Liewe Bruid en Bruidegom

Vergelijkbare documenten
Liewe Bruid en Bruidegom

Liewe Bruid en Bruidegom

Waenhuiskraal is vanaf Rigellaan, Pretoria, 25 km uit op die Delmaspad, R50. Pragtige graslande en ruimtes so ver soos die oog kan sien begroet jou.

Pakket spesiaal vir n matriekafskeid

Inligtingstuk. Die rekening van die funksie is betaalbaar 3 werksdae voor die datum van die funksie.

Sal altyd onthou. Ons ontmoet Ons gaan die eerste keer uit. Ons raak verloof! Ons liedjie 2013 IDEES 3

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

Kinder Partytjies Maandag tot Donderdag: R Kinder Partytjies Vrydag tot Saterdag: R

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NMY-79)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Die Gemeente met Oop Deure: Verhurings 2018

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hoe kies n mens n troeteldier?

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

AANSOEK VIR KUNS- EN KOSMARK. 7-9 Augustus 2015

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

S.A.TIMBER GROEP MAATSKAPPY PROFIEL

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

HI E NUUSBRIEF. Hoofbeampte se kennisgewing. Geagte lid

VOORNEMENDE HUWELIKSMAATS NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

Ondervoorsitter: Danie Momberg

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Skenk ons n helder Somerkersfees in hierdie land, o Heer. Hoor jy hoe sag die klokke beier in eeueoue

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF

2 nd Chances... Wiskunde

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KALAHARI JAG 2015 GPS MOLOPO KALAHARI LODGE S E GPS VISCHGAT LODGE S E

1 Waar ek vandaan kom

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Toe God alles gemaak het

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Suidlanders Saamtrek Program

VERJAARSDAE TROUES DOOP BESIGHEDE KATALOGUS Met Liefde Ontwerp

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Die. BLIKslim. Bestellings Gids

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

PRYSLYS R p.p.p.nag R p.p.p.nag R p.p.p.nag R p.p.p.nag R p.p.p.nag

Pieter, waarheen gaan jy? Ek wil ook graag deeltyds werk. Ek kom saam met jou. Ek gaan werk soek. Ek wil ook n werk hê.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

Bybel vir Kinders. bied aan. Storie 6 van 60.

Antonieme en sinonieme

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee

Afdeling A: Begripstoets

Tema 2: Water. Week Luister en praat. 2. Lees en klanke. Werkboek 1: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl

BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE

HUWELIKSBELOFTES. Dis die absolute hart van n huweliksbevestiging

WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING?

Toe God alles gemaak het

AANSOEK VORM 1.KIND(ERS) Registrasie datum. Van Volle naam Noemnaam Geslag Geboorte datum Huis taal Voldag, Halfdag, Naskool?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

BOEREMARK & BRAAIFEES STALLETJIE AANSOEK

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

PIPPIE GAAN WOON IN HUIS WINDERUIS

KALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM

Transcriptie:

Baie geluk met julle verlowing. Mag die beplanning van julle bruilof n besonderse tyd in julle lewe wees. Geniet elke oomblik daarvan. Om die regte onthaalarea te kies om julle nuwe lewe saam te begin kan tydrowend wees en daarom wil ons dankie sê dat julle die moeite doen om meer van ons fasiliteite uit te vind. Waenhuiskraal is vanaf Rigellaan, Pretoria, 25 km uit op die Delmaspad, R50. Pragtige graslande en ruimtes so ver soos die oog kan sien begroet jou. Waenhuiskraal se ontstaan het gekom van Afrikaans sprekendes soos ek en jy wat die nostalgie wil vasvang van malvapoeding en pampoentert, die dorsvloer op die plaas en ouma se onthou kos, waar jy in Afrikaans kan kuier en skoffel op n mieliemeel vloer. Die besonderse dag gaan net oor julle en die dag word gevier saam met familie en vriende wat altyd deel van julle lewe sal wees. Ons sien uit daarna om julle te verwelkom by Waenhuiskraal en beloof om die geseënde dag spesiaal te maak vir jare se herinneringe. Seënwense Die Waenhuiskraal span Liewe Bruid en Bruidegom

Pakket opsies Pryse vasgestel vir tydperk : Desember 2015 tot November 2016 Publieke vakansiedae en dag voor publieke vakansiedae sal as n Vrydag en n Saterdag gereken word. Opsie 1: Maandae tot Donderdae (hele jaar) 60-180 Gaste R105 pp Opsie 2: Vrydae (September-April) R155 pp Opsie 3: Vrydae (Mei- Augustus) R115 pp Opsie 4: Saterdag (September-April) R175 pp

Opsie 5: Saterdag (Mei- Augustus) R135 pp Opsie 6: Oggend troues. Slegs Sondae reg deur die jaar vanaf 11h00-16h00 R8000 Minimum 40 gaste, maksimumm 80 gaste. Opsionele naweek pakket: (R3000 Saam met enige van die Saterdag opsies hierbo) Vrydag word alleenlik gebruik om saal en kapel te versier. Hek maak 14h00 oop en sal 20h00 sluit vir die wat nie oornag nie. Kostes sluit in: Staanplek vir karavane & tente vir die Vrydag aand. Bruidskamer Oopstel van die saal Oopstel van die kapel Kostes vir kinders: Onder 5 jaar: Onder 10 jaar: Bo 10 jaar: Gratis 50% Van volwasse prys Volwasse prys

Samestelling Ingesluit by u pakket: Funksie koördineerder om te verseker dat u dag glad verloop Venue huur tot 24:00 (R1000 per uur ekstra daarna) Skoonmaak dienste Veilige parkering met wagte Klank sisteem in die kapel Register tafel Standaard dekor Konfetti houers Preekstoel Grasbale in Kapel met hesian oortreksels Onbeperkte gesoute springmielies vir gaste in welkom area Sitplek vir gaste in ons groot tuin omring met rustige waterstrome Bemanning van kontantkroeg direk na seremonie Tafel vir verversings in die tuin Koek tafel / houttol Glashouers vir welkom drankies "Fairy lights" bo elke tafel Wit tafel lopers Standaard hout tafels en stoelee Spesiale hout stoele vir die bruidspaar Houtlere bo elke tafel vir dekor doeleindes Geskenke tafel Groot 160m dansvloer apart van die sitplekke vir 180 gaste Koffiekroeg (Koffie, suiker ens. ingesluit) met "Candy bar" area Boma met hout voorsien Kragopwekker op bystand Kroeg geriewe (Kroegmanne) tot 24:00 1 Vrugtesap beker per 8 gaste - Waenhuiskraal spyseniering Honeymoon suite en addisionele kamer

Uitgesluit by u pakket: Fotograaf DJ Koek Tafelwyn of sjampanje Pastoor of Dominees Ekstra dekor vir persoonlike gevoel Blomme Spyseniering Menu's kan op aanvraag deur gestuur word. Ons kos word verskaf deur ons eie spysenier op die perseel. Enige vrae rakende die spyskaart en welkom drankies kan aan die kombuis bestuurder gerig word. Sjampanje en wyn het 'n kurkfooi van R30 per bottel. Kontak Hannelie vir enige verdere inligting - yumsoft@hotmail.com Betalings Betaling 1 (Met teken van die kontrak) 50% Van venue huur as deposito. Betaling 2 (3 weke voor troue) Uitstaande 50% van venue huur, spysenierings rekening en R2000 breekwaree deposito. Betaling 3 (Aand van die troue) Enige addisionele rekeninge bv. bruidspaar se kroegrekening of ekstra tyd na 24:00. Breekware deposito sal binne die deposito afgetrek word. 7 dae na die troue uitbetaal word. Enige breekskade sal van

Akkommodasie Wittebrood kamer Moeder van die bruid kamer Karavane en tente Ingesluit by alle pakkette Ingesluit by alle pakkette R150 per eenheid Ander akkommodasie is in aanbouing, doen navraag asseblief!