NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

Vergelijkbare documenten
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2010

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Motheo Onderwysdistrik

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

Gemeenskaplike Vraestel GRAAD 10: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: STELWERK INSTRUKSIES EN INLIGTING. OOS-KAAP Onderwysdepartement UITENHAGE DISTRIK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NMY-79)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EAT GRAAD 11

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 ASSESSERINGSTAAK 3 NOVEMBER 2014 GRAAD 8

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRSA.2 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2010

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

PARKTOWN BOYS HIGH SCHOOL (TAAL, GELETTERDHEID & KOMMUNIKASIE) DEPARTEMENT AFRIKAANS AFRIKAANS (EERSTE ADDISIONELE TAAL)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

REKORD- EN EINDEKSAMEN

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

GRAAD 11 NOVEMBER 2009

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Transcriptie:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye

INSTRUKSIES EN INLIGTING: 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE AFDELINGS: AFDELING A: Opstel: 50 punte AFDELING B: Transaksionele tekste: : 2 X 25 = 50 punte LET WEL: Kandidate moet TWEE vrae uit afdeling B beantwoord. 2. Beantwoord EEN vraag uit AFDELING A en TWEE vrae uit AFDELING B. 3. Skryf in die taal waarin jy geassesseer word. 4. Begin ELKE afdeling op n nuwe bladsy. 5. Jy moet beplan (gebruik n kopkaart/vloeidiagram/diagram/sleutelwoorde, ens.), redigeer en proeflees. Die beplanning moet VOOR die opstel wees. 6. Alle beplanning moet duidelik aangedui word. Dit word aanbeveel dat jy n streep deur jou beplanning trek. 7. Jy word sterk aanbeveel om jou tyd as volg in te deel: AFDELING A: ongeveer 80 minute AFDELING B: ongeveer 35 x 2 minute 8. Nommer die antwoorde korrek soos op die vraestel. 9. Die titel/opskrif is nie deel wanneer die woorde getel word nie. 10. Skryf netjies en leesbaar in BLOU ink. Bladsy 2 van 7

AFDELING A: OPSTEL Kies EEN van die volgende agt onderwerpe en skryf n OPSTEL van 400-450 woorde daaroor. Jy moet jou skryfwerk beplan en bewyse van beplanning/redigering gee. Dui jou finale produk duidelik aan. 1. Ons het stilgehou om te luister, toe [50] 2. Jy voel soms so verlore en dan is daar mense soos liggies in die woud wat jou bring waar jy moet uitkom. Joshua na die Reën [50] 3. Dít laat my vuur spoeg! [50] 4. Geluk is [50] 5. Is jy n orgaanskenker? [50] Bladsy 3 van 7

6. 7. [50] [50] Bladsy 4 van 7

8. [50] TOTAAL AFDELING A: 50 Bladsy 5 van 7

AFDELING B: TRANSAKSIONELE TEKSTE Kies TWEE van die volgende opdragte en skryf n skryfstuk van 180 tot 200 woorde (slegs inhoud) oor elkeen. Jy moet jou skryfwerk beplan en bewyse van beplanning en redigering ingee. Dui die finale produk duidelik aan. 9. KLAGTEBRIEF Die munisipaliteit het die skole in julle omgewing se watertoevoer afgesny. Hulle het dit gedoen omdat die provinsiale regering nie die waterrekeninge betaal het nie. Jou skool was vir twee weke sonder water. Skryf n brief aan die munisipale bestuurder waarin jy oor dié toedrag van sake kla. [25] 10. DEKBRIEF Die beheerliggaam van Hoërskool Nuweland het besluit om n beheerliggaampos te skep vir n onderwysstudent wat in sy/haar derde jaar is. Die student sal Lewensoriëntering vir graad 8 en graad 9 aanbied. Hy/sy moet ook bereid wees om sport af te rig en by kulturele aktiwiteite betrokke te raak. Skryf n dekbrief (begeleidende brief) aan die hoof van die skool waarin jy aansoek vir hierdie pos doen. [25] 11. DIALOOG Verbeel jou jy is die teksskrywer van n sepie op TV. Skryf nou die dialoog van enige twee karakters in die sepie. Jy mag die name van karakters uit jou gunsteling sepie gebruik. [25] 12. VRIENDSKAPLIKE BRIEF Jy en jou ouers praat die afgelope paar dae glad nie met mekaar nie. Jy vermoed hulle is kwaad vir jou oor iets, maar kan nie jou vinger op die probleem lê nie. Jy weet egter dat jy n paar dae gelede iets gesê het wat jou ouers kon ontstel het. Skryf n brief waarin jy agter die kap van die byl probeer kom en probeer die ongemaklike atmosfeer tussen julle regstel. [25] Bladsy 6 van 7

13. INFORMELE VERSLAG Die voorsitter van die studenteraad het jou versoek om ondersoek in te stel na maniere waarop die diens van die skool se kafeteria verbeter kan word. Skryf jou aanbevelings na aanleiding van jou navorsing in n informele verslag. [25] 14. AGENDA EN NOTULE Jy is die sekretaris van die komitee wat die matriekafskeid reël. Julle hou julle laaste beplanningsvergadering. Die afskeid vind oor drie weke plaas. Julle het vantevore vergader en n werksverdeling opgestel. Skryf die agenda vir en die notule van die laaste beplanningsvergadering. [25] TOTAAL: AFDELING B: (25 + 25) 50 GROOTTOTAAL: 100 Bladsy 7 van 7