JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Vergelijkbare documenten
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EAT GRAAD 11

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Motheo Onderwysdistrik

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2010

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NMY-79)

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V3

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Gemeenskaplike Vraestel GRAAD 10: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: STELWERK INSTRUKSIES EN INLIGTING. OOS-KAAP Onderwysdepartement UITENHAGE DISTRIK

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRSA.2 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2010

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

PARKTOWN BOYS HIGH SCHOOL (TAAL, GELETTERDHEID & KOMMUNIKASIE) DEPARTEMENT AFRIKAANS AFRIKAANS (EERSTE ADDISIONELE TAAL)

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 ASSESSERINGSTAAK 3 NOVEMBER 2014 GRAAD 8

1 Waar ek vandaan kom

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2

Transcriptie:

JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL NOVEMBER 2012 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7

INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings. AFDELING A: Opstel. AFDELING B: Langer transaksionele tekste. AFDELING C: Transaksionele, naslaan en informatiewe tekste (50 PUNTE) (30 PUNTE) (20 PUNTE) 2. Beantwoord EEN vraag uit elke afdeling. 3. Nommer die skryfstukke wat jy kies korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 4. Voer die opdragte, by elke vraag wat jy kies, noukeurig uit. 5. Die uiteensetting van jou skryfstukke is baie belangrik. Jy moet elke skryfstuk op 'n NUWE DUBBELBLADSY begin. 5.1. Doen die beplanning/redigering op die linkerkantste bladsy. 5.2. Skryf die woorde FINALE PRODUK aan die regterkantste bladsy. VOORBEELD: LINKERBLADSY BEPLANNING/REDIGERING Kan só lyk Onderwerp 1.2. REGTERBLADSY FINALE PRODUK Byvoorbeeld: Die sokkerwêreldbeker Inleiding Paragrawe Slot Jy kan dan op die bladsy jou foute vebeter / wys voordat jy die stuk oorskryf. Bladsy 2 van 7

AFDELING A: OPSTEL VRAAG 1 1.1. Kies EEN vraag en skryf 200 250 woorde oor die onderwerp. Skryf die nommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, bo-aan. Van dáárdie oomblik af het álles verander... 1.2. Jy wil aan n Opstelkompetisie deelneem van De Kat. Die tema van die opstel is: My droomvakansie. Die prys is jou droomvakansie. My droomvakansie Dink aan die volgende: Waar die plek is. Dinge wat die vakansie spesiaal sal maak. Saam met wie jy op die vakansie wil wees. Wat jy alles wil doen gedurende die vakansie. 1.3. Arms is vir liefhê... nie vir seermaak nie. Bladsy 3 van 7

1.4. GDO DISTRIK D9 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL Suid-Afrika is 1.5. Ek dink ek kan Kies EEN van die volgende visuele tekste. Laat jou gedagtes gaan en skryf ENIGE LANG OPSTEL daaroor. 1.6.1. Bladsy 4 van 7

GDO DISTRIK D9 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL 1.6.2. 1.6.3. TOTAAL AFDELING A: 50 Bladsy 5 van 7

AFDELING B: LANGER TRANSAKSIONELE TEKSTE VRAAG 2 Kies EEN vraag en skryf 120 150 woorde oor die onderwerp. 2.1. Jy het die brief hieronder van jou ouers ontvang. Skryf ʼn BRIEF aan jou ouers waarin jy jou antwoord. Ons liewe Bedorwe Brokkie Dit maak so seer dat ons verhouding met mekaar nie meer so goed is nie. Jy kom nooit by ons sit en gesels oor jou toekomsdrome of bekommernisse nie. Hoe moet ons weet waar ons jou kan help? Jy antwoord ons nooit as ons vra wat verkeerd is nie. Waarom is jy altyd rebels oor alles? Jy praat byna altyd terug en is soms sarkasties. Ons ontvang min liefde en respek van jou kant af. Ons was altyd so trots op jou. Jy was die middelpunt van ons lewens. Jou Hartseer Ouers 2.2. 2.3. 2.4. Jy gevra om namens die Graad 10 groep n toespraak te lewer aan die Graad 12 groep wat die skool verlaat. Skryf ʼn TOESPRAAK wat jy voor die hele skool gaan lewer. Julle het vir ʼn taak in Lewensoriëntering ʼn werksplek van julle keuse besoek. Daar het jy ʼn baie interessante en suksesvolle persoon ontmoet. Skryf n DIALOOG wat jy met die persoon gehad het. Jy kan die volgende riglyne gebruik om jou te help met die vrae wat jy vra: n Bietjie agtergrond van die persoon. Wat presies omtrent die persoon jou inspireer en beïndruk. Sy / Haar suksesstorie. Sy / Haar uitkyk op die lewe Advies wat hy / sy vir jou kan gee. Stel ʼn PAMFLET saam waarin jy vertel hoe om elektrisiteit te bespaar. Dink aan die volgende: Hoe die individu en / of groot besighede en / of fabrieke elk op hulle eie maniere elektrisiteit kan bespaar. Die uiteensetting van die inligting in jou pamflet. Illustrasies wat aandag trek. TOTAAL AFDELING B: 30 Bladsy 6 van 7

AFDELING C: TRANSAKSIONELE, NASLAAN- EN INFORMATIEWE TEKSTE VRAAG 3 Kies EEN vraag en skryf 80 100 woorde oor die onderwerp. 3.1. Skryf 10 WENKE neer oor hoe jy dink ubuntu (omgee vir ander mense) in Suid-Afrika bevorder kan word. 3.2. 3.3. Een van die Idols kom hou ʼn konsert by julle skool. Ontwerp die ADVERTENSIE vir die konsert. Onthou om die volgende op die Advertensie in te sluit: Die datum, tyd en plek. Toegangsgeld. Kleredrag. Reëls. Illustrasies. n Bekende digter gaan julle skool besoek met die doel om lees te bevorder. Die mediasentrum beplan ʼn poësie-aand met lekker eetgoed. Ontwerp ʼn FORMELE UITNODIGINGSKAARTJIE om ander skole in die omgewing na die poësieaand uit te nooi. Jou uitnodigingskaartjie moet die volgende op hê: Wie die digter is. Die datum, tyd en plek. Kleredrag. Aan wie hulle moet RSVP. TOTAAL AFDELING C: 20 VRAESTELTOTAAL - 100 Bladsy 7 van 7