AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL

Vergelijkbare documenten
GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 10

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2010

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Gemeenskaplike Vraestel GRAAD 10: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: STELWERK INSTRUKSIES EN INLIGTING. OOS-KAAP Onderwysdepartement UITENHAGE DISTRIK

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V3

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Motheo Onderwysdistrik

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NMY-79)

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 ASSESSERINGSTAAK 3 NOVEMBER 2014 GRAAD 8

PARKTOWN BOYS HIGH SCHOOL (TAAL, GELETTERDHEID & KOMMUNIKASIE) DEPARTEMENT AFRIKAANS AFRIKAANS (EERSTE ADDISIONELE TAAL)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRSA.2 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2010

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Afrikaans Huistaal (Werkskedule) Graad 3 Kwartaal 1 Werkboek: Ons leer saam met Manie Muis. / Diftonge / Hannes en die koek / Zak die kat bak koekies

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 3 TAAL EN BEGRIP NOVEMBER 2014 GRAAD 8

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee

Transcriptie:

1 EHLANZENI STREEK JUNIE 2014 GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 PUNTE : 100 TYD : 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye.

2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings. AFDELING A: Opstel (50 punte) AFDELING B: Lang transaksionele tekste (30 punte) AFDELING C: Kort transaksionele tekste (20 punte) 2. Beantwoord EEN vraag uit ELKE afdeling. 3. Skryf in die taal wat geassesseer word. 4. Begin ELKE afdeling op ʼn NUWE bladsy. 5. Jy moet jou skryfstukke beplan, redigeer en proeflees. Gebruik byvoorbeeld ʼn kopkaart of ʼn vloeidiagram of sleutelwoorde, ensovoorts. Doen die beplanning /redigering VOORDAT jy die finale produk vir elkeen van die afdelings skryf. 6. Alle beplanning moet duidelik aangedui word. Trek ʼn streep deur die beplanning nadat jy die finale produk geskryf het. 7. Beplan jou tyd só: AFDELING A: AFDELING B: AFDELING C: 50 minute 40 minute 30 minute 8. Nommer elke teks soos dit op die vraestel genommer is. 9. Skryf die titel/opskrif van elke teks bo-aan jou skryfstuk neer. 10. Dui die getal woorde aan die einde van elke skryfstuk aan. LET WEL: Die titel word NIE in aanmerking geneem as die woorde getel word NIE. 11. Skryf netjies en leesbaar.

3 AFDELING A: OPSTEL Kies EEN onderwerp en skryf 150-200 woorde daaroor. Skryf die nommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, bo-aan. 1. TROETELDIERE Katte se oë is meer sensitief vir lig as wat mense s n is. As die lig af is, sal jy dalk jou tone teen die meubels stamp, terwyl jou kat gemaklik in die huis rond loop. Katte kan nie in algehele donkerte sien nie, maar hul oë het ʼn spesiale weerkaatsende laag wat klein hoeveelhede lig kan bespeur. Skryf ʼn opstel oor jou troeteldier en wat hy/sy alles kan doen, hoe julle speel en wat jy hom/haar voer. 2. BYGELOWE Partykeer dink mense vreeslike bygelowe oor diere uit byvoorbeeld: ʼn Uil wat in die aand op ʼn huis se dak sit bring ongeluk en dood oor die huisgesin. As ʼn swart kat voor jou oor die pad hardloop bring dit ongeluk. Voëls wat in ʼn V vorm vlieg bring geluk. Drie voëls wat saam vlieg bring ongeluk. As ʼn voëltjie op jou kop blaps bring dit geluk ens. Skryf ʼn opstel waarin jy vertel van die bygelowe in jul huis, familie en kultuur.

4 3. MY BESTE VAKANSIE OOIT! Skryf ʼn opstel oor jou beste vakansie. Dink aan: Voorbereiding Waar jy oral was Wat jy alles gedoen het 4. VOORDELE VAN SPORT Dit is baie voordelig om aan sport deel te neem. Boonop is daar verskeie sportsoorte om van te kies! Skryf ʼn opstel oor die voordele van sport. Dink aan: Jou liggaam ferm en gesond, meer energie Vriendskappe brei uit ontspanne, bou selfvertroue Versterkte spiere word nie gou moeg nie Sport leer jou vinniger dink 5. ʼn Klein ongelukkie Jy was besig om jou pa se motor te was en het besluit om dit uit te toets. Jy was nog nooit agter enige motor se stuurwiel nie en het ook nie ʼn leerlinglisensie nie. Skryf ʼn opstel waarin jy vertel wat gebeur het toe jy jou pa se motor uitgetoets het. Dink ook aan: Mag jy jou pa se motor bestuur? Waar was jy toe die ongeluk gebeur het? Wat het gebeur? Wat was jou pa se reaksie? Hoeveel dit gekos het om die skade te herstel? Wat jy gedoen het om jou pa terug te betaal?

5 Kies EEN van die volgende visuele tekste en skryf ʼn OPSTEL daaroor. Gee vir jou skryfstuk ʼn titel. 6. 7. 8. TOTAAL AFDELING A: 50

6 AFDELING B: LANG TRANSAKSIONELE TEKS Kies EEN onderwerp en skryf 120-150 woorde daaroor. Skryf die nommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, bo-aan. 9. VRIENDSKAPLIKE BRIEF Jou maat se ouers gaan na ʼn ander provinsie verhuis. Hy/Sy wil nie die skool en vriendekring verlaat nie. Skryf ʼn brief waarin jy hom / haar gerusstel en oorreed om hom sy/haar ouers te volg. Noem onder andere: Dit is goed as jy naby jou ouers is. Jy kry gereeld kos. Jou klere word gewas en gestryk. As jy iets nodig het, is jou ouers daar. [30] 10. HULDEBLYK Jou beste vriend is oorlede, skryf ʼn huldeblyk vir die plaaslike koerant. Dink aan: Volle name Datum van afsterwe Waar die persoon gebly het Geboortedatum en plek Oorlewendes se name Inligting oor huldigingsdiens [30] 11. KOERANTBERIG Skryf ʼn gepaste beriggie vir julle skoolkoerant. [30]

7 12. DIALOOG Skryf ʼn dialoog tussen die volgende twee figure. [30] TOTAAL AFDELING B: 30 AFDELING C: KORT TRANSAKSIONELE TEKS Kies EEN onderwerp en skryf 80-100 woorde daaroor. Skryf die nommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, boaan. 13. ADVERTENSIE Kies een van die produkte en ontwerp ʼn advertensie. Die advertensie behoort: Eenvoudig, maar kreatief en interessant te wees. Die produk op ʼn kreatiewe en opwindende manier te beskryf. Die leser te oortuig dat hy/sy nie sonder die produk kan funksioneer nie. Op ʼn spesifieke teikenmark gerig te wees. Inligting te verskaf, bv. kontakbesonderhede, prys, waar die produk beskikbaar is, ens. [20]

8 14. DAGBOEKINSKRYWING Jy was by ʼn groot sportbyeenkoms en het ʼn nuwe liefde/held ontmoet. Skryf 2 opeenvolgende dagboekinskrywings oor jou gevoelens neer. Dink aan: Hoe julle ontmoet het Wanneer jy hom/haar moontlik weer sien [20] 15. INSTRUKSIES Jy wil vir jouself ʼn toebroodjie maak. Jy het die volgende bestanddele: ʼn gebakte eier twee snye brood ʼn tamatie margarien kaas sous blaarslaai Skryf stap vir stap neer hoe jy te werk sal gaan om die toebroodjie te maak. [20] TOTAAL AFDELING C: 20 TOTAAL VRAESTEL 3: 100