GRAAD 9 AFRIKAANS VRAESTEL

Vergelijkbare documenten
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

LIMPOPO DEPARTEMENT VAN ONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak!

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

GRAAD PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: VAN: *3AFHL*

HOËRSKOOL ROODEPOORT AFRIKAANS EAT KWARTAAL 3 KWARTAALTOETS

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 GRAAD 10

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

EKURHULENI NORTH. Die emmer met die gaatjie

QUEENS HIGH SCHOOL AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 1 ½ UUR MAART 2009 PUNTE : 60 EKSAMINATOR MEV. N. VAN ZYL MODERATOR MNR. D.E.

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GENERAL EDUCATION AND TRAINING AFRIKAANS HUISTAAL JUNIE EKSAMEN 2012 GRAAD 6

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 1

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Jakkals lê eendag heerlik en

Parktown Boys High School

Hersiening. Die aksentteken op die letter a wys dat ʼn mens die letter ʼn bietjie harder uitspreek

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

QUEENS HIGH SCHOOL AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL I GRAAD 10 1 ½ UUR NOVEMBER 2008 PUNTE : 35 EKSAMINATOR MNR. D.E.

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 05 Afrikaans EAT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2

Kyk op watter bladsye jy Rob die Robot kan sien wegkruip? Hallo maats. My naam is Rob die Robot. In hierdie boek gaan ons die volgende klanke aanleer.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

VRAESTEL EEN TYD : 2 UUR JUNIE 2013 PUNTE : 80

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

Skoolgereed in 10 weke: Week 1

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

Abu Ali tel sy donkies

AFRIKAANS HUISTAAL: VRAESTEL I PROEFVRAESTEL I

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2010

Hoe kies n mens n troeteldier?

GRAAD: 3 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

Parktown Boys High School

Ons speelgoed. 1. Kan jy onthou waarmee jy gespeel het toe jy nog klein was? 2. Het jy dit nog? 3. Wie het dit vir jou gegee?

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 2. TAAK 11: Begrip, Taal en Letterkunde

EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 04 Afrikaans EAT

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYNE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS HUISTAAL V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

GRAAD 12 AFRIKAANS VRAESTEL

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Transcriptie:

Bishops Afrikaans Departement JUNIE EKSAMEN GRAAD 9 AFRIKAANS VRAESTEL 1 & 2 JUNIE 2012 PUNTE: 80 TYD: 1.5 UUR DATUM: JUNIE 2012 EKSAMINATOR: B. MAREE MODERATOR: T. HOEFNAGELS Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye.

INSTRUKSIES en INLIGTING: Lees die volgende instruksies / opdragte noukeurig deur voordat jy die vraestel beantwoord. Hierdie vraestel bestaan uit VIER afdelings. LEESBEGRIP (20) OPSOMMING (10) TAAL: WOORD- EN SINSTRUKTURE (25) LETTERKUNDE (25) Beantwoord alle vrae. Begin elke afdeling op n nuwe bladsy. Skryf netjies en leesbaar.

AFDELING A: Leesbegrip Vraag 1 TV-gids Lees die volgende TV-gids versigtig deur en beantwoord die vrae wat volg. 13.00 Dr. Phil Wanneer is jy te oud of te jonk om n baba te hê? Die ateljee-gaste sê ouderdom speel nie n rol nie. Dr. Phil bespreek die voordele en nadele van vroeë en laat ouerskap. 19.30 Navy NCIS Anthony verdwyn terwyl hy aan n hoogsgeheime saak werk. Sy kollegas sukkel om hom op te spoor. 21.00 Muvhango Doobsie is bang iemand vind uit dat sy mnr. Mabuza slaappille gegee het. James is bang hy word uit sy pos ontslaan. 23.00 Cold Case Lilly heropen die 1997-moordsaak van n twintigjarige wat huis toe geryloop het, na n beboste gebied geneem is en toe doodgeskiet is. Soortgelyke moorde vind in twee ander stede plaas wat die polisie laat vermoed dis n reeksmoordenaar se werk. 1.1. Na watter program sal n mens kyk as jy belangstel hoe 1.1.1. misdade wat lank gelede gepleeg is, opgelos word? 1.1.2. iemand dalk sy werk gaan verloor? 1.1.3. mense oor nuwe babas voel? 1.1.4. om iemand te kry wat weggeraak het? (4) 1.2. Hoeveel uur ná Dr. Phil kan jy na Cold Case kyk? (1) 1.3. Haal EEN WOORD aan wat dieselfde beteken as: 1.3.1. die swak aspekte van ouer-wees. 1.3.2. die naam vir iemand wat dikwels dieselfde soort moord pleeg. 1.3.3. wat jy doen om by n plek te kom as jy nie jou eie motor het nie. 1.3.4. as niemand weet waarmee jy besig is nie. 1.3.5. medisyne wat jou nie wakker sal maak nie. (5)

(10) Vraag 2 Weg-artikel Lees aandagtig deur die volgende artikel in die Weg-tydskrif en beantwoord die vrae wat volg. 2.1. Naby watter dorp is die Drie Susters? (1) 2.2. Wat is die Drie Susters? Haal een woord uit die artikel aan as antwoord. (1) 2.3. Watter twee woorde sê dat die golwe baie hard teen die rotse slaan? (1) 2.4. Watter drie natuurelemente veroorsaak dat die rotse al kleiner en kleiner word? (3) 2.5. Daar is n verwysing na n bekende skrywer in die artikel. 2.5.1. Wie is hierdie skrywer? (1) 2.5.2. Watter boek(e) het hy geskryf? (1) 2.6. Watter raad gee Weg vir mense wat op die strand gaan stap? (2) (10) TOTAAL VIR AFDELING A: [20]

AFDELING B: Opsomming Vraag 3 Instruksies Lees die artikel aandagtig deur. Soek SEWE maniere om water te spaar. Skryf elke manier in jou eie goeie volsin neer. Jy mag nie meer as een sin oor elke manier skryf nie. Skryf jou sinne puntsgewys van 1 tot 7 neer. Laat n reel oop tussen sinne. Jou opsomming mag nie meer as 100 woorde wees nie. Jy moet die aantal woorde aandui aan die einde van die opsomming. HOE OM WATER TE SPAAR Plante wat deel van jou omgewing is, is by die klimaat aangepas. Hulle het gewoonlik nie so baie water nodig nie. Vind by jou naaste kwekery uit watter plante in jou tuin sal aard. So plant jy dan waterslim plante! Opwasen badwater word grys water genoem. Gebruik hierdie water om jou plante mee nat te maak. Draai krane altyd styf toe. n Kraan wat drup, vermors baie water. Moenie n kraan onnodig lank laat loop nie. Draai byvoorbeeld die kraan toe terwyl jy jou tande borsel. n Mens gebruik baie minder water met n vinnige stort as in n bad. Verder kan jy n emmer in die stort sit en die water wat jy opvang, kan n paar potplante natmaak. Moenie n toilet onnodig trek nie. Maak ook seker dat jou toilet se spoelbak nie onnodig groot is nie. As die spoelbak baie groot is, kan jy altyd n plastiekbottel met water en sand in die spoelbak sit. As n bottel nie lekker inpas nie, kan jy sommer twee of drie bakstene daarin opstapel. So gebruik jy dan baie minder water as jy die toilet spoel. Verwerk uit: Huisgenoot, 24 Maart 2005 TOTAAL VIR AFDELING B: [10]

AFDELING C: Taal Vraag 4 Woordkonstruksies Lees Kolom A en volg die instruksies in Kolom B. Skryf net die vraagnommer en jou antwoord neer. Kolom A Kolom B Johan en Jean-Marie is verlief (4.1. vir/op/met) mekaar. Hulle sit elke dag op die biblioteek se trappies en maak (4.2. oë) vir mekaar. Johan kom van Johannesburg af en hy is n (4.3. man wat sake doen). Jean-Marie bly (4.4. in/by/op) n plaas in die Vrystaat en sy is n (4.5. iemand wat studeer) aan Stellenbosch Universiteit. Vandag is (4.6. die tweede dag van die week) en Johan het vir Jean-Marie n bos (4.7. blom) gekoop. Jean-Marie weet dit nie, maar Johan beplan om verloof te raak (4.8 op/met/aan) haar sodra hy genoeg (4.9. rand) verdien het. Die man is (4.10. verlief) en dink Jean-Marie is die (4.11. goed) ding wat met hom kon gebeur het! 4.1. Kies die korrekte voorsetsel. 4.2. Gee die verkleinwoord. 4.3. Gee een woord. 4.4. Kies die korrekte voorsetsel. 4.5. Gee een woord. 4.6. Gee een woord. 4.7. Gee die meervoud. 4.8. Kies die korrekte voorsetsel. 4.9. Gee die meervoud. 4.10. Gee die intensiewe vorm. 4.11. Gee die oortreffende trap. (11)

Sinskonstruksies Begin die volgende sinne soos aangedui en voltooi elke sin. 4.12. Die dief beroof vandag n bank. (Skryf in die verlede tyd) (2) Die dief het 4.13. Die dief dra n oorring. (Skryf in die toekomende tyd) (2) Die dief sal 4.14. Die dief het weggehardloop met n sak geld. (Skryf in die teenwoordige tyd) (2) Die dief hardloop 4.15. Die dief het n pistool gebruik in die rooftog. (Skryf in die lydende vorm) (2) n Pistool / die dief / gebruik / deur / is / in die rooftog. Gebruik die voegwoorde tussen hakies om elke keer een sin te maak. 4.16. Die dief het in n gesteelde motor gespring. Hy het die bank beroof. (nadat) (2) 4.17. Die polisie neem die mense se verklarings. Hulle wil die bankrower vastrek. (want) 4.18. Die polisie doen knap speurwerk. Die bankrower sal gevang word. (daarom) (2) (2) (14) TOTAAL VIR AFDELING C: [25]

AFDELING D: Letterkunde Vraag 5 (Harlekyn Jaco Jacobs) Beantwoord al die vrae. 5.1. Wie maak vir Werner bang met Billy aan die begin van die verhaal? (1) 5.2. Aan watter taak werk Werner, Tom en Marike? (1) 5.3. Sê of die volgende stellings waar of onwaar is. Skryf slegs WAAR of ONWAAR. 5.3.1. Werner, Tom en Marike is al van graad een af beste vriende. 5.3.2. Werner en Sunet baklei baie. 5.3.3. Werner vind die eerste keer vir Billy in n skoenboks op Sunet se bed. 5.3.4. Melvin, die skoolboelie, het twee vriende, Frik en Freek. 5.3.5. Marike en Werner is die enigstes wat aan die begin glo dat daar iets met die pop verkeerd is. (5) 5.4. Haai, ruik julle ook iets snaaks? vra Tom. Hulle al drie spring gelyk op. Werner hardloop reguit kombuis toe. Watter drie dinge het in die kombuis gebeur? (3) 5.5. Sou jy alleen in Meneer Husselman se winkel, Little People, wou rondloop? Verduidelik. (3) 5.6. Kies vraag 5.6.1 of vraag 5.6.2 en beantwoord een van die vrae: 5.6.1. Gee enige drie feite oor Billy se voorkoms of 5.6.2. Gee enige drie feite oor Collodi, die poppemaker. (3) 5.7. Die hekkie tussen die twee erwe piep hard toe Tom dit oopstoot. Hy sluit vinnig die bakkery se agterdeur oop en beduie Werner en Marike moet inkom. Ek wil net gou die alarm gaan afsit, sê hy. Wat het binne die bakkery gebeur? Skryf vyf eenvoudige sinne neer. (5) 5.8. Van watter karakter het jy die meeste gehou? Motiveer. (1) 5.9. Van watter karakter het jy die minste gehou? Motiveer. (1) 5.10. As jy n ander einde vir die storie moes skryf, wat sou dit wees? (2) TOTAAL VIR AFDELING D: [25]