NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6 AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 3 NOVEMBER 2017 PUNTE: 30 TYD: 1 uur LEERDER: SKOOL: DISTRIK: AREAKANTOOR: Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye.
Afrikaans Huistaaal/V3/Gr.6 2 NWPA/ November 2017 Instruksies aan die leerders 1. Lees al die instruksies noukeurig deur. 2. Doen albei afdelings A en B. 3. Beantwoord al die vrae in die gegewe spasies. 4. Die toets duur 60 minutes. 5. Skryf netjies en leesbaar.
Afrikaans Huistaaal/V3/Gr.6 3 NWPA/ November 2017 AFDELING A. Inligting teks Skryf ʼn beskrywende opstel van 160-170 woorde oor EEN van die volgende onderwerpe. Organiseer jou inhoud in logiese paragrawe. Moenie vergeet om jou opstel ʼn titel te gee nie. (20) 1. Gebruik die inligting hieronder om ʼn opstel oor paddas te skryf. Gewebde pote Amfibiȅ land en water Stertloos Paddavisse haal asem deur hul kieue. Drink en haal asem deur die vel- drink nie water nie. Klam vel Lȇ eiers in water Gereed om voort te plant op drie jaar Geen skubbe Baie vyande soos slange en voȅls. Uitpeul oȅ help hulle om sluk ( stoot afwaarts wanneer hulle knip om deur die keel afgestoot word ) Koudbloedig Haal ook asem deur neusgate. Meer as 400 spesies Lewe 4 to 15 jaar Maak nie oȅ toe wanneer hulle slaap nie Gebruik ʼn klewerige tong om prooi te vang. Kyk in alle rigtings dieselfde tyd. Woon naby water. Habitat alle koninente behalwe Antartika Gebruik tande om prooi vas te hou, sluk kos heel in. Groot ronde ore weerskante van die kop. OF 2. Dink aan ʼn stukkie tegnologie. Hoe het die tegnologie ons lewe verander en skryf daaroor in jou opstel. Beskryf hoe die voorwerp lyk, hoe ons dit gebruik en hoe dit ons help om ʼn beter lewe te maak. Jy kan enige interessante dinge byvoeg wat jy dink ons behoort te weet. OF 3. Gebruik jou verbeelding. Jy het op ʼn vreemde dier of insek in die veld of tuin afgekom.skryf ʼn opstel om dit te beskryf.skryf besonderhede hoe dit lyk, die geluide wat dit maak en enige ander inligting wat jy wil deel.
Afrikaans Huistaaal/V3/Gr.6 4 NWPA/ November 2017 Beplanning Die onderwyser sal hierdie rubriek gebruik om jou opstel te merk. Inhoud: Maak nie sin nie,nouliks enige inhoud. Formaat verkeerd: geen titel, geen opskrif, nie georganiseer in paragrawe. Struktuur: inhoud nie logies georganiseer in paragrawe nie. leestekens baie swak. Taal en spelling : nouliks enigiets korrek 1. 2 3 4 Inhoud: Inhoud: maak verstaanbaar, sin;goed verstaan; voldoende interessant; nie verstaan nie, baie genoegsame interessant; te min inhoud. inhoud Formaat nie algeheel korrek nie: geen titel, geen opskrif nie, paragrawe Struktuur: Sommige paragrawe is voorsien met ʼn inleidende sin en ondersteunde sinne..net sommige van die inhoud is logies georganiseer. leestekens goed. Taal en spelling: Min foute. Formaat merendeels korrek: titel, opskrif, paragrawe Struktuur: meeste van die paragrawe het ʼn inleidende sin en ondersteunde sinne. Meeste van die inhoud is logies georganiseer.. leestekens baie goed. Taal en spelling: Byna geen foute. Inhoud: maak volkome sin; baie goeie opstel; baie interessant, goeie inhoud. Formaat algeheel korrek: titel, opskrif, paragrawe Struktuur: Alle paragrawe het ʼn inleidende sin en ondersteunde sinne. Alle inhoud is logies georganiseer. leestekens uitstekend. Taal en spelling: Geen foute
Afrikaans Huistaaal/V3/Gr.6 5 NWPA/ November 2017 Finaal:
Afrikaans Huistaaal/V3/Gr.6 6 NWPA/ November 2017 AFDELING B Spotprente en sprokiesprente Kies EEN van die volgende spotprente/ sprokiesprente om te doen. (10) 1. Voltooi die komedie deur ʼn dialoog te skryf. Jy kan ook klankwoorde byvoeg en ʼn verduideliking gee waar nodig. Probeer om verskillende soorte sinne en frases te gebruik. BAK OF
Afrikaans Huistaaal/V3/Gr.6 7 NWPA/ November 2017 2. Teken jou eie sprokiesprent. Jy kan stokfigure gebruik. Onthou jy gaan geassesseer word oor die skryf en nie oor die tekening nie. Voeg klankwoorde en verduidelikings by waar nodig. Probeer om verskillende soorte sinne en frases te gebruik. Die onderwyser gaan die rubriek gebruik om die instruksie te merk. Inhoud: logiese volgorde en gebeure Spelling en leestekens korrek. Korrekte taal Gebruik van ʼn verskeidenheid sintipes Interessant en kreatief 0 1 2