JUNIE-EKSAMEN GRAAD 10

Vergelijkbare documenten
JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2010

Motheo Onderwysdistrik

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Gemeenskaplike Vraestel GRAAD 10: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: STELWERK INSTRUKSIES EN INLIGTING. OOS-KAAP Onderwysdepartement UITENHAGE DISTRIK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NMY-79)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 ASSESSERINGSTAAK 3 NOVEMBER 2014 GRAAD 8

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRSA.2 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2010

QUEENS HIGH SCHOOL AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL I GRAAD 10 1 ½ UUR NOVEMBER 2008 PUNTE : 35 EKSAMINATOR MNR. D.E.

PARKTOWN BOYS HIGH SCHOOL (TAAL, GELETTERDHEID & KOMMUNIKASIE) DEPARTEMENT AFRIKAANS AFRIKAANS (EERSTE ADDISIONELE TAAL)

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

Transcriptie:

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL JUNIE 2015 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 6 bladsye. Bladsy 1 van 6

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings. AFDELING A: Opstel. AFDELING B: Langer transaksionele tekste. AFDELING C: Transaksionele, naslaan en informatiewe tekste (50 PUNTE) (30 PUNTE) (20 PUNTE) 2. Beantwoord EEN vraag uit elke afdeling. 3. Skryf in die taal wat geassesseer word. 4. Begin elke afdeling op 'n NUWE bladsy. 5. Jy moet jou werk beplan (deur bv. die gebruik van 'n breinkaart / diagram / vloeidiagram / sleutel woorde, ens), redigeer en proeflees. Die planning moet voor elke teks verskyn. VOORBEELD: LINKERBLADSY BEPLANNING/REDIGERING Kan só lyk Onderwerp Inleiding Paragrawe Slot Jy kan dan op die bladsy jou foute vebeter / wys voordat jy die stuk oorskryf. 1.2. Byvoorbeeld: REGTERBLADSY FINALE PRODUK Die sokkerwêreldbeker 6. Alle beplanning moet duidelik aangedui word en ingehandig word. Dit is raadsaam om 'n streep te trek deur die beplanning. 7. Jy word sterk aangeraai om jou tyd met die beantwoording van elke afdeling as volg te verdeel: 70 minute aan Afdeling A 30 minute aan Afdeling B 20 minute aan Afdeling C. Bladsy 2 van 6

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL AFDELING A: OPSTEL VRAAG 1 Kies EEN vraag en skryf 150 200 woorde oor die onderwerp. Skryf die nommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, bo-aan. 1.1 My skool is fantasties! 1.2 Ek hou van 1.3 Dis my geheim. 1.4 Leerders MOET toegelaat word om selfone skool toe te vat want 1.5 Straatkinders. 1.6 Kies EEN van die volgende prente en skryf n OPSTEL daaroor. Skryf die vraagnommer (bv. 1.6.1) en die titel van jou opstel neer. LET WEL: Daar moet n duidelike verband tussen die osptel en die prent wat jy gekies het wees. 1.6.1 Bladsy 3 van 6

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL 1.6.2 1.6.3 TOTAAL AFDELING A: 50 Bladsy 4 van 6

AFDELING B: LANG TRANSAKSIONELE TEKS VRAAG 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL Kies EEN onderwerp en skryf 120 150 woorde daaroor. Skryf die nommer en die opskrif van die teks wat jy kies, boaan jou skryfstuk neer. 2.1 VRIENDSKAPLIKE BRIEF Jou vriend/vriendin het baie swak in n Afrikaanstoets gedoen. Skryf n vriendskaplike brief waarin jy advies aan hom/haar gee oor hoe om beter in Afrikaans te doen. [30] 2.2 DIALOOG Jy het sopas jou skoolrapport vir jou ma gegee en het goed gedoen behalwe in EEN vak. Skryf n dialoog tussen jou en jou ma oor jou punte op jou rapport. Jy MOET die vak waarin jy swak gedoen het noem en bespreek. [30] 2.3 FILMRESENSIE Jy het sopas n film gekyk wat jy baie graag wou sien maar is diep teleurgestel omdat jy soveel meer verwag het. Skryf n filmresensie oor die film. [30] 2.4 HULDEBLYK Een van jou beste vriende/vriendinne is oorlede in n skietvoorval. Skryf n huldeblyk oor hom/haar wat jy by die roudiens gaan lewer wat die skool gereël het. [30] TOTAAL AFDELING B: 30 Bladsy 5 van 6

AFDELING C: KORT TRANSAKSIONELE TEKS AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL Kies EEN onderwerp en skryf 80 100 woorde daaroor. Skryf die nommer en die opskrif van die teks wat jy kies, boaan jou skryfstuk neer. 3.1 ADVERTENSIE Jou hond het kleintjies gehad en jy wil die babahondjies verkoop. Ontwerp n advertensieplakaat waarop jy dit adverteer, 3.2 INSTRUKSIES Jy is by n vriend/vriendin se verjaarspartytjie.teen 12:00 die nag het jy genoeg gekuier en bel jou pa om jou te kom haal. Skryf die instruksies wat jy vir jou pa gee van punt A, waar jy bly, na punt B waar jy wil hê jou pa jou by die partytjie moet kom haal. [20] 3.3 DAGBOEKINSKRYWING Jy moet die skoolhoof gaan sien omdat jy per ongeluk n venster in die Afrikaansklas gebreek het. Maak n dagboeninskrywing oor TWEE dae soos volg: Jou gevoelens die dag VOOR jy die hoof gaan sien het. Jou gevoelens die dag NA jy die hoof gaan sien het. [20] TOTAAL AFDELING C: 20 VRAESTEL TOTAAL: 100 Bladsy 6 van 6