GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Vergelijkbare documenten
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2010

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 10

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V3

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Gemeenskaplike Vraestel GRAAD 10: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: STELWERK INSTRUKSIES EN INLIGTING. OOS-KAAP Onderwysdepartement UITENHAGE DISTRIK

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Motheo Onderwysdistrik

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NMY-79)

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

PARKTOWN BOYS HIGH SCHOOL (TAAL, GELETTERDHEID & KOMMUNIKASIE) DEPARTEMENT AFRIKAANS AFRIKAANS (EERSTE ADDISIONELE TAAL)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRSA.2 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2010

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

1 Waar ek vandaan kom

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

FAKTORE EN VEELVOUDE

GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 ASSESSERINGSTAAK 3 NOVEMBER 2014 GRAAD 8

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Transcriptie:

Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *AFRFA3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye.

2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (SEPTEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings: AFDELING A: Opstel (50 punte) AFDELING B: Langer transaksionele tekste (30 punte) AFDELING C: Korter tekste: Transaksioneel/Naslaan/Informatief (20 punte) 2. Beantwoord EEN vraag uit elke afdeling. 3. Skryf in die taal wat geassesseer word. 4. Begin elke afdeling op ʼn nuwe bladsy. 5. Jy moet jou skryfstuk beplan, redigeer en proeflees. Gebruik byvoorbeeld ʼn kopkaart of ʼn vloeidiagram of sleutelwoorde, ens. Doen jou beplanning VOORDAT jy die finale produk vir elkeen van die afdelings skryf. 6. Alle beplanning moet duidelik aangedui word. Trek ʼn streep deur die beplanning as jy jou finale weergawe oorgeskryf het. 7. Beplan jou tyd so: AFDELING A: 80 minute AFDELING B: 40 minute AFDELING C: 30 minute 8. Nommer die skryfstukke soos wat dit op die vraestel verskyn. 9. Skryf die titel/opskrif van elke teks boaan jou skryfstuk neer. 10. LET WEL: Die titel word NIE in aanmerking geneem as die woorde getel word NIE. 11. Skryf netjies en leesbaar.

(SEPTEMBER 2013) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 3 AFDELING A: OPSTEL Kies EEN onderwerp en skryf 250 300 woorde daaroor. Skryf die nommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, boaan. VRAAG 1 1.1 Eers vyande nou vriende. Elkeen van ons ken iemand van wie ons eers nie gehou het nie, maar nou is ons baie goeie vriende. Skryf ʼn opstel waarin jy vertel hoekom julle nie van mekaar gehou het nie, wat julle nader aanmekaar gebring het en wat julle vriendskap in die toekoms vir mekaar beteken. [50] 1.2 BLY STIL, OUMA! OUPA! Is daar nog respek vir die bejaardes (ou mense) in ons familie of gemeenskap? Hoe voel jy oor die vraag? Skryf ʼn opstel waarin jy hieroor redeneer. 1.3 Matriekafskeid Is ʼn matriekafskeid wat in Aprilmaand gehou word nog ʼn afskeid vir die graad 12-leerders of nie? Skryf ʼn opstel waarin jy argumenteer dat April die beste tyd is/of nie die beste tyd vir die matriekafskeid is nie. [50] [50]

4 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (SEPTEMBER 2013) 1.4 My Dorp of My Stad ʼn Bekende koerant het die volgende kompetisie uitgeskryf: Die koerant, Rapport, het ʼn kompetisie waarin hulle die beste dorp of stad in die land wil identifiseer. Ongelukkig is jy nou skaam vir jou dorp of stad. Skryf ʼn opstel waarin jy jou dorp of stad se agteruitgang en probleme beskryf. Titel: (Jou dorp of stad se naam.) [50] 1.5 My lewe sal beter wees as... Ons lees of hoor so baie van mense, diere, dinge, boeke, ensovoorts wat die lewe vir ons beter kan maak. Vertel ons in ʼn opstel wie of dalk wat jy dink, jou lewe en omstandighede positief kan beïnvloed. Vertel ook waarom jy so dink. [50]

(SEPTEMBER 2013) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 5 1.6 Kies EEN van die volgende visuele tekste en skryf ʼn opstel daaroor. Gee jou skryfstuk ʼn titel. 1.6.1 1.6.2 [BRON: Die Burger, 22 Oktober 2012] [50] 1.6.3 [BRON: Run/Walk for Life, 2006] [50] [BRON: People, 8 Junie 2012] [50] TOTAAL AFDELING A: 50

6 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (SEPTEMBER 2013) AFDELING B: LANGER TRANSAKSIONELE TEKSTE Kies EEN onderwerp en skryf 120 150 woorde daaroor. Skryf die nommer van die onderwerp wat jy kies, boaan. VRAAG 2 2.1 DIALOOG Die Blackberry en ipad is in gesprek met mekaar waarom een van hulle die gewildste kommunikasiemiddel onder tieners is. Skryf die gesprek tussen die twee in dialoogformaat neer. [30] 2.2 TOESPRAAK Jy is absoluut gek oor ʼn sportsoort wat nie in jou skool beoefen word nie. Die skoolhoof het belowe dat hy die sportsoort sal begin as daar 35 leerders is wat belangstel. Hy sal jou die geleentheid gee om die sportsoort gedurende ʼn saalperiode aan die leerders bekend te stel. Skryf jou toespraak neer wat jy gaan lewer om 35 belangstellendes te kry sodat die nuwe sport deel van jou skool se buitemuurse program kan word. [30] 2.3 RESENSIE Die Afrikaanse Departement van jou skool moet nog besluit watter drama/kortverhaal/prosa hulle volgende jaar met die leerders wil doen. Die onderwysers het besluit dat die huidige graad 12-leerders die leeswerk moet resenseer en op grond daarvan sal hulle die volgende jaar se leeswerk kies. Skryf ʼn resensie oor die drama/een van jou kortverhale/prosa wat jy hierdie jaar gelees het en wat jy aanbeveel volgende jaar weer gelees kan word. Onthou om die kenmerke van ʼn resensie in jou skryfstuk aan te spreek. [30] 2.4 BRIEF MET ʼn VERSOEK Jou kultuurklub wil graag gaan toer, maar daar is net te veel uitgawes en dit gaan te duur wees. Skryf ʼn brief aan ʼn instansie van jou keuse en vra vir ʼn borgskap. Verskaf die redes vir die versoek, verduidelik waarom jy spesifiek hierdie instansie nader as ʼn borg, verskaf alle moontlike inligting oor die toer en die kulturele besienswaardighede wat julle wil besoek. [30] TOTAAL AFDELING B: 30

(SEPTEMBER 2013) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 7 AFDELING C: NASLAAN-, INFORMATIEWE EN TRANSAKSIONELE TEKSTE Kies EEN onderwerp en skryf 80 100 woorde daaroor. Skryf die nommer van die onderwerp wat jy kies, boaan. 3.1 ADVERTENSIE 3.2 LYS Jy wil graag ekstra geld verdien, maar weet nie hoe nie... en toe besef jy dat jy baie goed met rekenaars is! Skryf ʼn advertensie waarin jy adverteer hoe jy mense van hulp kan wees en sommer ook geld daarmee kan verdien. Maak gebruik van die ABBA beginsel om jou met jou advertensie te help. (Aandag trek, Belangstelling wek, Begeerte wek, tot Aksie oorgaan.) [20] Die detensieklas op ʼn Vrydagmiddag is vol met graad 8 s wat gestraf word omdat hulle sekere skoolreëls aanhoudend oortree. Jy is gevra om ʼn lys te maak van die agt mees algemene skoolreëls wat hulle in detensie laat beland sodat die graadhoof dit met hulle kan bespreek. Maak ʼn lys van hierdie oortredings en nommer die oortredings van 1 8. (Die lys moet in volsinne wees en nie net kriptiese woorde nie.) [20] 3.3 AANWYSINGS Vir Lewensoriëntering moet jou groep danspassies uitwerk en vir punte aanbied, maar nie almal in die groep kan dans nie. Skryf die naam van die dans waarop jou groep besluit het neer en verduidelik in ʼn paragraaf hoe die dans gedoen moet word. [20] 3.4 DAGBOEKINSKRYWING Die strokie het jou laat dink aan die argumente wat jy byna daagliks met een van jou ouers het. Dit ontstel jou en jou ouers. Skryf jou gedagtes/emosies hieroor in jou dagboek. [20] TOTAAL AFDELING C: 20 GROOTTOTAAL: 100