JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11

Vergelijkbare documenten
JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EAT GRAAD 11

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 10

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

GRAAD 9 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 12

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYNE

GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS: DISTRIK D6 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 JUNIE EKSAMEN 2017 GRAAD 10 MEMORANDUM PUNTE: 80 TYD: 2 UUR

RIGLYNE VIR DIE OPSTEL VAN GRAAD 12- EKSAMENVRAESTELLE VIR TALE HUISTAAL EERSTE ADDISIONELE TAAL TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 NASIENRIGLYNE

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

GRAAD 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 MEMORANDUM / NASIENRIGLYNE JUNIE 2017

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

GRAAD 9 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V MEMORANDUM

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

MEMORANDUM JUNIE 2015

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10

VOORBEELDVRAESTEL GRAAD 10 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM. PUNTE: 70 TYD: 2 uur. Hierdie memorandum bestaan uit 6 bladsye.

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 MEMORANDUM / NASIENRIGLYNE JUNIE 2017

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 NASIENRIGLYN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

A Hoe Ram en sy vrou vir Luiperd en Jakkals uitoorlê het A Die luiperd, die ram en die jakkals

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

GRAAD 10 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL MEMORANDUM VREASTEL 1 JUNIE 2018 PUNTE : 120 TYD : 2 ½ UUR. Hierdie memoranduml bestaan uit 6 bladsye

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 VRAESTEL 1 MEMORANDUM JUNIE 2017

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

PUNTE: 80 TYD: 2 uur

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS: DISTRIK D6 & D7 AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 1 TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES IN KONTEKS MEMORANDUM GRAAD 11 JUNIE 2017

GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS: DISTRIK D7 & D16 MEMORANDUM AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 10 JUNIE 2017

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 NASIENRIGLYN

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 1 Begrip, Opsomming en Taal Memorandum

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL V1 SEPTEMBER 2017 NASIENRIGLYNE

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

AFRIKAANS HUISTAAL V1

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 MEMORANDUM

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

GRAAD 12 SEPTEMBER 2016 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

1 Waar ek vandaan kom

QUEENS HIGH SCHOOL AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL I GRAAD 10 1 ½ UUR NOVEMBER 2008 PUNTE : 35 EKSAMINATOR MNR. D.E.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

GRAAD 9 AFRIKAANS VRAESTEL

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Transcriptie:

JUNIE-EKSAMEN GRAAD VRAESTEL JUNIE 205 MEMORANDUM PUNTE: 80 TYD: 2 UUR Hierdie MEMORANDUM bestaan uit 8 bladsye. Bladsy van 8

Afdeling A Kyk- en Leesbegrip Assesseringsriglyne: GRAAD JUNIE-EKSAMEN VRAESTEL MEMORANDUM Spelfoute in een-woord-antwoorde word gepenaliseer SLEGS as die betekenis van die spelfout die woord verander. Spel- en taalfoute in langer antwoorde word nie gepenaliseer nie die fokus is op begrip. Vir oop vrae word geen punte toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM NIE/WAAR/ONWAAR- of FEIT/LUG JOU MENING-vrae. Die rede / motivering word oorweeg. Indien die kandidaat nie JA/NEE/EK STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM NIE/WAAR/ONWAAR skryf nie, maar die motivering is korrek, word GEEN punt toegeken nie. As die WAAR / ONWAAR verkeerd is, maar die motivering is reg, word GEEN punt toegeken nie. Vals (Fals) kan aanvaar word. (False is egter verkeerd, want dit is Engels.) As ʼn antwoord ʼn aanhaling is, word die kandidaat nie gepenaliseer indien die aanhalingstekens ontbreek nie. Die aanhaling moet volledig volgens die teks wees,maar die kandidaat word nie gepenaliseer vir spelfoute nie. Waar een-woord-antwoorde gevra word en die kandidaat ʼn volsin gee, is dit korrek mits die korrekte woord onderstreep word of op een of ander wyse uitgelig word. Wanneer twee of drie feite / punte vereis word en die kandidaat ʼn hele reeks gee, word slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien. Indien die kandidaat woorde uit ʼn ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel verskyn, word die vreemde woorde geïgnoreer. Indien die antwoord sonder die vreemde woorde sinvol is, word die kandidaat nie gepenaliseer nie. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, word dit aanvaar. Aanvaar dialektiese variasies. Aanvaar by meervoudigekeuse-vrae die letter ASOOK die korrekte antwoord wat ten volle uitgeskryf is. Bladsy 2 van 8

AFDELING A KYK- en LEESBEGRIP GRAAD JUNIE-EKSAMEN VRAESTEL MEMORANDUM VRAAG INTERNETARTIKELS AANTAL WOORDE 500: Leesouderdom van die leesstuk: 0.92 Begripstoets Vraag ANTWOORDE Punt Kat. Vlak.. (Prinses) Diana. A.2. Onwaar, tweede (Slegs EEN woord) LET WEL GEEN punte word toegeken vir die WAAR of ONWAAR nie. Slegs die A 2 rede/motivering verdien die punt..3. Charlotte Elizabeth Diana A B.4.. B n Eerbetoon aan haar. n Eerbetoon aan haar. B 3 A.4.2. A Dit kan net goed vir hulle beeld wees. Dit kan net goed vir hulle beeld wees. B 3.4.3. E E Dit sal n inspirasie vir haar wees. Dit sal n inspirasie vir haar wees. A 2.4.4. C C Hy wil graag Diana se nagedagtenis laat voortleef. Hy wil graag Diana se nagedagtenis laat voortleef. B 3.5. Waar, want sy word vandag nog wêreldwyd bemin. LET WEL GEEN punte word toegeken vir die WAAR of ONWAAR nie. Slegs die A rede/motivering verdien die punt..6. Ja Prinses Diana is enig in haar soort en niemand sal kan doen wat sy gedoen het nie. Prinses Diana het vermag wat niemand anders ooit sal kan vermag nie OF Nee 2 C 6 Hy kan nie sê wat prinses Charlotte in haar lewe gaan bereik nie. Prinses Charlotte kan moontlik dalk meer as haar ouma vermag. (Of iets soortgelyk).7. Die koninklike gesin wil nie hê die wêreld moet aan Diana herinner word nie en daarom het hulle gehoop die feit dat prinses Charlotte se derde naam Diana is nie opspraak sou maak nie. (Of iets soortgelyk) 2 C Bladsy 3 van 8

GRAAD JUNIE-EKSAMEN VRAESTEL MEMORANDUM.8. 2 Twee A.9. 996 Negentien-ses-en-negentig A 3.0. Haar toewyding aan liefdadigheid B 3.. n Dogter. A.2. In n motorongeluk. A.3. 36 jaar oud. Ses-en-dertig jaar oud. A 2.4. 2 jaar oud. Twee jaar oud B 3.5. Julie A.6. D D oumagrootjie. oumagrootjie. B 3 Internetartikel.7. Hulle het n apie dieselfde naam as die pasgebore prinses Charlotte gegee. Hulle het n apie na prinses Charlotte vernoem. B 2.8. n (Mak-)aap / apie. B 2.9 Onwaar - die publiek het vir die naam gestem. LET WEL GEEN punte word toegeken vir die WAAR of ONWAAR nie. Slegs die B 4 rede/motivering verdien die punt..20. E-pos Telefoon. 2 B 4.2. Hulle sou tien teen een dieselfde reaksie gehad het. OF Hulle sou nie so oorreageer het soos die brtitte nie. B 3.22.. Vooroordeel C 5.22.2. n apie is nie goed genoeg om n britse prinses se naam te hê nie C 5.23 Hulle het besluit om vir die apie n nuwe / ander naam te gee. A TOTAAL 30 Kategorie A B C Aantal Punte 2 2 6 Totaal Punte 30 30 30 % 40% 40% 20% TOTAAL AFDELING A - 30 Bladsy 4 van 8

AFDELING B OPSOMMING VRAAG 2 GRAAD JUNIE-EKSAMEN VRAESTEL MEMORANDUM ASSESSERINGSRIGLYNE ALGEMEEN Lees die hele opsomming om ʼn geheelindruk van die opsomming te kry. Beplanning is nie nodig nie. Indien beplanning wel gedoen is, moet dit duidelik aangedui wees. Indien nie aangedui nie, word die eerste opsomming nagesien. Indien die opsomming te kort is, maar dit bevat al die vereiste inligting, word die kandidaat nie gepenaliseer nie. Kandidate mag nie afkortings in hul opsommings gebruik nie, maar indien dit in die opsomming voorkom, word elke afkorting getel volgens die getal woorde wat dit voorstel. Die aantal woorde moet deur die onderwyser getel word. Leerders verloor nie n punt as hulle nie die aantal woorde aandui nie of as die aantal woorde wat aangedui is, verkeers is. As die woordlimiet oorskry word, word net gemerk tot die sin waarin die aantal bereik is. Die res van die opsomming word geïgnoreer. PUNTETOEKENNING 7 punte vir 7 feite ( punt per feit) 3 punte vir Taal Totaal: 0 punte DUI DIE PUNTE SO AAN: Feite (7) + Taal (3) = (0) FEITE (7) Slegs feite wat in volsinne aangebied word, verdien punte. (ʼn Volsin het ʼn werkwoord.) TAAL ( 0//2/3) ELKE taalfout (grammatika, spelling en punktuasie) in ELKE feit word aangedui (ook in verkeerde feite), daarna getel en soos volg bereken: Verspreiding van punte vir TAAL waar die leerders NIE DIREK aangehaal het NIE: 3 korrekte feite punt 4 5 korrekte feite 2 punte 6 7 korrekte feite 3 punte Verspreiding van punte vir TAAL waar die leerders DIREK aangehaal het: 6 7 korrekte aanhalings 0 punte vir Taal 5 korrekte aanhalings punt vir Taal Bladsy 5 van 8

GRAAD JUNIE-EKSAMEN VRAESTEL MEMORANDUM TIPIESE TAALFOUTE Woordorde in enkelvoudige sin (bv. O/werp + ww. + v/werp) Tyd, wyse, plek- Direkte vertaling (moedertaalinvloed) Woordorde in saamgestelde sinne (Voegwoord, 2 en 3) Dubbelnegatief Voornaamwoorde Omgekeerde woordorde Lydende vorm Infinitief FORMAAT Kandidate moet die opsomming in die vereiste formaat aanbied: puntsgewys onder mekaar. Indien dit in paragraafvorm aangebied is word die eerste sin gemerk en die res geïgnoreer. GETAL WOORDE Daar word van die kandidate vereis om die korrekte getal woorde aandui MAAR indien die kandidaat nalaat om die getal woorde aan te dui of die verkeerde getal woorde is aangedui, word hulle NIE penaliseer met een punt NIE. VRAAG 2 OPSOMMING Sewe ongewone feite oor die koninklike familie. [230 woorde] Uit die leesstuk Vroeër jare was dit verpligtend van die minister van binnelandse sake om die geboorte van 'n koninklike baba by te woon om te verseker dat geen onwettige pasgeborenes ingesmokkel word nie. 'n Kennisgewing om aan te kondig dat 'n nuwe erfgenaam van die troon gebore is, word op 'n esel in die voorportaal van Buckinghampaleis gesit. Hierdie gebruik word steeds gevolg - selfs in die era van die massamedia. Die name van koninklike babas word gewoonlik nie dadelik bekend gemaak nie en die publiek moet dikwels 'n paar dae wag voor die naam bekend gemaak word. Toe Prinses Beatrice in 988 gebore was, was dit twee weke voor haar naam bekend gemaak was. Koninklike babas kry dikwels drie of vier voorname wat, volgens tradisie, familie vereer. Die Hertog van Cambridge is Prins William Arthur Philip Louis gedoop. Koninklike geboortes word op die normale manier geregistreer, hoewel daar van die minister van binnelandse sake vereis word om sekere amptenare soos die burgemeester van Londen in kennis te stel. Tradisioneel is die doop van koninklike baba n private aangeleentheid. Dit word agter geslote deure gehou wanneer die baba net 'n paar maande oud is en net familie, peetouers en goeie vriende woon dit by. n Gesinsfoto met die baba in sy of haar doopkleed word aan die media vrygestel. Koninklike babas het gewoonlik vyf of ses peetouers, hoewel die Prins van Wallis agt het. Moontlike opsomming Die minister van binnelandse sake het die geboorte van 'n koninklike baba bygewoon. 'n Kennisgewing word in die voorportaal van Buckinghampaleis gesit. Die name van koninklike babas word gewoonlik nie dadelik bekend gemaak nie. Koninklike babas kry baie voorname. Koninklike geboortes word op die normale manier geregistreer. Die doop van koninklike baba is n private aangeleentheid. Koninklike babas het baie peetouers. [6 woorde] TOTAAL AFDELING B - 0 Bladsy 6 van 8

AFDELING C: TAAL GRAAD JUNIE-EKSAMEN VRAESTEL MEMORANDUM Vraag TAAL Punt 3.. koningsgesin 3.2. eerste 3.3. jongste 3.4. Prins 3.5. Mary Adelaide is nie baie soos haar uitgeslape, intelligente jonger suster nie. 3.6. Geeneen van haar kinders het op die troon beland nie. Nie een van haar kinders het op die troon beland nie. 3.7. prinsesse 3.8. seuntjies 3.9. dertig 3.0. gunsteling 3. gelukkig 3.2 Prinses Charlotte is nie die eerste prinses van Cambridge nie. Mary en Adelaide was ook prinsesse van Cambridge. (Of soortgelyk) 3.3 Dit het haar ontsel. Sy het nie daarvan gehou nie. Dit het haar seer / kwaad gemaak. (Of soortgelyk) 3.4 C C - Prinses Charlotte is nie die eerste prinses van Cambridge nie. Prinses Charlotte is nie die eerste prinses van Cambridge nie. Vraag TAAL Punt 4.. Kate sê dat sy bekommerd oor al die bohaai rondom die tweede baba was. Kate sê dat sy bekommerd was oor al die bohaai rondom die tweede baba. Kate sê sy was bekommerd oor al die bohaai rondom die tweede baba. 4.2. Sy is gevra: Wat gaan julle doen om seker te maak klein George voel nie uit nie. 2 4.3. Die raad is met familielede (deur hulle) gedeel. 4.4. Alhoewel ons hom probeer voorberei het, gaan dit nog steeds vir hom n groot verandering wees. 2 4.5. Klein George het nie ná die geboorte saamgegaan hospitaal toe nie. 4.6. Catherine het verlede naweek aan die paartjie se tweede kind die lewe geskenk. Catherine het verlede naweek die lewe geskenk aan die paartjie se tweede kind. 4.7. Dit gaan nog steeds vir hom n groot verandering wees 4.8. dat hul oudste op sy gemak voel. 4.9. wat ook in die vertrek is nie. 4.0 wat beide besorgd is 2 2 Bladsy 7 van 8

4... B B dogtertjie dogtertjie 4..2. C C gesinshuis gesinshuis 4..3. A A familielede familielede 4.2. Dit is Kate en William se direkte woorde. Dit is wat Kate en William gesê het. Dit is vir Kate en William belangrik. GRAAD JUNIE-EKSAMEN VRAESTEL MEMORANDUM (Enige een of soortgelyk) 4.3. Dit is n opsomming van waaroor die artikel handel. Vraag TAAL Punt 5... C C bekendes soos die koninklikes altyd in die media is. bekendes soos die koninklikes altyd in die media is. 5..2. Daar is baie mikrofone voor die prinses. Die prinses is op die TV. Die prinses word aan n perskonferensie onderhewig. (Of soortgelyk) 5..3. Die vrou in die sportprent verwys na haar as prinses Charlotte. Sy het n kroon op haar kop. (Of soortgelyk) 5.2. skoenlapper mot 5.3. ruiker 5.4. hy nie in prins Harry sal verander nie 5.5. bo-op op (enige een) TOTAAL AFDELING C - 40 VRAESTEL TOTAAL - 80 Bladsy 8 van 8