NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

Vergelijkbare documenten
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 10

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2010

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V3

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Motheo Onderwysdistrik

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

AFRIKAANS EAT GRAAD 11

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRSA.2 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2010

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

Gemeenskaplike Vraestel GRAAD 10: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: STELWERK INSTRUKSIES EN INLIGTING. OOS-KAAP Onderwysdepartement UITENHAGE DISTRIK

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NMY-79)

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2

PARKTOWN BOYS HIGH SCHOOL (TAAL, GELETTERDHEID & KOMMUNIKASIE) DEPARTEMENT AFRIKAANS AFRIKAANS (EERSTE ADDISIONELE TAAL)

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 ASSESSERINGSTAAK 3 NOVEMBER 2014 GRAAD 8

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

1 Waar ek vandaan kom

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

FAKTORE EN VEELVOUDE

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

Transcriptie:

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye.

Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November 2012 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings: AFDELING A: Opstel (40) AFDELING B: Langer transaksionele teks (20) AFDELING C: Korter teks (20) 2. 3. 4. 5. Beantwoord EEN vraag uit ELKE afdeling. Skryf in die taal wat geassesseer word. Begin ELKE afdeling op n NUWE bladsy. BEPLANNING, REDIGERING EN PROEFLEES: Jy moet jou skryfstukke beplan, redigeer en proeflees. Gebruik vir jou beplanning, byvoorbeeld, n kopkaart, vloeidiagram, sleutelwoorde, ens. Doen elke keer beplanning VOORDAT jy die finale produk skryf. Dui die beplanning duidelik aan. TREK N STREEP DEUR DIE BEPLANNING NADAT JY DIE FINALE PRODUK GESKRYF HET. 6. Beplan jou tyd só: AFDELING A: 60 minute AFDELING B: 30 minute AFDELING C: 30 minute 7. 8. 9. 10. Nommer elke skryfstuk soos wat dit in die vraestel genommer is. Skryf die vraagnommer en die titel neer. Skryf jou eie titel neer as jy oor n prent in VRAAG 1.5 skryf. Skryf netjies en leesbaar.

Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 3 DBE/November 2012 AFDELING A: OPSTEL Skryf n opstel van 200 250 woorde oor EEN van die volgende onderwerpe. Skryf die nommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, bo-aan. VRAAG 1 1.1 EK SAL NOOIT MY MATRIEKJAAR VERGEET NIE Jou matriekjaar was die beste jaar van jou lewe! Skryf ʼn opstel waarin jy vertel van die goeie tye in 2012. [Uit: Life Orientation for the Real World] Watter wonderlike dinge het die afgelope jaar met jou gebeur? Wanneer het al hierdie dinge gebeur? Wie het dit alles saam met jou beleef? Waarom sal jy dit nooit vergeet nie? [40] 1.2 WATER IS LEWE Water is baie belangrik in ons lewens. Alles en almal op aarde het water nodig om te lewe. Skryf ʼn opstel waarin jy vertel of beskryf hoe belangrik water is en hoe water gebruik en bespaar kan word. Waarvoor word water alles gebruik? Vanwaar kry ons die water wat ons gebruik? Wat het alles water nodig om te leef? [Uit: Clip Art] Hoe kan ons water bespaar? [40]

Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 4 DBE/November 2012 1.3 N PERFEKTE DAG In die lewe kry ʼn mens min perfekte dae, maar jy het ʼn perfekte dag gehad. Skryf ʼn opstel waarin jy vertel of beskryf van ʼn dag in jou lewe wat perfek was. Wat het gebeur wat daardie dag perfek gemaak het? Wie het gehelp om daardie dag perfek te maak? Waarom was daardie dag perfek? Hoe het jy na daardie perfekte dag gevoel? [40] 1.4 LAAT EK MY VOORSTEL Jy is uniek. Daar is nie nog iemand soos jy nie. Skryf ʼn opstel waarin jy van jouself vertel en jou persoonlikheid beskryf. Wie is jy en waarvan hou jy? Wat maak jou gelukkig of ongelukkig? Wat is jou goeie en swak eienskappe? Wat is jou toekomsdrome? [Uit: Clip Art] [40]

Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 5 DBE/November 2012 1.5 Kies EEN van die volgende prente en skryf n opstel daaroor. Skryf die VRAAGNOMMER van die opstel neer en gee jou opstel ʼn TITEL. Jou opstel moet met die prent verband hou. 1.5.1 1.5.2 [Uit: Oxford Life Orientation] [40] [Uit: Oxford Life Orientation] [40]

Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 6 DBE/November 2012 1.5.3 1.5.4 [Uit: LO Vandag] [40] HOF [Uit: Oxford Life Orientation] [40] TOTAAL AFDELING A: 40

Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 7 DBE/November 2012 AFDELING B: LANGER TRANSAKSIONELE TEKS Skryf 80 100 woorde oor EEN van die volgende onderwerpe. Skryf die nommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, bo-aan. VRAAG 2 2.1 VRIENDSKAPLIKE BRIEF Dit is die einde van jou matriekjaar en jy gaan nou die huis verlaat. Skryf ʼn brief aan jou pa of ma om dankie te sê vir alles wat hy/sy vir jou gedoen en beteken het. Waarvoor wil jy jou pa/ma bedank? Waarom is hy/sy ʼn spesiale persoon in jou lewe? Watter spesiale eienskappe het hy/sy? Watter lewenslesse het jy van jou pa/ma geleer? [20] 2.2 FORMELE BRIEF Peppies Skoenwinkel is ʼn groot skoenwinkel op jou dorp. Peppies het skoolskoene baie goedkoop in die koerant geadverteer. Jy het die winkel besoek en gesien dat die skoene duurder as in die advertensie was. Skryf ʼn brief aan die bestuurder van Peppies Skoenwinkel waarin jy kla omdat die skoolskoene in die winkel duurder was as in die advertensie. Gebruik die volgende adres: Peppies Skoenwinkel, Posbus 8435, Johannesburg, 2000. Wat is die probleem? Hoekom is die verskil in prys ʼn probleem? Waarom laat dit jou ongelukkig voel? Wat dink jy kan gedoen word om die probleem op te los? [20]

Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 8 DBE/November 2012 2.3 DIALOOG Lees Sipho se woorde in die prentjies hieronder en voer die opdrag uit. Sipho Sandra Hallo Anna, ons is almal bekommerd oor jou. Waar was jy? Is alles reg? Anna Ek is bekommerd oor Anna. Sy was van die begin van die kwartaal af nog nie by die skool nie. Ek sal later na haar huis toe gaan om te hoor waar sy is. [Uit: Oxford Life Orientation] Skryf die gesprek tussen Sipho en Anna neer toe hy by haar huis aangekom het. Begin die gesprek só: Sipho: Hallo Anna, ons is almal bekommerd oor jou. Waar was jy? Is alles reg? (Reël oop) Anna: Nee, dit gaan nie goed nie (Reël oop) Sipho: (Reël oop) Anna: (Reël oop) LET WEL: Laat ʼn reël na elke spreekbeurt oop. [20] 2.4 VERSLAG Julle het ʼn matriekafskeid by julle skool gehou. Skryf nou ʼn informele verslag sodat die graad 11-leerders wat volgende jaar se matriekafskeid reël, presies sal weet wat daar gebeur het. Wanneer en waar het die matriekafskeid plaasgevind? Wat het alles tydens die matriekafskeid gebeur? Wat het die matrikulante baie geniet? Wat kan met die volgende matriekafskeid verbeter word? [20] TOTAAL AFDELING B: 20

Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 9 DBE/November 2012 AFDELING C: KORTER TEKS Skryf 60 80 woorde oor EEN van die volgende onderwerpe. Skryf die nommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, bo-aan. VRAAG 3 3.1 UITNODIGINGSKAARTJIE Jy organiseer ʼn provinsiale koorkompetisie. Jy het gehoor van ʼn skool met ʼn baie goeie koor en jy wil daardie koor uitnooi. Skryf ʼn uitnodigingskaartjie aan daardie skool om die koor uit te nooi om aan die koorkompetisie deel te neem. Wie word uitgenooi? [Uit: Clip Art] Wanneer, waar en hoe laat gaan die kompetisie plaasvind? Wie is die kontakpersoon, wat is die kontaknommer en hoe moet die skool antwoord? Watter ander nodige inligting kan gegee word? LET WEL: Punte word vir inhoud toegeken, NIE vir versierings NIE. [20] 3.2 ADVERTENSIE Daar is twee tennisbane op julle dorp gebou waar jongmense kan leer tennis speel. Jy wil hierdie jongmense motiveer om te kom leer tennis speel. Beplan en ontwerp ʼn advertensie vir die plaaslike koerant. Waar is die tennisbane? Wanneer gaan julle oefen? [Uit: Google Pictures] Wie gaan die spelers afrig? Wie is die kontakpersoon en wat is sy/haar kontaknommer en adres? LET WEL: Punte word vir inhoud toegeken, NIE vir versierings NIE. [20]

Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 10 DBE/November 2012 3.3 STROOIBILJET Alle graad 12-leerders moet identiteitsdokumente hê om te registreer vir die graad 12-eksamen. Die meeste kandidate in jou graad 12-klas het nog nie identiteitsdokumente nie. Die skoolhoof het jou gevra om ʼn strooibiljet te maak waarin jy die graad 12-leerders inlig oor die proses wat gevolg moet word om ʼn identiteitsdokument te kry. Ontwerp en maak ʼn strooibiljet vir die graad 12-leerders in jou skool om hulle te vertel dat hulle ʼn ID moet hê en ook hoe om dit te kry. [Uit: Google Pictures] Hoekom moet jy ʼn identiteitsdokument hê? Waar en wanneer kan jy aansoek doen vir jou identiteitsdokument? Wat moet jy alles saamneem wanneer jy wil aansoek doen? Wie kan gevra word vir hulp? LET WEL: Punte word vir inhoud toegeken, NIE vir versierings NIE. [20] TOTAAL AFDELING C: GROOTTOTAAL: 20 80