WEEKBRIEF 9 VAN 2018 UIT DIE KANTOOR

Vergelijkbare documenten
WEEKBRIEF 17 VAN 2017 UIT DIE KANTOOR

Laerskool Olifantsvallei

Skiet: Interprovinsiaal. Skiet: Interprovinsiaal. Netbal: O/14 O/18 GSS Proewe. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

Indien daar n gelykopuitslag is, sal daar van die 8 sekondestrafhou gebruikgemaak word aangesien dit by Noordvaal ook gebruik gaan word.

LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG. (Soos op 19 November 2014)

HOËRSKOOL LUTZVILLE HIGH SCHOOL 6, LUTZVILLE, 8165 (027) (027) Aan alle Ouers

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

WEEKBRIEF 15 VAN 2018 UIT DIE KANTOOR

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ).

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

1. SPORT 1.1 Krieket Dankie aan die o.9 krieketspelers wat Saterdag aan wedstryde deelgeneem het.

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7)

WEEKBRIEF 21 VAN 2018 UIT DIE KANTOOR

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad: ERRATA

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD

Hoërskool McLachlan. Graad 8 tot 9: (Leerders kan kies tussen voorbereid en onvoorbereid.) waarheid beelde deure

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

KLEREBANK Alle ouers wat nog ondersteunersbaadjies wil koop moet voor interskole dit kom doen. Baadjies moet nog borduur ook word.

JAARPROGRAM KWARTAAL 1

Hier trap ons diep spore...

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE

Omsendbrief 19/ Junie 2015

Rooikat-nuus. Hoërskool Elspark. Uitgawe # 36. Tel: /4. Faks: NUUSBRIEF 7/ Mei 2018 SPORT.

Skenk ons n helder Somerkersfees in hierdie land, o Heer. Hoor jy hoe sag die klokke beier in eeueoue

28 Januarie 2019 PROGRAM VIR DIE WEEK:

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID

Laerskool Olifantsvallei

1. ALGEMENE INLIGTING

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

Daar is altyd drie opsies:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Wat leer ons die week in Graad R? Kwartaal 2 Week 9

Hoërskool Fichardtpark Sportdag 2-3 Maart

REKORD- EN EINDEKSAMEN

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

1st TERM / 1ste KWARTAAL 2017

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL

SPANVERBAND : Algeheel 1-3 in A Bond Interhoër INDIVIDUEEL: Verwerf 950+(J) en 900+(S) ABSA 2007 punte 2 x Verwerf in seisoen

Laerskool Eikestad Voorgeskrewe Skool- en Sportdrag. Soos goedgekeur op 26 Julie 2016

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

Wrestling Federation Stoeifederasie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

WOENSDAG 16 JANUARIE DAG 3 Fotodag (gr. 2-7): Skooldrag Skaak: Oefening (kamer 59) 13:15 (gr. 1-2) en 14:15 (gr. 3-7) Atletiek: Oefening Sien bl.

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees.

Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan.

WEEKBRIEF 26 VAN 2018 UIT DIE KANTOOR

Januarie 2014 TUKSJEUGRUGBY. 1 Nuwejaarsdag Skole heropen Boksmart Kursus Loftus Ouditorium (18:00 21:00)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

2 nd Chances... Wiskunde

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SKOOLUNIFORM. 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Nie korter as vier vingerbreedtes bokant die knie nie.

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

Kleur jou lewe in! Kleurvol op die Wonniewerf. 2 Maart 2017

LAERSKOOL ELARDUSPARK MERIETE BELEID

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Bergsig Lantern. Conspirito Musiekfees

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM. 19 Mei 2017 Webtuiste: \ Gimmieraadsokkie

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8

Laerskool Stellenbosch

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

Matriekeindeksamen begin. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

Wapport 7 24 Februarie 2017

OB2/2017. FOTO S Ons vra asseblief dat alle fotogeld nie later as Woensdag, 17 Mei 2017 by mnr Malan inbetaal sal wees.

1 Waar ek vandaan kom

Transcriptie:

HOËRSKOOL LUTZVILLE HIGH SCHOOL 6, LUTZVILLE, 8165 (027) 2171006 (027) 2172114 admin@hslutzville.co.za Aan alle Ouers EENHEID WEEKBRIEF 9 VAN 2018 UIT DIE KANTOOR EENHEID 2018: ONS SKOOL, ONS TROTS = LUTZVILLE GEMEENSKAP By voorbaat dankie aan ons Laerskoolouers wat volgende naweek by ons Nege-en-twintigste Sportdag olv Marsha Engelbrecht hard gaan werk om bykans 350 spelers en ouers die dag te voed.. Hierdie dag kan ook nie sonder ons groot borge plaasvind nie en baie dankie aan die volgende instansies uit ons gemeenskap wat die dag borg: TIENIE PETROLEUM POWERTRADE VREDENDAL OK GROCER LUTZVILLE BOLAND MARKAGENTSKAP HSL SPORTDAG 24 MAART 'n Datum wat u MOET aanteken. 24 Maart 2018 is HSL se jaarlikse sportdag, waar ons vanjaar 13 skole akkommodeer vir die 29ste jaar. Hierdie sportdag is alreeds van 1989 'n instelling. Daar gaan van vroeg af rugby- en netbalwedstryde wees en heerlike eet- en drinkgoed te koop. HSL spanne betrokke by hierdie dag is 0/19 rugby, 0/19A en B, 0/16A en 0/15A netbal. Kom ondersteun die dag. BEHEERLIGGAAM 2018 2020 Die Beheerliggaam vir die volgende drie jaar is gekies met die volgende komitees: Voorsitter: Thys Nieuwoudt O/Voorsitter en Tesourier: Johan Coetzee Komitees: Geboue en Terrein: Eben Visagie, Mark Hoffmann, Christie Klaase Koshuis: Marileze Naude, Natasha Mouton Projekte: Marileze Naude, Natasha Mouton en Christie Klaase Onderwyserlede: Quinton van Dyk en Koos Scheepers Leerlingleiers: JW Beukes en Lané Coetzee en Die Skoolhoof BIDDAG VIR REËN Die Volle Evangelie Kerk van God nooi almal uit na n Aanbiddingsdag vir reën op Saterdag 17 Maart 2018 vanaf 11h00 113h00 op Lutzville Skougronde. Bring asseblief eie stoel saam. Pastoor Reggie Straus ALGEMENE TOESTEMMINGSVORM EN MEDIESE BESONDERHEDE Bogenoemde vorm is vandag aan elke leerder uitgedeel. Hierdie vorm moet jaarliks ingevul word, soos verplig deur die Wes-Kaapse Departement van Onderwys. Stuur asb. die vorm Maandag terug skool toe. SPELETIESMIDDAG Op Dinsdag 20 Maart is daar n speletjiesmiddag vir alle laerskoolleerlinge. Dit gaan 15:00 begin en ons sal 17:00 klaar wees. Bring n geldjie saam en kom geniet die middag. Die duurste speletjie sal R8 kos. VRL

MATRIEKAFSKEID 2018 Ons herinner graag ons matriekleerders daaraan, dat die gelde betaalbaar is voor 31 Mei 2018. Anda Smit BURGERAAND: AANDAG AANDAG!! As u nog nie 'n burger of 6 bestel het nie is hierdie komende week u laaste kans. Bestellings kan tot Donderdag 22 Maart geplaas word. Net om u geheue vars te hou. Burgers word afgehaal by HSL tussen 17:00 en 19:30. U ry by die hoofhek in, bring die kaartjies, kry die burgers en ry weer by die LS hek uit. Enanda Haasbroek ATLETIEK Ons wens vir Waldeano Cloete sterkte vir die naweek se Nasionale kampioenskappe in die Paarl. Ons hou duim vas vir jou. Ons wil ook nog 'n Wes-Kaap kampioen gelukwens. JJ Engelbrecht het spiesgooi gewen tydens die Boland Byeenkoms en gaan aanstaande naweek in Potchefstroom deelneem. Baie sterkte. Quinton van Dyk HS TENNIS Die finaal van die seuns A en B liga het tussen HS Lutzville en HS Vredendal plaasgevind. Ons seuns wen beide die A en die B liga na n heerlike kompeterende tennismiddag. Ons A-span het hierdie beker vir 6 agtereenvolgende jare gewen en moes dit ongelukkig verlede jaar afstaan. Ons seuns is baie trots dat hulle die beker weer terug by die skool het. Goeie tennis is gespeel en al die wedstryde is in n baie goeie gees afgehandel. Ek is baie trots op hierdie 8 seuns wat tot aan die einde van die seisoen so toegewyd hul kant gebring het. Die seisoen strek oor die 4 de kwartaal van 2017 en die 1 ste kwartaal van 2018. Nie een van die seuns het n wedstryd gemis nie. Julle is ware staatmakers en verdien hierdie beker!! Baie geluk Adri Lambrechts met jou opname in die Wes-Kaap Kavaliers Tennisspan. Hy neem die naweek van 23 25 Maart op Stellenbosch deel aan n toernooi teen ander provinsies. Arina Conradie LS NETBAL PROEWE Maandag, 26 Maart 2018, is ons eerste rondte sone proewe vir 0/11, 0/12 en 0/13. Dit vind by die Laerskool se netbalbane plaas en begin om 14:15. Sien uit om betrokke spelers daar te sien. Ouers se ondersteuning is welkom. Desmonia Philander O/12 & O/13 BOU Die 0/12 en 0/13A Netbalspan het Vrydag en Saterdag (16-17 Maart) n spanbou naweek by die skool. Dit begin vanmiddag 16:00, en ons maak Saterdag 12:00 klaar. Ek hoop dat dit n wonderlike ervaring sal wees. Desmonia Philander HS NETBAL: Woensdag 21 Maart gaan HSL se 0/19, 0/16 en 0/15 A-Netbal spanne aan 'n sportdag by Paarl Gim deelneem. Ons gaan teen Gim en Durbanville se A-spanne meeding. Die eerste wedstryde begin reeds om 09:00. Vervoerreëlings sal later deurgegee word. Baie sterkte aan hierdie dames. Ons weet dat julle net jul beste sal gee en dit geniet. Enanda Haasbroek HS RUGBY Eerskomende Dinsdag speel die onder 15 en 17 spanne teen Vredendal in oefenwedstryde. Ons speel tuis. Die onder 17s skop 15:30 en 15s speel 16:30. Baie sterkte aan beide spanne! Dieter van Wyk KLEREBANK Hoërskool leerders wat nie in besit is van n swart baadjie vir die Winter nie, kan dit nou gaan bestel by die Klerebank (Optimaks). Baadjies kos R600. Elke bestelling moet of die volle bedrag vergesel of R300 deposito. Kinders kan baadjies kom aanpas en bestel tot en met Maandag 26 Maart 2018. Hier is 2de handse baadjies ook te koop. (Slegs kontantaankope.). Baadjies is verpligtend vanaf Woensdag 2 Mei vir leerlinge graad 8 12. Indien daar enige ouers is wat spesiale bestellings het soos byvoorbeeld langer lengtes by sweetpak broeke ens. moet die bestellings ook kom doen word voor 26 Maart 2018.. Tye: 8:00-15:00. Indien hierdie tye nie vir u pas nie, moet spesiaal gereël word by Margaretha Coetzee Telno. 027 217 2706.

KITAAR- EN BLOKFLUITLESSE *Stel u kind belang om hierdie instrument/e te bespeel? *Klasse begin 2de kwartaal *Eie kitaar of blokfluit noodsaaklik ASOOK *help met ekstra klasse in n leerarea waarmee u kind sukkel... *gr 1 tot gr 4 leerders. *Dinsdae en Donderdae Kontak my gerus dat ons verder kan gesels. Carine Keet (0732129700 MARLIDA LOMBARD SKOOLHOOF 16/03/2018 ONTVANGSERKENNING: Weekbrief 9 van 2018 Inhandig: 19/03/2018 NAAM:...(Kind) GRAAD:... Hiermee erken ek ontvangs van weekbrief 9 van 2018 HANDTEKENING:...... (Ouer) DATUM:...

NETBALPROGRAM 2018 HS BANE LUTZVILLE SPORTDAG PROGRAMME 24 MAART 2018 LS BANE RONDTE BAAN C BAAN A BAAN B BAAN E BAAN F & TYD 19A - 19B G1-19B G2-16 G1-16 G2-1 8:00 Aug 19A - Aug 19B VDorp 19A 2 8:30 MPark 19A - CAka 19A MPark 19B - HSC 19A Prieska 19A - CAka 16A - CAka 14A - 3 9:00 HSL 19A - MPark 19B Prieska 19A 4 9:30 Aug 19A - CAka 19A Aug 19B - HSC 19B VDorp 19A - 5 10:00 HSL 19A - CAka 19A HSC 19B 6 10:30 Aug 19A - MPark 19A MPark 19B - Aug 19B Prieska 19A - VDorp 19A CAka 16A CAka 14A 7 11:00 HSL 19A - MPark 19A CAka 16A CAka 14A 8 11:30 CAka 19A - G1 4de - G2 4de - - 9 12:00 HSL 19A - Aug 19A G1 3de - G2 3de Aug 16A Aug 14A 10 12:30 MPark 19A - VHS 19A G1 2de - G2 2de CAka 16A - CAka 14A - 11 13:00 MIDDAGETE 12 13:30 13 14:00 FINAAL 19A 1ste vs 2de RUGBYPROGRAM FINAAL 19B FINAAL 16 W G1 vs W G2 07:30-08:30 Monument B Vredendal Sek 08:35-09:35 Muizenberg Vanrhynsdorp 09:40-10:40 Clanwilliam Vredendal B 10:45-11:45 Calvinia Stellenberg 11:50-12:50 Vredendal Monument A 12:55-13:55 Lutzville Cederberg 14:00-15:00 Augsburg Prieska 15:05-16:05 Nuwerus Cederberg W G1 vs W G2