JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Vergelijkbare documenten
JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EAT GRAAD 11

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 9 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 NASIENRIGLYNE

GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS: DISTRIK D6 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 JUNIE EKSAMEN 2017 GRAAD 10 MEMORANDUM PUNTE: 80 TYD: 2 UUR

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 MEMORANDUM

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

RIGLYNE VIR DIE OPSTEL VAN GRAAD 12- EKSAMENVRAESTELLE VIR TALE HUISTAAL EERSTE ADDISIONELE TAAL TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

GRAAD 9 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V MEMORANDUM

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYNE

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 10

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 NASIENRIGLYN

GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 MEMORANDUM / NASIENRIGLYNE JUNIE 2017

PUNTE: 80 TYD: 2 uur

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

MEMORANDUM JUNIE 2015

GRAAD 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 MEMORANDUM / NASIENRIGLYNE JUNIE 2017

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 1 Begrip, Opsomming en Taal Memorandum

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 VRAESTEL 1 MEMORANDUM JUNIE 2017

GRAAD 10 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL MEMORANDUM VREASTEL 1 JUNIE 2018 PUNTE : 120 TYD : 2 ½ UUR. Hierdie memoranduml bestaan uit 6 bladsye

A Hoe Ram en sy vrou vir Luiperd en Jakkals uitoorlê het A Die luiperd, die ram en die jakkals

VOORBEELDVRAESTEL GRAAD 10 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM. PUNTE: 70 TYD: 2 uur. Hierdie memorandum bestaan uit 6 bladsye.

GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 NASIENRIGLYN

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS: DISTRIK D7 & D16 MEMORANDUM AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 10 JUNIE 2017

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 MEMORANDUM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS HUISTAAL V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

DISTRIK: GAUTENG-WES GEMEENSKAPLIKE EKSAMEN: JUNIE 2016 VAK: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL: 1 (TAAL IN KONTEKS) GRAAD: 11 MEMORANDUM

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS: DISTRIK D6 & D7 AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 1 TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES IN KONTEKS MEMORANDUM GRAAD 11 JUNIE 2017

GRAAD 12 SEPTEMBER 2016 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

GRAAD 9 NOVEMBER 2013 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

VRAESTEL EEN TYD : 2 UUR JUNIE 2013 PUNTE : 80

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

QUEENS HIGH SCHOOL AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL I GRAAD 10 1 ½ UUR NOVEMBER 2008 PUNTE : 35 EKSAMINATOR MNR. D.E.

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 11 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V1 NASIENRIGLYN

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 NASIENRIGLYN

Transcriptie:

JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 JUNIE 2013 MEMORANDUM PUNTE: 80 TYD: 2 UUR Hierdie MEMORANDUM bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 6

GDO DISTRIK D9 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL Afdeling A Kyk- en Leesbegrip Assesseringsriglyne: Spelfoute in een-woord-antwoorde word gepenaliseer. Spel- en taalfoute in langer antwoorde word nie gepenaliseer nie die fokus is op begrip. Vir oop vrae word geen punte toegeken vir JA / NEE / EK STEM SAAM / EK STEM NIE SAAM NIE. Die rede / motivering word oorweeg. Indien die kandidaat nie JA / NEE skryf nie, maar die motivering is korrek, word die punt toegeken. Vir WAAR/ONWAAR- of FEIT/LUG JOU MENING-vrae, word die punte verdeel: o 1 punt vir WAAR / ONWAAR of FEIT / MENING en o 1 punt vir die rede / motivering / aanhaling. As die leerder se WAAR / ONWAAR reg is, maar die motivering is verkeerd, verdien die leerder net EEN punt. As die WAAR / ONWAAR verkeerd is, maar die motivering is reg, word GEEN punte toegeken nie. Vals (Fals) kan aanvaar word. (False is egter verkeerd, want dit is Engels.) As ʼn antwoord ʼn aanhaling is, word die kandidaat nie gepenaliseer indien die aanhalingstekens ontbreek nie. Die aanhaling moet volledig volgens die teks wees,maar die kandidaat word nie gepenaliseer vir spelfoute nie. Waar een-woord-antwoorde gevra word en die kandidaat ʼn volsin gee, is dit korrek mits die korrekte woord onderstreep word of op een of ander wyse uitgelig word. Wanneer twee of drie feite / punte vereis word en die kandidaat ʼn hele reeks gee, word slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien. Indien die kandidaat woorde uit ʼn ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel verskyn, word die vreemde woorde geïgnoreer. Indien die antwoord sonder die vreemde woorde sinvol is, word die kandidaat nie gepenaliseer nie. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, word dit aanvaar. Aanvaar dialektiese variasies. Aanvaar by meervoudigekeuse-vrae die letter ASOOK die korrekte antwoord wat ten volle uitgeskryf is. Bladsy 2 van 6

GDO DISTRIK D9 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL AFDELING A KYK- en LEESBEGRIP VRAAG 1 INTERNETARTIKEL EN STROKIESPRENT [AANTAL WOORDE 518 woorde] Begripstoets Vraag ANTWOORDE Punt Kat. Vlak 1.1. n Top-ampsdraer in die regering en die Indiese hoëkommissariaat. 2 A 1 1.2. b / oneerlik te werk gaan 1 B 3 1.3. Dit was gebruik om gaste na Gupta-troue te vervoer. 1 B 4 1.4. Bruce Koloane 1 A 1 1.5. Hy was die Suid-Afrikaanse hoof van staatsprotokol. 1 B 3 1.6. Onwaar, Die ministerie van verdediging het die versoek vir die land van die vliegtuig op 2 B 2 die Waterkloof-lugmagbasis geweier. 1.7. Hulle het gesê daar gaan hooggeplaastes op die vlug wees. 1 C 6 1.8. d - geen idee gehad van die reëlings nie. 1 C 4 1.9. Virendra Gupta 1 A 1 1.10. Die SAUK. 1 A 1 1.11. Waar, hul veiligheid van oorheersende belang is tydens vlugte. 2 B 3 1.12. Waar, Mapisa-Nqakula het gister gevra dat die Airbus A330-200 van Jet Airways 2 B 3 summier van die basis verwyder word. 1.13. Onwaar, Mapisa-Nqakula het gister gevra dat n ondersoek gelas moet word. 2 A 2 1.14. O.R. Tambo-lughawe 1 B 3 1.15. Onwaar, pres. Jacob Zuma was nie bewus van die plan om Waterkloof te gebruik nie. 2 B 2 1.16. Mac Maharaj. 1 A 2 1.17. a n saketransaksie en nie n politieke aangeleentheid nie. 1 C 4 1.18 EIE SIN 1 C 6 Strokiesprent 1.19.1 E / Meneer Gupta. 1 A 1 1.19.2 F / President Obama. 1 A 1 1.19.3 D / die verleentheid met die troue. 1 A 1 1.19.4 B / dit nooit weer sal gebeur nie. 1 B 3 1.19.5 C / die Guptas betaal. 1 A 1 1.19.6 A / die Guptas in die VSA vakansie hou. 1 C 6 TOTAAL 16 Kategorie A B C Aantal Punte 12 12 6 Totaal Punte 30 30 30 % 40% 40% 40% TOTAAL AFDELING A - 30 Bladsy 3 van 6

AFDELING B OPSOMMING VRAAG 2 GDO DISTRIK D9 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ASSESSERINGSRIGLYNE ALGEMEEN Lees die hele opsomming om ʼn geheelindruk van die opsomming te kry. Beplanning is nie nodig nie. Indien beplanning wel gedoen is, moet dit duidelik aangedui wees. Indien nie aangedui nie, word die eerste opsomming nagesien. Indien die opsomming te lank is, word daar slegs 5 ekstra woorde toegelaat. Die res van die opsomming word geïgnoreer. Indien die opsomming te kort is, maar dit bevat al die vereiste inligting, word die kandidaat nie gepenaliseer nie. Kandidate mag nie afkortings in hul opsommings gebruik nie, maar indien dit in die opsomming voorkom, word elke afkorting getel volgens die getal woorde wat dit voorstel. PUNTETOEKENNING Feite: 7 punte Taal: 3 punte DUI DIE PUNTE S. AAN: Feite (7) + Taal (3) = (10) FOrmaat ( 0/1) Woord ( 0/1) Aanhaling ( 0/1/2) = TOTAAL STAP 1: FEITE (7) Slegs feite wat in volsinne aangebied word, verdien punte. (ʼn Volsin het ʼn werkwoord.) STAP 2: TAAL ( 0/1/2/3) ELKE taalfout (grammatika, spelling en punktuasie) in ELKE feit word aangedui (ook in verkeerde feite), daarna getel en soos volg bereken: Feite met taalfoute. Feite sonder taalfoute. 0 4 foute: geen penalisering nie Geen feite korrek: geen punt vir taal 5 10 foute: trek 1 punt af 1 2 feite korrek: maksimum 1 punt vir taal 11 15 foute: trek 2 punte af 3 4 feite korrek: maksimum 2 punt vir taal 16 foute of meer: trek 3 punte af 5 7 feite korrek: maksimum 3 punt vir taal TIPIESE TAALFOUTE Woordorde in enkelvoudige sin (bv. O/werp + ww. + v/werp) Tyd, wyse, plek- Direkte vertaling (moedertaalinvloed) Woordorde in saamgestelde sinne (Voegwoord 1, 2 en 3) Dubbelnegatief Voornaamwoorde Omgekeerde woordorde Lydende vorm Infinitief Bladsy 4 van 6

GDO DISTRIK D9 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL STAP 3: FORMAAT ( 0/1) Kandidate moet die opsomming in die vereiste formaat aanbied: puntsgewys in kolomme of onder mekaar. penaliseer met een punt indien die opsomming in paragraafvorm aangebied is. STAP 4: GETAL WOORDE ( 0/1) Kandidate MOET die korrekte getal woorde aandui. Indien die kandidaat nalaat om die getal woorde aan te dui of die verkeerde getal woorde is aangedui, penaliseer met een punt aan die einde. STAP 5: AANHALINGS ( 0/1/2) Vir direkte aanhalings van sinne word daar soos volg gepenaliseer: 1 3 volledige sinne aangehaal geen penalisering nie 4 5 volledige sinne aangehaal trek 1 punt af 6 7 volledige sinne aangehaal trek 2 punte af VRAAG 2 OPSOMMING Wenke wat jou kan help as jy per vliegtuig moet vlieg. [266 woorde] Opsomming 1. Arriveer baie vroeër as die vertrektyd van jou vlug. 2. Kyk vroegtydig vir parkeerborde. 3. Gebruik die aflaaisones net vir daardie doel. 4. Maak seker jy pak jou eie bagasie. 5. Heg n identifikasie- plaatjie aan jou bagaise. 6. Moenie waardevolle artikels in die bagasieruim laat vlieg nie. 7. Die ooreenstemmende bagasieplakkers moet aan jou vliegkaartjie geheg word. [59 WOORDE] TOTAAL AFDELING B - 10 Bladsy 5 van 6

AFDELING C: TAAL VRAAG 3 STROKIESPRENT [Aantal woorde 19 woorde] GDO DISTRIK D9 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL Vraag ANTWOORD Punt 3.1. onvoorsiene. 1 3.2. twee 1 3.3. Mapisa-Nqakula vra hoekom hulle daar geland het. ( Woororde) EN ( Taalreëls) 2 3.4. smoorkwaad 1 3.5. woordvoerders 1 3.6. Die Guptas het Zuma se guns gewen daarom het hulle dit misbruik. ( Taalreëls) 1 3.7. Volgende week sal die hele Cupta-familie op die vliegtuig. Wees. ( Woororde) EN ( Taalreëls) 2 3.8. op 1 3.9. dalk. 1 3.10. Pretoria-Suid. 1 3.11. skerpste 1 3.12. Die vliegtuig word deur die vlieënier geland. ( Woororde) EN ( Taalreëls) 2 3.13. Die familie word beskuldig van omkopery omdat hulle kospakkies uitgedeel het. ( Woororde) EN ( 2 Taalreëls) 3.14. Ses ANC-lede het 'n brief geskryf om protes aan te teken. ( Woororde) EN ( Taalreëls) 2 3.15. Een van die briefskrywer sê dat die kospakkies besluite van die ANC beïnvloed. ( Woororde) EN ( 2 Taalreëls) 3.16. Nee, die kommentaar van die Gupta familie was nie oortuigend nie. ( Woororde) EN ( Taalreëls) 2 3.17. Daar was foto s (gestuur) van 'n hoop kospakkies op die vloer van 'n saal (gestuur). ( Taalreëls) 1 3.18. c - berg 1 3.19. Mevrou 1 3.20. Waarmee vlieg die Gupta-famile na Suid-Afrika? ( Taalreëls) 1 3.21. moeilike. 1 3.22. saans. 1 3.23. Wie ondervra die Gupta-familie ook? ( Woororde) EN ( Taalreëls) 2 3.24. Die familie klim in die vliegtuig waarmee hulle na die lugmagbasis toe vlieg. ( Woororde) EN ( Taalreëls) 2 3.25. Toe Meneer Gupta die minister van verdediging gebel het, het hy met Nosiviwe Mapisa-Nqakula gepraat. 2 ( Woordorde) EN ( Taalreëls) 3.26. Meneer Gupta vra vir Nosiviwe of hulle op Waterkloof kan land. ( Woordorde) EN ( Taalreëls) 2 3.27. Hulle mag nie volgende week op Waterkloof land nie. ( Woordorde) 1 3.28. Nie net die ministerie van verdediging nie, maar die hoof van die weermag het ook nie geweet wat aangaan nie. ( Woordorde) EN ( Taalreëls) 2 TOTAAL AFDELING C - 40 VRAESTEL TOTAAL - 80 Bladsy 6 van 6