JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Vergelijkbare documenten
JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS: DISTRIK D6 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 JUNIE EKSAMEN 2017 GRAAD 10 MEMORANDUM PUNTE: 80 TYD: 2 UUR

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EAT GRAAD 11

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V MEMORANDUM

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYNE

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 MEMORANDUM

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 NASIENRIGLYNE

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 NASIENRIGLYN

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

RIGLYNE VIR DIE OPSTEL VAN GRAAD 12- EKSAMENVRAESTELLE VIR TALE HUISTAAL EERSTE ADDISIONELE TAAL TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

GRAAD 10 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL MEMORANDUM VREASTEL 1 JUNIE 2018 PUNTE : 120 TYD : 2 ½ UUR. Hierdie memoranduml bestaan uit 6 bladsye

GRAAD 9 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS: DISTRIK D6 & D7 AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 1 TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES IN KONTEKS MEMORANDUM GRAAD 11 JUNIE 2017

Die werksmanne van Solovoville Johnny Masilela Vrae LETTERLIK VRAAG 1

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

GRAAD 9 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 VRAESTEL 1 MEMORANDUM JUNIE 2017

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 10

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

VOORBEELDVRAESTEL GRAAD 10 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM. PUNTE: 70 TYD: 2 uur. Hierdie memorandum bestaan uit 6 bladsye.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 12

GENERAL EDUCATION AND TRAINING AFRIKAANS HUISTAAL JUNIE EKSAMEN 2012 GRAAD 6

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

MEMORANDUM JUNIE 2015

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 11 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V1 NASIENRIGLYN

GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS: DISTRIK D7 & D16 MEMORANDUM AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 10 JUNIE 2017

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Jakkals lê eendag heerlik en

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE

PUNTE: 80 TYD: 2 uur

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2016 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

GRAAD 11 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 NASIENRIGLYN

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 NASIENRIGLYN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

Transcriptie:

JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 2 JUNIE 2014 MEMORANDUM PUNTE: 70 TYD: 2 UUR Hierdie MEMORANDUM bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7

Afdeling A Kyk- en Leesbegrip Assesseringsriglyne: Spelfoute in een-woord-antwoorde word gepenaliseer SLEGS as die betekenis van die spelfout die woord verander. Vir oop vrae word geen punte toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM NIE/WAAR/ONWAAR- of FEIT/LUG JOU MENING-vrae. Die rede / motivering word oorweeg. Indien die kandidaat nie JA/NEE/EK STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM NIE/WAAR/ONWAAR skryf nie, maar die motivering is korrek, word GEEN punt toegeken nie. As die WAAR / ONWAAR verkeerd is, maar die motivering is reg, word GEEN punt toegeken nie. Vals (Fals) kan aanvaar word. (False is egter verkeerd, want dit is Engels.) As ʼn antwoord ʼn aanhaling is, word die kandidaat nie gepenaliseer indien die aanhalingstekens ontbreek nie. Die aanhaling moet volledig volgens die teks wees,maar die kandidaat word nie gepenaliseer vir spelfoute nie. Waar een-woord-antwoorde gevra word en die kandidaat ʼn volsin gee, is dit korrek mits die korrekte woord onderstreep word of op een of ander wyse uitgelig word. Wanneer twee of drie feite / punte vereis word en die kandidaat ʼn hele reeks gee, word slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien. Indien die kandidaat woorde uit ʼn ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel verskyn, word die vreemde woorde geïgnoreer. Indien die antwoord sonder die vreemde woorde sinvol is, word die kandidaat nie gepenaliseer nie. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, word dit aanvaar. Aanvaar dialektiese variasies. Aanvaar by meervoudigekeuse-vrae die letter ASOOK die korrekte antwoord wat ten volle uitgeskryf is. Bladsy 2 van 7

AFDELING A: KORTVERHALE VRAAG 1: KONTEKSTUELE VRAAG Die engelman Izak de Vries 1.1.1. Umberto Ecco. (1) 1.1.2. nie Afrikaans verstaan nie (1) 1.1.3. soen (1) 1.1.4. hy hulle gehelp het deur so vining te ry (1) 1.2. Hy skryf sy selfoonnommer in die boek van Umberto Ecco en hy gee die boek vir Salina. Hy gee vir Salina n boek met sy selfoonnommer in. Hy skryf sy selfoonnommer in die boek en hy gee dit vir Salina. (Of iets soortgelyks) (2) 1.3. Sy het gebloos. Sy was te bang om te bel. Sy het hom bedank. Hy is n engelman. Sy wil hom weer sien. Sy wil hom graag in Londen sien. Hulle moet die verhouding stadig vat. Sy sal hom later weer sms. (Enige TWEE) (2) 1.4. Dat hulle die verhouding stadig moet vat. (1) 1.5. Dover. (1) 1.6. Hy is n huurmotor- / taxibestuurder. (1) 1.7. Sy het nie verveeld geraak het met sy boekkennis nie. OF Sy het verstaan dat hy eers n jaar wil gaan werk voor hy gaan studeer. (Of soortgelyk Enige EEN.) (1) 1.8. Sy dink hulle moet anders mense begin sien. Sy het die verhouding beeïndig. (Of soortgelyk) (1) 1.9.1. n Graad in ingenieurswese. (1) Bladsy 3 van 7

1.9.2. Sy ouer het nie die geld nie. Sy ouers kan dit nie bekostig nie. (Of soortgelyk) (1) 1.9.3. Hy sal n beurs kry. Hy hoop om n beurs te kry. (OF soortgelyk) (1) (1) 1.10. C Jy kan liefde op enige plek vind. [17] AFDELING A: KORTVERHALE VRAAG 2: KONTEKSTUELE VRAAG EN Die werksmanne van Slovoville Johnny Masilela 2.1. Jeremiah Vimbi (1) 2.2. Hulle het n hoed rond gestuur en mense het geld daarin gesit. Die gemeenskap het geld in n hoed gesit. Die mense van die gemeenskap het geld gegee. (Of soortgelyk) (2) 2.3. Hulle het nie genoeg geld daarvoor gehad nie. Dit was te duur. Dit kos te veel geld. (1) 2.4. Hulle sal die oliedromme oopsny en platslaan. (2) 2.5. Hy en al die mense van die gemeenskap. (2) 2.6. Hulle grawe grafte met hul hande, nie met masjiene nie. (Of soortgelyk) (2) 2.7. Met n trok. (1) 2.8.1. Hulle maak die kookgereedskap bymekaar en dra dit huis toe (2) 2.8.2. Hulle los dit net daar. (1) 2.8.3. In die kruiwaens. (1) Bladsy 4 van 7

2.9.1. Jeremiah. (1) 2.9.2. fluitjie (1) 2.9.3. steekwond (1) [18] AFDELING B: GEDIGTE VRAAG 3: KONTEKSTUELE VRAAG e-sonnet Susan Smith EN TOTAAL AFDELING A 35 3.1. elektornies/e (1) 3.2.1. verlede (1) 3.2.2. skuifspeld (1) 3.2.3. kramp (1) 3.2.4. ponser (1) 3.2.5. e-pos (1) 3.3. Onwaar iewers. (Net die motivering / woord kry die punt) (1) 3.4. iewers (1) 3.5. Onwaar langsamerhand (1) 3.6.1. Met die rekenaar / komper. (1) 3.6.2. hegter (1) 3.7.1. muis (1) 3.7.2. klanknabootsing (1) Bladsy 5 van 7

3.8.1. C Inversie (1) 3.8.2. A Alliterasie (1) 3.8.3. D Parentese (1) 3.10. Die vinnige toename van tegnologie. Tegnologie OF die internet kan verslawend wees. n Mens kan verslaaf raak aan rekenaars. (Of soortgelyk) (1) [17] AFDELING B: Gedigte VRAAG 4: KONTEKSTUELE VRAAG Life van die jobless Magmoed Martin EN 4.1. Ek sê, my bra Net VIER woorde (1) 4.2. Hy vul aansoekvorms in. Hy skryf briewe. Hy bel. Hy loop en soek werk. (Enige drie) (3) 4.3. Hy loop en ry die trein. (2) 4.4. rejection. (1) 4.5. Die kinders kry nie sakgeld nie. Die kinders kry niks ekstra nie. Daar is nie kos nie. Skuld word nie betaal nie. Skuldbriewe word gestuur. Daar is nie melk vir die baba nie. Dit veroorsaak omin / bakleiery / rusie. (Enige TWEE of soortgelyk) (2) 4.6.1. metafoor (1) (1) 4.6.2. ryk Bladsy 6 van 7

4.7. Werkloosheid veroorsaak dat mense alkohol drink. dwelms gebruik. steel. (3) 4.8.1. D Assonansie (1) 4.8.2. C Alliterasie (1) 4.8.3. B Enjambement (1) 4.9. apostroof (1) [18] TOTAAL AFDELING B 35 VRAESTEL TOTAAL 70 Bladsy 7 van 7