WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 14/15 12 Augustus 2015

Vergelijkbare documenten
WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 11/15 19 Mei 2015

WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 3/15 9 Februarie 2015

WILGERLOOT SKOOLGELD HOOFLEIERS

JAARPROGRAM 2019 TOETSROOSTER VIR STE KWARTAAL 2DE KWARTAAL

WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 19/15 9 November 2015

WILGERLOOT. Hiermee n besondere woord van dank en waardering vir al die gasvrouens en gaste wat die jaar se Lentebal moontlik gemaak het.

WILGERLOOT. Die langste en besigste kwartaal van die jaar het aangebreek. Die personeel en Tokkies is almal bly om weer terug te wees na die vakansie.

WILGERLOOT. NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 16/18 5 November 2018 UIT DIE PERSONEELKAMER

WILGERLOOT. NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 6/18 26 Maart 2018

O/13A - NETBALSPAN IS DIE NAASWENNERS VAN DIE POTCHEFSTROOMSE NETBALLIGA

POTCHDORP (TAK 6 & 7) ATLETIEKBYEENKOMS

WILGERLOOT. NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 11/18 19 Julie 2018

WILGERLOOT. Beulah Aucamp het oor die naweek nog n seuntjie ryker geword. Baie geluk.

SENIORKOOR WEN APPLOUSFINAAL

WILGERLOOT. NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 7/18 11 April 2018

WILGERLOOT. Na n baie bedrywige eerste kwartaal, kan die Tokkies op Vrydag, 31 Maart vanaf 11:00 terugsit en ontspan vir die herfsvakansie.

WILGERLOOT OUERAANDE EN RAPPORTE. Leerlinge wie se ouers hulle rapporte nie tydens die oueraande ontvang het nie, ontvang dit op Vrydag, 3 Oktober.

WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 7/17 23 Mei 2017

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:

LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG. (Soos op 19 November 2014)

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID

ROODEKRANS BELANGRIKE DATUMS

WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 15/18 24 Oktober 2018

Skiet: Interprovinsiaal. Skiet: Interprovinsiaal. Netbal: O/14 O/18 GSS Proewe. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

Indien daar n gelykopuitslag is, sal daar van die 8 sekondestrafhou gebruikgemaak word aangesien dit by Noordvaal ook gebruik gaan word.

BROEDIE NUUS. Maandprogram is aangeheg. Welkom Mnr André! Sien Jaarkalender op Communicator

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Omsendbrief 27/ Oktober 2018

BOODSKAP VAN BL-VOORSITTER: BETALING VAN SKOOLGELD

GEAGTE OUERS. 14 Oktober 2016 Webtuiste: Uitgawe: 33

Laerskool Olifantsvallei

Matriekeindeksamen begin. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Laerskool Eikestad Voorgeskrewe Skool- en Sportdrag. Soos goedgekeur op 26 Julie 2016

KWARTAALPROGRAM VIR OUERS

TOKKIES HET 50 ATLETE IN DIE KRINGSPAN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7)

JAARPROGRAM KWARTAAL 1

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

L/S EIKESTAD 1STE KWARTAAL PROGRAM (soos op 30 November 2018)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Januarie Week Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Skole Open Inligtingsaand: LSEN Inligtingsaand: Gr 1

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

Omsendbrief 19/ Junie 2015

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

WILGERLOOT. NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 9/18 5 Junie Christa van Zyl is met bevallingsverlof. Marilé Loubser neem haar klasse waar.

REKORD- EN EINDEKSAMEN

Hoërskool Fichardtpark Sportdag 2-3 Maart

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

MAANDAG, 19 OKTOBER2015

SPANVERBAND : Algeheel 1-3 in A Bond Interhoër INDIVIDUEEL: Verwerf 950+(J) en 900+(S) ABSA 2007 punte 2 x Verwerf in seisoen

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM PICK N PAY-PROJEK. 26 Julie 2018 Webtuiste: Uitgawe: 21

Tennis. Junior en seniorspanne neem jaarliks deel aan

LAERSKOOL ELARDUSPARK MERIETE BELEID

Prestasies Menlopark B eindig algeheel 6de van 20 skole in 2009 se Super 12 vir Laerskole kompetisie.

Nuustak Geagte Ouers JOHAN KRUGER SKOOLHOOF

Nuustak Geagte Ouer. Tevredenheid is om dit wat ons nie het nie, ook nie te begeer nie. -Alexander Maclaren-

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF

Laerskool STULTING Primary School

1st TERM / 1ste KWARTAAL 2017

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 23/ JULIE 2017

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

WOENSDAG 16 JANUARIE DAG 3 Fotodag (gr. 2-7): Skooldrag Skaak: Oefening (kamer 59) 13:15 (gr. 1-2) en 14:15 (gr. 3-7) Atletiek: Oefening Sien bl.

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is.

Daar is altyd drie opsies:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

22 Julie Die Hokkie organiseerders en Afrigters,

Graad 7-inligtingsbrief

SKOOL UNIFORM. 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Vier vingerbreedtes bo die knie.

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD

IN AFRIKAANS DIE VERLEDE TYD

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Hier trap ons diep spore...

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3)

Rooikat-nuus. Hoërskool Elspark. Uitgawe # 36. Tel: /4. Faks: NUUSBRIEF 7/ Mei 2018 SPORT.

Bybel vir Kinders. bied aan. Storie 6 van 60.

SKOOLUNIFORM. 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Nie korter as vier vingerbreedtes bokant die knie nie.

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees.

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM. 19 Februarie 2016 Webtuiste: Uitgawe: 6

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

Transcriptie:

1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 14/15 12 Augustus 2015 Beste Ouers UIT DIE PERSONEELKAMER Elize Jansen van Rensburg se eggenoot, Paul, is tragies oorlede. Die Tokkies se harte gaan uit na die familie! Jako Malan en sy vrou Lelanie, het Sondag n verrassing gekry toe hulle eersgeborene, vroeër as beplan, gearriveer het. Ons glo sy gaan baie vreugde vir julle bring! OUERAANDE OOR RELEVANTE SAKE U word uitgenooi na die skool se twee oueraande. Prof. Pieter Joubert gaan n praatjie lewer oor boeliery, gemoedsversteurings (depressie en angs), seksuele opvoeding, prestasie en motivering, ouer- en kinderopvoeding in die postmoderne tyd asook ouer- en skoolpligte Die oueraande vind in die skoolsaal plaas. U word hartlik uitgenooi om relevante kwelvrae aan die paneel te stel. Geen kinders word toegelaat tydens die oueraande nie. 18 Augustus Gr. R 3 (18:30) 25 Augustus Gr. 4 7 (18:30) BYBELVASVRA: DERDE IN SUPER 12-KOMPETISIE Die skool se Bybelvasvraspan onder leiding van Hanlie Kruger (1 & 2) het uitmuntend gevaar in die kompetisie en het derde geëindig. Die spanlede is: Jurgen Peters, Karla van Dyk, Annemarie Hoffman en Hardus Henning. Baie geluk! TOKKIES DIE WENNERS VAN DIE SUPER 12- HOKKIEKOMPETISIE Die vreugdevure brand hoog by Laerskool Mooirivier. Na die Super 12-hokkiekompetisie wat op 31 Julie en 1 Augustus in Pretoria plaasgevind het, is die Tokkies se hokkiespanne gekroon as die algehele wenners. Die seunsspan was gedurende die kompetisie (gehou tussen 24 top skole) die kampioenspan. Die dogterspan het uitmuntend gespeel en het bronsmedaljes verower. Die o/13a-hokkiespan (seuns) is die Super 12-kampioenspan. Die skool is die algehele wenners van die Super 12-hokkiekompetisie. Die A-span: Jurgen Peters, Michael Fourie, CP Kleynhans, Michael van Rooyen, Marko de Witt, Eben Verster, Phillip Jonker, Rynard Botha, Stefan Schoeman, Morne Stafford, Philip Botha, Gabriel Richards, Gomolemo Koena, Martin Landman, Dirco Bester, Piet van Wyk (afrigter).

2 Die o/13a-hokkiespan (dogters) is die bronsmedaljewenners van die Super 12-kompetisie. Die skool is die algehele wenners van die Super 12-hokkiekompetisie. Die A-span: Marlize Jordaaan, Miandie van Staden, Riandi Boshoff, Marolene Basson, Sonika Grobler, Rouxle Marais, Mizelle Muller, Zia Pieterse, Sanja Truter, Jana McKinnon, Nicci Labuschagne, Ruandi van Dyk, Jacqueline van Rooyen, Milana van der Merwe, Gretchen van Wyk (afrigter). REDENAARSKOMPETISIE Die skool se redenaarskompetisie vind gedurende die derde kwartaal plaas. Slegs redenaars wat belangstel kan daaraan deelneem. Die toespraak moet n oorredingstoespraak wees. Die temas vir die kompetisie is soos volg: Moenie jou neus daarvoor optrek nie. Die strop is om sy nek. Suid-Afrikaners moet murg in hulle pype hê. Maak jy n moordkuil van jou hart. Ons moet lugkastele bou. Van die lepel na die mond val die pap op die grond. Baie laastes sal eerstes wees. Ons gaan nog krokodiltrane huil. Tydsduur: Gr. 1 3 2 minute Gr. 4 & 5 3 minute Gr. 6 & 7 4 5 minute Datums: Gr. 1 4 7 September Gr. 5 & 6 8 September Gr. 7 15 September KALENDER: AUGUSTUS Woensdag 12 Potchefstroom Gimnasium se Opedag vir gr. 7 s Hokkie (dogtersliga): MR x Potch Primay Hokkie (seunsliga): MR x Burgersdorp Conquesta Olimpiade: Gr. 3 - Wiskunde Donderdag 13 Kwartaaltoets: NW (Gr. 4 6) Super 12 Tennis Tuks Groenkloof en Tukssportkampus Esmie Koornhof verjaar Hokkie (dogtersliga) Stilfontein x MR B Vrydag 14 Super 12 Tennis Tuks Groenkloof en Tukssportkampus Conquesta Olimpiade: Gr. 3 - Afrikaans Saterdag 15 Super 12 Landloop by Konka Skaak: Madiba Banketsaal Sondag 16 Laerskole gholf by Potch Buiteklub Maandag 17 Opening: Johnny Warren Voor: Piet Dreyer Buite: Piet van Wyk

3 Tema van die week: Wat kan jy doen om jou omgewing te red en te bewaar? Snoepiediens: Onderwyser: Sonja Coetzer Klas: Gr. 7:2 Personeel op terreindiens: Elize van Rensburg, Riana Loest, Magda Prinsloo Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: Groep 3 Finansiële komiteevergadering om 18:00 Hokkie ligawedstryde (Poel 1 en 2 uitspele) Dinsdag 18 Oueraand: Gr. R tot 3 om 18:30 Woensdag 19 Hokkie ligawedstryde (Poel 1 en 2 uitspele) Donderdag 20 Kwartaaltoets: Engels (Gr. 4 7) BL-vergadering om 18:00 (Verversinggroep 2) Krieketliga: o/13b MR x C (15 boulbeurte) Conquesta Olimpiade: Gr. 7 - NW Vrydag 21 Klasfoto s word geneem Hokkie: Streeksligas voltooi Saterdag 22 Super 12 Algemene Kennis by Laerskool Hennopspark Landloopbyeenkoms aangebied deur NWU-Pukke (ASNW-kampioenskap) Sondag 23 Laerskole gholf by Potch Buiteklub Maandag 24 Opening: Christa van Zyl Voor: Piet van Wyk Buite: Piet Dreyer Tema van die week: Hoe tree n wetsgehoorsame kind op? Snoepiediens: Onderwyser: Meandra Strydom Klas: Gr. 5:35 Personeel op terreindiens: Jako Malan, Marianne Nagel, Beulah Aucamp Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: Groep 4 Dinsdag 25 Conquesta Olimpiade: Gr. 7 - Afrikaans Oueraand: Gr. 4 tot 7 om 18:30 Krieketliga: o/13b BP x MR (15 boulbeurte) Woensdag 26 Donderdag 27 Kwartaaltoets: SW Aardrykskunde (Gr. 4 7) Hokkie: Eddie Walker-toernooi Krieketliga: o/13a MR x Saints Vrydag 28 Hokkie: Eddie Walker-toernooi Hokkie: NW-kwartfinale voltooi Rep-en-Roer: Koekverkoping Voëltjieklas Gr. 7-entrepreneursdag Saterdag 29 Hokkie: Eddie Walker-toernooi Skaak: Laerskool Driefonteine - Proewe Sondag 30 Laerskole gholf by Potch Buiteklub Maandag 31 Opening: Marelise de Beer Voor: Gerda de Jager Buite: Gretchen van Wyk Tema van die week: Strewe jy na uitnemendheid? Middelmatigheid is nie meer goed genoeg nie. Snoepiediens: Onderwyser: Benje Ouwencamp Klas: Gr. 5:21 Personeel op terreindiens: Edwin Warren, Sonja Coetzer, Marelise de Beer Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: Groep 1

SEPTEMBER Dinsdag 1 Kwartaaltoets: TEG (Gr. 7) Edwin Warren verjaar Krieketliga: MLF x MR (15 boulbeurte) Woensdag 2 Donderdag 3 Kwartaaltoets: SW Geskiedenis Gr. 4-7) Krieketliga: o/13b MR x C Krieketliga: o/10a BP x MR Vrydag 4 Hokkie: NW-semifinale op Astro Magda Prinsloo verjaar Saterdag 5 Hokkie: NW-finale op Astro Lentebal Sondag 6 Laerskole gholf: NW Junior Betterball Laerskole gholf by Potch Buiteklub Maandag 7 Opening: Jackie Golden Voor: Gretchen van Wyk Buite: Gerda de Jager 4 Tema van die week: Hoe beplan, stel en bereik mens jou doelwitte? Snoepiediens: Onderwyser: Michelle Hendriks Klas: Gr. 5:20 Personeel op terreindiens: Willie Lubbe, Meandra Strydom, Hanlie Krüger (2) Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: Groep 2 Gr. 7-toer Skoolredenaarskompetisie Gr. 1 3 in skoolsaal Skoolredenaarskompetisie Gr. 4 in media Dinsdag 8 Gr. 7-toer Skoolredenaarskompetisie Gr. 5 in skoolsaal Skoolredenaarskompetisie Gr. 6 in media Krieketliga: o/11a MLF x MR Krieketliga: o/10a MR x LF Woensdag 9 Gr. 7-toer Gr. R-inligtingsdag by Rep-en-Roer Kleuterskool vanaf 16:30 18:00 Donderdag 10 Gr. 7-toer Gr. 1-inligtingsdag van Laerskool Mooirivier om 10:00 of 18:00 Vrydag 11 Gr. 7-toer Saterdag 12 Skaak: Laerskool Driefonteine Geslote SA-landloopbyeenkoms op Middelburg Sondag 13 Laerskole gholf by Potch Buiteklub Maandag 14 Opening: Willie Lubbe Voor: Piet Dreyer Buite: Piet van Wyk Tema van die week: Kies jy n positiewe lewenshouding? Is die bottel halfleeg of halfvol? Snoepiediens: Onderwyser: Hanlie Kruger (1) Klas: Gr. 5:1 Personeel op terreindiens: Jackie Golden, Christa van Zyl, Ansie Marais Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: Groep 3 Dinsdag 15 ANA-vraestel Afrikaans gr. 3 & 6 Krieketliga: o/13b MR x MLF Krieketliga: o/11a BP x MR

Krieketliga: o/10a Saints x MR Skoolredenaarskompetisie Gr. 7 s in skoolsaal Woensdag 16 ANA-vraestel Afrikaans gr. 1, 2, 4, 5, 7 NW WOW-spelfees by Mooirivier Donderdag 17 ANA-vraestel Wiskunde gr. 3 & 6 Kwartaaltoets: NW (Gr. 7) Beula Aucamp verjaar Krieketliga: o/13a C x MR Vrydag 18 ANA-vraestel Wiskunde gr. 1, 2, 4, 5, 7 Grooteet: Verversinggroep 1 Rep-en-Roer: Kaskarprojek Nelleke du Toit verjaar Saterdag 19 Sondag 20 Maandag 21 Opening: Beulah Aucamp Voor: Piet van Wyk Buite: Piet Dreyer Tema van die week: n Getroue leser is n ingeligte persoon wat verantwoordelike besluite kan neem. Snoepiediens: 5 Onderwyser: Piet van Wyk Klas: Geen Personeel op terreindiens: Pieter du Plessis, Estelle Naudé, Sarie Wessels Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: Groep 4 Dinsdag 22 Johnny Warren verjaar Krieketliga: o/13a MLF x MR Krieketliga: o/13b MR x BP Krieketliga: o/11a MR x PPrim Krieketliga: o/10a MR x C Woensdag 23 Moontlike gholftoer Donderdag 24 Erfenisdag Moontlike gholftoer Krieket: NW-distrikweek op Lichtenburg, Vryburg en in Potchefstroom Vrydag 25 Skoolvakansiedag Moontlike gholftoer Krieket: NW-distrikweek op Lichtenburg, Vryburg en in Potchefstroom Saterdag 26 Skaak: NW-kampioenskap by Hoërskool Wesvalia Krieket: NW-distrikweek op Lichtenburg, Vryburg en in Potchefstroom Sondag 27 Laerskole gholf: Rustenburg Junior Ope Maandag 28 Opening: Edwin Warren Voor: Gerda de Jager Buite: Gretchen van Wyk Tema van die week: Bewaar ons erfenis waar kom ons vandaan en waarheer is ons oppad? Haal die goeie uit die verlede en bou die toekoms daarop. Snoepiediens: Onderwyser: Gerda Bezuidenhout Klas: Geen Personeel op terreindiens: Benje Ouwencamp, Michelle Hendriks, Carmen Hawhesley Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: Groep 1 Dinsdag 29 Krieketliga: o/13a BP x MR Krieketliga: o/11a C x MR

Krieketliga: o/10a MR x PPrim Woensdag 30 Swem: Huissport by Girls High Oueraand: Gr. 1 tot 3-briefdraers se ouers OKTOBER Donderdag 1 Rep-en-Roer: Beertjieklas Oueraand: Gr. 4 tot 7-briefdraers se ouers Vrydag 2 Skool sluit om 11:00 vir die Aardklopvakansie BL sluit af Hokkie: Champ of Champs in Potchefstroom Saterdag 3 Hokkie: Champ of Champs in Potchefstroom Vriendelike groete R.G.B. Jacobs HOOF 6 TjommE met SommE Rudolph Boshoff 084 683 3157 tjomme.potch@gmail.com ChumS with SumS Regnr. 2009/217533/23

7

8 GLOTRON Rivierstr. 34 H/v Rivier- en Retiefstrate Telnr. 018-297-6055 Selnr. 084-384-5810 Kantoorure Maandae tot Vrydae 07:30 17:00 Saterdae 08:00 12:00 Kaartfasiliteit beskikbaar Item Grootte Prys Kortbroek 4 14j. R110 S L R120 Gholfhemp 4 14j. R195 (kortmou) S L R205 Gholfhemp 4 14j. R220 (langmou) S L R230 Sweetpakbaadjie 4 10j. R270 11j. - XS R280 S M R290 Sweetpakbroek 4 10j. R155 11j XS R165 S M R175 Pette R65 Pette met naam geborduur R75 Skipant met strepe (lank) R170 Skipant (kort) R80 - Personal Trainer by CX Fitness Vir spesiale aandag en 'n gebalanseerde oefenprogram kontak Christo by 072 426 2154. Jou mooi en gesonde lyf is net 'n oproep ver. Hoor van jou of kom sien my by die gym. AU PAIRS Jongmense beskikbaar by Equilibria Afrondingskool vir Au Pair werk of kinders vervoer in die middae. Kontak Jomari de Beer by 079 503 9489 (tussen 8:00 en 13:00) of by jomari@equilibriaschool.co.za - KITAARLESSE VIR BEGINNERS (vanaf gr. 2) R350 per maand 1 keer per week te Colensostr. 7, Kanonnierspark Kontak Anet by 079-495-3629 - WISKUNDE & ENGELS Opvoeding waarop jy kan staatmaak! Kontak Jani du Plessis 0837765776 Begin vroeg en verseker sukses! Begin vroeg en verseker sukses! SPRAAKTERAPEUT & OUDIOLOOG REMEDIëRING Marianna Geel (018) 290-6658 082 825-5651 ADVERTENSIES KAN IN DIE SKOOL SE WILGERLOOT GEPLAAS WORD TEEN R400 VIR DIE JAAR. Betaal die R400 by Ronel Harford by die kantoor in. Stuur die advertensie elektronies aan pietermdup@gmail.com. - NE EK MAAR U KUNSKLASSE AANGEBIED DEUR: ELSA VERSTER * PLEK: Aalwynstr 16, Baillie Park. * KINDERKLASSE: Smiddae van 14H15-16H30 * VOLW KLASSE: Wo oggende 9H-12H of Do aande 18H-21H * TARIEWE: + Kinders @ R240 P MND + Volwassenes @ R300 P MND Navrae: Elsa by 082-4164075

9 TjommE met SommE Rudolph Boshoff 084 683 3157 tjomme.potch@gmail.com ChumS with SumS Regnr. 2009/217533/23