NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Vergelijkbare documenten
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2010

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 10

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V3

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

Gemeenskaplike Vraestel GRAAD 10: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: STELWERK INSTRUKSIES EN INLIGTING. OOS-KAAP Onderwysdepartement UITENHAGE DISTRIK

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NMY-79)

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EAT GRAAD 11

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Motheo Onderwysdistrik

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

PARKTOWN BOYS HIGH SCHOOL (TAAL, GELETTERDHEID & KOMMUNIKASIE) DEPARTEMENT AFRIKAANS AFRIKAANS (EERSTE ADDISIONELE TAAL)

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRSA.2 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2010

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 ASSESSERINGSTAAK 3 NOVEMBER 2014 GRAAD 8

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2

1 Waar ek vandaan kom

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 3 TAAL EN BEGRIP NOVEMBER 2014 GRAAD 8

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Transcriptie:

Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 1 DBE/November 2011 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/Feb. Mrt. 2014 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings. AFDELING A: AFDELING B: AFDELING C: Opstel (50) Langer transaksionele teks (30) Korter teks: Naslaan-, informatiewe en transaksionele tekste (20) 2. 3. 4. 5. 6. Beantwoord EEN vraag uit ELKE afdeling. Skryf in die taal wat geassesseer word. Begin ELKE afdeling op ʼn NUWE bladsy. Jy moet jou skryfstukke beplan, redigeer en proeflees. Gebruik byvoorbeeld ʼn kopkaart of ʼn vloeidiagram of sleutelwoorde, ensovoorts. Doen die beplanning VOORDAT jy die finale produk vir elkeen van die afdelings skryf. Alle beplanning moet duidelik aangedui word. Trek ʼn streep deur die beplanning nadat jy die finale produk geskryf het. 7. Beplan jou tyd só: AFDELING A: 80 minute AFDELING B: 40 minute AFDELING C: 30 minute 8. 9. Nommer elke teks soos dit op die vraestel genommer is. Skryf die titel/opskrif van elke teks boaan jou skryfstuk neer. 10. LET WEL: Die titel word NIE in aanmerking geneem as die woorde getel word NIE. 11. Skryf netjies en leesbaar.

Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 3 DBE/Feb. Mrt. 2014 AFDELING A: OPSTEL VRAAG 1 Kies EEN onderwerp en skryf 250 300 woorde daaroor. Skryf die nommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, boaan jou skryfstuk neer. 1 1.1 N VRIEND WAT JY ALTYD SAL ONTHOU Jy het gedurende jou skoolloopbaan baie vriende gemaak. Daar is egter een vriend wat jy altyd sal onthou. Skryf ʼn opstel oor daardie vriend. [50] 1.2 N DAG SAAM MET N STRAATKIND Jy het ʼn dag saam met ʼn straatkind deurgebring. Dink byvoorbeeld aan: Wat julle gedoen het Hoe mense julle behandel het Die lesse wat jy geleer het Skryf ʼn opstel daaroor. [50]

Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 4 DBE/Feb. Mrt. 2014 1.3 OU LEWE NUWE BEGIN? Jy het besluit om jou verkeerde lewe te los. Dis tyd vir ʼn nuwe begin. Skryf ʼn opstel daaroor. [50] 1.4 REPUBLIC OF SOUTH AFRICA Wat sal jy alles doen as jy jou paspoort het? Dink aan: REPUBLIQUE D'AFRIQUE DU SUD PASPOORT Waarom ʼn paspoort vir jou so belangrik is Die plekke waaroor jy nog altyd gedroom het Die loopbaangeleenthede as jy ʼn paspoort het Skryf ʼn opstel daaroor. [50]

Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 5 DBE/Feb. Mrt. 2014 1.5 Jou ouma is een van daardie mense wat sukkel om met ʼn selfoon te werk. Skryf ʼn opstel daaroor. [50] 1.6 Kies EEN van die volgende visuele tekste en skryf ʼn opstel daaroor. Gee jou skryfstuk ʼn titel. Jou opstel moet direk by die KERN van die prent aansluit. 1.6.1 [Uit:www.google.com] [50]

Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 6 DBE/Feb. Mrt. 2014 1.6.2 1.6.3 [50] [50] TOTAAL AFDELING A: 50

Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 7 DBE/Feb. Mrt. 2014 AFDELING B: LANGER TRANSAKSIONELE TEKS VRAAG 2 Kies EEN onderwerp en skryf 120 150 woorde daaroor. Skryf die nommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, boaan jou skryfstuk neer. 2.1 FORMELE BRIEF Jy het die volgende advertensie in die koerant gelees en wil graag aansoek doen vir hierdie werk. Skryf ʼn formele brief en doen aansoek vir hierdie pos. [30] 2.2 DIALOOG Daar is een of meer van jou familielede oor wie niemand praat nie. Jy het besluit om jou oupa oor hierdie persoon/persone uit te vra. Skryf die dialoog tussen jou en jou oupa neer. [30] 2.3 KOERANTBERIG ʼn Motor is voor ʼn winkel op julle dorp gesteel. Skryf ʼn koerantberig oor wat daar gebeur het. [30] 2.4 TOESPRAAK KELNER OF KELNERIN Dié pos is vanaf 01/04/2014 by Silwer Wolk Spur beskikbaar. Vereistes: Harde werker Goeie kommunikasievermoëns Lief vir mense Eie vervoer Pos jou aansoekbrief aan: Die Bestuurder Silwer Wolk Spur Posbus 498 Durban 4000 Jy is die kaptein van ʼn sportspan. Jy moet jou span voor ʼn belangrike wedstryd motiveer. Skryf jou toespraak. [30] TOTAAL AFDELING B: 30

Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 8 DBE/Feb. Mrt. 2014 AFDELING C: KORTER TEKS: NASLAAN-, INFORMATIEWE EN TRANSAKSIONELE TEKSTE VRAAG 3 Kies EEN onderwerp en skryf 80 100 woorde daaroor. Skryf die nommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, boaan jou skryfstuk neer. 3.1 DAGBOEKINSKRYWING Jou eerste dag by ʼn nuwe werk is verby. Skryf jou gedagtes oor daardie dag in jou dagboek neer. [20] 3.2 UITNODIGING Jou suster gaan trou. Skryf die inhoud van die uitnodigingskaartjie vir die troue neer. [20]

Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 9 DBE/Feb. Mrt. 2014 3.3 POSKAART Jy en jou ouers is met vakansie. Daar het iets wonderliks met jou tydens hierdie vakansie gebeur. Jy kan nie wag om vir jou beste maat daarvan te vertel nie. Gebruik hierdie formaat om die nuus wat jy aan jou maat wil stuur, neer te skryf. Seël [20] TOTAAL AFDELING C: GROOTTOTAAL: 20 100