TEMPO-AANDUIDERS VIR AFRIKAANS HUISTAAL EN EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD

Vergelijkbare documenten
JOHANNESBURG OOS DISTRIK D9 142/144 4 de Straat Parkmore 2196

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGSRIGLYNE 2015 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 5

JOHANNESBURG OOS DISTRIK D9 142/144 4 de Straat Parkmore 2196

JOHANNESBURG OOS DISTRIK D9 142/144 4 de Straat Parkmore 2196

Afrikaans. Week Inligtingstuk, gediggie, storie Emosies

GAUTENG DEPARTMENT OF EDUCATION AFRIKAANS HUISTAAL ONDERRIGPLANNE - Graad 8 Termyn 1/ 2014

Begripstoets - prosa leesteks van ± 600 woorde lank (22-24 punte) Visuele begrip - diagram, grafiek, prent, ens. (6-8 punte)

JOHANNESBURG OOS DISTRIK D9 142/144 4 de Straat Parkmore 2196

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

Inhoud. Taalstrukture en -konvensies. Wenke vir toetse en eksamens. Skryfvaardighede. Aan die leerder...4

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 7

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 7

GAUTENG DEPARTMENT OF EDUCATION AFRIKAANS HUISTAAL ONDERRIGPLANNE - Graad 9 Termyn 1/ 2014

OOS-KAAP PROVINSIE ONDERWYS DEPARTEMENT

GAUTENG DEPARTMENT OF EDUCATION AFRIKAANS HUISTAAL - ONDERRIGPLANNE - Graad 7 Termyn 1 / 2014

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2015 ASSESSERINGSRIGLYNE AFRIKAANS HUISTAAL GRADE 8

GAUTENG DEPARTMENT OF EDUCATION AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLANNE - Graad 8 Kwartaal1/ 2014

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10

Amptelike Tale Huistaal Eerste Addisionele Taal Tweede Addisionele Taal. Taal in konteks

AFRIKAANS HUISTAAL ONDERRIGPLANNE - Graad 8 Termyn 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS HUISTAAL - ONDERRIGPLANNE - Graad 7 Termyn 1

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLANNE - Graad 7 Kwartaal 1

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS HUISTAAL ONDERRIGPLANNE - Graad 9 Termyn 1

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

AFRIKAANS EAT GRAAD 11

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014

Afrikaans Huistaal (Werkskedule) Graad 3 Kwartaal 1 Werkboek: Ons leer saam met Manie Muis. / Diftonge / Hannes en die koek / Zak die kat bak koekies

BARRETT SE TAKSONOMIE

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 4

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

GAUTENG DEPARTMENT OF EDUCATION AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLANNE - Graad 9 Kwartaal1/ 2014

OOS-KAAP PROVINSIE ONDERWYS DEPARTEMENT

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2010

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Totaal: 95 NAAM: VRAAG 1: Lees die onderstaande leesstuk noukeurig deur en beantwoord die vrae in vol sinne:

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 9

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

A Hoe Ram en sy vrou vir Luiperd en Jakkals uitoorlê het A Die luiperd, die ram en die jakkals

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

Rolprente uit twee verskillende genres *

AFRIKAANS HUISTAAL: VRAESTEL I PROEFVRAESTEL I

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Die JNA 2015 Assesseringsriglyne is ontwerp in lyn met die kurrikulum verklaring wat in die fase geïmplimenteer is.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

GRAAD PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: VAN: *3AFHL*

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 4

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

GRAAD 10: PROEFVRAESTEL EKSAMEN 2006 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 MEMORANDUM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 ASSESSERINGSTAAK 3 NOVEMBER 2014 GRAAD 8

KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA. Inskrywings sluit: 24 Junie 2016

Telwoorde K 1 K 2 K 3 K 4 1. Hooftelwoorde: vyf, ses, twintig 2. Rangtelwoorde: eerste, tweede, derde. Lidwoorde K 1 K 2 K 3 K 4

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL STEL 1: 2012 MODELVRAE

Transcriptie:

TEMPO-AANDUIDERS VIR AFRIKAANS HUISTAAL EN EERSTE ADDISIONELE TAAL 1 GRAAD 12-2008 Inleiding Wanneer jy kyk na al die assesseringstandaarde soos vervat in die Vakverklaring, die voorskrifte vir formele assesering en veral die riglyne m.b.t. Vraestel 3 (Stelwerk), behoort ʼn graad 12-leerder vertroud te wees met 6 verskillende tipes opstelle: Huistaal : 400-450 woorde; Eerste Addisionele Taal : 250-300 woorde ± 22 verskillende langer transaksionele tekste: Huistaal : 180-200 woorde; Eerste Addisionele Taal: 120-150 woorde, en ± 7 verskillende korter tekste: Huistaal:100-120 woorde; Eerste Addisionele Taal: 80-100 woorde. Dit is onmoontlik om ál hierdie tekste in Graad 12 te behandel; daarom word hulle oor ʼn tydperk van 3 jaar (Gr. 10-12) versprei. Die idee is dat leerders aan elk van hierdie tekste gedurende hierdie periode blootgestel moet word. Aan die einde van Graad 12 behoort leerders dan met elk van hierdie tekste in aanraking te gekom het. In 2006 (met die aanvang van die NKV) en in 2007 was daar nie amptelike riglyne oor hoe die werk versprei moes word nie, en het elkeen basies na eie goeddunke gehandel. Hierdie riglyndokument verskaf nou riglyne oor hoe die werk in 2008 en daarna sistematies afgehandel kan word. Behalwe dat die belangrikste tipes skryfstukke gedek word, sal daar dan ook genoeg skietgoed vir die 2de en 3de kwartale wees om ʼn gebalanseerde vraestel op te stel. Assessering behels beide formele assessering en informele assessering: Formele assessering: Dit is ál die verpligte assesseringstake wat in die onderskeie assesseringsprogramme voorgeskryf word. Hierdie take se punte word vir bevorderingsdoeleindes gebruik, en punte word formeel aangeteken / gerekordeer. Dit is ook die take wat in eksamenvraestelle voorkom en wat nie weggelaat kan word nie. Dit is die CASS-punt (met die uitsondering van die eindeksamen) vir die leerder en hierdie take word onder gekontroleerde toestande afgeneem. Informele assessering: Hieronder word verstaan die res van die assesseringstake (soos vervat in die Vakverklaring) wat oor die periode van drie jaar gedek moet word. Hierdie take word nie onder gekontroleerde toestande afgeneem nie, byvoorbeeld klaswerk, tuiswerk, take (plakkate, stooibiljette, ens.). Punte behaal vir hierdie take word nie formeel aangeteken nie, en word ook nie vir bevorderingsdoeleindes gebruik nie. Die kern van alles is dat leerders aan al die verskillende tipes assesseringstake oor ʼn periode van drie jaar blootgestel moet word Taallesse word geïntegreerd aangebied en daarom is dit maklik om stelwerk uit mondelinge aktiwiteite of selfs voorgeskrewe tekste te laat vloei. ʼn Voorbeeld vir Huistaal is die gedig, Behoefte aan ongunstige weers- en ander omstandighede. Leerders kan ʼn betogende / argumenterende opstel skryf ( Suid-Afrikaners is sportmal of Die gewone man op straat is sensasie-behep ); selfs ʼn beredenerende opstel oor die invloed van die media op mense. ʼn Voorbeeld vir Eerste Addisionele Taal is die gedig, Die skoolhoof. Leerders kan ʼn beskrywende opstel skryf ( Hoekom ek daardie onderwyser altyd sal onthou ); ʼn huldeblyk skryf, ens. Taal word binne konteks onderrig. Tóg is dit soms nodig dat sekere taalaspekte en strukture apart verduidelik moet word voordat dit binne konteks onderrig kan word. Leerders het oefening nodig in hierdie strukture, asook nuwe terminologie in die NKV, byvoorbeeld denotasie / konnotasie, manipulerende taal, register, ens. (Hierdie terme word agter in die Vakverklaring onder Woordelys verduidelik). Hierdie Tempo-aanduider maak voorsiening vir die onderrig van alle taalaspekte soos vervat in die Vakverklaring, wat dan weer binne konteks ingeoefen word!

Begripstoetse en opsommings (gebaseer op ʼn verskeidenheid visuele en geskrewe tekste) moet dikwels en gereeld ingeoefen word. 2 Voorgeskrewe tekste vir 2008 is dieselfde as in 2007. Huistaal: By die roman Kringe in ʼn bos moet ons aandag gee aan: intrige, subintrige, konflik, karakterisering, verteller, tema/plot, agtergrond, milieu/ruimte, stemming, tyd, ironie en afloop. By die drama Periandros van Korinthe behoort die volgende aspekte aandag te kry: dialoog, handeling, intrige en subintrige, konflik, dramatiese doelstelling, ironie, en die gebruik van dramatiese struktuur. By die 15 gedigte bestudeer ons woordkeuse, stylfigure, beeldspraak, klank, bou van versreëls, strofebou, rym en punktuasie. Eerste Addisionele Taal: By die kortverhale kry die volgende aandag: intrige, konflik, karakterisering, die verteller, tema/plot, agtergrond, milieu/ruimte, stemming, tyd, ironie. By die gedigte kyk ons o.a. na woordkeuse, stylfigure, beeldspraak, klank, bou van versreëls, strofebou, rym en ritme, punktuasie. Daar is sprake van gemeenskaplike toetse en eksamens in 2008. Diegene wat daardie vraestelle gaan opstel, sal volgens hierdie riglyndokument moet werk. Verder is dit belangrik dat onderwysers hierdie riglyndokument moet volg; anders gaan die leerders nie al die vrae kan beantwoord nie! Wanneer ons vakansiedae en dae vir toetse en eksamens in ag neem, laat dit ons met effektief 107-110 dae om die Graad 12-leerplan te voltooi. Verder moet onthou word dat Huistaal meer tyd nodig het vir lees- en skryfvaardighede, terwyl Eerste Addisionele Taal gelyke tydstoewysing vir al vier leeruitkomste het. Hierdie faktore is in aggeneem by die opstel van hierdie tempo-aanduider. Tussen hakies word die aanbevole aantal lesure / periodes vir elke Leeruitkoms aangedui, maar individuele onderwysers mag dit aanpas om by hul unieke behoeftes te pas. ʼn Voorbeeld is iemand met ʼn groot klas wat meer tyd vir mondelinge aktiwiteite nodig gaan hê as die onderwyser met minder leerders in die klas. Bylaag A is ʼn moontlike indeling van skryfstukke per graad wat van 2008 af as riglyn gebruik kan word. LET WEL: Teen die einde van elke kwartaal moet die werk wat in die tempo-aanduider genoem word, gedek wees. Jy mag die volgorde waarin die take opgedeel is verander, maar alles in daardie kwartaal moet gedek wees. Die hoofrede hiervoor is die moontlikheid van gemeenskaplike take. Die eksaminators gaan hul vraestelle baseer op die werk van ʼn gegewe kwartaal, en as jy nie daardie werk behandel het nie, gaan jou leerders nie baie gelukkig met jou wees nie!

3 2008-TEMPO AANDUIDERS: AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 12 EERSTE KWARTAAL MONDELING (6) LEES (10) SKRYFWERK (8) TAAL (BINNE KONTEKS) (8) VOORGESKREWE WERK: ADDISIONELE SKRYFWERK: Spelpatrone, - reels en konvensies GEDIGTE: Informele take, bv. Afkortings Punktuasie Wespark Agenda en notule Komplekse Polisemie Gebed van n groen perske Redaksionele kommentaar Sinonieme Een woord vir Alle skryf- en voorgeskrewe werk behoort deur mondelinge gesprek voorafgegaan te word (kontekstualisering ons gooi die spreekwoordelike klip in die bos!) Woordeboekgebruik TAAK 3: Hardoplees TAAK 4: Luisteroefening Sy naam was Sasha Advertensie Samestellings, afleidings en Karoodorp: someraand Oefen n opsomming samestellende afleidings Besoekersboek Werkwoorde EN hooftye DRAMA: Bedrywe 1-3 Voorsetsels Voegwoorde ROMAN: Hoofstuk 1-4 Spelling, punktuasie en woordorde Sinsoorte Infinitief ANDER TEKSTE: moet onderrig word; daarna Enkelvoudige sinne Oefen n begripstoets deurgaans ingeoefen word! Lydende en bedrywende vorm Idiome en figuurlike taalgebruik Denotasie / konnotasie (deurgaans) binne konteks! Woordeboekgebruik Woordorde (binne konteks) TAAK 2: Literêre opstel/kontekstuele TAAK 1: Beredenerende opstel TAAK 5: Toets 1 (Taal, begripstoets vrae oor drama OF roman en / of opsomming) TWEEDE KWARTAAL MONDELING (5) LEES (12) SKRYFWERK (8) TAAL (BINNE KONTEKS) (9) Alle skryf- en voorgeskrewe VOORGESKREWE WERK: ADDISIONELE SKRYFWERK: Akronieme Trappe van vergelyking werk behoort deur mondelinge GEDIGTE: Informele take, bv. Geslag Meervoud Verkleining gesprek (kontekstualisering) Vincent van Gogh Formele brief Ontkennende vorm voorafgegaan te word Ballade van die Grysland Verslag Homonieme Antonieme Gesprek met n oogarts Huldeblyk Deelwoorde Lidwoorde Woordeboekgebruik Vroegherfs E-pos Selfstandige naamwoorde Behoefte aan ongunstige. Oefen n opsomming Byvoeglike naamworde DRAMA: Bedrywe 4 en 5 Spelling, punktuasie en woordorde Voornaamwoorde Bywoorde ROMAN: Hoofstuk 5 10 ANDER TEKSTE: Oefen n begripstoets moet voortdurend ingeoefen word! Woordeboekgebruik Uitbrei van enkelvoudige sinne byv. en bywoordelike bepalings Implisiete / eksplisiete boodskappe TAAK 8: Respons op vierde genre TAAK 6: Literêre opstel/kontekstuele vrae oor drama OF roman TAAK 7: Feitelike opstel TAAK 9: Toets 2 (Taal, begripstoets en / of opsomming/korter tekste)

DERDE KWARTAAL MONDELING (6) LEES (12) SKRYFWERK (9) TAAL (BINNE KONTEKS) (9) Alle skryf- en voorgeskrewe VOORGESKREWE WERK: ADDISIONELE SKRYFWERK: Verboë vorme Intensiewe vorme werk behoort deur mondelinge GEDIGTE: Informele take, bv. Leenwoorde, klinkerwisseling, gesprek (kontekstualisering) Dans van die reën Toespraak voorafgegaan te word Lied van die kinders Tydskrifartikel nuutskepping, kontaminasie, toutologie, analogie Opwekkingsdiens Memo Verwarrende woorde Troetelwoorde van Ogilvie Pamflet Homofone Paronieme Woordeboekgebruik Paternoster vir Suid-Afrika Oefen n opsomming Telwoorde Tussenwerpsels ROMAN: Hoofstuk 11 18 Aanwysende woorde ANDER TEKSTE: Spelling, punktuasie en woordorde Veelvoudige sinne en saamgestelde Oefen n begripstoets Idiome en figuurlike taalgebruik altyd binne konteks! moet voortdurend ingeoefen word! sinne byvoeglike en bywoordelike bysinne Direkte en indirekte rede Woordeboekgebruik Partydigheid, stereotipe, ens. TAAK 12: Voorbereide toespraak, debat of onderhoud TAAK 11: Bespiegelende opstel TAAK 13: Toets 3 (Taal, begripstoets, en / of opsomming / korter tekste) 4 VIERDE KWARTAAL SOU DAAR ENIGE ONDERRIGTYD IN HIERDIE KWARTAAL WEES, KAN DIT VIR AFRONDING EN HERSIENING GEBRUIK WORD

2008-TEMPO AANDUIDERS: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 5 EERSTE KWARTAAL MONDELING (6) LEES (9) SKRYFWERK (9) TAAL (BINNE KONTEKS) (8) Alle skryf- en voorgeskrewe werk VOORGESKREWE WERK: ADDISIONELE SKRYFWERK: Spelpatrone, - reëls en konvensies behoort deur mondelinge gesprek Die ramp / Die vyfde band Informele take, bv.: Afkortings Punktuasie voorafgegaan te word Nag by die drif formele brief Simplekse Polisemie (kontekstualisering ons gooi die Eensaamheid advertensie Sinonieme Een woord vir spreekwoordelike klip in die bos!) Wys my die plek dialoog Samestellings en afleidings Dans van die reën Oefen n opsomming Werkwoorde EN hooftye Wespark Voorsetsels Voegwoorde Vertaling en woordeboekgebruik kan hier ingewerk word TAAK 3: Hardoplees ANDER TEKSTE: Spelling, punktuasie en Sinsoorte Infinitief Oefen n begripstoets woordorde moet onderrig word; Enkelvoudige sinne Idiome en figuurlike taalgebruik daarna deurgaans ingeoefen Lydende en bedrywende vorm binne konteks! word! Denotasie / konnotasie TAAK 2: Literêre opstel OF TAAK 1: Verhalende opstel TAAK 4: Toets 1 (Taal, begripstoets kontekstuele vrae oor die TAAK 5: n Korter teks, bv. e-pos, en / of opsomming) kortverhale OF gedigte memo of slagspreuk TWEEDE KWARTAAL MONDELING (7) LEES (9) SKRYFWERK (9) TAAL (BINNE KONTEKS) (9) Alle skryf- en voorgeskrewe werk VOORGESKREWE WERK: ADDISIONELE SKRYFWERK: Trappe van vergelyking behoort deur mondelinge gesprek Die wedloop / n Bars loop deur Informele take, bv.: Meervoud Verkleining (kontekstualisering) voorafgegaan n Man kom tuis / Prinses Ponselle instruksies Geslag Deelwoorde te word Eksamen verslag Homonieme Antonieme Die gevalle Zoeloe-indoena agenda en notule Selfstandige naamwoorde Maria Oefen n opsomming Byvoeglike naamwoorde Vertaling en woordeboekgebruik kan hier ingewerk word TAAK 8: Luisteroefening Voorbereide praat Dag op Nuweland Voornaamwoorde ANDER TEKSTE: Spelling, punktuasie en Lidwoorde Bywoorde Oefen n begripstoets Idiome en figuurlike taalgebruik woordorde moet deurgaans ingeoefen word! Uitbrei van enkelvoudige sinne Ontkennende vorm binne konteks van bg. tekste Implisiete / eksplisiete boodskappe TAAK 9: Literêre opstel OF TAAK 7: Beskrywende opstel TAAK 6: Toets 2 (Taal, begripstoets kontekstuele vrae oor die en / of opsomming) kortverhale OF gedigte

6 DERDE KWARTAAL MONDELING (7) LEES (10) SKRYFWERK (10) TAAL (BINNE KONTEKS) (9) Alle skryf- en voorgeskrewe werk VOORGESKREWE WERK: ADDISIONELE SKRYFWERK: Leenwoorde behoort deur mondelinge gesprek Rooikoos / Die stokperdjie Informele take, bv.: Verboë vorme (kontekstualisering) voorafgegaan Die ooreenkoms / Hoe groen toespraak Intensiewe vorme te word Maaltyd pamflet Verwarrende woorde Pearson huldeblyk Homofone Die skoolhoof Oefen n opsomming Paronieme Vertaling en woordeboekgebruik kan hier ingewerk word TAAK 11: Respons op die derde Genre Die ou bokser Aanwysende woorde ANDER TEKSTE: Spelling, punktuasie en Tussenwerpsels Telwoorde Oefen n begripstoets Idiome en figuurlike taalgebruik woordorde moet deurgaans ingeoefen word! Saamgestelde sinne Direkte en indirekte rede binne konteks van bg. tekste Partydigheid, stereotipering, ens. TAAK 12: Bespiegelende opstel TAAK 13: Toets 3 (Taal, begripstoets en / of opsomming) VIERDE KWARTAAL SOU DAAR ENIGE ONDERRIGTYD IN HIERDIE KWARTAAL WEES, KAN DIT VIR AFRONDING EN HERSIENING GEBRUIK WORD

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 12 7 BYLAAG A: TEKSTE OM TE PRODUSEER n INDELING VAN SKRYFSTUKKE PER GRAAD GRAAD 10 GRAAD 11 GRAAD 12 KREATIEWE TEKSTE: OPSTELLE Verhalend Argumenterend Bespiegelend Beskrywend Beredenerend Feitelik / Verklarend Respons op letterkunde (keuse van n Respons op letterkunde (keuse van n Respons op letterkunde (keuse van n literêre opstel oor een van die genres) Lengte van alle opstelle: 150 200 woorde literêre opstel oor een van die genres) Lengte van alle opstelle: 200 250 woorde literêre opstel oor een van die genres) Lengte van alle opstelle: 250 300 woorde NASLAAN- EN INFORMATIEWE TEKSTE Navorsingsopdragte Navorsingsopdragte Navorsingsopdragte Woordeboekinskrywings Woordeboekinskrywings Woordeboekinskrywings Opsommings (60 70 woorde; lengte van teks: ongeveer 200 woorde) Opsommings (60 70 woorde; lengte van teks: ongeveer 230 woorde) Notas en luiteraantekeninge Notas en luisteraantekeninge Notas en luisteraantekeninge Eenvoudige instruksies Aanwysings Moeiliker instruksies Kopkaarte en vloeidiagramme Opsommings (60 70 woorde; lengte van teks: ongeveer 250 woorde) LANGER TRANSAKSIONELE TEKSTE Vriendskaplike brief Brosjure Agenda en notule Brief aan die pers Resensie Tydskrifartikel Formele brief: Formele brief: Versoek/Klagte/Simpatie Formele brief: Aansoek Uitnodiging/Bedanking/Gelukwensing Formele verslag Dialoog (alledaagse situasie) Koerantberig Dialoog (neem standpunt in) Informele verslag Koerantartikel Huldeblyk

KORTER TRANSAKSIONELE TEKSTE Kort teksboodskappe (SMS) Vorms invul Pamflette Poskaart Curriculum Vitae (CV) E-pos Uitnodigingskaartjie Faksboodskap Advertensies Memoranda 8 MONDELINGE, VISUELE EN MULTIMEDIATEKSTE Plakkaat Strooibiljet Slagspreuke / leuses Navorsingsprojek Navorsingsprojek Navorsingsprojek Dialoog opvoer Advertensie opvoer Onderhoud voer Informele toespraak Informele toespraak Informele toespraak Formele toespraak Formele toespraak Formele toespraak Aanbiedings met grafiese effekte Aanbiedings met grafiese en/of klankeffekte Aanbiedings met grafiese en klankeffekte

AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 10 12 9 BYLAAG A: TEKSTE OM TE PRODUSEER n INDELING VAN SKRYFSTUKKE PER GRAAD GRAAD 10 GRAAD 11 GRAAD 12 KREATIEWE TEKSTE: OPSTELLE Verhalend Argumenterend Bespiegelend Beskrywend Beredenerend Feitelik / Verklarend Respons op letterkunde - literêre opstel oor ten minste EEN van die genres (Lengte van opstel vir poësie: 150 200 woorde; vir drama en roman: 300 350 woorde) Respons op letterkunde - literêre opstel oor ten minste EEN van die genres (Lengte van opstel vir poësie: 200 250 woorde; vir drama en roman: 350 400 woorde) Respons op letterkunde - literêre opstel oor ten minste EEN van die genres (Lengte van opstel vir poësie: 250 300 woorde; vir drama en roman: 400 450 woorde) Lengte van opstelle: 300 350 woorde Lengte van opstelle: 350 400 woorde Lengte van opstelle: 400 450 woorde NASLAAN- EN INFORMATIEWE TEKSTE Navorsingsopdragte Navorsingsopdragte Navorsingsopdragte Woordeboekinskrywings Woordeboekinskrywings Woordeboekinskrywings Opsommings (80 90 woorde; lengte van teks: ongeveer 280 woorde) Opsommings (80 90 woorde; lengte van teks: ongeveer 320 woorde) Notas en luiteraantekeninge Notas en luisteraantekeninge Notas en luisteraantekeninge Eenvoudige instruksies Aanwysings Parafrases Kopkaarte en vloeidiagramme LANGER TRANSAKSIONELE TEKSTE Vriendskaplike brief Brosjure Agenda en notule Brief aan die pers Rubriek Tydskrifartikel Opsommings (80 90 woorde; lengte van teks: ongeveer 350 woorde) Formele brief: Formele brief: Versoek/Klagte/Simpatie Formele brief: Aansoek Uitnodiging/Bedanking/Gelukwensing Formele verslag Dialoog Koerantberig Redaksionele kommentaar Informele verslag Koerantartikel Huldeblyk Resensie

KORTER TRANSAKSIONELE TEKSTE Kort teksboodskappe (SMS) Vorms invul Pamflette Poskaart Curriculum Vitae (CV) E-pos Uitnodigingskaartjie Faksboodskap Advertensies Memoranda 10 MONDELINGE, VISUELE EN MULTIMEDIATEKSTE Plakkaat Strooibiljet Slagspreuke / leuses Navorsingsprojek Navorsingsprojek Navorsingsprojek Dialoog opvoer Advertensie opvoer Onderhoud voer Informele toespraak Informele toespraak Informele toespraak Formele toespraak Formele toespraak Formele toespraak Aanbiedings met grafiese effekte Aanbiedings met grafiese en/of klankeffekte Aanbiedings met grafiese en klankeffekte