Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

Vergelijkbare documenten
education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

AFRIKAANS EAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2010

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NMY-79)

Gemeenskaplike Vraestel GRAAD 10: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: STELWERK INSTRUKSIES EN INLIGTING. OOS-KAAP Onderwysdepartement UITENHAGE DISTRIK

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Motheo Onderwysdistrik

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 10

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V3

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 ASSESSERINGSTAAK 3 NOVEMBER 2014 GRAAD 8

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

FAKTORE EN VEELVOUDE

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

AFRIKAANS HUISTAAL: VRAESTEL I PROEFVRAESTEL I

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRSA.2 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2010

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Transcriptie:

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3 Kreatiewe Skryfwerk November 2011 AFRIKAANS EAT GRAAD 10 Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

INSTRUKSIES: 1. Kies en beantwoord EEN vraag uit elke afdeling. 2. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings: AFDELING A: OPSTEL (50) AFDELING B: LANGER TRANSAKSIONELE TEKS (30) AFDELING C: KORTER TRANSAKSIONELE TEKS (20) 3. Nommer ASSEBLIEF die skryfstukke wat jy kies korrek, volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik word. 4. Vir elke skryfstuk moet jy n beplanning en n finale skryfstuk inhandig. 5. NB! Dui elke poging duidelik aan. 6. Dui die hoeveelheid woorde by elke finale skryfstuk aan. 7. Beplan jou tyd as volg: AFDELING A: 80 minute AFDELING B: 40 minute AFDELING C: 30 minute 8. Gee aandag aan: Punktuasie, woordorde (STOMPI), paragrafering en spelling. 9. Skryf netjies en leesbaar. 10. Gebruik n blou pen. 11. Ontspan, wees kreatief en geniet dit!!

AFDELING A (Opstel) VRAAG 1 Kies EEN van die volgende onderwerpe en skryf n opstel van 150-200 woorde daaroor. Voorsien jou opstel van n gepaste titel. 1.1... en toe word ek wakker. Ek is so bly / ongelukkig dat dit net n droom was. Skryf n OPSTEL oor n wonderlike of aaklige droom wat jy gehad het. Eindig jou opstel met bogenoemde woorde. waaroor het jy gedroom? was dit n wonderlike of aaklige droom? wie was die karakters in jou droom? waar het alles gebeur? gaan die droom jou lewe verander en hoe? (50) 1.2. Jou ouma/oupa het verlede maand tagtig (80) jaar oud geword. Dit was n groot familiefees. Die meeste van jou familielede was daar. Skryf n OPSTEL waarin jy van die partytjie vertel. wie was almal daar? Ouma/Oupa se reaksie. waar is die partytjie gehou? watter presente het Ouma/Oupa gekry? wat het julle geëet? (50)

1.3 Jy kry n SMS op jou selfoon. Dit verander jou hele lewe. Skryf n OPSTEL waarin jy vertel hoe die sms jou lewe verander. wat in die sms gesê is? wie dit gestuur het? wat die boodskap was. hoe dit jou lewe verander het? hoe dit ander se lewens ook verander? Hoe jy voel oor die boodskap? (50) 1.4 Menseregtedag (human-rights day) word elke jaar in Suid-Afrika gevier.regte en verantwoordelikhede (responsibilities ) gaan hand aan hand. Skryf n OPSTEL waarin jy vertel wat jy dink, Suid-Afrikaners se regte en verantwoordelikhede rakende menseregte is. elke reg het n verantwoordelikheid. menseregtedag moet / moet nie gevier word nie. van die regte wat jy sal verander. sekere regte is belangriker as ander. (50)

1.5 Kinders wat laat by hulle skole kom, is nasionaal n groot probleem. Die Gauteng Departement van Onderwys sien die verkoop van laatkomkaartjies as n moontlike oplossing (solution) vir die groot probleem. Skryf n OPSTEL waarin jy die voor-en-nadele ( advantages/ disadvantages) van laatkomkaartjies bespreek. Die volgende is belangrik: wat is die voordele en nadele van die verkoop van laat komkaartjies is. watter invloed, voel jy, het kinders wat laatkom op hulle eie en ander se skoolwerk? wat dink jy oor die laatkommery. wat dink jy is die redes waarom kinders laat kom? Wat anders kan die Departement van Onderwys doen om laatkommery te beperk? (50) 1.6 Visuele tekste Kyk goed na die volgende prente. Kies EEN van die prente en skryf n OPSTEL daaroor. 1.6.1 (50)

1.6.2. 1.6.3 (50) (50) (50) EN TOTAAL AFDELING A: 50

AFDELING B (Langer Transaksionele Stukke) VRAAG 2 Kies EEN van die volgende onderwerpe en skryf n stuk van 120-150 woorde daaroor: 2.1. Een van die leerders in jou skool het een miljoen rand in n sms-kompetisie gewen. Jy is gevra om iets hieroor vir julle skoolkoerant hieroor te skryf. Skryf n koerantartikel oor jou onderhoud met die leerder. watter kompetisie was dit? wie die leerder gaan help om die geld reg te gebruik? wat die leerder met die geld wil doen? wat die leerder se vriende van die prys sê? hoe dit die leerder se lewe gaan verander? (30) 2.2 Jy en jou gunsteling onderwyser het oor iets simpel, n argument gehad. Jy voel baie sleg, want jy het nie respek getoon nie. Jy het net n slegte dag gehad en wil jammer sê. Skryf n dialoog van jou gesprek met die onderwyser waarin jy jammer sê. Onthou: om die regte formaat van n dialoog te gebruik. beide persone moet dieselfde hoeveelheid spreukbeurte hê. (30)

2.3. n Protesoptog (protest march) het voor jou huis plaasgevind. Jy het gesien hoe n man ernstig beseer is. Die polisie vra jou as ooggetuie (eye witness) om n verslag te skryf. Onthou om presies te skryf wat gebeur het. Jou verslag moet die volgende hê: jou volle name en van. jou geboortedatum. waar jy was en hoekom. wat jy gesien het. wat jou reaksie was. (30) 2.4. Jy en jou nefie / niggie het vir omtrent twaalf (12) jaar in dieselfde huis gebly. Jy het hom / haar vir twee jaar nie gesien nie, want hy / sy bly nou in n ander provinsie. Daar was n familiefees en jou nefie / niggie kon dit nie bywoon nie. Skryf n vriendskaplike brief waarin jy jou nefie / niggie van die fees vertel en jou jammerte uitspreek omdat hy / sy nie daar kon wees nie. (30) EN TOTAAL AFDELING B: 30

AFDELING C (Korter transaksionele stukke) VRAAG 3 Kies EEN van die volgende onderwerpe en skryf n stuk van 80-100 woorde daaroor. 3.1. Bedankingskaartjie Jy het n familiekrisis gehad. Jou beste vriend / vriendin het jou wonderlik ondersteun (supported). Skryf n kaartjie waarin jy hom / haar bedank vir die ondersteuning. Dink aan die volgende: Wat die krisis was. Spesifieke dinge wat jou vriend / vriendin gedoen het gedurende die krisis. Wat die ondersteuning vir jou beteken het. Onthou: gebruik volsinne. uitleg is belangrik, maar jy sal nie gepenaliseer word, as jy nie kleur gebruik nie. (20) 3.2. Jy vermoed dat jou vriend by die huis afgeskeep (neglected) word. Daar is nie genoeg kos nie en sy ouers is amper nooit by die huis nie. Stuur n sms aan die kinderhulplyn waarin jy vertel hoekom jy bekommerd is en dink dat iets verkeerd is. Onthou: al is dit n sms mag jy NIE sms-taal gebruik NIE!! jy moet volsinne gebruik. jy wil anoniem bly, so jy gee alle inligting van n onderwyser wat gekontak kan word. sê in jou sms wie die onderwyser is en waar hy/sy gekontak kan word. Sê ook hoekom jy anoniem wil bly. (20) 3.3. Jy wil jou selfoon verkoop. Ontwerp n advertensie waarin jy die selfoon adverteer. Onthou om die volgende inligting te gee: Die tipe selfoon wat dit is. Hoeveel die foon werd is. Hoeveel jy vir die selfoon wil hê. Waar kan jy gekontak word. In watter toestand is die foon is. Die verskillende funksies van die foon. Onthou om volsinne te gebruik. (20) TOTAAL AFDELING C: 20 GROOT TOTAAL [100]