JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Vergelijkbare documenten
JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EAT GRAAD 11

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYNE

GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS: DISTRIK D6 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 JUNIE EKSAMEN 2017 GRAAD 10 MEMORANDUM PUNTE: 80 TYD: 2 UUR

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 NASIENRIGLYN

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 MEMORANDUM

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

RIGLYNE VIR DIE OPSTEL VAN GRAAD 12- EKSAMENVRAESTELLE VIR TALE HUISTAAL EERSTE ADDISIONELE TAAL TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

VOORBEELDVRAESTEL GRAAD 10 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM. PUNTE: 70 TYD: 2 uur. Hierdie memorandum bestaan uit 6 bladsye.

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 10

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 NASIENRIGLYNE

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 10 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL MEMORANDUM VREASTEL 1 JUNIE 2018 PUNTE : 120 TYD : 2 ½ UUR. Hierdie memoranduml bestaan uit 6 bladsye

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

GRAAD 9 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 VRAESTEL 1 MEMORANDUM JUNIE 2017

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

MEMORANDUM JUNIE 2015

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS: DISTRIK D6 & D7 AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 1 TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES IN KONTEKS MEMORANDUM GRAAD 11 JUNIE 2017

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

Graad 12: Afrikaans Eerste Addisionele Taal Junie 2013 Tyd: 2 uur Vraestel 2 Totaal: 70

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

A Hoe Ram en sy vrou vir Luiperd en Jakkals uitoorlê het A Die luiperd, die ram en die jakkals

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

QUEENS HIGH SCHOOL AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL I GRAAD 10 1 ½ UUR NOVEMBER 2008 PUNTE : 35 EKSAMINATOR MNR. D.E.

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: VAN: *3AFHL*

GENERAL EDUCATION AND TRAINING AFRIKAANS HUISTAAL JUNIE EKSAMEN 2012 GRAAD 6

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

AFRIKAANS HUISTAAL: VRAESTEL I PROEFVRAESTEL I

ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 3 AFRIKAANS HUISTAAL TOETS

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

GRAAD 9 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

Transcriptie:

JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 2 JUNIE 2014 MEMORANDUM PUNTE: 70 TYD: 2 UUR Hierdie MEMORANDUM bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7

Afdeling A Kyk- en Leesbegrip Assesseringsriglyne: Spelfoute in een-woord-antwoorde word gepenaliseer SLEGS as die betekenis van die spelfout die woord verander. Vir oop vrae word geen punte toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM NIE/WAAR/ONWAAR- of FEIT/LUG JOU MENING-vrae. Die rede / motivering word oorweeg. Indien die kandidaat nie JA/NEE/EK STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM NIE/WAAR/ONWAAR skryf nie, maar die motivering is korrek, word GEEN punt toegeken nie. As die WAAR / ONWAAR verkeerd is, maar die motivering is reg, word GEEN punt toegeken nie. Vals (Fals) kan aanvaar word. (False is egter verkeerd, want dit is Engels.) As ʼn antwoord ʼn aanhaling is, word die kandidaat nie gepenaliseer indien die aanhalingstekens ontbreek nie. Die aanhaling moet volledig volgens die teks wees,maar die kandidaat word nie gepenaliseer vir spelfoute nie. Waar een-woord-antwoorde gevra word en die kandidaat ʼn volsin gee, is dit korrek mits die korrekte woord onderstreep word of op een of ander wyse uitgelig word. Wanneer twee of drie feite / punte vereis word en die kandidaat ʼn hele reeks gee, word slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien. Indien die kandidaat woorde uit ʼn ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel verskyn, word die vreemde woorde geïgnoreer. Indien die antwoord sonder die vreemde woorde sinvol is, word die kandidaat nie gepenaliseer nie. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, word dit aanvaar. Aanvaar dialektiese variasies. Aanvaar by meervoudigekeuse-vrae die letter ASOOK die korrekte antwoord wat ten volle uitgeskryf is. Bladsy 2 van 7

AFDELING A: KORTVERHALE VRAAG 1: KONTEKSTUELE VRAAG Agter n baard Hennie Aucamp 1.1.1. die grens (1) 1.1.2. hou nie daarvan nie (1) 1.1.3. dit waaragter Deon weggekruip het (1) 1.1.4. wrede gebeure. (1) 1.2. n Trein. (1) 1.3. Sy vrou en seun. Marina en Bennie. Sy vrou en kind. (Enige een antwoord) (2) 1.4. Sy seun. Die kind. Bennie. (Enige een) (1) 1.5. Nee / Ek stem nie saam nie / Dis onwaar / Dis nie reg / korrek nie. Sy was (ook) verwagtend / swanger. (Of soortgelyk) (Slegs die motivering verdien die punt) (1) 1.6. B Hy was vir lang tye in die son. (1) 1.7. Deur dit te doen raak hy ontslae van die beeld van die weermag. Hy wil nie meer soos n soldaat lyk nie. Hy wil van enige assosiasie met die weermag ontslae raak. (Of soortgelyk) (2) 1.7. sy gunsteling kos gemaak (1) 1.8. Hy het gaan bad. (1) 1.9. Hy het nie sy baard afgeskeer nie. Hy het nog steeds sy baard gehad. (1) Bladsy 3 van 7

1.10. Want baie van die brandwyn was gedrink gewees. Ten minste 2 of 3 stywe doppe van die brandewyn was gedrink gewees. (1) 1.11. D Oorlog het n negatiewe psigologiese uitwerking (1) [17] VRAAG 2: KONTEKSTUELE VRAAG Astra Castra Dot Serfontein EN 2.1. Nee / Ek stem nie saam nie / Dis onwaar / Dis nie korrek / reg nie. Ettie het die som by Dolf afgeskryf. Ettie is nie goed in / met wiskunde nie. Dolf is die slim een en sal nie die som by Ettie afskryf nie. (Of soortgelyk - Slegs die motivering verdien die punt) (1) 2.2.1. Koshuis toe. (1) 2.2.2. Na die hoof se kantoor toe. (1) 2.3.1. 100m. (1) 2.3.2. Hanna Dewalt (1) 2.3.3. senior (1) 2.3.4. gewen (1) 2.4. Die sterre my kamp, God my lamp. (2) 2.5. Port-Elizabeth. (1) 2.6.1. Haar oefenprogram moet versnel word. (1) 2.6.2. Sy moet ook die regte dinge eet, op ongewone tye. (2) 2.7. In sy Bybel. (1) 2.8. Na die koshuisparty. Na die koshuis dans. Na n dans. Na die seunskoshuis se dansparty. (1) 2.9. sy mag nie gaan nie. (1) Bladsy 4 van 7

2.10. Hy het geen reaksie getoon nie. Hy was nie ontsteld nie. Hy was kalm. (Of soortgelyk) (1) 2.11. B Onderwysers plaas druk op leerders om te presteer. (1) [18] AFDELING B: GEDIGTE VRAAG 3: KONTEKSTUELE VRAAG Brief F. R. Abrahams EN TOTAAL AFDELING A 35 3.1. Vir sy ma. (1) 3.2. ook (1) 3.3. kaalvoetgedig (1) 3.4. Dat hy vir sy ma sê jy nie plastiekblomme wit skoene (Enige TWEE) (2) 3.5. Grootgeword (1) 3.6. want my skoolbaadjie pas nie meer nie (1) 3.7. soms (1) 3.8. my hare is lank (1) 3.9. ek wil n oorring dra (1) 3.10. byna nooit (1) 3.11. Wonder (1) Bladsy 5 van 7

3.12.1. C Kontras (1) 3.12.2. D Patentese (1) 3.12.3. E Alliterasie (1) 3.12.4. A Litotes (1) 3.13. C Die digter het met sy grootoword dinge gedoen wat hy weet nie sy ma se goedkeuring weggedra het nie en hy probeer met die gedig sy ma oorreed om te verstaan. (1) [17] AFDELING B: Gedigte VRAAG 4: KONTEKSTUELE VRAAG Die hanswors S. J. Pretorius EN 4.1. Boggel (1) 4.2. afsigtelike (1) 4.3. Kromheid Vergroeide (Enige EEN) (1) 4.4. afsigtelike boggel EN vergroeide ruggraatpyn. (2) 4.5. tussen / eensaamheid (2) 4.6.1. Inversie (1) 4.6.2. sodat die woord aan die einde in die rympatroon kan pas (1) 4.7. vent (1) 4.8. Maandeliks Een maal n maand Elke maand Elke vier weke (Enige EEN) (1) 4.9. almal skater (1) Bladsy 6 van 7

4.10. verag. (1) 4.11. verlate. (1) 4.12. hartseer (1) 4.13.1. C Sy kollegas. (1) 4.13.2. D Die sirkusbaas. (1) 4.13.3. B Die hanswors se ma. (1) [18] TOTAAL AFDELING B 35 VRAESTEL TOTAAL 70 Bladsy 7 van 7