vindingryke denke gebruik is om verantwoordelike besluite te neem. KU #7:

Nadere informatie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie KLASTOETS GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie PUNTE: 40 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VS3 NOVEMBER 2006 PUNTE: 100 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/VS3 2 INSTRUKSIES

Nadere informatie

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit. PUNTE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL TOETS PUNTE: 20 TYD: 1 UUR PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL OBIS-NOMMER (9 syfers) KLAS (bv. 1A) VAN NAAM GESLAG ( ) SEUN DOGTER

Nadere informatie

INHOUDSOPGAWE Bladsy 1. INLEIDING 3

INHOUDSOPGAWE Bladsy 1. INLEIDING 3 HOËRSKOOL OOS-MOOT VAKKEUSE INLIGTINGSTUK VIR GRAAD 10 TOT 12 INHOUDSOPGAWE Bladsy 1. INLEIDING 3 2. SINVOLLE VAKKEUSE 3 2.1 Selfkennis van die kind 3 3. DIE ONDERWYSSTELSEL 4 3.1 Skoolfases 4 3.2 Vakkeuse

Nadere informatie

GRAAD 8 SKRYFBEHOEFTES 2012

GRAAD 8 SKRYFBEHOEFTES 2012 GRAAD 8 SKRYFBEHOEFTES 2012 Geagte Ouers/Voogde Onderstaande is die skryfbehoeftelys vir 2012. U kan dus van die terug skool toe aanbiedinge gebruik maak sover moontlik. Ondersteun ons asseblief en maak

Nadere informatie

Inleiding Tot Die Jagluiperd

Inleiding Tot Die Jagluiperd Les Plan Een Inleiding Tot Die Jagluiperd KRITIEKE UITKOMSTE KU #1: KU #2: KU #3: Identifiseer en los probleme op en maak besluite deur van kritieke en vindingryke denke gebruik te maak. Werk effektief

Nadere informatie

Nokke. Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 9 3 MEGANISMES EN BEWEGING 4 Module 4 5 NOKKE NOKKE

Nokke. Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 9 3 MEGANISMES EN BEWEGING 4 Module 4 5 NOKKE NOKKE OpenStax-CNX module: m25254 1 Nokke Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 9 3 MEGANISMES EN BEWEGING

Nadere informatie

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app RISIKOPROFIELSAMESTELLING KAN NOU OP DIE SANPORT IPAD- APP GEDOEN WORD. DIS BESKIKBAAR VIR ALLE SANLAM- TUSSENGANGERS MET IPADS. Die nuwe risikoprofielsamestelling

Nadere informatie

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Huistaal/V3 2 DBE/Feb. Mrt. 2014 INSTRUKSIES

Nadere informatie

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word GEBOORTEDATUM: GESLAG: LEERDERBESONDERHEDE GRAAD: HUISTAAL: FISIESE ADRES: VAN EN NAAM VAN MOEDER TELEFOON: BEROEP: SEL:

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2016 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

DESIGN RELIGIESTUDIES

DESIGN RELIGIESTUDIES DESIGN RELIGIESTUDIES EKSAMENRIGLYNE GRAAD 12 2017 Hierdie riglyne bestaan uit 6 bladsye. Religiestudies 2 DBE/2017 INHOUDSOPGAWE Bladsy 1. INLEIDING... 3 2. ASSESSERING IN GRAAD 12... 4 3. UITBREIDING

Nadere informatie

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE: VRUGTE VAN DIE GEES VRAE: GEDULD: (Patience) 1. Wat is geduld? 2. Wat is van die goed waarvoor jy geduldig moet wees? 3. Is dit moeilik vir jou om geduldig te wees? 4. Hoe kan jy geduld wys? SELFBEHEERSING:

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2018 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/Feb.

Nadere informatie

Handleiding 2. Skep van ʼn webwerf Weergawe 1.0 Februarie 2014 GKSA

Handleiding 2. Skep van ʼn webwerf Weergawe 1.0 Februarie 2014 GKSA Handleiding 2 Skep van ʼn webwerf Weergawe 1.0 Februarie 2014 1 GKSA 2.1.1 INLEIDING Die World Wide Web (www) het ʼn inligtinggebaseerde samelewing geskep, waar beheer oor inligting in die hande van die

Nadere informatie