GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

Vergelijkbare documenten
GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

RIGLYNE VIR DIE OPSTEL VAN GRAAD 12- EKSAMENVRAESTELLE VIR TALE HUISTAAL EERSTE ADDISIONELE TAAL TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 9 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 SEPTEMBER 2016 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

VOORBEELDVRAESTEL GRAAD 10 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM. PUNTE: 70 TYD: 2 uur. Hierdie memorandum bestaan uit 6 bladsye.

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V1 NASIENRIGLYN

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 9 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 NASIENRIGLYN

GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS: DISTRIK D6 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 JUNIE EKSAMEN 2017 GRAAD 10 MEMORANDUM PUNTE: 80 TYD: 2 UUR

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EAT GRAAD 11

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 NASIENRIGLYNE

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 1 Begrip, Opsomming en Taal Memorandum

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYNE

GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS: DISTRIK D6 & D7 AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 1 TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES IN KONTEKS MEMORANDUM GRAAD 11 JUNIE 2017

AFRIKAANS HUISTAAL V1

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

PUNTE: 80 TYD: 2 uur

GRAAD 11 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V1 NASIENRIGLYN

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

MEMORANDUM JUNIE 2015

A Hoe Ram en sy vrou vir Luiperd en Jakkals uitoorlê het A Die luiperd, die ram en die jakkals

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11

GRAAD 10 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL MEMORANDUM VREASTEL 1 JUNIE 2018 PUNTE : 120 TYD : 2 ½ UUR. Hierdie memoranduml bestaan uit 6 bladsye

AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 VRAESTEL 1 MEMORANDUM JUNIE 2017

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 MEMORANDUM

GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS: DISTRIK D7 & D16 MEMORANDUM AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 10 JUNIE 2017

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL V1 SEPTEMBER 2017 NASIENRIGLYNE

GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V1 NASIENRIGLYN

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 NASIENRIGLYN

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Amptelike Tale Huistaal Eerste Addisionele Taal Tweede Addisionele Taal. Taal in konteks

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

GRAAD 9 NOVEMBER 2013 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM

AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 12 GEMEENSKAPLIKE VRAESTEL VRYSTAAT NASIENRIGLYNE. Junie 2018 VRAESTEL 1

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 MEMORANDUM

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GENERAL EDUCATION AND TRAINING AFRIKAANS HUISTAAL JUNIE EKSAMEN 2012 GRAAD 6

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 6 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD

GRAAD 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 MEMORANDUM / NASIENRIGLYNE JUNIE 2017

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 9 AFRIKAANS HUISTAAL 2012: MODELVRAE TOETS MEMORANDUM

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

AFRIKAANS HT VRAESTEL

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 10

Transcriptie:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM PUNTE: 70 Hierdie memorandum bestaan uit 7 bladsye.

2 AFRIKAANS HUISTAAL V1 (SEPTEMBER 2014) AFDELING A: LEESBEGRIP VRAAG 1 Nasien van die leesbegrip: Spelfoute in een-woord-antwoorde word by Huistaal gepenaliseer. Spel- en taalfoute in langer antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op begrip is. FEIT/MENING en ʼn punt vir die rede/motivering/aanhaling. Vir vrae wat aanhalings uit die leesstuk verg, word nie gepenaliseer indien die aanhalingstekens ontbreek nie. Waar een-woord-antwoorde gevra word en die kandidaat ʼn volsin gee, is dit korrek mits die korrekte woord onderstreep word of op een of ander wyse uitgelig word. Wanneer twee, drie of vier feite/punte vereis word en die kandidaat gee ʼn hele reeks, word slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien. Indien die kandidaat woorde uit ʼn ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel verskyn, word die vreemde woorde geïgnoreer. Indien die antwoord sonder die vreemde woorde sinvol is, word die kandidaat nie gepenaliseer nie. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, word dit aanvaar. Aanvaar dialektiese variasies. Vir meervoudigekeuse-vrae word BEIDE die letter aanvaar EN die korrekte antwoord wat ten volle uitgeskryf is.

(SEPTEMBER 2014) AFRIKAANS HUISTAAL V1 3 1.1 Meer as die helfte of 61% Suid-Afrikaners is oorgewig of vetsugtig. (1) 1.2 Dis ʼn ernstige kwessie wat aandag moet geniet./die probleem raak al hoe groter. Dit verwys ook na die mense wat al vetter word. (2) 1.3 Die verwagting is dat baie mense skraal sou wees, maar baie is oorgewig of vetsugtig (2) 1.4 43 Miljoen kinders jonger as vyf jaar is oorgewig. (1) 1.5 Leefstylveranderinge (1) 1.6 Mening. Dis ʼn voorspelling. (2) 1.7 Dit bring gewigsverlies mee en meer lewensjare. (1) 1.8 Die gesondheids- en fiksheidsbedryf se programme werk nie, maar hulle is winsgewend. (2) 1.9 Die mense glo die leë beloftes en hulle het onrealistiese verwagtings. (2) 1.10 Kos is lekker en ons eet te veel daarvan. (1) 1.11 Die instrukteur het jou gemoor./die instrukteur het jou laat swaar kry. (1) 1.12 Baie mense sterf./die openbare gesondheidsorg se las word swaarder./ Die behandeling daarvan is ʼn finansiële las vir die regering. (Enige 2) (2) 1.13 MIV/Vigs was lank die belangrikste gesondheidskwessie terwyl diabetes min aandag geniet het. (2) 1.14 Die kitsoplossings is leë beloftes/werk nie./die mense het onrealistiese verwagtings./mense handhaaf ʼn ongesonde leefstyl./die dieetprodukte is nie veilig of is wetenskaplik getoets nie./mense eet te veel./mense kan nie hul eetlus beheer nie./kos is lekker. (Enige 4) (4) 1.15 Ons moet minder eet en gereeld oefen. (2) 1.16 Kwaai/Aggressief/Haar oë is groot./sy lyk dreigend. (1) 1.17 Sy is ook oorgewig./sy lyk nie goed nie./sy is nie tevrede met haar postuur nie. (1) 1.18 Hy weeg ʼn bietjie te veel./hy sal gesonder moet leef. (1) 1.19 Beide fokus op die oorgewigprobleem. (1) TOTAAL AFDELING A: 30

4 AFRIKAANS HUISTAAL V1 (SEPTEMBER 2014) AFDELING B: OPSOMMING VRAAG 2 Nasien van die opsomming: Opskrif/titel: Daar word nie van kandidate verwag om die leesstuk van ʼn opskrif/titel te voorsien nie. Kandidate moet die opsomming in hul eie sinne kan skryf. Kandidate moet die opsomming in die vereiste formaat aanbied./opsommings in die verkeerde formaat word geassesseer, maar leerders verloor 1 punt vir aanbieding in die verkeerde formaat. Slegs feite wat in volsinne aangebied word, verdien punte. Rofwerk/beplanning moet duidelik aangedui word. Indien dit nie die geval is nie, word die eerste opsomming nagesien. Kandidate moet die korrekte getal woorde aandui. Punte word soos volg toegeken vir HT: o 7 punte vir 7 feite o 3 punte vir taal Verspreiding van punte vir taal: o 1 3 feite korrek: ken 1 punt toe. o 4 5 feite korrek: ken 2 punte toe. o 6 7 feite korrek: ken 3 punte toe. Penaliseer soos volg: Indien die opsomming te lank is, word daar slegs 5 ekstra woorde toegelaat. Die res van die opsomming word geïgnoreer. Indien die opsomming te kort is, maar dit bevat al die vereiste inligting, word die kandidaat nie gepenaliseer nie. LET WEL: Kandidate mag nie afkortings gebruik in hul opsommings nie, maar indien dit in die opsomming voorkom, word elke afkorting getel volgens die getal woorde wat dit voorstel. Antwoord: Die volgende feite MOET in PARAGRAAFVORM aangebied word. Hy het ʼn dieet sonder stysel, suiker of alkohol begin volg. Die klomp fobies soos hoogtevrees, engtevrees en aragnofobie het sommer maar net verdwyn./hy het sy fobies oorwin. Hy het 22 pille per dag vir diabetes, hoë bloeddruk, chroniese rugpyn en gastriese refluks gedrink./hy het sy pilinname drasties verlaag tot ʼn paar vitamiene. Sy metamorfose het hom terselfdertyd ʼn gesonde skeut selfvertroue gegee. Sy vrese vir die boendoes behoort tot die verlede. PARAGRAAFVORM Brian Berkman het baie gewig verloor deur stysel, suiker en alkohol uit te sny. Boonop het hy al sy verskillende fobies oorwin. Hy het ook sy pil-inname drasties verminder wat vir hom ʼn hupstoot in sy selfvertroue gegee het. Hy het sy vrees vir die boendoe afgeskud en die kamplewe bo sy normale luukse verblyf verkies. Brian het bewys dat lewenslus en energie jou ver kan bring.

(SEPTEMBER 2014) AFRIKAANS HUISTAAL V1 5 Hy het gekampeer./hy het nie luukse verblyf verkies nie. Lewenslus en energie het nou die klomp pille se plek ingeneem. [10] (79 woorde) TOTAAL AFDELING B: 10

6 AFRIKAANS HUISTAAL V1 (SEPTEMBER 2014) AFDELING C: TAAL VRAAG 3 Nasien van hierdie afdeling: Spelling: Een-woord-antwoorde word verkeerd gemerk as die spelling verkeerd is. In volsin-antwoorde word verkeerde spelling net gepenaliseer indien die fout in die taalstruktuur getoets word. Waar ʼn afkorting getoets word, behoort die punte op die regte plek te wees. Sinskonstruksies moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word soos in die instruksie aangedui. Waar direkte en indirekte rede en punktuasie getoets word, mag ½ punte toegeken word. VRAAG 3 3.1 wêreldwye web (1) 3.2 Ons glo, om permanent van oortollige gewig ontslae te raak, moet jy dit stelselmatig verloor... (Aandagstrepe is ook korrek.) (1) 3.3 Jy kan deur ReliSlim Herbal gehelp word om gewig te verloor. (1) 3.4 Optel/aansit (1) 3.5 Kan Kel 6 jou verder help gewig verloor deur te verseker dat jou skildklier optimaal funksioneer? (Vraagteken is ʼn vereiste) (1) 3.6 Naby (1) 3.7 Groter skrif/swart gedruk/ander soort skrif (2) 3.8 Die dames lyk skraal./hulle is opgewonde. (1) 3.9 ReliSlim Herbal, Kel 6 en die ReliSlim Herbal Starter Pack (1) [10]

(SEPTEMBER 2014) AFRIKAANS HUISTAAL V1 7 VRAAG 4 4.1 4.1.1 Tatoeëermerke (1) 4.1.2 Die kinders vra (die ma) of hulle roomys kan kry. (Die begin gedeelte, die verandering van die vnw. en die betekenis van die sin moet reg wees.) (1) 4.1.3 Wildvreemd (1) 4.2 4.2.1 Sy belofte hou./iemand aan sy belofte hou./belofte maak skuld. (1) 4.2.2 Nee. Maar dit pla my nie meer nie./... pla my glad nie. (1) 4.2.3 ʼn Politikus hou nie by sy beloftes nie. (1) 4.2.4 Politikusse/politici (1) 4.3 4.3.1 Gooi die wyn in die vat. (1) 4.3.2 Dit versterk die woorde: dit wil nie vat nie./dit sluit by sy woorde aan. (1) 4.3.3 Die kombi is maar stukkend./die kombi is glad nie getrou nie./dit gaan al vir jare so aan. (1) [10] VRAAG 5 5.1 wat ons hoor (1) 5.2 e-pos (1) 5.3 Elke plek het rolmodelle wat ʼn inspirasie vir die gemeenskap is. (1) 5.4 definitief/gewis/sekerlik/stellig (1) 5.5 Verandering van denke/gedagte./tot insig gekom./ander siening (1) 5.6 Konnotatief. Die sente word nie omgedraai nie./dit dui op spaarsamigheid. (2) 5.7 ʼn Uitbreiding volg van die sake-idee. (1) 5.8 Veelvoudig. Bestaan uit twee hoofsinne. (2) [10] TOTAAL AFDELING C: 30 GROOTTOTAAL: 70