JOHANNESBURG OOS DISTRIK D9 142/144 4 de Straat Parkmore 2196 GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL KWARTAAL 1 Luisterbegrip Kenmerke van tekste en dele van 'n boek Transaksionele teks: Vriendskaplike / formele of informele briewe aan (Informatief, evaluerend en insluitend literêre genres die pers / curriculum vitae en dekbrief / huldeblyk / agenda en notule / waarderend) formele of informele verslag / resensie / koerantberig / tydskrifartikel / toespraak / dialoog / onderhoud 1 en 2
GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL KWARTAAL 1 Besprekings / Gesprek / Verslag / Resensie Leesbegrip en leesstrategieë vir geskrewe tekste (Verwys na 3.2) 3 en 4 Kenmerke en konvensies Beplanning, navorsing, organisering Aanbieding Studie van die Letterkunde Opstel (enige 1): Bespiegelend / beskrywend / beredeneerd / argumenterend / verhalend Taalkonvensies
GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL KWARTAAL 1 Luisterbegrip Leesbegrip: Woordeskatontwikkeling en Transaksionele teks: (Informatief, evaluerend en waarderend) taalgebruik Verslag / resensie / koerantberig / tydskrifartikel 5 en 6 Taalkonvensies
GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL KWARTAAL 1 Voorbereide / Onvoorbereide toespraak Interpretasie van visuele tekste bv. advertensies, spotprente en prente 7 en 8 Kenmerke en konvensies (Openbare redevoeringstegnieke, struktuur en voorbereidingsproses) Beplanning, navorsing, organisering en Transaksionele teks: Vriendskaplike / formele of informele briewe aan die pers / formele briewe (versoek / klagte / aansoek / sakebrief) / curriculum vitae en dekbrief / huldeblyk / agenda en notule / formele of informele verslag / resensie / koerantberig / tydskrifartikel / toespraak / dialoog / onderhoud Taalkonvensies
GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL KWARTAAL 1 Voorbereide / Onvoorbereide toespraak Skryf 'n opsomming Opstel (enige 1): Beskrywend / bespiegelend / beredeneerd / argumenterend / verhalend Kenmerke en konvensies Beplanning, navorsing, organisering Aanbieding Tydsduur: 1uur Taalkonvensies 9 en 10 Formele assesseringstake Taak 1 Taak 2 Taak 3 Taak 4 Taak 5 Mondeling: (15 punte) Luisterbegrip Skryf: (50 punte) Opstel Skryf: (25 punte) Transaksionele teks Mondeling: (10 punte) Voorbereide Toespraak Toets 1: (35 punte) Leesbegrip, opsomming en taalgebruik
JOHANNESBURG OOS DISTRIK D9 142/144 4 de Straat Parkmore 2196 GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL KWARTAAL 2 Dialoog / Onderhoud Leesbegrip en leesstrategieë vir geskrewe Transaksionele teks: Toespraak / dialoog / onderhoud (formaat / kenmerke) tekste (Verwys na 3.2) Kenmerke en konvensies Beplanning, navorsing, organisering en Taalkonvensies 11 en 12
GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL KWARTAAL 2 Debat / Forum / Groepbespreking / Paneelbespreking Skryf 'n opsomming Opstel (enige 1): Verhalend / beskrywend / beredeneerd / argumenterend / bespiegelend Kenmerke en konvensies Beplanning, navorsing, organisering en Taalkonvensies 13 en 14
GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL KWARTAAL 2 Informele bespreking / Gesprekvoering Interpretasie van visuele tekste bv. advertensies, spotprente en prente Kenmerke en konvensies Pas konvensies toe Transaksionele teks: Vriendskaplike / formele of informele briewe aan die pers / formele briewe (versoek / klagte / aansoek / sakebrief) / curriculum vitae en dekbrief / huldeblyk / agenda en notule / formele of informele verslag / resensie / koerantberig / tydskrifartikel / toespraak / dialoog / onderhoud 15 en 16 Taalkonvensies
GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL KWARTAAL 2 Voorbereide / Onvoorbereide toespraak Leesbegrip: Woordeskatontwikkeling en Transaksionele teks: Toespraak / dialoog / Kenmerke en konvensies taalgebruik onderhoud Beplanning, navorsing, organisering en Taalkonvensies 17 en 18 Letterkunde: (35 punte) Kontekstuele vrae (10 punte) en Literêre opstel (25 punte) Halfjaareksamen Weke 19 en 20 Formele assesseringstake vir Kwartaal 2 Taak 6 Taak 7 en 9 Taak 8 Mondeling: (10 punte) Voorbereide Toespraak Mondeling: (15 punte) Onvoorbereide Toespraak Halfjaareksamen: (250 punte) Vraestel 1: Taal in konteks, Vraestel 2: Letterkunde, Vraestel 3: Skryf (Kan gedurende Mei / Junie geskryf word.) OF 'n Geskrewe toets *Halfjaareksamen: In Graad 12 moet een van die take in kwartaal 2 en / of in kwartaal 3 n interne eksamen wees. In gevalle waar slegs een van die twee interne eksamens in Graad 12 geskryf word, moet die ander eksamen vervang word met n toets aan die einde van die kwartaal. (Taak 8 en 10).
JOHANNESBURG OOS DISTRIK D9 142/144 4 de Straat Parkmore 2196 GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL KWARTAAL 3 Informele bespreking / Gesprekvoering Leesbegrip en leesstrategieë vir geskrewe tekste (Verwys na 3.2) 21 en 22 Kenmerke en konvensies Pas konvensies toe Transaksionele teks: Verslag / resensie / koerantartikel / tydskrifartikel Taalgebruik
GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL KWARTAAL 3 Bekendstelling / bedanking van 'n spreker Leesbegrip: Interpretasie van visuele tekste, bv. Transaksionele teks: Toespraak / dialoog / onderhoud advertensies, spotprente en prente: Kenmerke en konvensies Pas konvensies toe Taalgebruik 23 en 24
GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL KWARTAAL 3 Moderering van mondelinge komponent Skryf 'n opsomming Transaksionele teks: Vriendskaplike / formele of informele briewe aan die pers / formele briewe (versoek / klagte / aansoek / sakebrief) / curriculum vitae en dekbrief / huldeblyk / agenda en notule / formele of informele verslag / resensie / koerantberig / tydskrifartikel / toespraak / dialoog / onderhoud 25 en 26 Taalgebruik
GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL KWARTAAL 3 Moderering van mondelinge komponent Leesbegrip: Transaksionele teks: Verslag / resensie / koerantberig / Woordeskatontwikkeling en tydskrifartikel taalgebruik Taalgebruik 27 en 28 Formele Assesseringstake vir Kwartaal 3 Taak 9 Taak 10 REEDS IN TERMYN 2 AFGEHANDEL Voorbereidende eksamen: (250 PUNTE) Vraestel 1: Taal in konteks, Vraestel 2: Letterkunde, Vraestel 3: Skryf (Kan in Augustus / September geskryf word) * Voorbereidende eksamen: In Graad 12 moet een van die take in kwartaal 2 en/of in kwartaal 3 n interne eksamen wees. In gevalle waar slegs een van die twee interne eksamens in Graad 12 geskryf word, moet die ander eksamen vervang word met n toets aan die einde van die kwartaal. (Taak 8 en 10).
JOHANNESBURG OOS DISTRIK D9 142/144 4 de Straat Parkmore 2196 GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL KWARTAAL 4 Moderering van mondelinge komponent Voorbereiding vir eksamen deur vorige vraestelle te Voorbereiding vir eksamen deur vorige vraestelle te gebruik gebruik 31 en 32 Taal in konteks: Leesbegrip Opsomming Taalgebruik Letterkunde: Roman Drama Poësie Skryf en aanbied: Opstel Transaksionele teks
GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL KWARTAAL 4 Moderering van mondelinge komponent Voorbereiding vir eksamen deur vorige vraestelle te Voorbereiding vir eksamen deur vorige vraestelle te gebruik gebruik 33 en 34 Taal in konteks: Leesbegrip Opsomming Taalgebruik Letterkunde: Roman Drama Poësie Skryf en aanbied: Opstelle Transaksionele tekste 35 en 36 Eksterne eksamen: (300 PUNTE) Vraestel 1: Taal in konteks, Vraestel 2: Letterkunde Vraestel 3: Skryf, Vraestel 4: Mondeling 37 en 38 Eksterne eksamen: (300 PUNTE) Vraestel 1: Taal in konteks, Vraestel 2: Letterkunde Vraestel 3: Skryf, Vraestel 4: Mondeling 39 en 40 Eksterne eksamen: (300 PUNTE) Vraestel 1: Taal in konteks, Vraestel 2: Letterkunde Vraestel 3: Skryf, Vraestel 4: Mondeling