GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

Vergelijkbare documenten
GRAAD 11 NOVEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

RIGLYNE VIR DIE OPSTEL VAN GRAAD 12- EKSAMENVRAESTELLE VIR TALE HUISTAAL EERSTE ADDISIONELE TAAL TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYNE

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 NASIENRIGLYN

GRAAD 9 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

VOORBEELDVRAESTEL GRAAD 10 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM. PUNTE: 70 TYD: 2 uur. Hierdie memorandum bestaan uit 6 bladsye.

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS: DISTRIK D6 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 JUNIE EKSAMEN 2017 GRAAD 10 MEMORANDUM PUNTE: 80 TYD: 2 UUR

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 SEPTEMBER 2016 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

GRAAD 10 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL MEMORANDUM VREASTEL 1 JUNIE 2018 PUNTE : 120 TYD : 2 ½ UUR. Hierdie memoranduml bestaan uit 6 bladsye

PUNTE: 80 TYD: 2 uur

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 MEMORANDUM

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

AFRIKAANS EAT GRAAD 11

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 11 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V1 NASIENRIGLYN

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 NASIENRIGLYNE

GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS: DISTRIK D7 & D16 MEMORANDUM AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 10 JUNIE 2017

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS: DISTRIK D6 & D7 AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 1 TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES IN KONTEKS MEMORANDUM GRAAD 11 JUNIE 2017

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V1 NASIENRIGLYN

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 1 Begrip, Opsomming en Taal Memorandum

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

MEMORANDUM JUNIE 2015

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS HUISTAAL V1

A Hoe Ram en sy vrou vir Luiperd en Jakkals uitoorlê het A Die luiperd, die ram en die jakkals

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 VRAESTEL 1 MEMORANDUM JUNIE 2017

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL V1 SEPTEMBER 2017 NASIENRIGLYNE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 9 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

Amptelike Tale Huistaal Eerste Addisionele Taal Tweede Addisionele Taal. Taal in konteks

GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V1 NASIENRIGLYN

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 NASIENRIGLYN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GENERAL EDUCATION AND TRAINING AFRIKAANS HUISTAAL JUNIE EKSAMEN 2012 GRAAD 6

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 12 GEMEENSKAPLIKE VRAESTEL VRYSTAAT NASIENRIGLYNE. Junie 2018 VRAESTEL 1

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

Transcriptie:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM PUNTE: 70 Hierdie memorandum bestaan uit 7 bladsye.

2 AFRIKAANS HUISTAAL V1 (EC/SEPTEMBER 2015) AFDELING A: LEESBEGRIP VRAAG 1 Nasien van die leesbegrip: Spelfoute in eenwoord-antwoorde word by Huistaal gepenaliseer. Spel- en taalfoute in langer antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op begrip is. Vir vrae wat aanhalings uit die leesstuk verg, word nie gepenaliseer indien die aanhalingstekens ontbreek nie. Waar eenwoord-antwoorde gevra word en die kandidaat ʼn volsin gee, is dit korrek mits die korrekte woord onderstreep word of op een of ander wyse uitgelig word. Wanneer twee, drie of vier feite/punte vereis word en die kandidaat gee ʼn hele reeks, word slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien. Indien die kandidaat woorde uit ʼn ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel verskyn, word die vreemde woorde geïgnoreer. Indien die antwoord sonder die vreemde woorde sinvol is, word die kandidaat nie gepenaliseer nie. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, word dit aanvaar. Aanvaar dialektiese variasies.

(EC/SEPTEMBER 2015) AFRIKAANS HUISTAAL V1 3 VRAAG 1 1.1 Dis honderd jaar na haar geboorte./sy is die eerste vroulike Suid- Afrikaanse digter./haar bydrae tot Afrikaanse letterkunde is enorm. (1) 1.2 Eeu (1) 1.3 Hulle is ervare./hulle weet wat om te doen. (1) 1.4 Dis ʼn toekenning vir literêre werke in Afrikaans. (1) 1.5 Hulle het al op skool geleer en met Eybers se skryfwerk kennis gemaak. (1) 1.6 As sy dan so hoog aangeskrewe is, hoekom herdruk hulle nie haar bundels nie./mense lees of koop nie eintlik digbundels nie, daarom word dit nie herdruk nie. (1) 1.7 Musikaliteit word tot by die woord gevoeg EN dit skep ʼn ekstra dimensie EN dis ook meer toeganklik vir mense. (Een punt per feit) (3) 1.8 Hulle het die 100 gewildste Afrikaanse gedigte bestudeer. (1) 1.9 Sy was die eerste vroulike gepubliseerde Afrikaanse digter. Sy het die Hertzogprys twee keer gewen. Sy het 11 digbundels gepubliseer. (Een punt per feit) (3) 1.10 Dit maak ʼn mens emosioneel. (1) 1.11 Ja. Sy beskou Eybers as een van die moeders van die Afrikaanse digkuns. (1) 1.12 Afrikaans is amptelik 90 jaar oud. (1) 1.13 Dit wat van ʼn vrou verwag word EN hoe ʼn vrou behoort te dink en doen. (2) 1.14 Sy het ʼn uiters suksesvolle loopbaan gehad en ʼn groot naam in eie reg geword. (2) 1.15 ʼn Redenasie/Stryery/Wedywering (1) 1.16 Aanhangers/Mense hou daarvan om iets te hoor wat hulle ken. (1) 1.17 Geluk en hartseer (2) 1.18 Die man wil sy vrou ondergeskik hou as die een wat huistake moet verrig, terwyl Eybers gekant is daarteen. Sy het ʼn suksesvolle loopbaan gehad. (2) 1.19 Hy moet as huweliksberader van beter weet, maar hy skree op sy vrou en behandel haar as ʼn ondergeskikte. (2) 1.20 Die huwelik hou nie altyd net plesier in nie./dit gaan nie net goed in ʼn huwelik nie. (1) 1.21 Ons kan nie hom vertrou nie, want kyk hoe gaan hy tekere. (Enige gepaste antwoord van die kandidaat is aanvaarbaar.) (1) TOTAAL AFDELING A: 30

4 AFRIKAANS HUISTAAL V1 (EC/SEPTEMBER 2015) AFDELING B: OPSOMMING VRAAG 2 Nasien van die opsomming: Opskrif/titel: Daar word nie van kandidate verwag om die leesstuk van ʼn opskrif/titel te voorsien nie. Kandidate moet die opsomming in hul eie sinne kan skryf. Kandidate moet die opsomming in die vereiste formaat aanbied./opsommings in die verkeerde formaat word geassesseer, maar leerders verloor 1 punt vir aanbieding in die verkeerde formaat. Slegs feite wat in volsinne aangebied word, verdien punte. Rofwerk/beplanning moet duidelik aangedui word. Indien dit nie die geval is nie, word die eerste opsomming nagesien. Kandidate moet die korrekte getal woorde aandui. Punte word soos volg toegeken: o 7 punte vir 7 feite o 3 punte vir taal Verspreiding van punte vir taalpunte waar die kandidaat nie verbatim aangehaal hê o 1 3 feite korrek: ken 1 punt toe. o 4 5 feite korrek: ken 2 punte toe. o 6 7 feite korrek: ken 3 punte toe. Penaliseer soos volg: Indien die opsomming te lank is, word daar slegs 5 ekstra woorde toegelaat. Die res van die opsomming word geïgnoreer. Indien die opsomming te kort is, maar dit bevat al die vereiste inligting, word die kandidaat nie gepenaliseer nie. LET WEL: Kandidate mag nie afkortings gebruik in hul opsommings nie, maar indien dit in die opsomming voorkom, word elke afkorting getel volgens die getal woorde wat dit voorstel. Antwoord: Gesels met ʼn persoon wat opgewonde is. Verkies om in jouself, jou gemeenskap, jou land, die wêreld en jou God te glo. Sien die wonderwerke rondom jou en respekteer jouself en ander. Dit beteken dat jy fokus op dit wat belangrik is. Weet wat rondom jou aangaan, maar vermy die slegte. Sien die goeie in ʼn enige situasie en geniet die toekoms. Moenie jou laat intrek deur die negatiewe realiteite nie en gesels oor die positiewe met jouself. (68 woorde) 2.1 Gesels met ʼn persoon wat opgewonde is. 2.2 Verkies om in jouself, jou gemeenskap, jou land, die wêreld en jou God te glo. 2.3 Sien die wonderwerke rondom jou. 2.4 Respekteer jouself en ander. 2.5 Dit beteken dat jy fokus op dit wat belangrik is.

(EC/SEPTEMBER 2015) AFRIKAANS HUISTAAL V1 5 2.6 Weet wat rondom jou aangaan, maar vermy die slegte. 2.7 Sien die goeie in enige situasie en geniet die toekoms. 2.8 Moenie jou laat intrek deur die negatiewe realiteite nie en gesels oor die positiewe met jouself. (74 woorde) (Enige 7 feite) TOTAAL AFDELING B: 10

6 AFRIKAANS HUISTAAL V1 (EC/SEPTEMBER 2015) AFDELING C: TAAL VRAAG 3 Nasien van hierdie afdeling: Spelling: Eenwoord-antwoorde word verkeerd gemerk as die spelling verkeerd is. In volsin-antwoorde word verkeerde spelling net gepenaliseer indien die fout in die taalstruktuur getoets word. Waar ʼn afkorting getoets word, behoort die punte op die regte plek te wees. Sinskonstruksies moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word soos in die instruksie aangedui. Vir meervoudigekeuse-vrae word BEIDE die letter wat ooreenstem met die korrekte antwoord EN die antwoord wat uitgeskryf word, aanvaar. VRAAG 3 3.1 Twee maal/keer (1) 3.2 Ons gevorderde deodorant is deur 5 000 Suid-Afrikaanse vroue gekies as Produk van die Jaar. (1) 3.3 Dis in swart druk./die lettertipe verskil./die letters is groter. (1) 3.4 Ek wil ook die produk gebruik./dit is oorredend of manipulerend. Dit gee my vertroue in die produk./dit skakel onsekerheid uit. (1) 3.5 Ontronding/oorronding (1) 3.6 op (1) 3.7 Dis oorredend of oortuigend./dit dui die gehalte van Shield aan. (1) 3.8 Baie dames se menings in die advertensie bevestig dit./die klomp beskrywende woorde in die advertensie. (1) 3.9 Goed (1) 3.10 Ja. Die klomp dames van verskillende plekke oortuig my./5 000 dames het dit gekies as produk van die jaar./dis meer as 2 maal beter die basiese antiperspirant. (ʼn Sinvolle antwoord van die kandidaat is ook reg.) Nee. Ek hou nie van Shield nie./ek gebruik ʼn ander reukweerder./ek is ʼn man en gebruik nie vroueprodukte nie./ (In die trant.) (1) [10]

(EC/SEPTEMBER 2015) AFRIKAANS HUISTAAL V1 7 VRAAG 4 4.1 gister/twee dae gelede/vanoggend/(in die trant) (1) 4.2 belediging/spot/humor/hiperbool (1) 4.3 Diftong/tweeklank (1) 4.4 Jeremy se ma vra of hy sy vuil klere vir haar op ʼn hoop gesit het. (1) 4.5 Attributiewe (spelling nie ʼn vereiste nie) (1) 4.6 Sarkasme (1) 4.7 Hy sal sy klere self moet optel en neem. (1) 4.8 Hy is besig om te droom./hy leef is sy verbeelding./hy is nie normaal nie./hy is so lui dat hy fantaseer. (1) 4.9 Die klok of die tyd beweeg aanhoudend of staan nie stil nie./hy word deur sy vrou onderbreek. (1) 4.10 Hulle is volwasse, maar kan nie die tyd lees nie of weet nie hoe laat dit is nie. (1) [10] VRAAG 5 5.1 sielkundenavorser, Angela Duckworth, die verband (1) 5.2 Hulle weet of besef dat sukses gaan gepaard met opofferinge behaal. (1) 5.3 Bevordering (1) 5.4 Betreklike (1) 5.5 Moenie by dit bly waaroor jy nie passievol is nie. (1) 5.6 Sy/hy hou van duur skoene. (1) 5.7 Struikelblokke (1) 5.8 Gaan/Sal jy nadink oor hoe jy gewoonlik ʼn uitdaging benader? (1) 5.9 Kapenaar/Kaapstadter (spelling moet reg wees.) (1) 5.10 Bywoord (1) [10] TOTAAL AFDELING C: 30 GROOTTOTAAL: 70