AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Vergelijkbare documenten
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EAT GRAAD 11

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NMY-79)

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Motheo Onderwysdistrik

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2010

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 ASSESSERINGSTAAK 3 NOVEMBER 2014 GRAAD 8

GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

BARRETT SE TAKSONOMIE

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

QUEENS HIGH SCHOOL AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 1 ½ UUR MAART 2009 PUNTE : 60 EKSAMINATOR MEV. N. VAN ZYL MODERATOR MNR. D.E.

QUEENS HIGH SCHOOL AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL I GRAAD 10 1 ½ UUR NOVEMBER 2008 PUNTE : 35 EKSAMINATOR MNR. D.E.

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

Paulus en sy vriende vertel ander van God

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS HUISTAAL: VRAESTEL I PROEFVRAESTEL I

Pragtige Koningin Ester

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Gemeenskaplike Vraestel GRAAD 10: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: STELWERK INSTRUKSIES EN INLIGTING. OOS-KAAP Onderwysdepartement UITENHAGE DISTRIK

SKOOL AFRIKAANS - GR 6 JUNIE 2010 AFDELING A: KREATIEWE SKRYFWERK TOTAAL: 100 NAAM:

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Jesaja sien die Toekoms

REKENINGKUNDE: VRAESTEL I

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

Transcriptie:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II Tyd: 2½ uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Maak asseblief seker dat jou vraestel volledig is. 2. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE AFDELINGS: Afdeling A Letterkunde (60 punte) Afdeling B Transaksionele skryfwerk (40 punte) 3. Beplan jou antwoorde deeglik voordat jy dit neerskryf. 4. Begin elke vraag op 'n nuwe bladsy. 5. Nommer jou antwoorde soos die vrae op die vraestel. 6. ALLE vrae moet in Afrikaans beantwoord word. BLAAI ASSEBLIEF OM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II Bladsy 2 van 10 AFDELING A LETTERKUNDE INSTRUKSIES VIR AFDELING A 1. Beantwoord AL VIER die vrae. 2. Begin elke vraag op 'n nuwe bladsy. Skryf die vraagnommer boaan die bladsy. BEPLANNING (Vir paragrawe en ander skryftake) 1. Dit is 'n goeie idee om 'n opstel, paragraaf of ander skryfstukke te beplan voordat jy dit neerskryf. (a) (b) Skryf die opskrif: BEPLANNING boaan. Jou beplanning in hierdie afdeling word nié bepunt nie dit is slegs om jou te help om die antwoord goed te formuleer. 2. Let op die puntetoekenning tussen hakies by elke vraag. 3. Skryf die getal woorde aan die einde van Vrae 2, 4, 5 en 6 neer OF elke vraag waar die getal woorde gespesifiseer word. VOORBEELD: BEPLANNING (linkerkantse bladsy) VRAAG 5 (regterkantse bladsy) IDEE 1 IDEE 4 PLAN IDEE 2 IDEE 3 (Moenie te veel tyd aan die beplanning bestee nie) (Bv. 205 woorde)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II Bladsy 3 van 10 [Tafelberg Uitgewers 2012] HOOPVOL Derick van der Walt Daar is vier vrae oor HOOPVOL. Beantwoord al vier hierdie vrae. VRAAG 1 Lees die onderstaande uittreksels en voer dan die opdrag uit. TEMA Nathalie se lewenspad Maar dalk is die ou vrou reg, dink sy terwyl sy haar trui stywer om haar toetrek terwyl sy by die hotel se voordeur uitstap. *** Sy kyk na die son wat 'n rooi streep om die Karookoppies in die weste trek. Die straat is stil. Ná ses is dit televisie en goedkoop wyn vir die meeste inwoners van Hoopvol. Dan ry mense eintlik nie meer in die dorp rond nie. Vir die handvol bevoorregtes wat teen Mielie-se-kop aan die regterkant van die dorp bly, dalk whiskey of 'n ordentlike rooiwyn uit die Kaap. Maar vir hulle gewone mense: net nog 'n dag voordat alles môre weer van voor af begin. Opdrag: Beantwoord die volgende vrae: [bl. 11] 1.1 Gee twee redes waarom Nathalie Hoopvol so graag na matriek wou verlaat het? (2) 1.2 Waarom het tannie Lettie gevoel dat Nathalie dankbaar moes wees dat sy 'n werk gehad het? (1) 1.3 Waarom moes Nathalie 'n ruk lank by juffrou September gaan werk het? (1) 1.4 Noem een aspek van die werk by juffrou September wat vir Nathalie 'n uitdaging was? (1) 1.5 In Hoopvol het Nathalie soms konflik met ander mense ervaar. Teken die volgende tabel in jou antwoordboek oor en gee die rede vir die konflik wat Nathalie met elk van die karakters ervaar het. KARAKTER REDE VIR KONFLIK Sakkie Mev. Chalmers Tannie Lettie Verkoopsagente (4) 1.6 Waarom het Nathalie Hoopvol uiteindelik verlaat? (1) BLAAI ASSEBLIEF OM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II Bladsy 4 van 10 Sy vat 'n slukkie wyn. "Dit was maar net 'n vreeslike gemors. Dit is eintlik 'n aaklige storie, Ben. Ek weet nie waar om te begin nie." *** "Jou ma is net na jou pa hier weg met die trein Johannesburg toe," sê oom Sakkie. [bl. 224] 1.7 Waar was die woonstel waarin Nathalie gebly het toe sy in Johannesburg aangekom het? (1) 1.8 Met wie het Nathalie uiteindelik getrou? (1) 1.9 Waarom het Nathalie se huwelik nie uitgewerk nie? Gee twee moontlike redes. (2) 1.10 Hoe is Nathalie en Bobby tog op 'n manier aan die einde van die verhaal herenig? (1) [15]

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II Bladsy 5 van 10 VRAAG 2 2.1 Die liefdesverhouding tussen Bobby en Nathalie het 'n ongelukkige en tragiese einde/uiteinde. Gebruik die diagram en skryf 'n paragraaf van tussen 80 en 120 woorde oor: Die tragiese liefde tussen Nathalie en Bobby Waar het Nathalie Bobby die eerste keer gesien? (1) Waarom was Bobby 'n tyd lank in Noupoort? (1) Wie het Bobby van molestering beskuldig? (1) Noem drie redes waarom Nathalie gedink het dat Bobby dalk skuldig kon gewees het. (3) Noem twee dinge wat tannie Rhoda gesê het wat bewys het dat Bobby onskuldig was. (2) Nathalie het Bobby op die trein in Beaufort gesien en hom probeer roep. Waarom kon hy haar nie hoor nie? (1) Waarom het Bobby Hoopvol verlaat sonder om met Nathalie te kommunikeer? (1) 2.2 Noem twee dinge wat tannie Lettie gedoen het om die verhouding tussen Nathalie en Bobby te beëindig. (2) 2.3 Waarom het tannie Lettie dit gedoen? (1) 2.4 Gedurende die tyd toe Nathalie en Bobby saam was, het hulle oor hulle toekoms gedroom. Noem twee drome wat hulle gedeel het. (2) [15] BLAAI ASSEBLIEF OM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II Bladsy 6 van 10 VRAAG 3 Beantwoord hierdie vraag in jou antwoordboek. Skryf slegs die vraagnommer en Ben se woorde neer. Tema: Kleynhans kom kuier op die plaas en wil graag hoor van Ben se nuwe lewe. Opdrag: Voltooi die gesprek tussen Ben en Kleynhans. Skryf slegs Ben se woorde neer. Laat asseblief 'n reël oop tussen elke antwoord. 3.1 Kleynhans: Wat is hierdie plaas se naam? 3.2 Kleynhans: Hoe het oom Frans uitgevind dat jy in Hoopvol gearriveer het? 3.3 Kleynhans: Wat was Helena se aanvanklike houding teenoor jou en hoekom het sy so reageer? Ben: (2) 3.4 Kleynhans: Watter tipe ongeluk het Charl se dood veroorsaak? 3.5 Kleynhans: Watter langdurige gevolg het Charl se dood op oom Frans se emosionele toestand gehad? 3.6 Kleynhans: Wat het oom Frans jou van jou pa se dood vertel? Ben: (2) 3.7 Kleynhans: Wat beplan jy om met jou ma se ou huis in die dorp te doen? 3.8 Kleynhans: Waarom wil jy nie terug Johannesburg toe kom nie? [10]

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II Bladsy 7 van 10 VRAAG 4 Regdeur die verhaal is daar verwysings na hoop en wanhoop. Hoop, asook die afwesigheid van hoop, beïnvloed die toekoms van die hoofkarakters. Kyk na die volgende voorbeelde hiervan: "Maar eintlik is sy nie so seker of Beaufort 'n hoopvoller plek as Hoopvol is nie." [Bl. 75] "Miskien het sy pa nooit by die fabriek gewerk nie. Hy weet nie wat dan nie, en hy is te bang om te hoop." [Bl. 112] Opdrag: Skryf 'n opstel van 250 350 woorde waarin jy die hoop-motief in die verhaal bespreek. Gebruik die ideekaart hieronder. Volg die pyltjies om jou antwoord te formuleer. Die punte tussen hakies dui aan hoeveel feite verwag word. Jou opstel moet 'n inleiding en slot (slotsom) hê. Onthou om die woordtelling aan die einde neer te skryf. Bv. 295 woorde Die hoop-motief in Nathalie se lewe. Waarom het Nathalie na haar matriekjaar 'n gevoel van hopeloosheid ervaar? (1) Watter hoop het Bobby se aankoms in die dorp vir Nathalie gebring? (1) Waarom het hierdie hoop nie realiseer nie? (1) Noem drie dinge wat sy gedoen het om 'n beter lewe te skep. (3) Die hoop-motief in Bobby se lewe. Wat het Bobby se ouers gedoen met die hoop dat hy met sy probleem gehelp sal word? Noem twee dinge. (2) Waarvoor het Bobby gehoop toe hy Noupoort toe gegaan het? (1) Bobby het na sy verblyf in Noupoort vir 'n beter toekoms gehoop. Evalueer of hy dit wel reggekry het. Motiveer jou antwoord volledig. (2) Die hoop-motief in die boek Hoopvol Die hoop-motief in Ben se lewe. Ben het sy pa gaan soek. Noem drie dinge wat gebeur het wat hom hoop gegee het dat hy sy pa sou vind. (3) Aan die einde van die verhaal bevind Ben homself in Hoopvol. Gee twee redes waarom Ben hoopvol oor sy toekoms was. (2) Assessering: 4 punte word toegeken vir 'n goed gestruktureerde opstel wat aan die konvensies van 'n opstel voldoen. (4) [20] 60 punte BLAAI ASSEBLIEF OM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II Bladsy 8 van 10 AFDELING B TRANSAKSIONELE SKRYFWERK INSTRUKSIES VIR AFDELING B 1. Beantwoord ALBEI vrae in hierdie afdeling. 2. Elke vraag moet op 'n nuwe bladsy beantwoord word. 3. Beplan jou skryftake voordat jy dit neerskryf. 4. Skryf die getal woorde aan die einde van elke vraag. LET WEL: Tydens die assessering van hierdie afdeling sal na die volgende gekyk word: kennis van die vereistes van die spesifieke skryftaak interpretasie van die opdrag inhoud en idees register en toon taalgebruik beplanning

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II Bladsy 9 van 10 VRAAG 5 DIALOOG Situasie: Talle jongmense sal graag na hul matriekjaar verder wil gaan studeer. Ongelukkig is dit baie duur en talle studente sukkel om vir hulle studies te betaal. Jou vriend, Karabo, bel jou om jou advies te vra. Gelukkig het jy 'n paar idees wat Karabo kan help. In die gesprek tussen jou en Karabo gee jy die volgende inligting: Twee voorstelle hoe om vir die studies te betaal. Jou redes waarom hierdie voorstelle kan werk. Maniere om ekstra sakgeld as student te verdien. Advies oor hoe om sy finansiële sake te bestuur en om nie sy sakgeld te mors nie. Opdrag: Skryf die gesprek tussen jou en Karabo in dialoogvorm neer. Onthou: Elke spreker moet ten minste 3 keer in die dialoog praat. Laat 'n reël oop tussen die spreekbeurte. Skryf die getal woorde neer (bv. 198 woorde). Die inhoud van jou dialoog moet tussen 150 250 woorde lank wees. [30] BLAAI ASSEBLIEF OM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II Bladsy 10 van 10 VRAAG 6 AANLYN-ADVERTENSIE Situasie: Die internet is 'n platform wat deur baie mense gebruik word om verskillende produkte en dienste te adverteer. Die meeste van hierdie soorte advertensies is kort beskrywings van die produk of diens wat aanlyn verskyn. Jou ouers vra jou om 'n advertensie op die webblad van "HolidayRentals'R'Us" te plaas. Hulle wil graag hul vakansiehuis gedurende die komende Desember-vakansie verhuur. Opdrag: Skryf die inhoud (60 120 woorde) van die advertensie neer wat op die webwerf geplaas kan word. Jy kan die volgende struktuur gebruik. Titel van die advertensie (Inhoud van die advertensie) HolidayRentals'R'Us AANLYN! Spreek die volgende aspekte in die advertensie aan: Waar die vakansiehuis is. 'n Kort beskrywing van die akkommodasie/geriewe. Waarom die huis/plek 'n baie goeie plek is vir 'n vakansie. Hoeveel die vakansiehuis sal kos. Hoe julle/jou ouers gekontak kan word. Die inhoud van jou skryfstuk moet tussen 60 120 woorde lank wees. Beplan jou skryfstuk voordat jy dit neerskryf. Skryf die woordtelling aan die einde van die skryfstuk neer. [10] 40 punte Totaal: 100 punte