JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Vergelijkbare documenten
JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EAT GRAAD 11

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 10

GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS: DISTRIK D6 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 JUNIE EKSAMEN 2017 GRAAD 10 MEMORANDUM PUNTE: 80 TYD: 2 UUR

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYNE

GRAAD 9 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V MEMORANDUM

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

RIGLYNE VIR DIE OPSTEL VAN GRAAD 12- EKSAMENVRAESTELLE VIR TALE HUISTAAL EERSTE ADDISIONELE TAAL TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 NASIENRIGLYNE

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 12

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 MEMORANDUM / NASIENRIGLYNE JUNIE 2017

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 MEMORANDUM

GRAAD 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 MEMORANDUM / NASIENRIGLYNE JUNIE 2017

GRAAD 9 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 NASIENRIGLYN

MEMORANDUM JUNIE 2015

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

VOORBEELDVRAESTEL GRAAD 10 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM. PUNTE: 70 TYD: 2 uur. Hierdie memorandum bestaan uit 6 bladsye.

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

GRAAD 10 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL MEMORANDUM VREASTEL 1 JUNIE 2018 PUNTE : 120 TYD : 2 ½ UUR. Hierdie memoranduml bestaan uit 6 bladsye

GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS: DISTRIK D7 & D16 MEMORANDUM AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 10 JUNIE 2017

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

PUNTE: 80 TYD: 2 uur

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS: DISTRIK D6 & D7 AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 1 TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES IN KONTEKS MEMORANDUM GRAAD 11 JUNIE 2017

A Hoe Ram en sy vrou vir Luiperd en Jakkals uitoorlê het A Die luiperd, die ram en die jakkals

GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 NASIENRIGLYN

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 VRAESTEL 1 MEMORANDUM JUNIE 2017

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 1 Begrip, Opsomming en Taal Memorandum

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 MEMORANDUM

AFRIKAANS HUISTAAL V1

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GENERAL EDUCATION AND TRAINING AFRIKAANS HUISTAAL JUNIE EKSAMEN 2012 GRAAD 6

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

GRAAD 12 SEPTEMBER 2016 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL V1 SEPTEMBER 2017 NASIENRIGLYNE

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 11 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V1 NASIENRIGLYN

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

DISTRIK: GAUTENG-WES GEMEENSKAPLIKE EKSAMEN: JUNIE 2016 VAK: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL: 1 (TAAL IN KONTEKS) GRAAD: 11 MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

PARKTOWN BOYS HIGH SCHOOL DEPARTEMENT AFRIKAANS (TAAL, GELETTERDHEID & KOMMUNIKASIE) AFRIKAANS (EERSTE ADDISIONELE TAAL)

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Transcriptie:

JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 JUNIE 2014 MEMORANDUM PUNTE: 80 TYD: 2 UUR Hierdie MEMORANDUM bestaan uit 8 bladsye. Bladsy 1 van 8

Afdeling A Kyk- en Leesbegrip Assesseringsriglyne: Spelfoute in een-woord-antwoorde word gepenaliseer SLEGS as die betekenis van die spelfout die woord verander. Spel- en taalfoute in langer antwoorde word nie gepenaliseer nie die fokus is op begrip. Vir oop vrae word geen punte toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM NIE/WAAR/ONWAAR- of FEIT/LUG JOU MENING-vrae. Die rede / motivering word oorweeg. Indien die kandidaat nie JA/NEE/EK STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM NIE/WAAR/ONWAAR skryf nie, maar die motivering is korrek, word GEEN punt toegeken nie. As die WAAR / ONWAAR verkeerd is, maar die motivering is reg, word GEEN punt toegeken nie. Vals (Fals) kan aanvaar word. (False is egter verkeerd, want dit is Engels.) As ʼn antwoord ʼn aanhaling is, word die kandidaat nie gepenaliseer indien die aanhalingstekens ontbreek nie. Die aanhaling moet volledig volgens die teks wees,maar die kandidaat word nie gepenaliseer vir spelfoute nie. Waar een-woord-antwoorde gevra word en die kandidaat ʼn volsin gee, is dit korrek mits die korrekte woord onderstreep word of op een of ander wyse uitgelig word. Wanneer twee of drie feite / punte vereis word en die kandidaat ʼn hele reeks gee, word slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien. Indien die kandidaat woorde uit ʼn ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel verskyn, word die vreemde woorde geïgnoreer. Indien die antwoord sonder die vreemde woorde sinvol is, word die kandidaat nie gepenaliseer nie. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, word dit aanvaar. Aanvaar dialektiese variasies. Aanvaar by meervoudigekeuse-vrae die letter ASOOK die korrekte antwoord wat ten volle uitgeskryf is. Bladsy 2 van 8

AFDELING A KYK- en LEESBEGRIP VRAAG 1 Leesstuk en Strokiesprent AANTAL WOORDE 567: Leesouderdom van die leesstuk: 9.94 Begripstoets Vraag ANTWOORDE Punt Kat. Vlak 1.1. Snags net EEN woord. 1 A 1 1.2. Wanneer jy arm is. 1 A 1 1.3.1. Ses OF 6. 1 A 1 1.3.2. Ses-en-dertig OF 36. 1 A 1 1.4. 1 Week OF Een week OF van 12 tot 19 Mei (2104). 1 A 1 1.5. Dankaar net EEN word. 1 A 1 1.6. C C - van hulle ingenieurswese studeer. van hulle ingenieurswese studeer. 1 B 2 (Enige een) 1.7. Onwaar Die studente het óf n kombers óf n slaapsak gekry. Die studente het n keuse gehad van óf n kombers óf n slaapsak. LET WEL GEEN punte word toegeken vir die WAAR of ONWAAR nie. Slegs die rede/motivering verdien die punt. 1 B 3 1.8.1. n Langbroek. 1 A 1 1.8.2. n Baadjie. 1 B 3 1.9. n Afskorting. 1 A 1 1.10. Sodeone kon hulle meer van sekere tipes kos koop. Hulle kon beter kos koop. (Of iets soortgelyks) 2 C 5 1.11.1. dit is nie so duur nie. 1 B 3 1.11.1. dit is te duur. 1 B 4 1.12. Deur die gate met koerantpapier toe te stop en teen mekaar te lê. 2 B 3 1.13. Hy het sokkies / kouse aangetrek. 1 A 2 1.14. Waar, hy het gesê dit was moeilik. 1 B 4 1.15. Waar, Marco Naudé geniet die ervaring. 1 B 4 1.16. Jy verstaan arm mense se omstandighede beter. Jy het simpatie met arm mense. (Of iets soortgelyks) 2 C 6 1.17. Hy het nie besef hoe swaar dit is nie. 1 B 4 1.18. warm water elektrisiteit n warm bed n matras komberse n kussing. (Enige TWEE) 2 A 1 Bladsy 3 van 8

Spotprent 1.19.1 humoristies 1 A 1 1.19.2 reg 1 B 3 1.19.3 afhanklik 1 C 4 1.20. Woorde / Illustrasies / plasing / lettertipe. 1 C 5 1.21. Jy het toegang tot informasie vir skoolprojekte. Jy kan met vriende komminikeer. Jy kan films kyk. Jy kan films aflaai. Jy kan na musiek luister. Jy kan musiek aflaai. Jy die jongste nuus kry. Jy kan prente aflaai. Jy kan jou finansies bestuur. (OF iets soortgelyks) 1 B 3 TOTAAL 16 Kategorie A B C Aantal Punte 12 12 6 Totaal Punte 30 30 30 % 40% 40% 20% AFDELING B OPSOMMING VRAAG 2 TOTAAL AFDELING A - 30 ASSESSERINGSRIGLYNE ALGEMEEN Lees die hele opsomming om ʼn geheelindruk van die opsomming te kry. Beplanning is nie nodig nie. Indien beplanning wel gedoen is, moet dit duidelik aangedui wees. Indien nie aangedui nie, word die eerste opsomming nagesien. Indien die opsomming te kort is, maar dit bevat al die vereiste inligting, word die kandidaat nie gepenaliseer nie. Kandidate mag nie afkortings in hul opsommings gebruik nie, maar indien dit in die opsomming voorkom, word elke afkorting getel volgens die getal woorde wat dit voorstel. Die aantal woorde moet deur die onderwyser getel word. Leerders verloor nie n punt as hulle nie die aantal woorde aandui nie. As die woordlimiet oorskry word, word net gemerk tot die sin waarin die aantal bereik is. Die res van die opsomming word geïgnoreer. Bladsy 4 van 8

PUNTETOEKENNING 7 punte vir 7 feite (1 punt per feit) 3 punte vir Taal Totaal: 10 punte DUI DIE PUNTE SO AAN: Feite (7) + Taal (3) = (10) FEITE (7) Slegs feite wat in volsinne aangebied word, verdien punte. (ʼn Volsin het ʼn werkwoord.) TAAL ( 0/1/2/3) ELKE taalfout (grammatika, spelling en punktuasie) in ELKE feit word aangedui (ook in verkeerde feite), daarna getel en soos volg bereken: Verspreiding van punte vir TAAL waar die leerders NIE DIREK aangehaal het NIE: 1 3 feite korrek 1 punt 4 5 feite korrek 2 punte 6 7 feite korrek 3 punte Verspreiding van punte vir TAAL waar die leerders DIREK aangehaal het: 6 7 direkte aanhalings 0 punte vir Taal 1 5 direkte aanhalings 1 punt vir Taal TIPIESE TAALFOUTE Woordorde in enkelvoudige sin (bv. O/werp + ww. + v/werp) Tyd, wyse, plek- Direkte vertaling (moedertaalinvloed) Woordorde in saamgestelde sinne (Voegwoord 1, 2 en 3) Dubbelnegatief Voornaamwoorde Omgekeerde woordorde Lydende vorm Infinitief FORMAAT Kandidate moet die opsomming in die vereiste formaat aanbied: puntsgewys onder mekaar. Indien dit in paragraafvorm aangebied is word die eerste sin gemerk en die res geïgnoreer. GETAL WOORDE Kandidate MOET die korrekte getal woorde aandui. Indien die kandidaat nalaat om die getal woorde aan te dui of die verkeerde getal woorde is aangedui, word hulle NIE penaliseer met een punt NIE. Bladsy 5 van 8

VRAAG 2 OPSOMMING Karaktereienskappe wat jy moet hê om n goeie vriend te wees [199 woorde] Uit die Vraestel Opsomming Moontlike opsomming 1. Nie een van ons is perfek nie. Ons het almal eienskappe wat ons moeilik maak. Fokus op die goeie in mense. As jy jouself vang dat jy fokus op die negatiewe aspekte van ander mense, herinner jouself net dat jy ook foute het. 2. Die ou Boeddha-beelde het altyd 'n rustige glimlag. Dit is soort van visuele onderrig, want as n mens glimlag word jy bewus van jou omstandighede en vergeet jy van jou probleme. Onthou om altyd te glimlag. 3. Moenie broei oor iemand wat jou sleg behandel het nie. Dit is moeilik om jouself los te maak van negatiewe gedagtes van hoe iemand jou benadeel het of jou ongelukkig gemaak het. Sulke negatiewe gedagtes is afbrekend en verhard jou hart. Laat dit gaan en fokus op die skoonheid van die oomblik. 4. Wees 'n positiewe spieël vir ander. As jy 'n vriend vir iemand wil wees, moet jy seker maak dat jy hulle laat weet van al die wonderlike dinge wat jy in hulle kan sien. 5. Die sleutel om blywende vriendskappe te maak is om te dink oor wat jy vir jou vriende kan doen. Wees behulpsaam. Die vraag is: Wat het jou vriende nodig en wat kan jy doen om te help? 6. Wees vriendelik. Vriendelikheid is nooit ongevraagd nie. Alhoewel dit nie altyd moontlik is nie, is dit iets om na te strewe. Dit is soos die strerre; dit verlig die pad maar kan nooit bereik word nie. 7. Wees dankbaar. As jy jou vriendskappe wil versterk, moet jy aan jou vriende bewys dat jy dankbaar is vir wat hulle vir jou doen en dat jy dankbaar is vir vriendskap. 1. Fokus op die goeie in mense. 2. Onthou om altyd te glimlag. 3. Fokus op die skoonheid van die oomblik. 4. Wees 'n positiewe spieël vir ander. 5. Wees behulpsaam. 6. Wees vriendelik. 7. Wees dankbaar. Aantal woorde [37] TOTAAL AFDELING B - 10 Bladsy 6 van 8

AFDELING C: TAAL GDO DISTRIK D9 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL WOORDGEBRUIK, WOORD- EN SINSTRUKTURE VRAAG 3 Leesstuk [374 woorde] Vraag WOORDSTRUKTURE Punt 3.1. onmoontlik. 1 3.2. agtien 1 3.3. Saterdag 1 3.4. bekender 1 3.5. doodbekommerd 1 3.6. aktiwiteite 1 3.7. waarvan 1 3.8. lewensgehalte 1 3.9. Kul / kuns / te / naars 1 3.10. kleingoedjie 1 Vraag SINSTRUKTURE Punt 4.1 Thandi is in die moeilikheid omdat sy nie haar huiswerk het nie. ( Woordorde) EN ( Taalreëls) 2 4.2 Thandi het nie haar huiswerk gehad nie. 1 4.3 Juffrou vra hoekom sy nie haar huiswerk daar het nie. ( Woordorde) EN ( Taalreëls) 2 4.4 Thandi sê dat haar hond altyd haar huiswerk eet. ( Woordorde) EN ( Taalreëls) 2 4.5 Thandi sal na die hoof se kantoor gaan. 1 4.6 Thandi doen nooit haar husiwerk nie. 1 4.7 Thandi word deur die hoof gestraf. 1 Vraag KRITIESE TAALBEWUSTHEID Punt 5.1.1. Die departement van onderwys het n webtuiste veroordeel.. 1 5.1.2. wat in n skoolbadkamer baklei. 1 5.1.3.1. B mense 1 5.1.3.2. C klasmaat 1 5.1.3.3. A webtuiste 1 5.1.4. wat braaf genoeg is 1 5.1.5. wanneer hulle ookal kan 1 5.1.6. A denotief gebruik in dat die regering heftig kapsie maak teen die webtuiste 1 5.1.7. D konnotief gebruik omdat die meisie oorgewig is 1 5.1.8. Vraagsin. 1 5.1.9. Uitroepsin. 1 5.1.10. Die skrywer is neutral / raporteer maar net. 1 5.1.11. EIE OPINIE oor wat die leerder van die webtuiste dink. 1 5.1.12. hulle video s op die internet te sien 1 5.2.1. Vrou 1 se hele liggaam kan gesien word maar haar oë is weggesteek terwyl vrou 2 se hele liggaam weggesteek is en net haar oë kan gesien word. 2 5.2.2.1. B Die skrywer wil hê die leser moet sekere emosies ervaar. 1 5.2.2.2. D Die vrouens dink beide die ander een word onderdruk deur n wrede manlike dominerende wêreld. 1 Bladsy 7 van 8

5.2.2.3. A Die vrouens word beide onderdruk deur n wrede manlike dominerende wêreld. 1 5.2.2.4. C Vrouens van alle kulture word onderdruk deur n wrede manlike dominerende wêreld en dit is nie 1 reg nie. TOTAAL AFDELING C - 40 VRAESTEL TOTAAL - 80 Bladsy 8 van 8