GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

Vergelijkbare documenten
GRAAD 11 NOVEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

RIGLYNE VIR DIE OPSTEL VAN GRAAD 12- EKSAMENVRAESTELLE VIR TALE HUISTAAL EERSTE ADDISIONELE TAAL TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

GRAAD 9 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

GRAAD 12 SEPTEMBER 2016 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

VOORBEELDVRAESTEL GRAAD 10 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM. PUNTE: 70 TYD: 2 uur. Hierdie memorandum bestaan uit 6 bladsye.

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V1

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 NASIENRIGLYN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS: DISTRIK D6 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 JUNIE EKSAMEN 2017 GRAAD 10 MEMORANDUM PUNTE: 80 TYD: 2 UUR

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYNE

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS: DISTRIK D6 & D7 AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 1 TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES IN KONTEKS MEMORANDUM GRAAD 11 JUNIE 2017

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V MEMORANDUM

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 NASIENRIGLYNE

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V1 NASIENRIGLYN

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 1 Begrip, Opsomming en Taal Memorandum

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

PUNTE: 80 TYD: 2 uur

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

GRAAD 9 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

GRAAD 11 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V1 NASIENRIGLYN

AFRIKAANS EAT GRAAD 11

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS HUISTAAL V1

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

MEMORANDUM JUNIE 2015

A Hoe Ram en sy vrou vir Luiperd en Jakkals uitoorlê het A Die luiperd, die ram en die jakkals

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Amptelike Tale Huistaal Eerste Addisionele Taal Tweede Addisionele Taal. Taal in konteks

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS: DISTRIK D7 & D16 MEMORANDUM AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 10 JUNIE 2017

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 10 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL MEMORANDUM VREASTEL 1 JUNIE 2018 PUNTE : 120 TYD : 2 ½ UUR. Hierdie memoranduml bestaan uit 6 bladsye

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11

AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 VRAESTEL 1 MEMORANDUM JUNIE 2017

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V1 NASIENRIGLYN

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL V1 SEPTEMBER 2017 NASIENRIGLYNE

GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 NASIENRIGLYN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 12 GEMEENSKAPLIKE VRAESTEL VRYSTAAT NASIENRIGLYNE. Junie 2018 VRAESTEL 1

GRAAD 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 MEMORANDUM / NASIENRIGLYNE JUNIE 2017

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GENERAL EDUCATION AND TRAINING AFRIKAANS HUISTAAL JUNIE EKSAMEN 2012 GRAAD 6

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 MEMORANDUM

GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 MEMORANDUM / NASIENRIGLYNE JUNIE 2017

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF

AFRIKAANS HT VRAESTEL

GRAAD 9 NOVEMBER 2013 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2

AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 1 MEMORANDUM JUNIE 2017

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 9 AFRIKAANS HUISTAAL 2012: MODELVRAE TOETS MEMORANDUM

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

DISTRIK: GAUTENG-WES GEMEENSKAPLIKE EKSAMEN: JUNIE 2016 VAK: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL: 1 (TAAL IN KONTEKS) GRAAD: 11 MEMORANDUM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 NASIENRIGLYN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Transcriptie:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM PUNTE: 70 Hierdie memorandum bestaan uit 7 bladsye.

2 AFRIKAANS HUISTAAL V1 (NOVEMBER 2014) AFDELING A: LEESBEGRIP VRAAG 1: RUBRIEK EN SPOTPRENT Nasien van die leesbegrip: Spelfoute in een-woord-antwoorde word by Huistaal gepenaliseer. Spel- en taalfoute in langer antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op begrip is. FEIT/MENING en ʼn punt vir die rede/motivering/aanhaling. Vir vrae wat aanhalings uit die leesstuk verg, word nie gepenaliseer indien die aanhalingstekens ontbreek nie. Waar een-woord-antwoorde gevra word en die kandidaat ʼn volsin gee, is dit korrek mits die korrekte woord onderstreep word of op een of ander wyse uitgelig word. Wanneer twee, drie of vier feite/punte vereis word en die kandidaat gee ʼn hele reeks, word slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien. Indien die kandidaat woorde uit ʼn ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel verskyn, word die vreemde woorde geïgnoreer. Indien die antwoord sonder die vreemde woorde sinvol is, word die kandidaat nie gepenaliseer nie. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, word dit aanvaar. Aanvaar dialektiese variasies. Vraag Antwoord Punt 1.1 Hy is voor die demokratiese verkiesing in hegtenis geneem. (2) 1.2 Dis ʼn bynaam/noemnaam./dis nie sy regte naam nie. (1) 1.3 Hy is nog jonk./ Tydperk van volle krag. (1) 1.4 20 jaar (1) 1.5 Sy doodvonis is na 40 jaar tronkstraf omgeskakel en toe verder verminder na 18 jaar. (2) 1.6 ʼn Spoggerige/luukse hotel. (1) 1.7 Feit. Linden het die dodelike inspuiting gekry. (2) 1.8 Dit skrik dwelmhandelaars/dwelmmuile af./ Hulle moenie die oortreding herhaal nie./ ʼn Sinvolle antwoord is aanvaarbaar. (1) 1.9 Suid-Afrikaners word gereeld met dwelms in hul besit betrap. (1)

(NOVEMBER 2014) AFRIKAANS HUISTAAL V1 3 1.10 Die dwelmmuile ontglip die polisie./ Meer dwelmmuile ontglip die polisie. (1) 1.11 Kontant / geld (1) 1.12 Hulle kom uit ʼn arm huis. Tussen 20 en 45 jaar oud. Gewoonlik enkel ma s. Kom uit kwazulu-natal en die Oos-Kaap. (4) 1.13 Hulle hou van die nagklubs/naglewe./ Universiteitstudente en is soms armoedig/boemelaars. (2) 1.14 Die vroue wat instem, word óf maklik ʼn rat voor die oë gedraai óf hulle is erg gulsig. (2) 1.15 Die dwelmbase bel die polisie om die aandag af te lei van die dwelmmuil met baie dwelms. (1) 1.16 Hulle sal hul straf moet uitdien./ Die Suid-Afrikaanse regering gaan nie binnekort sy beleid verander nie. (1) 1.17 Dwelms word maklik in SA ingebring. (2) 1.18 Kandidaat se keuse en motivering moet geassesseer word. (2) 1.19 Twee gepaste/relevante antwoorde word aanvaar. (2) TOTAAL AFDELING A: 30

4 AFRIKAANS HUISTAAL V1 (NOVEMBER 2014) AFDELING B: OPSOMMING VRAAG 2 Nasien van die opsomming Opskrif/titel: Daar word nie van kandidate verwag om die leesstuk van ʼn opskrif/titel te voorsien nie. Kandidate moet die opsomming in hul eie sinne kan skryf. Kandidate moet die opsomming in die vereiste formaat aanbied. Opsommings in die verkeerde formaat word nie geassesseer nie./opsommings in die verkeerde formaat word geassesseer, maar leerders verloor 1 punt vir aanbieding in die verkeerde formaat. Slegs feite wat in volsinne aangebied word, verdien punte. Rofwerk/beplanning moet duidelik aangedui word. Indien dit nie die geval is nie, word die eerste opsomming nagesien. Kandidate moet die korrekte getal woorde aandui. Punte word soos volg toegeken vir HT: o 7 punte vir 7 feite o 3 punte vir taal o Penaliseer soos volg: Indien die opsomming te lank is, word daar slegs 5 ekstra woorde toegelaat. Die res van die opsomming word geïgnoreer. Indien die opsomming te kort is, maar dit bevat al die vereiste inligting, word die kandidaat nie gepenaliseer nie. Verspreiding van punte vir taal: 1 3 antwoorde reg kry 1 punt. 4 5 antwoorde reg kry 2 punte. 6 7 antwoorde reg kry 3 punte. LET WEL: Antwoord: Kandidate mag nie afkortings gebruik in hul opsommings nie, maar indien dit in die opsomming voorkom, word elke afkorting getel volgens die getal woorde wat dit voorstel. soek die volgende feite. Dit MOET in paragraafvorm aangebring word. Dit het ʼn 5 skerm wat helder en duidelik is. Dit het hoëgehalte-luidsprekers. Die kamera is nie te versmaai nie. Hy het ʼn lang batterylewe./ Die battery hou sowat 25 uur. Die prioriteitspilpunt vir boodskappe is ʼn nuttige eienskap. Een van die nadele is die relatief minder toepassings. Dit is ook effens swaarder as ander slimfone. (62 woorde) TOTAAL AFDELING B: 10

(NOVEMBER 2014) AFRIKAANS HUISTAAL V1 5 AFDELING C: TAAL VRAAG 3: ADVERTENSIE Nasien van hierdie afdeling: Spelling: o Een-woord-antwoorde word verkeerd gemerk as die spelling verkeerd is. o In volsin-antwoorde word verkeerde spelling net gepenaliseer indien die fout in die taalstruktuur getoets word. o Waar ʼn afkorting getoets word, behoort die punte op die regte plek te wees. Sinskonstruksies moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word soos in die instruksie aangedui. Waar direkte en indirekte rede en punktuasie getoets word, mag ½ punte toegeken word. Vir meervoudigekeuse-vrae word BEIDE die letter wat ooreenstem met die korrekte antwoord EN die antwoord wat uitgeskryf word, aanvaar. Vraag Antwoord Punt 3.1 Groter / ander lettertipe / swart (1) 3.2 Goud is duur./ Dit word altyd aan gehalte verbind. (1) 3.3 hoër (spelling moet reg wees) (1) 3.4 milligram (spelling moet reg wees) (1) 3.5 Hoë dosisse chondroïtien help die liggaam om gewrigskade, verswakte mobiliteit, inflammasie en pyn hok te slaan. (1) 3.6 Jy sal vind dat OsteoEze Gold verbasend bekostigbaar is; alhoewel chondroïtien tot agt keer duurder as glukosamiene is. (1) 3.7 Byvoeglike naamwoord (1) 3.8 Sonder (1) 3.9 Per (1) 3.10 Jy (1) [10]

6 AFRIKAANS HUISTAAL V1 (NOVEMBER 2014) VRAAG 4: STROKIES Vraag Antwoord Punt 4.1 Verbasing (1) 4.2 Hy het ʼn vorige keer ook iets by hom gehad./ Hy het altyd iets by hom. (1) 4.3... wat die tegnieke verduidelik (in die trant) (1) 4.4 Herhaling/repetisie (spelling moet reg wees) (1) 4.5 Gravis (spelling moet reg wees) (1) 4.6 Woorde ontbreek omdat sy so meegevoer word. (1) 4.7 Sport (spelling moet reg wees) (1) 4.8 Hy is dus glad nie bereikbaar nie. (ʼn Gepaste bywoord is ʼn vereiste.) (1) 4.9 Definitief/beslis/sekerlik (spelling moet reg wees) (1) 4.10 Gerard het gesê hy het nie geweet hulle weet iets van rugby af nie./ Gerard het gesê dat hy nie geweet het hulle weet iets van rugby af nie. (1) [10] VRAAG 5: RUBRIEK Vraag Antwoord Punt 5.1 Dit het nie betekenis nie. (1) 5.2 Beperk / keer / stop (1) 5.3 Longkanker en ander chroniese asemhalingsiektes kan deur die rook van tabak veroorsaak word. (1) 5.4 Wêreld- gesond- organisasie (1) 5.5 Aankope (1) 5.6 Kritikus (1) 5.7 Die kind ly honger. (1)

(NOVEMBER 2014) AFRIKAANS HUISTAAL V1 7 5.8 Groeiende (1) 5.9 Verbod (1) 5.10 Vergelyking (1) [10] TOTAAL AFDELING C: 30 GROOTTOTAAL: 70