GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS: DISTRIK D6 & D7 AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 1 TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES IN KONTEKS MEMORANDUM GRAAD 11 JUNIE 2017

Vergelijkbare documenten
GRAAD 11 NOVEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYNE

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS: DISTRIK D6 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 JUNIE EKSAMEN 2017 GRAAD 10 MEMORANDUM PUNTE: 80 TYD: 2 UUR

GRAAD 10 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL MEMORANDUM VREASTEL 1 JUNIE 2018 PUNTE : 120 TYD : 2 ½ UUR. Hierdie memoranduml bestaan uit 6 bladsye

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS: DISTRIK D7 & D16 MEMORANDUM AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 10 JUNIE 2017

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V MEMORANDUM

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 NASIENRIGLYN

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

RIGLYNE VIR DIE OPSTEL VAN GRAAD 12- EKSAMENVRAESTELLE VIR TALE HUISTAAL EERSTE ADDISIONELE TAAL TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 VRAESTEL 1 MEMORANDUM JUNIE 2017

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 NASIENRIGLYNE

GRAAD 11 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V1 NASIENRIGLYN

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

VOORBEELDVRAESTEL GRAAD 10 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM. PUNTE: 70 TYD: 2 uur. Hierdie memorandum bestaan uit 6 bladsye.

NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL V1 SEPTEMBER 2017 NASIENRIGLYNE

GRAAD 9 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

MEMORANDUM JUNIE 2015

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS HUISTAAL V1

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

A Hoe Ram en sy vrou vir Luiperd en Jakkals uitoorlê het A Die luiperd, die ram en die jakkals

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 SEPTEMBER 2016 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 12 GEMEENSKAPLIKE VRAESTEL VRYSTAAT NASIENRIGLYNE. Junie 2018 VRAESTEL 1

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11

AFRIKAANS EAT GRAAD 11

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V1 NASIENRIGLYN

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 9 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

GENERAL EDUCATION AND TRAINING AFRIKAANS HUISTAAL JUNIE EKSAMEN 2012 GRAAD 6

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

DISTRIK: GAUTENG-WES GEMEENSKAPLIKE EKSAMEN: JUNIE 2016 VAK: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL: 1 (TAAL IN KONTEKS) GRAAD: 11 MEMORANDUM

PUNTE: 80 TYD: 2 uur

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Amptelike Tale Huistaal Eerste Addisionele Taal Tweede Addisionele Taal. Taal in konteks

GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 NASIENRIGLYN

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS: DISTRIK D6 &D7 AFRIKAANS HUISTAAL V1 TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES IN KONTEKS GRAAD 11 JUNIE 2017

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 1 MEMORANDUM JUNIE 2017

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 NASIENRIGLYN

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

DISTRIK: GAUTENG-WES GEMEENSKAPLIKE EKSAMEN NOVEMBER AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL: 1 (TAAL IN KONTEKS) GRAAD: 10 Memorandum Punte: 70 Tyd: 2 uur

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 1 Begrip, Opsomming en Taal Memorandum

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V1 NASIENRIGLYN

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 MEMORANDUM / NASIENRIGLYNE JUNIE 2017

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 NASIENRIGLYN

GRAAD PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: VAN: *3AFHL*

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GRAAD 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 MEMORANDUM / NASIENRIGLYNE JUNIE 2017

Transcriptie:

GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS: DISTRIK D6 & D7 AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 1 TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES IN KONTEKS MEMORANDUM GRAAD 11 JUNIE 2017 PUNTE: 70 AFDELING A: LEESBEGRIP Nasien van die leesbegrip: Hierdie memorandum bestaan uit 6 bladsye. Spel- en taalfoute word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op begrip is. Vir oop vrae word geen punte toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM NIE. Die rede/motivering moet oorweeg word. Vrae wat aanhalings uit die leesstuk verg, word nie gepenaliseer indien die aanhalingstekens ontbreek nie. Waar eenwoord-antwoorde gevra word en die kandidaat n volsin gee, is dit korrek mits die korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig word. Wanneer twee of drie feite/punte vereis word en die kandidaat gee n hele reeks, word slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien. Indien die kandidaat woorde uit n ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel verskyn, word die vreemde woorde geïgnoreer. Indien die antwoord sonder die vreemde woorde sinvol is, word die kandidaat nie gepenaliseer nie. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, word dit aanvaar. Aanvaar dialektiese variasies. Vir meervoudigekeuse-vrae word sowel die letter as die korrekte antwoord wat ten volle uitgeskryf is, aanvaar. VRAAG 1 (Sien binne konteks na; sien betekenis na, nie woorde/taalgebruik nie.) Vraag Antwoord Punt 1 2 3 4 5 1.1.1 Katte is nie bly om hul eienaars te sien wanneer dié van die 1 1 werk kom nie. 1.1.2 Hulle speel net toneel. 1 1 1.2 Feit (geen punt nie, maar moet aangedui wees en korrek wees alvorens die motivering die punt verdien) n Studie/navorsing is aan die Oregon Staatsuniversiteit/in 1 1 Amerika gedoen. bevindings 1 1 Blaai om asseblief

Afrikaans Huistaal/V1 2 Junie 2017 NSS - Memorandum 1.3 Slegs Nee antwoord gegee Puntelling ontbreek in memo Nee Diere sal enige iets doen om kos/water te kry. 1 Die diere het na die mense gehardloop omdat hulle die kos/water aangedra het. 1 1.4 Menslike interaksie Kos Reuke Speelgoed 4 4 1.5 Net JA as moontlike antwoord gegee. Ja Navorsing maak altyd klein steekproewe gebruik om bevindings te maak. 1.6 Katte is net so liefdevol as wat honde is. 2 1 interaksie met die sosiale stimulus verkies 1 1.7 Leeu(-s) 3 1 Jagluiperd(-s) 1 240 kg/hulle gewig 1 1.8 Huiskatte is dieselfde as hul bosfamilie. 1 1 1.9 As die kat hul gebied (met urine) afmerk./teen hul familie skuur. Hy wil sy reuk aan jou afsmeer. Die kat aanvaar jou as deel vn sy familie. 3 3 1.10 Jy kan met jou katte speel./sosiale interaksie met hulle hê. 3 1 Jy kan n veilige gebied waar hulle kos kan kry, skep. 1 Die leerling bied n eie gepaste motivering vir JA/NEE aan, bv. Ja Leeus kry hul sekuriteit en veiligheid in die troppe. 1 1.11 Dit is wanneer die kat een oomblik lieftallig is en die ander oomblik aan katgevegte deelneem. 1 1 1.12 Die katte moet rus na die intense energieontploffings wat ontstaan wanneer hulle klaar gejag het. 1 1 1.13 Ja Nie NEE antwoord gegee nie Die navorsing het die stereotipe oor afsydige katte verkeerd bewys. 2 1

Afrikaans Huistaal/V1 3 Junie 2017 NSS - Memorandum 1.14 Die katjie was nie liefdevol soos wat met die woorde kietsie bedoel word nie, maar het die ander rugbyspan getakel./aangeval. 1 1 1.15 Nee Hy noem die kat kietsie. Die kat wat op sy hand sit, is klein./lyk liefdevol./onskuldig. 2 2 1.16 Die rugbyspan het oënskynlik gelyk asof die Crusaders hulle kan wen, maar toe takel die Cheetahs die Crusaders. 1 1 TOTAAL AFDELING A: 30 AFDELING B: OPSOMMING VRAAG 2 Nasien van die opsomming Opskrif/Titel: Daar word nie van kandidate verwag om die leesstuk van n opskrif/titel te voorsien nie. Kandidate moet die opsomming in hul eie sinne, in enige volgorde skryf. Slegs antwoorde wat in volsinne aangebied word, verdien punte. Rofwerk/beplanning moet duidelik aangedui word. Indien dit nie die geval is nie, word die eerste opsomming nagesien. Kandidate moet die korrekte getal woorde aandui. Punte word soos volg toegeken: o 7 punte vir 7 feite (1 punt vir elke feit) o 3 punte vir taal o Puntetotaal: 10 Verspreiding van taalpunte wanneer die kandidaat nie woordeliks aangehaal het nie: o 1-3 feite korrek: ken 1 punt toe o 4-5 feite korrek: ken 2 punte toe o 6-7 feite korrek: ken 3 punte toe Verspreiding van taalpunte wanneer kandidaat woordeliks aangehaal het. o 6-7 direkte aanhalings: ken geen taalpunte toe nie o 1-5 direkte aanhalings: ken 1 punt vir taal toe LET WEL: Tel van woorde: o Nasieners moet die aantal woorde wat gebruik is, tel. o Geen punte word afgetrek as die kandidaat nie die getal woorde aangedui het nie of as die getal woorde wat gebruik is, verkeerd aangedui is. o Indien die kandidaat die vereiste getal woorde oorskry, lees tot by 90 woorde en ignoreer die res van die opsomming. o Korter opsommings wat die vereiste wenke bevat, mag nie gepenaliseer word nie.

Afrikaans Huistaal/V1 4 Junie 2017 NSS - Memorandum ʼn Opsomming wat in paragraafvorm aangebied word, kan die volgende moontlike bewoording gebruik: In Réunion kan jy op die rand van n aktiewe vulkaan loop. Of jy kan tropiese eilandaktiwiteite maamaak as jy die koraalrif in n glasbodem-kajak beleef, sonder om nat te word. Verder bied die fusionkos van Frans, Chinees en Indies n heerlike vergryp aan Réunion se cuisine. Die avontuurlustige toeris kan die skeurvallei in die berge tydens n canyon-avontuur verken of andersins kan die die mees bedeesde om die gaan snorkel. Verder bied Hell-bourg tall staproetes om die omgewing mee te verken en die dorpie self bied talle fotogeniese oomblikke. Getal woorde: 90 OF AANHALING UIT TEKS 1 kan jy spog dat jy op die rand van n aktiewe vulkaan geloop het 2 n rit op n deurskynende kajak organiseer om die koraalrif te beleef, sonder om nat te word. 3 As jy hou van fusionkos met inspirasie van ander kulture, sal jy mal wees oor Réunion se cuisine 4 Jy kan die skeurvalleie in die berge verken in n canyon-avontuur 5 as jy van meer bedeesde aktiwiteite hou, kan jy gaan snorkel. 6 as jy een val die talle staproetes in die omgewing wil verken 7 Die dorpie self bied ook talle fotogeniese geleenthede A B C D E F G MOONTLIKE BEWOORDING Jy kan op die rand van n aktiewe vulkaan loop. Die koraalrif kan in n glasbodem-kajak beleef word sonder om nat te word. Reunion se cuisine is n proe werd as jy van fusionkos hou. Jy kan die skeurvallei tydens n canyonavontuur verken. Snorkel is een van die bedeesde aktiwiteite wat jy kan beoefen. Hell-bourg bied talle staproetes om die omgewing mee te verken. Daar is ook talle fotogeniese oomblikke in Hell-bourg vir die ywerige fotograaf. Getal woorde: 76 TOTAAL AFDELING B: 10 AFDELING C: TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES Nasien van hierdie afdeling: Spelling: o Eenwoord-antwoorde word verkeerd gemerk as die spelling verkeerd is. Indien die spelling van die bepaalde woord korrek moet wees, word die spelling verkeerd gemerk al word die antwoord in n sin aangebied. o In volsin-antwoorde word verkeerde spelling net gepenaliseer indien die fout in die taalstruktuur getoets word. o Waar n afkorting getoets word, behoort die punte op die regte plek te wees. Sinskonstruksies moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word soos in die instruksie aangedui. By meervoudigekeuse-vrae word BEIDE die letter wat ooreenstem met die korrekte antwoord EN die antwoord wat uitgeskryf word, aanvaar. Blaai om asseblief

VRAAG 3: ADVERTENSIE Vraag Antwoord Punt 1 2 3 4 5 6 3.1 Diftong/tweeklank 1 1 3.2 Mees geliefde 1 1 3.3. regte karringmelk 1 2 Die woorde word in hoofletters geskryf om uit te staan wat tot die oorreding bydra. Voeg asb 3.4 in : splinternuut (1) 3.5 Die wyse waarop die nuwe reeks produkte aangebied 1 word, word aangedui. 1 3.6 Nuut 1 1 3.7 Die leerling maak van melk as bepaler in n eie sin 1 gebruik, bv. Die melkkan staan op die stoep. 1 3.8 Die woord bestaan uit voor- en agtervoegsels sowel as meer as een stam. 1 1 3.9 Varsheid 1 1 3.10 Dit is die direkte woorde van die maatskappy om die beskuit te bemark. 1 1 Die leerling bied.n soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. [10] VRAAG 4: STROKIES Vraag Antwoord Punt 1 2 3 4 5 6 4.1 Pa s 1 1 4.2 Die leerling maak van kan as n selfstandige naamwoord in n sin gebruik, bv. Die kan is vol petrol. 1 1 4.3 Reg so 1 1 n Ander woord/-e wat in konteks sal pas, kan ook as antwoord gegee word. 4.4 Nee. 1 In die laaste raampie dra hy nie sy trui of gebruik die sambreel soos wat die pa bedoel het nie. 1 4.5 Die seun kry koud. 1

4.6 Die leerling verskaf n eie gepaste adjektief/byvoeglike 1 naamwoord, bv. Verslete 1 4.7 Doodstadig/slakstadig 1 1 4.8 Besitlike voornaamwoord 1 1 4.9 Die karretjie was stadig. 1 1 Indien die leerlinge was gewees gebruik, antwoord nie korrek nie. is die 4.10 Berede 1 [10] VRAAG 5: ARTIKEL Vraag Antwoord Punt 1 2 3 4 5 6 5.1 Dit is hoe die seuntjie die woord uitspreek/direkte rede 1 1 5.2 Hulle wou nie in die wind buite wees nie. 1 1 5.3 Eekhorinkie 1 1 5.4 Die leerling maak van n gepaste antoniem in n sin gebruik, bv. Die lompe diertjie val uit die boom. 1 1 5.5 Bywoord (van wyse) 1 1 5.6 Hy sê dat hy van haar hou. 1 1 5.7 Terwyl ek my vir n tranedal staal, bly hy n rukkie stil en kyk op na my. 1 1 5.8 Die klein kind word met die groter kinders vergelyk. 1 1 5.9 Op 1 1 5.10 Ronelle van Loggerenberg 1 1 [10] TOTAAL AFDELING C: 30 GROOTTOTAAL: 70