GRAAD 11 NOVEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Vergelijkbare documenten
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2010

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 10

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Gemeenskaplike Vraestel GRAAD 10: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: STELWERK INSTRUKSIES EN INLIGTING. OOS-KAAP Onderwysdepartement UITENHAGE DISTRIK

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Motheo Onderwysdistrik

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

AFRIKAANS EAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NMY-79)

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRSA.2 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2010

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

PARKTOWN BOYS HIGH SCHOOL (TAAL, GELETTERDHEID & KOMMUNIKASIE) DEPARTEMENT AFRIKAANS AFRIKAANS (EERSTE ADDISIONELE TAAL)

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 ASSESSERINGSTAAK 3 NOVEMBER 2014 GRAAD 8

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

AFRIKAANS HUISTAAL: VRAESTEL I PROEFVRAESTEL I

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 1

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

GRAAD PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: VAN: *3AFHL*

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

Transcriptie:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye.

2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE AFDELINGS: AFDELING A: Opstel (50) AFDELING B: Langer Transaksionele Teks (30) AFDELING C: Korter Teks: Naslaan-, informatiewe en transaksionele tekste (20) 2. Beantwoord EEN vraag uit ELKE afdeling. 3. Skryf in die taal waarin jy geassesseer word. 4. Begin ELKE afdeling op ʼn NUWE bladsy. 5. Jy moet jou skryfstuk beplan, redigeer en proeflees. Gebruik byvoorbeeld ʼn kopkaart of ʼn vloeidiagram of sleutelwoorde, ens. Doen jou beplanning VOORDAT jy die finale produk vir elkeen van die afdelings skryf. 6. Alle beplanning moet duidelik aangedui word. Trek ʼn streep deur jou beplanning nadat jy die finale produk geskryf het. 7. Beplan jou tyd so: AFDELING A: 80 minute AFDELING B: 40 minute AFDELING C: 30 minute 8. Nommer die skryfstukke soos wat dit op die vraestel verskyn. 9. Skryf die titel/opskrif van elke teks boaan jou skryfstuk neer. 10. LET WEL: Die titel word NIE in aanmerking geneem as die woorde getel word NIE. 11. Skryf netjies en leesbaar.

(NOVEMBER 2013) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 3 AFDELING A: OPSTEL VRAAG 1 Kies EEN onderwerp en skryf 250 300 woorde daaroor. Skryf die nommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, boaan. 1.1 My fantastiese familie Jy het onlangs weer besef hoe fantasties jou familie is! Beskryf ʼn insident/(e) wat gebeur het wat jou wéér laat besef het hoe fantasties jou familie is. [50] 1.2 Wat is Facebook se status? 1.3 Al hoe meer studies, artikels, blogs en, ja, selfs Facebook-updates begin verwys na Facebook-fatigue. (Hanlie Stadler, Rapport, 4 Maart 2012) Dink jy ook dat Facebook ou nuus is, of dink jy dit gaan nog lank gebruik word? Argumenteer jou standpunt in ʼn opstel. [50] Dit is presies dáárdie woorde wat jou in die moeilikheid laat beland het! Vertel ons die storie van hoe jy in die moeilikheid beland het. Ons stel nie belang hoe jy uit die moeilikheid gaan kom nie net hoe jy daarin beland het! Gee jou eie gepaste titel vir jou skryfstuk. [50]

4 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (NOVEMBER 2013) 1.4 Hoekom is ek, ek? Is dit oorerwing (gene) of jou omgewing/gemeenskap/samelewing wat jou maak wie jy is? Skryf ʼn opstel waarin jy die vraag beredeneer. Jy moet die invloed van oorerwing (gene) en van die omgewing/gemeenskap/samelewing waarin jy woon, bespreek en tot ʼn gevolgtrekking kom wat dit is wat jou maak wie jy is. Dit is ʼn goeie idee om voorbeelde by elk te gee. [50] 1.5 Agter die ( maskers Baie van jou vriende is anders by die skool as wat hulle by die huis is en dit het jou laat besef dat mense maskers dra. (Miskien is jy een van hulle!) Dit laat jou wonder hoekom dit so is. Skryf ʼn opstel waarin jy wonder/bespiegel waarom mense dit nodig vind om maskers te dra. [50]

(NOVEMBER 2013) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 5 1.6 Bestudeer die visuele tekste noukeurig. Laat jou gedagtes gaan en kies EEN om oor te skryf. Jou skryfstuk moet ooreenstem met die boodskap wat die prent uitbeeld. 1.6.1 1.6.2 [Bron: You, 11 November 2011] [Bron: Huisgenoot, 8 Maart 2012] 1.6.3 1.6.4 [Bron: Jip, 16 Julie 2012] [Bron: Huisgenoot, 22 September 2011] [50] TOTAAL AFDELING A: 50

6 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (NOVEMBER 2013) AFDELING B: LANG TRANSAKSIONELE TEKSTE VRAAG 2 Kies EEN onderwerp en skryf 120 150 woorde daaroor. Skryf die nommer van die onderwerp wat jy kies, boaan. 2.1 DIALOOG Jou skool wil graag geld vir ʼn gemeenskapprojek insamel en het besluit om n kookkompetisie te hou. Een van die voorwaardes om te kan deelneem, is dat jy ʼn bekende persoonlikheid moet kry om saam met jou te kook. Skryf die gesprek neer waarin jy ʼn bekende persoon vra om saam met jou aan die kookkompetisie deel te neem. 2.2 VRIENDSKAPLIKE BRIEF Die volgende berig in die koerant het jou aandag getrek: Familie wil historiese Titanic-brief bekom Die familie van ʼn chirurg wat in die Titanic-skeepsramp gesterf het, het gevra vir hulp om ʼn verlore brief in die hande te kry. Mnr. John Edward Simpson het die brief twee dae voor die ramp aan sy ma geskryf en sy het dit na sy dood ontvang. Die brief het 15 jaar gelede verdwyn, en die familie wil dit graag terughệ. [Verwerk en aangepas uit Rapport, Februarie 2012] Verbeel jou dat jy John Edward Simpson is en dié brief aan jou ma geskryf het. Vertel aan jou ma wat jy tot dusver alles op die skip gedoen het. Aangesien die brief vanaf ʼn skip geskryf word, is dit nie nodig om ʼn adres te gebruik nie. [30] 2.3 TYDSKRIFARTIKEL TROTS SUID-AFRIKAANS (deur... ) Dit is die titel van jou artikel wat in ʼn tydskrif gaan verskyn. Skryf nou die inhoud wat daarby pas. Jou artikel kan net een/verskeie dinge beskryf wat jou trots maak om ʼn Suid-Afrikaner te wees. 2.4 EIE OPINIE Die hoogtepunt van jou skool se sportseisoen is die Derbydag teen julle vyandskool. Die rugbywedstryd het egter in ʼn bakleiery ontaard en is deur die skeidsregter gestop. Die plaaslike koerant het ʼn onderhoud met ʼn paar van die toeskouers, ook met jou, gevoer. Die volgende is ʼn uittreksel van die onderhoud soos dit in die koerant gepubliseer is.

(NOVEMBER 2013) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 7 Op die vraag wat die leerder dink van die bakleiery op die veld tussen die rugbyspelers het die leerder geantwoord: Ons skool se seuns is barbaars en ek is skaam om te sê dat ek in dieselfde skool as hulle is. Baie van die leerders en onderwysers was ontsteld oor jou antwoord op die vraag. Skryf jou opinie oor die gebeure en regverdig die stelling wat jy gemaak het. Rig jou skrywe aan die leerders van jou skool. [30] TOTAAL AFDELING B: 30

8 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (NOVEMBER 2013) AFDELING C: KORT TRANSAKSIONELE TEKSTE VRAAG 3 Kies EEN onderwerp en skryf 80 100 woorde daaroor. Skryf die nommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, boaan. 3.1 VERDUIDELIKING Nie almal kan ʼn vloerplan van ʼn huis verstaan nie, daarom moet daar ʼn paragraaf wees wat dit verduidelik. Bestudeer die volgende vloerplan en verduidelik dit skriftelik aan voornemende kopers. Formaat: Paragraaf Titel: Vloerplan (20) [Bron: My tyd, 2 Oktober 2011]

(NOVEMBER 2013) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 9 3.2 ARGUMENTE TEEN/VIR Die afrigter van jou sportspan het ʼn groot probleem. Daar is twee goeie spelers vir dieselfde posisie. Hy/Sy vra jou om hom/haar te help om die beste keuse vir die span te maak. Teken die volgende tabel oor en voltooi dit, want dit kan jou help om die regte keuse te maak. Gebruik volsinne as jy die positiewe en negatiewe punte invul. Sportsoort: Posisie: Speler 1 Speler 2 Positiewe punte: Negatiewe punte: My keuse is: [20]

10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (NOVEMBER 2013) 3.3 RADIOBOODSKAP Dit is jou ouma se 80 ste verjaarsdag en jy wil dit baie spesiaal vir haar maak. RSG (Radio sonder Grense) het ʼn spesiale program waarin bejaardes met hulle verjaarsdae gelukgewens word. Skryf die boodskappie soos jy dit op haar verjaarsdag uitgesaai wil hê. 3.4 ADVERTENSIE Die maatskappy het nog net dié prent wat hulle in hulle advertensieveldtog wil gebruik. Skryf die woorde van die advertensie vir ʼn nuwe melkdrankie. Die nuwe produk sal oor twee maande op die winkelrakke wees. [20] TOTAAL AFDELING C: 20 GROOTTOTAAL: 100