JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Vergelijkbare documenten
JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EAT GRAAD 11

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

GRAAD 9 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS: DISTRIK D6 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 JUNIE EKSAMEN 2017 GRAAD 10 MEMORANDUM PUNTE: 80 TYD: 2 UUR

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 NASIENRIGLYNE

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

RIGLYNE VIR DIE OPSTEL VAN GRAAD 12- EKSAMENVRAESTELLE VIR TALE HUISTAAL EERSTE ADDISIONELE TAAL TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYNE

GRAAD 9 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 10

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 NASIENRIGLYN

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 MEMORANDUM / NASIENRIGLYNE JUNIE 2017

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

A Hoe Ram en sy vrou vir Luiperd en Jakkals uitoorlê het A Die luiperd, die ram en die jakkals

MEMORANDUM JUNIE 2015

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10

GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 MEMORANDUM / NASIENRIGLYNE JUNIE 2017

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 10 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL MEMORANDUM VREASTEL 1 JUNIE 2018 PUNTE : 120 TYD : 2 ½ UUR. Hierdie memoranduml bestaan uit 6 bladsye

PUNTE: 80 TYD: 2 uur

VOORBEELDVRAESTEL GRAAD 10 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM. PUNTE: 70 TYD: 2 uur. Hierdie memorandum bestaan uit 6 bladsye.

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 1 Begrip, Opsomming en Taal Memorandum

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 VRAESTEL 1 MEMORANDUM JUNIE 2017

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 NASIENRIGLYN

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS: DISTRIK D7 & D16 MEMORANDUM AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 10 JUNIE 2017

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 MEMORANDUM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS: DISTRIK D6 & D7 AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 1 TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES IN KONTEKS MEMORANDUM GRAAD 11 JUNIE 2017

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

GENERAL EDUCATION AND TRAINING AFRIKAANS HUISTAAL JUNIE EKSAMEN 2012 GRAAD 6

QUEENS HIGH SCHOOL AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL I GRAAD 10 1 ½ UUR NOVEMBER 2008 PUNTE : 35 EKSAMINATOR MNR. D.E.

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

GRAAD 12 SEPTEMBER 2016 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

GRAAD PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: VAN: *3AFHL*

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 ASSESSERINGSTAAK 3 NOVEMBER 2014 GRAAD 8

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

Transcriptie:

JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 JUNIE 2013 MEMORANDUM PUNTE: 80 TYD: 2 UUR Hierdie MEMORANDUM bestaan uit 6 bladsye. Bladsy 1 van 6

GDO DISTRIK D9 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL Afdeling A Kyk- en Leesbegrip Assesseringsriglyne: Spelfoute in een-woord-antwoorde word gepenaliseer. Spel- en taalfoute in langer antwoorde word nie gepenaliseer nie die fokus is op begrip. Vir oop vrae word geen punte toegeken vir JA / NEE / EK STEM SAAM / EK STEM NIE SAAM NIE. Die rede / motivering word oorweeg. Indien die kandidaat nie JA / NEE skryf nie, maar die motivering is korrek, word die punt toegeken. Vir WAAR/ONWAAR- of FEIT/LUG JOU MENING-vrae, word die punte verdeel: o 1 punt vir WAAR / ONWAAR of FEIT / MENING en o 1 punt vir die rede / motivering / aanhaling. As die leerder se WAAR / ONWAAR reg is, maar die motivering is verkeerd, verdien die leerder net EEN punt. As die WAAR / ONWAAR verkeerd is, maar die motivering is reg, word GEEN punte toegeken nie. Vals (Fals) kan aanvaar word. (False is egter verkeerd, want dit is Engels.) As ʼn antwoord ʼn aanhaling is, word die kandidaat nie gepenaliseer indien die aanhalingstekens ontbreek nie. Die aanhaling moet volledig volgens die teks wees,maar die kandidaat word nie gepenaliseer vir spelfoute nie. Waar een-woord-antwoorde gevra word en die kandidaat ʼn volsin gee, is dit korrek mits die korrekte woord onderstreep word of op een of ander wyse uitgelig word. Wanneer twee of drie feite / punte vereis word en die kandidaat ʼn hele reeks gee, word slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien. Indien die kandidaat woorde uit ʼn ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel verskyn, word die vreemde woorde geïgnoreer. Indien die antwoord sonder die vreemde woorde sinvol is, word die kandidaat nie gepenaliseer nie. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, word dit aanvaar. Aanvaar dialektiese variasies. Aanvaar by meervoudigekeuse-vrae die letter ASOOK die korrekte antwoord wat ten volle uitgeskryf is. Bladsy 2 van 6

GDO DISTRIK D9 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL AFDELING A KYK- en LEESBEGRIP VRAAG 1 INTERNETARTIKEL, SPOTPRENT 1, SPOTPRENT 2 AANTAL WOORDE 184 woorde] Begripstoets Vraag ANTWOORDE Punt Kat. Vlak 1.1. R100 OF Eenhonderd rand. 1 A 1 1.2. Babahondjie. 1 A 1 1.3. Hy het gesê hy gaan die hondjie opeet. 1 A 1 1.4. n Naam en n huis. 2 A 1 1.5. d Gelukkig. 1 A 1 1.6. Waar, Rina Uys werk in n skoonheidsalon (in De Villebois Mareuil-rylaan in 2 B 2 Moreletapark) in die ooste van Pretoria. 1.7. Saterdag 1 A 1 1.8. Onwaar, sy was oppad uit. 2 A 1 1.9. a Bang. 1 B 3 1.10. Sy het die veiligheidshek toegeslaan. 1 B 3 1.11. c Vuurwapen. 1 B 3 1.12. Ag my moeder (Aanhalingstekens is nie nodig nie.) 1 C 5 1.13. Hy het die hondjie gesteel. 1 A 2 1.14. Waar, die hondjie was gedehidreer. 2 B 4 1.15. Onwaar, Die eerste paar dae het Uys die hondjie saam werk toe geneem 2 B 2 1.16. Elizabeth van der Linde 1 B 2 1.17. Na die veearts toe. 1 A 1 1.18. Want sy dink hy het n groot storie om te vertel. 1 C 5 1.19 EIE SIN 1 C 6 Spotptent 1 1.20.1 humoristies 1 B 2 1.20.2 nie tande nie 1 B 3 1.21. Woorde / Illustrasies 1 C 6 Sporptent 1 1.22.1 wildtuin 1 A 1 1.22.2 mense wat hulle soos diere gedra 1 C 4 1.23 Dit wat op die plakate geskryf is / Die optrede van die diere / Dit wat in die groot spraakborrel geskryf is / Die Rommel wat rondlê. 1 C 6 TOTAAL 16 Kategorie A B C Aantal Punte 12 12 6 Totaal Punte 30 30 30 % 40% 40% 40% TOTAAL AFDELING A - 30 Bladsy 3 van 6

AFDELING B OPSOMMING VRAAG 2 GDO DISTRIK D9 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ASSESSERINGSRIGLYNE ALGEMEEN Lees die hele opsomming om ʼn geheelindruk van die opsomming te kry. Beplanning is nie nodig nie. Indien beplanning wel gedoen is, moet dit duidelik aangedui wees. Indien nie aangedui nie, word die eerste opsomming nagesien. Indien die opsomming te lank is, word daar slegs 5 ekstra woorde toegelaat. Die res van die opsomming word geïgnoreer. Indien die opsomming te kort is, maar dit bevat al die vereiste inligting, word die kandidaat nie gepenaliseer nie. Kandidate mag nie afkortings in hul opsommings gebruik nie, maar indien dit in die opsomming voorkom, word elke afkorting getel volgens die getal woorde wat dit voorstel. PUNTETOEKENNING Feite: 7 punte Taal: 3 punte DUI DIE PUNTE S. AAN: Feite (7) + Taal (3) = (10) FOrmaat ( 0/1) Woord ( 0/1) Aanhaling ( 0/1/2) = TOTAAL STAP 1: FEITE (7) Slegs feite wat in volsinne aangebied word, verdien punte. (ʼn Volsin het ʼn werkwoord.) STAP 2: TAAL ( 0/1/2/3) ELKE taalfout (grammatika, spelling en punktuasie) in ELKE feit word aangedui (ook in verkeerde feite), daarna getel en soos volg bereken: Feite met taalfoute. Feite sonder taalfoute. 0 4 foute: geen penalisering nie Geen feite korrek: geen punt vir taal 5 10 foute: trek 1 punt af 1 2 feite korrek: maksimum 1 punt vir taal 11 15 foute: trek 2 punte af 3 4 feite korrek: maksimum 2 punt vir taal 16 foute of meer: trek 3 punte af 5 7 feite korrek: maksimum 3 punt vir taal TIPIESE TAALFOUTE Woordorde in enkelvoudige sin (bv. O/werp + ww. + v/werp) Tyd, wyse, plek- Direkte vertaling (moedertaalinvloed) Woordorde in saamgestelde sinne (Voegwoord 1, 2 en 3) Dubbelnegatief Voornaamwoorde Omgekeerde woordorde Lydende vorm Infinitief Bladsy 4 van 6

GDO DISTRIK D9 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL STAP 3: FORMAAT ( 0/1) Kandidate moet die opsomming in die vereiste formaat aanbied: puntsgewys in kolomme of onder mekaar. penaliseer met een punt indien die opsomming in paragraafvorm aangebied is. STAP 4: GETAL WOORDE ( 0/1) Kandidate MOET die korrekte getal woorde aandui. Indien die kandidaat nalaat om die getal woorde aan te dui of die verkeerde getal woorde is aangedui, penaliseer met een punt aan die einde. STAP 5: AANHALINGS ( 0/1/2) Vir direkte aanhalings van sinne word daar soos volg gepenaliseer: 1 3 volledige sinne aangehaal geen penalisering nie 4 5 volledige sinne aangehaal trek 1 punt af 6 7 volledige sinne aangehaal trek 2 punte af VRAAG 2 OPSOMMING Wenke vir troeteldiereienaars [309 woorde] Opsomming Maak seker jy kan n troeteldier bekostig. Wees konsekwent met jou reëls. Neem jou hond vir n lopie. Voer jou diere op dieselfde tyd elke dag. Moet nooit jou diere slaan nie. Honde het baie geselskap nodig. Reël vir goeie sorg wanneer jy weggaan. [44 WOORDE] TOTAAL AFDELING B - 10 Bladsy 5 van 6

AFDELING C: TAAL GDO DISTRIK D9 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL WOORDGEBRUIK, WOORD- EN SINSTRUKTURE VRAAG 3 Leesstuk [374 woorde] Vraag ANTWOORD Punt 3.1. Kolle en sy eienaar is dikwels saam by oefenkampe. ( Taalreël) 1 3.2. Toe Pote na oefenkampe gegaan het, kon hy kan nie n berg uitklim nie. (Woordorde) EN ( 2 3.3. slimmer 1 3.4. doodbang 1 3.5. brakke 1 3.6. Dr. Marty vra hoekom mense se motivering om aktief te wees minder raak. (Woordorde) EN ( 2 3.7. Die mense word deur die honde gehelp. (Woordorde) EN ( 2 3.8. Daar is oefenklasse vir eienaars én diere omdat die diere ook oorgewig is. (Woordorde) EN ( 2 3.9. Die program was suksesvol. ( Taalreël) 1 3.10. Montgomery sê dat sommige van die mense met wie hy werk vetsugtig is. (Woordorde) EN ( 2 3.11. Montgomery wonder altyd of hulle die oefenprogram sal volhou. (Woordorde) EN ( 2 3.12. met 1 3.13. hondrugsakkie 1 3.14. Mev. 1 3.15. onder meer 1 3.16. suksevolle 1 3.17. B / Dag. 1 3.18. groot 1 3.19. eienaresse. 1 3.20. Volgens Webb sal troeteldiere mense aan die oefen kry. (Woordorde) EN ( 2 3.21. Sommige mense doen nooit enige oefening nie. (Woordorde) 1 3.22. In die verlede was mense bewus van oor hoe om gesond te lewe. (Woordorde) EN ( 2 3.23. Sy Vra: Wat het mense so lui laat word? ( 1 3.24. Honde moet elke dag oefening kry om aktief te wees. ( 1 3.25. Mense oefen nie. ( 1 3.26. Honde moet nooit oefening kry nie. Woordorde) EN ( 2 3.27. Becker het n eenvoudiger benadering verkies. (Woordorde) EN ( 2 3.28. wonderlike. 1 3.29. Duur kos baie geld / lengte van tyd EN Dier gebruik soos in wilde diere / troeteldiere, ens. 2 TOTAAL AFDELING C - 40 VRAESTEL TOTAAL - 80 Bladsy 6 van 6