PUNTE: 80 TYD: 2 uur

Vergelijkbare documenten
JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 1 Begrip, Opsomming en Taal Memorandum

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

GRAAD 10 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL MEMORANDUM VREASTEL 1 JUNIE 2018 PUNTE : 120 TYD : 2 ½ UUR. Hierdie memoranduml bestaan uit 6 bladsye

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

A Hoe Ram en sy vrou vir Luiperd en Jakkals uitoorlê het A Die luiperd, die ram en die jakkals

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

AFRIKAANS EAT GRAAD 11

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 MEMORANDUM

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 NASIENRIGLYNE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

RIGLYNE VIR DIE OPSTEL VAN GRAAD 12- EKSAMENVRAESTELLE VIR TALE HUISTAAL EERSTE ADDISIONELE TAAL TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 NASIENRIGLYN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 9 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 ASSESSERINGSTAAK 3 NOVEMBER 2014 GRAAD 8

GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS: DISTRIK D6 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 JUNIE EKSAMEN 2017 GRAAD 10 MEMORANDUM PUNTE: 80 TYD: 2 UUR

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYNE

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 9 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

QUEENS HIGH SCHOOL AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL I GRAAD 10 1 ½ UUR NOVEMBER 2008 PUNTE : 35 EKSAMINATOR MNR. D.E.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

MEMORANDUM JUNIE 2015

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 10

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V MEMORANDUM

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 MEMORANDUM / NASIENRIGLYNE JUNIE 2017

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 MEMORANDUM / NASIENRIGLYNE JUNIE 2017

GRAAD 10: PROEFVRAESTEL EKSAMEN 2006 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 MEMORANDUM

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2010

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

basic education Department: Basic Education REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 9 AFRIKAANS HUISTAAL 2012: MODELVRAE TOETS MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

Transcriptie:

Wes-Kaap Onderwysdepartement Western Cape Education Department ISebe lemfundo lentshona Koloni NASIONALE STRATEGIE VIR LEERDERPRESTASIE GRAAD AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL EEN MEMORANDUM/NASIEN RIGLYNE SEPTEMBER 009 PUNTE: 80 TYD: uur Hierdie memorandum bestaan uit 7 bladsye

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL JUNIE 009 MEMORANDUM VRAAG Tydskrifartikel. sosiale-netwerkgier (aanhalingstekens onnodig; reg gespel) (). A ().3 Waar ().4 Obama het Twitter gebruik om veral met die jeug te kommunikeer en hul steun in die verkiesing te verkry./ Obama het die verkiesing gewen omdat hy van Twitter gebruik gemaak het om veral met die jeug te kommunikeer.(volsin) ().5 Om inligting aan iemand te gee ().6 doeltreffend (aanhalingstekens onnodig; reg gespel) ().7 Die mense in gevaar het boodskappe gestuur om te sê waar hulle was. ().8 Amerika ().9 Twitter is besig om gewilder as Facebook te raak./ Twitter is gewild onder ou en jong mense. (volsin) ().0 die aanbod van die hand gewys (moet ses woorde wees en moet aangehaal wees.) (). Suid-Afrikaanse politici soos Helen Zille het dit nie so baie gebruik in die verkiesing nie. (moet n volsin wees) (). Ouer mense soos Obama en Oprah gebruik Twitter. Die ouer mense tussen 5 en 34 stuur meer boodskappe is in n meningspeiling bevind. () [4] VRAAG Brief aan n tydskrif. onlangse (moet aanhaal) (). Die dromme is bobbejaan-bestand, m.a.w. op so n manier gemaak dat bobbejane dit nie kan oopkry nie./ n Mens verwag nie dat die bobbejane die drom sal oopkry nie, want dit is bobbejaanbestand. ().3. Hy was kalm/ glad nie bang nie/ gerus. ().3. hy ewe nonchalant uitklim Hy was glad nie haastig om weg te kom nie () Leerders kan ook net die woord nonchalant of glad nie haastig aanhaal..4 Die aap kon dalk die bier gedrink het. () [7]

3 VRAAG 3 Advertensie 3. Ja () Dit is n reistydskrif en om weg te breek beteken om te reis/weg te kom. (volsin) () 3. Ouer mense wat daarvan hou om te reis () 3.3 n Swerwer is iemand war reis/daarvan hou om ander plekke te verken (en die tydskrif gee inligting oor verskillende tipes vakansies) () 3.4. reis 3.4. lees 3.4.3 alleen (3) 3.5 e-pos sms () [9] TOTAAL VIR AFDELING A: 30 PUNTE VRAAG 4 Opsomming. Skakel met positiewe mense in jou sosiale lewe en jou werksomgewing.. Luister na praatjies wat jou kan motiveer. 3. Lees boeke wat handel oor selfverryking/ hoe om jou doelwitte te bereik. 4. Skryf jou drome en doelwitte neer en wees doelgerig. 5. Dis goed om n mentor te kry met wie jy kan gesels. 6. Leer uit jou foute en moenie vrees vir mislukking nie. 7. Wees dankbaar vir al die goeie dinge in jou lewe. TOTAAL VIR AFDELING B: 0 PUNTE

4 NASIEN VAN DIE OPSOMMING Opsommings in die verkeerde formaat word nie geassesseer nie. Slegs feite in volsinne aangebied, verdien punte Eerste opsomming word nagesien indien beplanning nie duidelik aangedui is nie. Kandidate moet die getal woorde aandui. Punte word soos volg toegeken: 7 punte vir 7 feite 3 punte vir taal Penaliseer soos volg: 5 ekstra woorde word toegelaat in lang opsommings; die res van die opsomming word geïgnoreer. Moenie penaliseer vir opsommings wat te kort is as al die feite daar is nie. TAALFOUTE (grammatika, spelling en punktuasie). Trek van die 3 punte af:. 0-4 foute: geen penalisering. 5-0 foute: trek punt af 3. -5 foute: trek punte af 4. 6 foute of meer: trek 3 punte af VIR DIREKTE AANHALINGS VAN VOLLEDIGE SINNE. Penaliseer soos volg:. -3 volledige sinne aangehaal: geen penalisering. 4-5 volledige sinne aangehaal: trek punt af 3. 6-7 volledige sinne aangehaal: trek punte af Trek punt af van die totaal vir getal feite plus taalgebruik indien die kandidaat nalaat om getal woorde aan te dui of indien die verkeerde getal woorde aangedui is.

5 AFDELING C: TAAL VRAAG 5: WOORDSTRUKTURE Spelling moet van nommer 5. 5.0 korrek wees. Antwoorde moenie net semanties nie, maar ook sintakties inpas. 5.. wie se Korrekte vorm 5.. misluk / gefaal Antoniem 5.3. abnormale Korrekte vorm van die woord 5.4. vuurwarm Intensiewe vorm 5.5. alleenloper / enkeling Woordeskat:een woord vir persoonsnaam 5.6. voordeel Antoniem 5.7. boom Idiomatiese uitdrukking 5.8. liefdesband Samestelling + Verbindingsklank 5.9. pyn Verwarrende woorde 5.0 l ( kleinletter; geen punte nie) Afkorting 5. glasie Verkleining 5.. by Korrekte voorsetsel 5.3. troue Korrekte woord 5.4. afsprake Meervoudsvorm 5.5. makliker Vergrotende trap 5.6. twaalf Getal uitskryf 5.7. potte Meervoudsvorm 5.8. deksel Idiomatiese uitdrukking 5.9. beste Oortreffende trap 5.0. goeie Korrekte vorm van die woord [0]

6 VRAAG 5: SINSTRUKTURE Sinstrukture moet grammatikaal korrek wees. Spelfoute word nie gepenaliseer nie. Let op die bepaling vir punktuasie in vraagnommer 5., 5.4 en 5.8. 5.. Omgee vir ander mense was () die mooiste eienskap wat n mens kon () hê. 5.. Wat kom deur baie sweet? (Indien vraagteken weggelaat is, kry kandidaat nie die punt nie) 5.3. Niemand () kan dit van jou wegvat nie. () 5.4. Toe ek my eerste CD uitgereik het, () kon () niks my keer nie. (Indien komma weggelaat is, kry kandidaat nie die eerste punt nie ) 5.5. Hy sal / gaan soms liedjies van die internet aflaai. (Hele sin moet korrek wees om punt te verdien.) 5.6. Verkies om n CD in sy hand te hou. (moet twee woorde wees) 5.7. Sy items soos CD s, boeke en kitare is vir hom waardevol en sal onbetaalbaar wees om te vervang (moet twee woorde wees) 5.8. Hy sê ook dat hulle n kamer vol boeke het. 5.9. Boeke is van kleinsaf (deur hom ) verslind. OF Boeke is (deur hom) van kleinsaf verslind. 5.30. Hy het elke aand / met n flitslig / in sy bed gelê en lees. 5.3. Fjay voel vrede is nie n moeilike ding om te verstaan en te behaal nie. [6]

7 VRAAG 6: KRITIESE TAALBEWUSTHEID STROKIESPRENT 6.. Hy is dronk / Hy is besope / Hy is onder die invloed van drank / Hy het te veel gedrink. 6.. Mans gaan net partytjies toe om te drink / Vroue gaan net partytjies toe om met nuwe klere te spog. OF Vir mans beteken partytjies geleentheid om te drink/ Vir vroue beteken partytjies nuwe klere OF Mans hou daarvan om hulle by partytjies te geniet / Vroue hou daarvan om by partytjies te spog 6.3. B / Sy kon maar net sowel by die huis / tuis gebly het, want Nols sien haar nie raak nie. [4] TOTAAL AFDELING C: 40 GROOTTOTAAL: 80