GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Vergelijkbare documenten
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Motheo Onderwysdistrik

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2010

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL

AFRIKAANS EAT GRAAD 11

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF

Gemeenskaplike Vraestel GRAAD 10: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: STELWERK INSTRUKSIES EN INLIGTING. OOS-KAAP Onderwysdepartement UITENHAGE DISTRIK

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NMY-79)

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 ASSESSERINGSTAAK 3 NOVEMBER 2014 GRAAD 8

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRSA.2 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2010

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

PARKTOWN BOYS HIGH SCHOOL (TAAL, GELETTERDHEID & KOMMUNIKASIE) DEPARTEMENT AFRIKAANS AFRIKAANS (EERSTE ADDISIONELE TAAL)

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

GRAAD PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: VAN: *3AFHL*

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

Transcriptie:

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2015 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye.

Afrikaans Huistaal/V3 2 DBE/Feb. Mrt. 2015 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings: AFDELING A: Opstel 50 punte AFDELING B: Langer Transaksionele Tekste (2 x 25) 50 punte 2. Beantwoord EEN vraag in AFDELING A en TWEE vrae in AFDELING B. 3. Skryf in die taal waarin jy geassesseer word. 4. Begin ELKE afdeling op n NUWE bladsy. 5. Jy moet jou werk beplan (bv. n breinkaart/diagram/vloeidiagram/kernwoorde, ens.), proeflees en redigeer. Die beplanning moet VOOR die finale produk gedoen word. 6. Alle beplanning moet duidelik aangedui word en daarna netjies deurgehaal word. 7. Jy moet jou tyd soos volg bestee: AFDELING A: ongeveer 80 minute AFDELING B: ongeveer 70 (35 x 2) minute 8. Nommer elke skryfstuk korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 9. Die titel/opskrif word nie in aanmerking geneem as die woorde getel word nie. 10. Skryf netjies en leesbaar.

Afrikaans Huistaal/V3 3 DBE/Feb. Mrt. 2015 AFDELING A: OPSTEL VRAAG 1 Kies EEN van die volgende opdragte en skryf n OPSTEL van 400 450 woorde. 1.1 Kom ek vertel jou my storie [50] 1.2 Om by die bure by te hou... [50] 1.3 Goudbruin, krakerig en geurig [50] 1.4 Skryf n opstel en begin dit met die onderstaande gedeelte as jou INLEIDINGSPARAGRAAF: LET WEL: Jy moet die inleidingsparagraaf oorskryf, alhoewel dit nie deel van die lengte uitmaak nie. Die volgelaaide bakkie brul berguit, kronkel dan saam met die pad hartsplek toe... Ek hang halflyf deur die oop venster. Die windjie woel deur my hare, vee oor my gesig. Ek ruik die water! En... ek hou asem op... [50] 1.5 Wie sou die ware swerwer wees; die een wat reis; die een wat lees; die enk ling op sy slentergang; of elkeen wat na iets verlang of wie? [Uit: Swerwers, Koos du Plessis] [50]

Afrikaans Huistaal/V3 4 DBE/Feb. Mrt. 2015 1.6.1 1.6.2 [Uit: taalgenoot, Jul./Aug. 2009] [50] [Uit: Insig boeke, Somer 2008] [50]

Afrikaans Huistaal/V3 5 DBE/Feb. Mrt. 2015 1.6.3 [Uit: www.dezuidafrika.com] [50] TOTAAL AFDELING A: 50

Afrikaans Huistaal/V3 6 DBE/Feb. Mrt. 2015 AFDELING B: TRANSAKSIONELE TEKSTE VRAAG 2 Kies TWEE van die volgende opdragte en skryf tekste van 180 200 woorde elk. 2.1 INFORMELE BRIEF Die Mandela Stigting het onlangs n kompetisie vir jongmense wat baie vir hul gemeenskap beteken, van stapel gestuur. Jy ken iemand wat n geskikte kandidaat vir hierdie kompetisie is. Skryf n BRIEF waarin jy hom/haar aanmoedig om aan hierdie kompetisie deel te neem. 2.2 FORMELE BRIEF Die bestuur van die ABC Fonds het jou skool se leerlinge versoek om 'n padwedloop te organiseer om geld vir ouetehuise in te samel. Jy moet namens die skool op hierdie versoek reageer deur redes aan te voer waarom julle betrokke gaan raak, of nie. Rig jou BRIEF aan: Die Sekretaris ABC Fonds Posbus 1234 Kaapstad 8000 2.3 AGENDA EN NOTULE Jy is die sekretaris van die Lewenstylklub. Julle besluit om die probleem van n ongesonde leefstyl te takel. Stel n AGENDA vir julle vergadering op en skryf dan die NOTULE daarvan. 2.4 FORMELE VERSLAG Jy was deel van tieners se lawwe pret wat skeefgeloop en n ernstige besering veroorsaak het. Die polisie vra jou om n verslag daaroor te skryf. Skryf dié VERSLAG.

Afrikaans Huistaal/V3 7 DBE/Feb. Mrt. 2015 2.5 TYDSKRIFARTIKEL n Nuwe tydskrif vir jongmense, Vasbyt, het jou gevra om die volgende artikel vir hulle lesers te skryf: Ek en my ouers: dit kan werk! Skryf die ARTIKEL. 2.6 ONDERHOUD Die plaaslike gemeenskapskoerant stuur jou om n onderhoud te voer met n jeugwerker wat by straatkinders betrokke is. Tydens die onderhoud moet jy antwoorde kry op, onder andere, die volgende: hoekom hy/sy dit doen, die genot wat hy/sy daaruit put en die lesse wat hy/sy daaruit leer. Skryf die ONDERHOUD. TOTAAL AFDELING B: 50 GROOTTOTAAL: 100