AFRIKAANS HT GRAAD 12 VRAESTEL 1 MEMORANDUM VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2014 AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 12 VRAESTEL 1 - MEMORANDUM

Vergelijkbare documenten
INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYNE

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 NASIENRIGLYN

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS: DISTRIK D6 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 JUNIE EKSAMEN 2017 GRAAD 10 MEMORANDUM PUNTE: 80 TYD: 2 UUR

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

VOORBEELDVRAESTEL GRAAD 10 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM. PUNTE: 70 TYD: 2 uur. Hierdie memorandum bestaan uit 6 bladsye.

GRAAD 9 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

MEMORANDUM JUNIE 2015

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EAT GRAAD 11

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 NASIENRIGLYNE

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 MEMORANDUM

BARRETT SE TAKSONOMIE

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

A Hoe Ram en sy vrou vir Luiperd en Jakkals uitoorlê het A Die luiperd, die ram en die jakkals

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 VRAESTEL 1 MEMORANDUM JUNIE 2017

GRAAD 10 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL MEMORANDUM VREASTEL 1 JUNIE 2018 PUNTE : 120 TYD : 2 ½ UUR. Hierdie memoranduml bestaan uit 6 bladsye

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

GRAAD 9 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

RIGLYNE VIR DIE OPSTEL VAN GRAAD 12- EKSAMENVRAESTELLE VIR TALE HUISTAAL EERSTE ADDISIONELE TAAL TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS: DISTRIK D6 & D7 AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 1 TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES IN KONTEKS MEMORANDUM GRAAD 11 JUNIE 2017

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS HUISTAAL V1

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS: DISTRIK D7 & D16 MEMORANDUM AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 10 JUNIE 2017

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

GRAAD 11 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V1 NASIENRIGLYN

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V1 NASIENRIGLYN

GRAAD 12 SEPTEMBER 2016 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

PUNTE: 80 TYD: 2 uur

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 ASSESSERINGSTAAK 3 NOVEMBER 2014 GRAAD 8

SKOOL AFRIKAANS - GR 6 JUNIE 2010 AFDELING A: KREATIEWE SKRYFWERK TOTAAL: 100 NAAM:

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

1 Waar ek vandaan kom

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL V1 SEPTEMBER 2017 NASIENRIGLYNE

GRAAD 10: PROEFVRAESTEL EKSAMEN 2006 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

Vervoer - 01 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Vervoer 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Amptelike Tale Huistaal Eerste Addisionele Taal Tweede Addisionele Taal. Taal in konteks

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Transcriptie:

AFRIKAANS HT GRAAD VRAESTEL MEMORANDUM VOORBEREIDENDE EKSAMEN 04 AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD VRAESTEL - MEMORANDUM VOORBEREIDENDE EKSAMEN 04 PUNTE: 70 TYD: UUR Die memorandum bestaan uit 8 bladsye

AFRIKAANS HT GRAAD VRAESTEL MEMORANDUM VOORBEREIDENDE EKSAMEN 04 AFDELING A: VRAAG LEESBEGRIP Nasien van die leesbegrip: Spel- en taalfoute in langer antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die klem op begrip is. Indien die kandidaat woorde uit n ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel verskyn, word die vreemde woorde geïgnoreer. Indien die antwoord sonder die vreemde woorde sinvol is, word die kandidaat nie gepenaliseer nie. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, word dit aanvaar. Vir oop vrae word geen punte toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM NIE. Die rede/motivering moet oorweeg word. Vir WAAR/ONWAAR- of FEIT/LUG JOU MENING-vrae, word geen punte toegeken nie. Die rede/motivering moet oorweeg word. Antwoorde wat aanhalings uit die leesstuk verg, word nie gepenaliseer indien die aanhalingstekens ontbreek nie. Waar een-woord-antwoorde gevra word en die kandidaat n volsin gee, is dit korrek mits die korrekte woord onderstreep word of op een of ander wyse uitgelig word. Wanneer twee of drie feite/punte vereis word en die kandidaat gee n hele reeks, word slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien. Aanvaar dialektiese variasies. Vir meervoudigekeuse-vrae word BEIDE die letter EN die korrekte antwoord wat ten volle uitgeskryf is, aanvaar.

AFRIKAANS HT GRAAD VRAESTEL MEMORANDUM VOORBEREIDENDE EKSAMEN 04 AFDELING A: LEESBEGRIP VRAAG TEKS A: ARTIKEL. waarskynlik () V. onder meer () V.3 Geheime/iets wat nie openlik plaasvind nie. () V3.4 Die horlosie is klein en delikaat ( fyn horlosietjie ) en in kontras met die groot/prominente figuur van die ouma ( swaarlywig ). () V.5 A moederlik () V.6 Die voorafgaande paragrawe handel oor jeugherinneringe, maar vanaf paragraaf 5 word die ondervinding van die latere of volwasse lewe vertel..7 In paragraaf 6 handel dit oor die hunkering na n luukse wegbreek, maar in paragraaf 7 was die verteller nie lus vir die uitstappie met luukse verblyf toe die geleentheid hom voordoen nie. () V3 () V3.8 Dit dui op of beklemtoon die afwagting/hunkering/verlange. () V.9 Sy naam verskyn nie op die besprekingslys van die hotel nie. OF Sy naam wat nie op die besprekingslys van die hotel verskyn nie, dui reeds daarop dat alles nie pluis is nie..0 Sarkasties. Hy is moeg, honger en wou gaan rus, maar sy kamer is nog nie gereed nie die ietsie op die patio is dus nie vir hom n plesier nie.. (Ja) Hy voel moedeloos en die emotiewe woorde soos voortgeskrou, strompel geweeklaag sluit by sy negatiewe gevoel aan. () V () V3 () V4. Aangename/behaaglike/idilliese atmosfeer. (Nie huislike nie.) () V.3 Sy sou alles in n japtrap kon regruk. OF Sy het altyd geweet hoe om moeilike situasies die hoof te bied. OF Indien sy daar was, was die sleurwerk al lankal afgehandel. (Die antwoord van die kandidaat moet op die uitnemendheid van die ouma dui.) () V3 3

AFRIKAANS HT GRAAD VRAESTEL MEMORANDUM VOORBEREIDENDE EKSAMEN 04.4 Die ontbyt het toe nie aan die verwagting voldoen wat die aangename kosreuke geskep het nie. OF Die gebak van die hotel kon nie by dié van sy ouma kers vashou nie. OF Die atmosfeer was nie so eg soos dié in sy ouma se kombuis nie. (Die ontnugtering van die verteller moet uit die antwoord blyk.).5 Die emotiewe woord flippen en die paragraaf wat slegs uit een kort sin bestaan..6 Dit dui op sy onaangename ervarings in die sogenaamde luukse hotel. () V3 () V () V3 TEKS B: VISUELE TEKS - WEBWERF.7 swierige spogpaleis () V.8 Oop antwoord, bv. hunkering om van die verblyf gebruik te maak as gevolg van die treffende Ah Ha, apatie omdat jy weet dat die luukse verblyf vir jou onbekostigbaar is. (Punt vir reaksie en punt vir motivering) () V5.9 Daar is n afbeelding van twee kredietkaarte op die webwerf. () V.0 (Ja) Byvoorbeeld: Daar is verskillende lettertipes om dit interessant te maak, al die belangrike inligting kan dadelik/maklik op die webwerf verkry word, die foto prikkel die aandag. (Nee) Byvoorbeeld: Daar is te veel spelfoute, die foto is nie duidelik nie, nie al die inligting is duidelik leesbaar nie.. Die opskrif van Teks A is negatief, terwyl dié van Teks B positief is. () V4 () V3 TOTAAL AFDELING A: 30 4

AFRIKAANS HT GRAAD VRAESTEL MEMORANDUM VOORBEREIDENDE EKSAMEN 04 AFDELING B: OPSOMMING VRAAG 3 4 5 6 7 Aanhaling Vors egter die onderneming se basiese produkte en dienste voor die tyd na en moenie vrae hieroor tydens die onderhoud vra nie. Indien jou selfoon tydens die onderhoud lui, laat dit n baie swak indruk. Indien jy egter te ingenome met jouself klink en nie volkome eerlik is nie, sal dit tot jou nadeel lei. Dikwels trek voornemende werknemers totaal onvanpas aan vir die onderhoud en daag in slonserige en informele klere op. As jy die salaris eerste in die onderhoud bespreek, lyk dit arrogant. Deur hulle (vorige werkgewers en kollegas) sleg te sê of enige skuld op hulle te pak, lyk dit asof jy nie verantwoordelikheid vir enigiets kan aanvaar nie. Dit is nie maklik nie, maar moenie laat blyk dat jy senuweeagtig is of die hele tyd met iets vroetel nie. 3 4 5 6 7 Eie woorde/feite Moenie tydens die onderhoud vrae oor die produkte en dienste van die maatskappy/onderneming vra nie. Sorg dat jou selfoon nie tydens die onderhoud lui nie (deur dit af te skakel). Moenie te selfvoldaan en nie te alle tye eerlik wees nie. Moenie te informeel met te veel juwele/toebehore/bykomstighede of slordig aantrek nie. Moenie dadelik oor die salaris gesels (navraag doen nie). Moenie sleg praat van vorige werkgewers of kollegas nie of hulle van enigiets beskuldig nie. Moenie dat iemand agterkom dat jy senuweeagtig is of gedurig sit en rondskuif/vroetel nie. Moenie tydens die onderhoud vrae oor die produkte of dienste wat die maatskappy lewer, vra nie. Sorg dat jou selfoon nie tydens die onderhoud lui nie deur dit af te skakel. Moenie met te informele klere, met te veel bykomstighede of slordig geklee opdaag nie. Moenie te veel selfvertroue openbaar of nie volkome eerlik wees nie. Waak daarteen om dadelik oor die salaris uit te vra. Moenie vorige kollegas of werknemers in n slegte lig plaas en hulle van enigiets beskuldig nie. Moenie senuweeagtig voorkom of gedurig vroetel/rondskuif nie. TOTAAL AFDELING B: 0 5

AFRIKAANS HT GRAAD VRAESTEL MEMORANDUM VOORBEREIDENDE EKSAMEN 04 AFDELING C: TAALSTRUKTURE EN KONVENSIES NO 3. Die hoofletters in die woord JUIG. Die uitroepteken na die woord JUIG. Die kleurgebruik van wit, waar al die ander woorde in swart gedruk is (Enige twee antwoorde.) PUNT 3. Namibiërs (spelling en meervoud moet korrek wees) 3.3 sirkel 3.4 Hy sirkuleer die papiere/omsendskrywe/boek. (moet oorganklik wees) 3.5 Besoek ons skrywersriglyne, (wat so pas gestig is / waarop ons baie trots is/waarmee ons graag spog ) op ons webwerf. (Enige byvoeglike bysin by die voorwerp) 3.6 Ons skrywersriglyne kan/moet ( ) deur u / julle besoek word. ( ) (Die woordorde moet korrek wees met die werkwoord aan die einde) ( of punte) 3.7 Wêreldwye web 3.8 Plasinkies (verkleining EN meervoud ) 4. Bokafrigter / afrigter / Springbokafrigter 4. Jy kan beslis / definitief kyk wie die nuwer bokbreier gaan wees. (Die bywoord moet verander en die sin moet n stelsin wees) 4.3 Kon jy dalk kyk wie die nuwe bokbreier gaan wees? 4.4 Nuut 6

AFRIKAANS HT GRAAD VRAESTEL MEMORANDUM VOORBEREIDENDE EKSAMEN 04 4.5 4.6 Nuwer (Korrekte spelling.) Spiksplinternuwe / kraaknuwe (Die woorde moet verbuig nuwe bly.) 4.7 Hy kan nie die r-klank reg uitspreek nie, daarom is hy n bryer. 4.8 (Leerders gee hul eie unieke skepping dit moet net verband hou met ipad ) (lawwe antwoorde onaanvaarbaar.) 4.9 kristalhelder (Een woord) 4.0 Die windpomp in die agtergrond / die kraalmuur / veld / mielieland / koringland / landery (Enige een) 5. Altyd/voortdurend (leerders moet SLEGS die betekenis van die premorfeem gee en nie die hele woord se betekenis nie) 5. een honderd persent/eenhonderd persent / honderd persent (Albei is korrek leerders moet egter die woord persent byvoeg aangesien dit in die vraag is.) (Nie present nie. Present = 0) 5.3 Steur jou nie aan iets nie. 5.4 Kring / omgewing / mensegroep 5.5 Vloed 5.6 Vloedrampe / vloedgolwe (Dit moet n samestellende afleiding wees) 5.7 Alhoewel dit kennelik glad nie die hoogtepunt van sy dag is nie / Alhoewel dit nie kennelik die hoogtepunt van sy dag is nie. 5.8 Innoverende / kreatiewe / pittige / skeppende / interessante / opbouende (iets soortgelyks.) 5.9 Wafferse 5.0 Ingaan TOTAAL AFDELING C: 30 GROOTTOTAAL: 70 7

AFRIKAANS HT GRAAD VRAESTEL MEMORANDUM VOORBEREIDENDE EKSAMEN 04 VRAAG NO VRAESTEL-ANALISE Afdeling A VAK : AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD : TIPE OPDRAG VOORBEREIDENDE EKSAMEN: 04 VLAK LETTERLIKE VLAK Staaf/bewys. Beskryf Identifiseer. Ken. Noem op. Vergelyk... VLAK HERORGANISASIE Som op. Herken verskille. Verstaan. Verduidelik, Verdedig. Veralgemeen. Gee vbe. VLAK 3 BEREDENEERDE GEVOLGTREKKING Toepassing. Vergelyk. Hoofgedagtes. Oorsaak en gevolg. Verduidelik. Afleidings. Trek verbande. Waar of Valsv. Voltooi. Probleemoplossing., Visuele + grafieseinterpretasie., Meervoudige keuse..3.4..5.6.7.8.9.0 VLAK 4 EVALUERING Toepassing. Vergelyk. Hoofgedagtes. Oorsaak en gevolg. Verduidelik. Afleidings. Trek verbande. Waar of Vals. Voltooi. Probleemoplossing., Visuele + grafieseinterpretasie Meervoudige keuse....3.4.5.6.7 VLAK 5 WAARDERING Bespreek respons. Eie mening. Empatie/ nie. Hoe sou jy optree?. Bespreek taalgebruik / formaat. Genre. Tipografie. Kategoriseer. Kombineer. Verduidelik.8.9.0. TOTAAL VRAAG 4 6 4 4 0/30 4/30 6/30 33% 47% 0% 8