GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Vergelijkbare documenten
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2010

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V3

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Motheo Onderwysdistrik

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NMY-79)

AFRIKAANS EAT GRAAD 11

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Gemeenskaplike Vraestel GRAAD 10: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: STELWERK INSTRUKSIES EN INLIGTING. OOS-KAAP Onderwysdepartement UITENHAGE DISTRIK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

PARKTOWN BOYS HIGH SCHOOL (TAAL, GELETTERDHEID & KOMMUNIKASIE) DEPARTEMENT AFRIKAANS AFRIKAANS (EERSTE ADDISIONELE TAAL)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRSA.2 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2010

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 ASSESSERINGSTAAK 3 NOVEMBER 2014 GRAAD 8

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1

Transcriptie:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *AFRFA3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye.

2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (SEPTEMBER 2014) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings: AFDELING A: Opstel (50) AFDELING B: Langer transaksionele tekste (30) AFDELING C: Korter teks: Naslaan-, informatiewe en transaksionele tekste (20) 2. Beantwoord EEN vraag uit ELKE afdeling. 3. Skryf in die taal waarin jy geassesseer word. 4. Begin ELKE afdeling op ʼn NUWE bladsy. 5. Jy moet jou skryfstuk beplan, redigeer en proeflees. 6. Alle beplanning moet duidelik aangedui word. Trek ʼn streep deur jou beplanning nadat jy die finale produk geskryf het. 7. Beplan jou tyd so: AFDELING A: AFDELING B: AFDELING C: 80 minute 40 minute 30 minute 8. Nommer die skryfstukke soos wat dit op die vraestel verskyn. 9. Skryf die titel/opskrif van elke teks boaan jou skryfstuk neer. 10. LET WEL: Die titel word NIE in aanmerking geneem as die woorde getel word NIE. 11. Skryf netjies en leesbaar.

(SEPTEMBER 2014) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 3 AFDELING A: OPSTEL VRAAG 1 Kies EEN onderwerp en skryf 250 300 woorde daaroor. Skryf die nommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, boaan. 1.1 Is dit ʼn regverdige straf? Daar is sommige leerders in jou klas wat baie praat as die onderwyser probeer klas gee. Die onderwyser het die hele klas gestraf en julle moet nou ʼn Vrydagmiddagdetensie bywoon. 1.2 Liefde Dink jy die onderwyser was regverdig met die betrokke straf? Skryf ʼn opstel hieroor. [50] Is daar iemand spesiaal in jou lewe? Skryf ʼn opstel oor die persoon. [50] 1.3 Ek wil nog Jou skooldae is amper verby en daar is nog EEN ding wat jy wil doen voor jy die skool verlaat. Skryf ʼn opstel hieroor. [50]

4 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (SEPTEMBER 2014) 1.4 ʼn Moeilike wedstryd. Jou afrigter se woorde: Moet nooit opgee nie! het jou deur ʼn moeilike wedstryd gehelp. Skryf ʼn opstel hieroor. [50] 1.5 Waardering en respek [Bron: Clip Art] Dink jy dat die jongmense van vandag genoeg waardering en respek vir hulle ouers het? Skryf ʼn opstel hieroor. [50] 1.6 Kies EEN van die visuele tekste en skryf ʼn opstel daaroor. Gee jou skryfstuk ʼn titel. Jou opstel moet direk by die kern van die prent aansluit. 1.6.1 [Bron: Clip Art] [50]

(SEPTEMBER 2014) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 5 1.6.2 1.6.3 [Bron Hoezit!, Junie 2012] [50] [Bron: Clip Art] [50] TOTAAL AFDELING A: 50

6 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (SEPTEMBER 2014) AFDELING B: LANG TRANSAKSIONELE TEKSTE VRAAG 2 Kies EEN onderwerp en skryf 120 150 woorde daaroor. Skryf die nommer van die onderwerp wat jy kies, boaan die skryfstuk neer. 2.1 INFORMELE BRIEF AAN DIE PERS Jou plaaslike koerant het ʼn artikel geplaas oor hoe baie matrikulante eerder tuis bly as om skool toe te gaan. Hulle voel hulle leer beter by die huis. Skryf ʼn brief aan die koerant waarin jy op die artikel reageer. [30] 2.2 CURRICULUM VITAE EN DEKBRIEF Die volgende advertensie het in die koerant verskyn. Verdien sakgeld oor naweke by LEKKER EET RESTAURANT. Werk as kelner/kelnerin. Stuur jou CV en dekbrief aan: Die Bestuurder LEKKER EET RESTAURANT Posbus 234 Oos-Londen 5467 Sluitingsdatum: 30 November 2014 Skryf jou CV en dekbrief. [30] 2.3 RESENSIE Skryf ʼn resensie oor die musiekalbum wat jy dink die beste album vir 2014 was. [30] 2.4 DIALOOG Jou vriend of vriendin het ʼn paar irriterende gewoontes wat jou mal wil maak! Skryf die dialoog tussen jou en jou vriend of vriendin neer. [30] TOTAAL AFDELING B: 30

(SEPTEMBER 2014) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 7 AFDELING C: KORT TRANSAKSIONELE TEKSTE VRAAG 3 Kies EEN onderwerp en skryf 80 100 woorde daaroor. Skryf die nommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, boaan. 3.1 UITNODIGINGSKAARTJIE Jy word agtien jaar oud en jou ouers het ingestem dat jy ʼn partytjie mag hou. Ontwerp jou uitnodigingskaartjie. [20] 3.2 DAGBOEKINSKRYWING Jy was een van die helpers by jou skool se kosmaakdag vir straatkinders. Deel jou gevoelens oor hierdie dag met jou dagboek. [20] 3.3 PADAANWYSING Jou vriend of vriendin is in ʼn ander skool. Jou matriekafskeidsfunksie is by ʼn hotel. Hy of sy wil graag gaan kyk hoe jy lyk. Verduidelik aan hom of haar hoe om by die hotel te kom. Verduidelik die pad van jou skool af. [20] TOTAAL AFDELING C: 20 GROOTTOTAAL: 100