NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

Vergelijkbare documenten
JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2010

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL

Motheo Onderwysdistrik

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Gemeenskaplike Vraestel GRAAD 10: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: STELWERK INSTRUKSIES EN INLIGTING. OOS-KAAP Onderwysdepartement UITENHAGE DISTRIK

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EAT GRAAD 11

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRSA.2 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2010

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NMY-79)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

PARKTOWN BOYS HIGH SCHOOL (TAAL, GELETTERDHEID & KOMMUNIKASIE) DEPARTEMENT AFRIKAANS AFRIKAANS (EERSTE ADDISIONELE TAAL)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 ASSESSERINGSTAAK 3 NOVEMBER 2014 GRAAD 8

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

1 Waar ek vandaan kom

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Transcriptie:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2010 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. MIDDAGSESSIE

Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings. AFDELING A: Opstel (50) AFDELING B: Langer transaksionele tekste (30) AFDELING C: Korter teks: Naslaan-, Informatiewe en Transaksionele tekste (20) 2. 3. 4. 5. 6. 7. Beantwoord EEN vraag uit elke afdeling. Skryf in die taal wat geassesseer word. Begin elke afdeling op ʼn NUWE bladsy. Jy moet jou skryfstukke beplan, redigeer en proeflees. Gebruik byvoorbeeld ʼn kopkaart of ʼn vloeidiagram of sleutelwoorde, ens. Doen die beplanning VOORDAT jy die finale produk vir elkeen van die afdelings skryf. Dui alle beplanning duidelik aan. Trek ʼn streep deur die beplanning nadat jy die finale produk geskryf het. Beplan jou tyd só: AFDELING A: 80 minute AFDELING B: 40 minute AFDELING C: 30 minute 8. 9. 10. Skryf die vraagnommer en die onderwerp neer. Formuleer jou eie titel as jy oor ʼn prent in VRAAG 1.6 skryf. LET WEL: Jy moenie die titel in aanmerking neem as jy die woorde tel nie. Skryf netjies en leesbaar.

Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 3 AFDELING A: OPSTEL VRAAG 1 Kies EEN vraag en skryf ʼn opstel van 250 300 woorde daaroor. Skryf die nommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, bo-aan. 1.1 Ma is onmoontlik! [50] 1.2 MUSIEK IN DIE MOTOR: JA NEE? As ʼn tiener in ʼn motor klim, móét die musiek speel! Dink jy dit is ʼn goeie ding? Skryf ʼn opstel waarin jy jou standpunt duidelik stel. [50] 1.3 Daar is vandag so min geluk en vreugde in die lewe. Huisgenoot het besluit om elke week ʼn leser se storie oor geluk en vreugde te publiseer. Jy ken so ʼn storie wat jy wil instuur. Die onderwerp van die storie is: Dink aan die volgende: Wie se storie is dit? Wat is die storie? Waar het die storie gebeur? Waarom dink jy is dit ʼn storie van geluk en vreugde? [50]

Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 4 1.4 TIENERS WAT SWANGER RAAK Mooi drome kom tot ʼn einde wanneer tienermeisies swanger raak. [Uit: Wat jy wil weet, R Magrow] Skryf ʼn opstel oor die probleme wat ʼn tienerseun en ʼn tienermeisie het wanneer die meisie swanger raak. Dink aan die volgende: Die rede waarom so baie tienermeisies swanger raak Hoe die swangerskap die seun en die meisie se lewens verander Wat tieners kan doen om tienerswangerskappe te keer Die rol wat ouers en onderwysers (skole) kan speel om tienerswangerskappe te help keer [50] 1.5 Ek sal so graag wil help... As jy stilsit en dink, besef jy hoe baie dinge jy het om oor dankbaar te wees. Daar is soveel ander mense wat minder as jy het. Nou sit jy en dink hoe jy sulke mense sal wil help, as jy net kon. Skryf ʼn opstel oor hoe jy kan help. [50]

Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 5 1.6 Kies EEN van die visuele tekste hieronder en skryf ʼn opstel daaroor. Gee vir jou skryfstuk ʼn titel. 1.6.1 1.6.2 [Uit: Idees, Desember 2008] [50] [Uit: Beeld, 14 Julie 2009] [50]

Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 6 1.6.3 [Uit: Huisgenoot, 9 Julie 2009] [50] TOTAAL AFDELING A: 50 AFDELING B: LANGER TRANSAKSIONELE TEKSTE VRAAG 2 Kies EEN vraag en skryf 120 150 woorde oor die onderwerp. Skryf die nommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, bo-aan. 2.1 FORMELE BRIEF Julle skool het mnr./me. Jafta, ʼn verteenwoordiger van die Suid-Afrikaanse Nasionale Parkeraad, genooi om met julle oor die omgewing en natuurbewaring te praat. Hy/Sy het julle baie geїnspireer en julle wil hom/haar bedank vir die goeie raad. Skryf ʼn formele brief aan mnr./me. Jafta waarin jy hom/haar bedank vir die raad. [30]

Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 7 2.2 HULDEBLYK ʼn Baie bekende en geliefde leier in julle gemeenskap is dood. Hierdie persoon het baie vir julle skool gedoen. Die skoolhoof vra vir jou om tydens sy/haar begrafnis ʼn huldeblyk te lewer. Dink aan die volgende: Hoekom die persoon bekend was Hoekom die gemeenskap vir die persoon lief was Wat die persoon alles vir die skool gedoen het Skryf nou hierdie huldeblyk. [30] 2.3 RESENSIE Jy is ʼn joernalis by ʼn tienertydskrif en skryf elke week ʼn resensie oor ʼn TVprogram. Volgende week begin ʼn nuwe TV-program wat baie interessant gaan wees. Jy het die program al klaar gesien. Skryf die resensie oor hierdie nuwe TV-program. [30] 2.4 NOTULE Jy is die sekretaris/sekretaresse van julle skool se sportklub en moet ʼn vergadering reël om die aktiwiteite van die kwartaal te bespreek. Jy het die volgende kennisgewing en agenda vir die vergadering uitgestuur. Kennisgewing van ʼn vergadering van die sportklub op Woensdag, 14 Januarie 2010 om 18:00 in die skoolsaal. AGENDA 1. Opening 2. Verwelkoming 3. Verskonings 4. Notule van vorige vergadering 5. Sake uit die notule 5.1 Uitslae van vorige wedstryde 5.2 Verslag oor vervoerprobleme 6. Nuwe sportklere 7. Projekte om geld in te samel 8. Afsluiting Skryf nou die notule van die vergadering en gebruik die bostaande agenda. [30] TOTAAL AFDELING B: 30

Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 8 AFDELING C: KORTER TEKS: NASLAAN-, INFORMATIEWE EN TRANSAKSIONELE TEKSTE VRAAG 3 Kies EEN vraag en skryf 80 100 woorde oor die onderwerp. Skryf die nommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, bo-aan. 3.1 POSKAART Jy is ʼn lid van julle skoolkoor. Julle het in ʼn groot, vreemde stad aan ʼn nasionale/internasionale kompetisie gaan deelneem. Daar was darem ook tyd om so ʼn bietjie in die stad rond te loop. Teken die poskaart oor in jou ANTWOORDEBOEK en skryf vir jou mense tuis. Vertel hulle van alles wat jy gesien en gedoen het. Poskaart [20] 3.2 ADVERTENSIE Die mense in julle kerk het besluit om ʼn huis te koop waarin kinders en vroue wat mishandel word, kan bly. Julle gaan ʼn bekende sanger/sangeres nooi om ʼn konsert te kom hou, want julle moet fondse insamel. Stel die advertensie op. Die advertensie gaan op die voorblad van ʼn koerant verskyn. Onthou om ook redes te gee hoekom die gemeenskap hierdie konsert moet bywoon. [20]

Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 9 3.3 INSTRUKSIES Tyd staan nie stil nie. ʼn Afrikaanse sanger, Lucas Maree, sing die volgende woorde in sy liedjie, Kiekies (foto s): Van my kiekies is bewyse van die feit dat ek daar was. ʼn Prentjie-kommentaar van my bestaan. Iemand anders het gesê: ʼn Mens is eers oud as spyt die plek van drome inneem. ʼn Mens moet ten minste vyf baie spesiale dinge in jou lewe doen/sien voordat jy te oud word. Teken die volgende tabel oor in jou ANTWOORDEBOEK. Skryf in KOLOM A VYF instruksies neer van die baie spesiale dinge wat jy moet doen/sien voordat jy te oud is. Skryf in KOLOM B telkens die motivering neer vir ELKE instruksie in KOLOM A in ʼn volsin. 3.3.1 3.3.2 3.3.3 3.3.4 3.3.5 KOLOM A INSTRUKSIES KOLOM B MOTIVERING (a) (b) (c) (d) (e) [20] TOTAAL AFDELING C: 20 GROOTTOTAAL: 100