Motheo Onderwysdistrik



Vergelijkbare documenten
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 10

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EAT GRAAD 11

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V3

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2010

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL

Gemeenskaplike Vraestel GRAAD 10: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: STELWERK INSTRUKSIES EN INLIGTING. OOS-KAAP Onderwysdepartement UITENHAGE DISTRIK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NMY-79)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 ASSESSERINGSTAAK 3 NOVEMBER 2014 GRAAD 8

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRSA.2 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2010

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

GRAAD PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: VAN: *3AFHL*

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

GENERAL EDUCATION AND TRAINING AFRIKAANS HUISTAAL JUNIE EKSAMEN 2012 GRAAD 6

VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

1 Waar ek vandaan kom

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1

My Getallelynboek (4) Naam: Jaar: Skool:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

HOËRSKOOL ROODEPOORT AFRIKAANS EAT KWARTAAL 3 KWARTAALTOETS

Kyk op watter bladsye jy Rob die Robot kan sien wegkruip? Hallo maats. My naam is Rob die Robot. In hierdie boek gaan ons die volgende klanke aanleer.

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Transcriptie:

1 Motheo Onderwysdistrik AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL Vraestel 2 Mei/Junie 2014 PUNTE: 80 GRAAD: 10 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye.

2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings naamlik: AFDELING A: n Opstel (40 punte) AFDELING B: EEN lang transaksionele tekste (20 punte) AFDELING C EEN kort transaksionele teks (20 punte) 2. Kies en beantwoord EEN vraag uit AFDELING A, EEN vraag uit AFDELING B en EEN vraag uit AFDELING C. Bestee ongeveer 60 minute aan AFDELING A en 30 minute aan elk aan AFDELING B en C. 3. Skryf in Afrikaans. 4. Begin elke afdeling op n nuwe bladsy. 5. Punte word vir inhoud, taal en styl asook struktuur, beplanning en redigering toegeken. 6. By elke vraag moet genoegsame bewyse van beplanning/redigering wees. 7. Dui jou beplanning deeglik aan. Trek n streep deur jou beplanning as jy die finale weergawe klaar oorgeskryf het. 8. Nommer die antwoorde volgens die nommeringstelsel wat in die vraestel gebruik is. 9. Skryf netjies en leesbaar.

3 AFDELING A: OPSTEL Kies EEN van die volgende opdragte en skryf n OPSTEL van 150 180 woorde. Dui op jou finale skryfstuk die nommer van die opstelonderwerp aan. VRAAG 1 1.1 Ek vang n kosdief... Skryf ʼn opstel waarin jy vertel hoe jy iemand wat kos gesteel het, gevang het. [Clip Art] Waar jy die dief gevang het Wat die dief gesteel het Wat jy gedoen het om die dief te vang. Wat die polisie gesê het 1.2 n Storie wat my ouma vertel het Jou ouma vertel graag vir jou stories van julle familie of volk. Skryf EEN van hierdie stories. [Mozilla Fire Fox]

4 Wanneer jou ouma stories vertel het Watter storie jy die beste onthou Vertel die storie 1.3 'n Interessante plek Beskryf jou plek aan n toergroep wat jou plek wil besoek. Die naam van jou plek Hoe jou plek lyk Wat in jou plek alles gebeur Hoekom jy van jou plek hou [Google Maps] 1.4 Die mense van Suid-Afrika [Mozilla Fire Fox]

5 Skryf ʼn opstel waarin jy die mense wat in Suid-Afrika bly, Waar jy die geld opgetel het. Wat jy met die geld gedoen 1.6 Kies EEN van die volgende visuele tekste en skryf ʼn opstel daaroor. 1.6.1 [Afrikaans is lekker graad 10] 1.6.2 [Afrikaans is lekker graad 10]

6 1.6.3 [Afrikaans vir Afrika Graad 12] TOTAAL Afdeling A: 40 EN AFDELING B: LANG TRANSAKSIONELE TEKSTE Kies EEN van die volgende opdragte. Die lengte van die TRANSAKSIONELE TEKS moet 80-100 woorde wees. Dui op jou finale skryfstuk die nommer van die LANG TRANSAKSIONELE TEKS aan. VRAAG 2 2.1 VRIENDSKAPLIKE BRIEF Skryf n vriendskaplike brief aan n maat in n ander dorp oor n interessante plek in jou dorp. Waar die plek is Hoekom die plek interessant is Hoe die plek lyk Wat mens by die plek alles kan doen 2.2 TOESPRAAK Skryf n TOESPRAAK oor die kostradisies van die volk waaraan jy behoort. Die soorte kosse wat jou volk eet Watter kos vir jou die lekkerste is

7 Hoekom die kos vir jou die lekkerste is Hoe die kos gaargemaak word 2.3 DIALOOG Skryf 'n DIALOOG tussen 'n ma en haar seun oor die kos wat hulle vanaand gaan eet. Begin die dialoog so: Ma: Goeiemiddag Thabo. Wat wil graag vanaand eet? Thabo: Mamma, ek is baie honger! Ma: Wat wil jy dan graag eet? Thabo:... 2.4 VRIENDSKAPLIKE BRIEF Skryf n vriendskaplike brief oor die dag toe julle tradisionele klere skool toe aangetrek het. Wanneer die dag was Wat jy aangetrek het Wat jou maats aangetrek het TOTAAL AFDELING B: EN AFDELING C: KORT TRANSAKSIONELE TEKSTE Kies EEN van die volgende opdragte. Die lengte van die KORT TRANSAKSIONELE TEKS moet 50 80 woorde wees. Vraag 3 3.1 PLAKKAAT Maak n plakkaat oor n internasionale kosdag by julle skool. Watter kultuurgroep se kos jy wil maak. Waar julle stalletjie is Watter soort kos julle gaan verkoop

8 3.2 POSKAART Hoeveel die kos gaan kos. Skryf n poskaart aan n maat waarin jy hom/haar vertel van die dag toe julle die skoolgrond skoongemaak het. Hoekom julle besluit het om die skoolgrond skoon te maak Wat elke klas gedoen het Hoe mooi die skool nou lyk Teken die volgende poskaart oor in jou eksamenboek en beantwoord die poskaart dan. Skryf die poskaart hier Adres van jou maat 3.3 INSTRUKSIES Gebruik die onderstaande prentjies om jou te help om die instruksies vir die maak van n kaastoebroodjie (cheese sandwich) te maak. 1 2 3 4 5 6 TOTAAL AFDELING C: GROOTTOTAAL: (80)