JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Vergelijkbare documenten
JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EAT GRAAD 11

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

GRAAD 9 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS: DISTRIK D6 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 JUNIE EKSAMEN 2017 GRAAD 10 MEMORANDUM PUNTE: 80 TYD: 2 UUR

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 NASIENRIGLYNE

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

RIGLYNE VIR DIE OPSTEL VAN GRAAD 12- EKSAMENVRAESTELLE VIR TALE HUISTAAL EERSTE ADDISIONELE TAAL TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 9 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 NASIENRIGLYN

GRAAD 10 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL MEMORANDUM VREASTEL 1 JUNIE 2018 PUNTE : 120 TYD : 2 ½ UUR. Hierdie memoranduml bestaan uit 6 bladsye

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYNE

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 10

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

MEMORANDUM JUNIE 2015

GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 MEMORANDUM / NASIENRIGLYNE JUNIE 2017

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

PUNTE: 80 TYD: 2 uur

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 12

GRAAD 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 MEMORANDUM / NASIENRIGLYNE JUNIE 2017

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 1 Begrip, Opsomming en Taal Memorandum

VOORBEELDVRAESTEL GRAAD 10 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM. PUNTE: 70 TYD: 2 uur. Hierdie memorandum bestaan uit 6 bladsye.

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 VRAESTEL 1 MEMORANDUM JUNIE 2017

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

A Hoe Ram en sy vrou vir Luiperd en Jakkals uitoorlê het A Die luiperd, die ram en die jakkals

GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 NASIENRIGLYN

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 SEPTEMBER 2016 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

GRAAD PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: VAN: *3AFHL*

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Transcriptie:

JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 NOVEMBER 2012 MEMORANDUM Moderators: Mev. A. Nell PUNTE: 80 TYD: 2 UUR Hierdie MEMORANDUM bestaan uit 6 bladsye. Bladsy 1 van 6

GDO DISTRIK D9 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL Afdeling A Kyk- en Leesbegrip Assesseringsriglyne: Spelfoute in een-woord-antwoorde word gepenaliseer. Spel- en taalfoute in langer antwoorde word nie gepenaliseer nie die fokus is op begrip. Vir oop vrae word geen punte toegeken vir JA / NEE / EK STEM SAAM / EK STEM NIE SAAM NIE. Die rede / motivering word oorweeg. Indien die kandidaat nie JA / NEE skryf nie, maar die motivering is korrek, word die punt toegeken. Vir WAAR/ONWAAR- of FEIT/LUG JOU MENING-vrae, word die punte verdeel: o 1 punt vir WAAR / ONWAAR of FEIT / MENING en o 1 punt vir die rede / motivering / aanhaling. As die leerder se WAAR / ONWAAR reg is, maar die motivering is verkeerd, verdien die leerder net EEN punt. As die WAAR / ONWAAR verkeerd is, maar die motivering is reg, word GEEN punte toegeken nie. Vals (Fals) kan aanvaar word. (False is egter verkeerd, want dit is Engels.) As ʼn antwoord ʼn aanhaling is, word die kandidaat nie gepenaliseer indien die aanhalingstekens ontbreek nie. Die aanhaling moet volledig volgens die teks wees,maar die kandidaat word nie gepenaliseer vir spelfoute nie. Waar een-woord-antwoorde gevra word en die kandidaat ʼn volsin gee, is dit korrek mits die korrekte woord onderstreep word of op een of ander wyse uitgelig word. Wanneer twee of drie feite / punte vereis word en die kandidaat ʼn hele reeks gee, word slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien. Indien die kandidaat woorde uit ʼn ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel verskyn, word die vreemde woorde geïgnoreer. Indien die antwoord sonder die vreemde woorde sinvol is, word die kandidaat nie gepenaliseer nie. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, word dit aanvaar. Aanvaar dialektiese variasies. Aanvaar by meervoudigekeuse-vrae die letter ASOOK die korrekte antwoord wat ten volle uitgeskryf is. Bladsy 2 van 6

GDO DISTRIK D9 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL AFDELING A KYK- en LEESBEGRIP VRAAG 1 KOERANTARTIKEL SIPHO NGWENYA [218 woorde] 1.1 Kimberley. 1 1.2 Ajax. 1 1.3 Musikant / Aanbieder. (Enige EEN) 1 1.4 C / diamant 1 1.5 C / doodbang vir slange is 1 1.6.1 Onwaar 1 1.6.2 Hy kyk nie graag sepies nie. / Hy kyk soms 1 1.7.1 E / Mauritius. 1 1.7.2 C / Giovanni s. 1 1.7.3 B / Kyk TV. 1 1.7.4 A / Sokker. 1 1.7.5 D / Italiaanse kos. 1 1.8 Ja. ʼn Gewone werker se kind sal ekstra hard werk om suksesvol te wees. Nee. ʼn Gewone werker se kind sal nie die geldelike hulp kry wat ander welgestelde 1 kinders sal kry nie. (Enige redelike rede) 1.9 Hy kan ʼn gewone / onbekende persoon daar wees. / Niemand herken / pla hom nie. / In Mauritius kan hy privaat wees. (Enige TWEE) 2 [15] VRAAG 2 KOMPETISIE ADVERTENSIE Modes [181 woorde] 2.1 R12 000 1 2.2 minder 1 2.3 B / in laer- en hoërskole is. 1 2.4 Skryf / E-pos / Stuur ʼn motiveringsbrief. (Enige EEN) 1 2.5 Nee. Die sluitingsdatum is 8 Januarie 2011. / Sluitingsdatum is al verby. 1 2.6.1 Onwaar. 1 2.6.2 Jy kan jou brief pos / e-pos./ Motiveringsbrief is te lank om te sms. (Enige EEN) 1 2.7 (In) Kaapstad 1 2.8 Ja. Hy lyk soos ʼn entoesiastiese leerder (wat goed presteer). / Nee. Hy lyk ryk en nie soos iemand wat finansiële hulp nodig het nie. (Iets soortgelyks). 1 [9] Bladsy 3 van 6

VRAAG 3 TV-Gids TV-Gids [93 woorde] GDO DISTRIK D9 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL 3.1. Matric Uploaded 1 3.2. Tienuur. (MOET n woord wees) 1 3.3. SABC 3 1 3.4. ouer. 1 3.5. B / Rhythm City 1 3.6. EIE OPINIE oor gunsteling TV-Program. 1 [6] AFDELING B OPSOMMING VRAAG 4 ASSESSERINGSRIGLYNE ALGEMEEN Lees die hele opsomming om ʼn geheelindruk van die opsomming te kry. Beplanning is nie nodig nie. Indien beplanning wel gedoen is, moet dit duidelik aangedui wees. Indien nie aangedui nie, word die eerste opsomming nagesien. Indien die opsomming te lank is, word daar slegs 5 ekstra woorde toegelaat. Die res van die opsomming word geïgnoreer. Indien die opsomming te kort is, maar dit bevat al die vereiste inligting, word die kandidaat nie gepenaliseer nie. Kandidate mag nie afkortings in hul opsommings gebruik nie, maar indien dit in die opsomming voorkom, word elke afkorting getel volgens die getal woorde wat dit voorstel. PUNTETOEKENNING Feite: 7 punte Taal: 3 punte DUI DIE PUNTE S. AAN: Feite (7) + Taal (3) = (10) FOrmaat ( 0/1) Woord ( 0/1) Aanhaling ( 0/1/2) = TOTAAL STAP 1: FEITE (7) Slegs feite wat in volsinne aangebied word, verdien punte. (ʼn Volsin het ʼn werkwoord.) STAP 2: TAAL ( 0/1/2/3) ELKE taalfout (grammatika, spelling en punktuasie) in ELKE feit word aangedui (ook in verkeerde feite), daarna getel en soos volg bereken: Bladsy 4 van 6

GDO DISTRIK D9 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL Feite met taalfoute. Feite sonder taalfoute. 0 4 foute: geen penalisering nie Geen feite korrek: geen punt vir taal 5 10 foute: trek 1 punt af 1 2 feite korrek: maksimum 1 punt vir taal 11 15 foute: trek 2 punte af 3 4 feite korrek: maksimum 2 punt vir taal 16 foute of meer: trek 3 punte af 5 7 feite korrek: maksimum 3 punt vir taal TIPIESE TAALFOUTE Woordorde in enkelvoudige sin (bv. O/werp + ww. + v/werp) Tyd, wyse, plek- Direkte vertaling (moedertaalinvloed) Woordorde in saamgestelde sinne (Voegwoord 1, 2 en 3) Dubbelnegatief Voornaamwoorde Omgekeerde woordorde Lydende vorm Infinitief STAP 3: FORMAAT ( 0/1) Kandidate moet die opsomming in die vereiste formaat aanbied: puntsgewys in kolomme of onder mekaar. penaliseer met een punt indien die opsomming in paragraafvorm aangebied is. STAP 4: GETAL WOORDE ( 0/1) Kandidate MOET die korrekte getal woorde aandui. Indien die kandidaat nalaat om die getal woorde aan te dui of die verkeerde getal woorde is aangedui, penaliseer met een punt aan die einde. STAP 5: AANHALINGS ( 0/1/2) Vir direkte aanhalings van sinne word daar soos volg gepenaliseer: 1 3 volledige sinne aangehaal geen penalisering nie 4 5 volledige sinne aangehaal trek 1 punt af 6 7 volledige sinne aangehaal trek 2 punte af VRAAG 4 OPSOMMING LEEF ʼn GESONDE LEWE [331 woorde] 1. Slaap vir ses tot agt ure per nag. / Rus genoeg. 2. Eet ontbyt (wat baie proteïene en ʼn vrug insluit). 3. Loop of hardloop. / Oefen elke dag. 4. Moenie rook nie. 5. Dink positief. 6. Bestee tyd aan dinge waarvan jy hou. 7. As jy mooi aantrek, sal dit jou dadelik goed laat voel. / Versorg jouself. TOTAAL AFDELING B - 10 Bladsy 5 van 6

AFDELING C: TAAL GDO DISTRIK D9 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL WOORDGEBRUIK, WOORD- EN SINSTRUKTURE 5.1. op 1 5.2. Sy lewe was anders. 1 5.3. weet 1 5.4. skatryk 1 5.5. dokter 1 5.6. onderwysers (moet in MEERVOUD wees) 1 5.7. Hy sê dat hy die vorige dag na skool water getap het. / Hy sê hy het die vorige dag 2 na skool water getap. 5.8. Wanneer hy die twee dromme op die kruiwa sit, stoot hy dit huis toe. 2 5.9. seuntjie 1 5.10. Die kruiwa word elke dag vinnig deur hom huistoe gestoot. 2 5.11. C / om hard te werk. 1 5.12. Die hoë elektrisiteitsrekeninge het mense baie probleme gegee. 1 5.13. Meneer Du Plessis vra hoe hy kan betaal. 2 5.14. Die elektrisiteit is afgesny daarom betaal hy die rekening. 1 5.15. Wie betaal die rekening? 1 5.16. gelukkig. 1 5.17. dadelik. 1 5.18. Nee, hy betaal nooit die rekening nie. 2 5.19. goeie 1 5.20. Vandag is die laaste dag om die rekening te betaal. 1 5.21. Deur wie moet die rekening betaal word. 2 5.22. Die kasiere vra Meneer Du Plessis of hy kontant of met n kredietkaart betaal. 2 5.23. Die sterk man het baie krag. / Ek het krag nodig vir die dag. (Of iets soortgelyks) 1 5.24. Die munisipaliteit het die vorige dag die krag afgesny. 1 5.25. Hy behoort sy rekening gereeld te betaal. 1 5.26. ergste 1 5.27. wie 1 5.28. glo 1 5.29. herken. 1 5.30. B / Thembi sê dat jy gratis gedurende naweke kan praat. 1 5.31. vriende 1 5.32. Die toon van die foon is irriterend. Ek het my toon gestamp. My tas weeg n ton. 2 TOTAAL AFDELING C - 40 VRAESTEL TOTAAL - 80 Bladsy 6 van 6