NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Vergelijkbare documenten
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2010

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Motheo Onderwysdistrik

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 10

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRSA.2 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2010

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

AFRIKAANS EAT GRAAD 11

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NMY-79)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V3

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

1 Waar ek vandaan kom

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014

Gemeenskaplike Vraestel GRAAD 10: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: STELWERK INSTRUKSIES EN INLIGTING. OOS-KAAP Onderwysdepartement UITENHAGE DISTRIK

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 ASSESSERINGSTAAK 3 NOVEMBER 2014 GRAAD 8

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

QUEENS HIGH SCHOOL AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL I GRAAD 10 1 ½ UUR NOVEMBER 2008 PUNTE : 35 EKSAMINATOR MNR. D.E.

Antonieme en sinonieme

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Transcriptie:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 2: SKRYF NOVEMBER 2008 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye.

Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings. AFDELING A: Opstel (40 punte) AFDELING B: Langer transaksionele tekste (20 punte) AFDELING C: Korter tekste: transaksioneel/ (20 punte) naslaan/informatief 2. Beantwoord EEN vraag uit ELKE afdeling. 3. Skryf die nommer en die onderwerp wat jy kies, duidelik boaan elke vraag. 4. Gee spesiale aandag aan spelling, taal en sinskonstruksie. 5. By elke onderwerp moet duidelike beplanning gedoen word. Dui die finale produk duidelik aan. 6. Skryf netjies en leesbaar. Linkerkantse bladsy AFDELING A AFDELING B AFDELING C Beplanning: Regterkantse bladsy Finale skryfstuk: Vraagnommer en onderwerp Hier is ʼn voorbeeld van hoe beplanning gedoen kan word. 1. Inleiding: Wanneer is dit somer? 8. Slot: Hoekom hou jy van die somer? 2. Die weer in die somer 7. Die kos wat ons in die somer eet Somer 3. Hoe voel ʼn mens in die somer? 6. Hoe verander die natuur? 5. Watter soort klere kan ʼn mens dra? 4. Wat doen ons alles in die somer?

Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 3 AFDELING A: OPSTEL VRAAG 1 Skryf ʼn opstel van ongeveer 200 250 woorde oor EEN van die onderwerpe. Skryf jou beplanning neer en dui die finale produk aan. 1.1 N SELFOON KAN N MENS IN GROOT MOEILIKHEID LAAT BELAND. ʼn Selfoon kan ʼn mens baie help, maar ook in groot moeilikheid laat beland. Skryf ʼn opstel waarin jy vertel wat gebeur het toe jy ʼn selfoon gebruik het en dit jou in die moeilikheid laat beland het. Wat het gebeur? Waar het dit gebeur? Watter moeilikheid het dit veroorsaak? Hoe is die probleem opgelos? Watter les het jy geleer? [40]

Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 4 1.2 KOMPETISIES VERANDER ONS LEWENS. In ons land is daar baie verskillende kompetisies. Baie mense neem daaraan deel, want almal wil pryse wen. Wanneer jy ʼn kompetisie wen, kan dit jou lewe baie verander. Skryf ʼn opstel waarin jy vertel van ʼn kompetisie waaraan jy deelgeneem en wat jy gewen het. Aan watter kompetisie het jy deelgeneem? Waar en wanneer het die kompetisie plaasgevind? Wat moes jy alles doen? Wat het jy gewen? Hoe het dit jou lewe verander? [40] 1.3 DIE DAG TOE EK BESEF HET DAT MY OUERS DIE BESTE IS. Jou ouers het jou uit groot moeilikheid gehelp. Al baklei julle soms, weet jy nou dat jy wonderlike ouers het. Skryf ʼn opstel waarin jy vertel wat daardie dag gebeur het. Waar en wanneer het dit gebeur? Wat het gebeur? Hoe het jou ouers jou gehelp? Hoe voel jy nou oor jou ouers? [40]

Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 5 1.4 EK HET DIT VERLOOR! Jy het iets belangriks verloor en dit het jou baie ongelukkig gemaak, want dit wat jy verloor het, was baie spesiaal. Skryf ʼn opstel waarin jy vertel wat jy verloor het en hoe dit jou lewe verander het. Vertel wat jy verloor het. hoe en wanneer jy dit verloor het. waar jy was toe jy dit verloor het. hoe jy gevoel het toe jy dit verloor het. hoe jy nou daarsonder moet klaarkom. [40] 1.5 DIE KRAG IS ALWEER AF! Jy kom baie laat by die huis aan. Jy is moeg en baie honger. Jy wil graag eet, ontspan en na jou geliefkoosde TV-storie kyk. Skielik gaan die krag af. Dis alweer julle omgewing wat sonder krag is. Skryf ʼn opstel waarin jy ʼn nag sonder elektriese krag beskryf. Beskryf hoe jy voel as die krag afgaan. wat alles verkeerd gaan: stoof, yskas, televisie. hoe julle omgewing lyk as die krag afgaan. hoe jy en jou familie probeer om die probleem op te los. [40] TOTAAL AFDELING A: 40

Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 6 AFDELING B: LANGER TRANSAKSIONELE TEKSTE VRAAG 2 Skryf ongeveer 80 100 woorde oor EEN van die volgende onderwerpe. Skryf jou beplanning neer en dui die finale produk aan. 2.1 KOM SAAM MET VAKANSIE! Julle gesin wil in Desembermaand gaan vakansie hou. Jy wil jou maat saamnooi sodat julle dinge kan saamdoen. Skryf ʼn brief aan jou maat waarin jy hom/haar uitnooi om saam met julle te gaan vakansie hou. Hoekom wil jy hê dat die persoon moet saamgaan? Waar gaan julle vakansie hou? Wanneer ry julle en wanneer kom julle terug? Wat gaan julle alles doen? [20]

Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 7 2.2 GESPREK MET MY BROER. Jy is bekommerd oor jou broer. Hy het verlief geraak op ʼn meisie wat voorheen baie rondgeslaap het. Jou broer weet dit nie. Jy wil hom graag waarsku, al is jy bang dat hy vir jou sal kwaad word. Skryf die dialoog tussen jou en jou broer neer. Begin so: Ek: Hallo Peter, ek is bekommerd oor jou. Kan ons gesels? Peter: Ja, wat is verkeerd? Hoe kan ek help? LET WEL: Daar moet ʼn reёl oop wees tussen elke spreekbeurt. Jy mag nie vloekwoorde gebruik nie! [20] 2.3 N KORTVERHAAL WAT EK GELEES HET. Jy het ʼn interessante kortverhaal gelees. Ander leerlinge moet weet dat dit ʼn uitstekende storie is en daarom gaan jy ʼn resensie in julle skoolkoerant publiseer. Skryf nou ʼn resensie oor die kortverhaal wat jy gelees het. Wat is die titel van die kortverhaal? Wie is die skrywer? Wie is die belangrikste karakters in die verhaal? Waaroor gaan die storie? Waarom wil jy hê dat ander mense die verhaal moet lees? [20]

Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 8 2.4 ONS SKOOL SE SWAK MATRIEKUITSLAE. Jy voel baie ongelukkig oor julle skool se swak matriekuitslae van verlede jaar. Daar word baie verskillende redes gegee waarom die uitslae so swak was. Skryf ʼn brief aan die koerant waarin jy vertel hoe swak die uitslae was, wat dit veroorsaak het en hoe dit reggestel kan word. Gebruik die volgende adres: Die Beeld, Posbus 651, Durban, 4000. Hoeveel leerders in julle skool het die graad 12-eksamen geskryf? Hoeveel het nie geslaag nie? Wat is die redes vir die swak uitslae in julle skool? Noem minstens DRIE redes. Wat dink jy moet gedoen word om die uitslae te verbeter? [20] TOTAAL AFDELING B: 20

Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 9 AFDELING C: KORTER TEKSTE VRAAG 3 Skryf ongeveer 60 80 woorde oor EEN van die volgende onderwerpe. Skryf jou beplanning neer en dui die finale produk aan. 3.1 MY NUWE WERK Jy het baie ver van jou huis af werk gekry. Jy is baie gelukkig in jou nuwe werk. Jy het ʼn poskaart met ʼn mooi foto van die dorp daarop gekry wat jy vir jou ouers wil stuur. Skryf ʼn boodskap aan jou ouers op die poskaart en vertel hulle van jou nuwe werk. Waar werk jy? Wat moet jy alles by die werk doen? Waar bly jy? Hoekom is jy gelukkig waar jy is? Trek die poskaart hieronder in die volgende formaat in die ANTWOORDEBOEK oor en skryf jou boodskap daarop. SEËL ADRES: [20]

Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 10 3.2 ONS LAASTE PARTYTJIE SAAM! As die laaste vraestel klaar geskryf is, wil julle matrieks ʼn groot partytjie hou. Jy moet die uitnodiging na hierdie partytjie uitstuur. Skryf nou die bewoording van ʼn algemene uitnodigingskaartjie na julle partytjie neer. Wie word genooi? Wat is die datum, tyd en plek van die partytjie? Wat moet hulle saambring? Wat moet hulle aantrek? Watter musiek sal daar wees? LET WEL: Punte word vir die inhoud toegeken en nie vir die versiering nie. [20] 3.3 HOE OM N TOEBROODJIE TE MAAK. Jy werk in ʼn restaurant se kombuis. ʼn Nuwe persoon het nou daar begin werk en jy moet hom/haar leer hoe om eet- en drinkgoed voor te berei. Skryf die instruksies neer hoe om ʼn kaas-en-tamatie-toebroodjie te maak. [20] TOTAAL AFDELING C: 20 GROOTTOTAAL: 80