NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12



Vergelijkbare documenten
JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EAT GRAAD 11

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 9 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

RIGLYNE VIR DIE OPSTEL VAN GRAAD 12- EKSAMENVRAESTELLE VIR TALE HUISTAAL EERSTE ADDISIONELE TAAL TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 NASIENRIGLYNE

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 MEMORANDUM

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

PUNTE: 80 TYD: 2 uur

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V MEMORANDUM

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.1 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye.

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 NASIENRIGLYN

MEMORANDUM JUNIE 2015

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS: DISTRIK D6 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 JUNIE EKSAMEN 2017 GRAAD 10 MEMORANDUM PUNTE: 80 TYD: 2 UUR

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

VOORBEELDVRAESTEL GRAAD 10 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM. PUNTE: 70 TYD: 2 uur. Hierdie memorandum bestaan uit 6 bladsye.

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYNE

A Hoe Ram en sy vrou vir Luiperd en Jakkals uitoorlê het A Die luiperd, die ram en die jakkals

GRAAD 9 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 VRAESTEL 1 MEMORANDUM JUNIE 2017

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Amptelike Tale Huistaal Eerste Addisionele Taal Tweede Addisionele Taal. Taal in konteks

GRAAD 10 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL MEMORANDUM VREASTEL 1 JUNIE 2018 PUNTE : 120 TYD : 2 ½ UUR. Hierdie memoranduml bestaan uit 6 bladsye

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 MEMORANDUM / NASIENRIGLYNE JUNIE 2017

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 10

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 MEMORANDUM / NASIENRIGLYNE JUNIE 2017

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10

GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 NASIENRIGLYN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

AFRIKAANS HUISTAAL V1

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 1 Begrip, Opsomming en Taal Memorandum

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS: DISTRIK D6 & D7 AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 1 TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES IN KONTEKS MEMORANDUM GRAAD 11 JUNIE 2017

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Transcriptie:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V FEBRUARIE/MAART 00 MEMORANDUM PUNTE: 80 Hierdie memorandum bestaan uit 0 bladsye.

Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V DoE/Feb. Maart 00 AFDELING A: LEESBEGRIP ASSESSERINGSRIGLYNE Spelfoute in een-woord-antwoorde word gepenaliseer. Spel- en taalfoute in langer antwoorde word nie gepenaliseer nie die fokus is op begrip. Vir oop vrae word geen punte toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM NIE. Die rede/motivering word oorweeg. Indien die kandidaat nie JA/NEE skryf nie, maar die motivering is korrek, word die punt toegeken. Vir WAAR/ONWAAR- of FEIT/LUG JOU MENING-vrae, word die punte verdeel: - punt vir WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING en - punt vir die rede/motivering/aanhaling. As die leerder se WAAR/ONWAAR reg is, maar die motivering is verkeerd, verdien die leerder net EEN punt. As die WAAR/ONWAAR verkeerd is, maar die motivering is reg, word GEEN punte toegeken nie. Vals (Fals) kan aanvaar word. (False is egter verkeerd, want dit is Engels.) As ʼn antwoord ʼn aanhaling is, word die kandidaat nie gepenaliseer indien die aanhalingstekens ontbreek nie. Die aanhaling moet volledig volgens die teks wees, maar die kandidaat word nie gepenaliseer vir spelfoute nie. Waar een-woord-antwoorde gevra word en die kandidaat ʼn volsin gee, is dit korrek mits die korrekte woord onderstreep word of op een of ander wyse uitgelig word. Wanneer twee of drie feite/punte vereis word en die kandidaat ʼn hele reeks gee, word slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien. Indien die kandidaat woorde uit ʼn ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel verskyn, word die vreemde woorde geçgnoreer. Indien die antwoord sonder die vreemde woorde sinvol is, word die kandidaat nie gepenaliseer nie. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, word dit aanvaar. Aanvaar dialektiese variasies. Aanvaar by meervoudigekeuse-vrae die letter ASOOK die korrekte antwoord wat ten volle uitgeskryf is. VRAAG : DIALOOG Kollig op Emo Adams [59 woorde] [Verwerk uit: Taalgenoot, Oktober 009 en Huisgenoot, 9 November 005] VR. MEMORANDUM PUNT LU AS VLAK. 9 jaar oud Ook in sinsverband. Vind. Engels Ook in sinsverband... C/Hy gee vir Emo idees hoe om bekende Afrikaanse liedjies te verwerk. Vind Vind

Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V DoE/Feb. Maart 00.. A/Hy motiveer vir Emo om meertalig te wees. Vind.. B/Hy stel vir Emo bekend aan die wéreld van vermaak en musiek..4 Afrikaans/Die Afrikaanse deel. Hy sing, vertel stories en grappe in Afrikaans. (Of soortgelyk) Vind Verduidelik geämpliseer de.5. Onwaar Verduidelik geämpliseer de.5. Dans is my eerste liefde... Vind (VYF OPEENVOLGENDE WOORDE).6 C/Theuns Jordaan Vind.7 Die Burger Vind.8 Hy gaan wys ʼn mens kan ʼn ander ras se kultuur waardeer. (Of soortgelyk).9..9. Eie opinie, bv. Ek hou nie daarvan/ Ek hou nie daarvan nie. Dit vat die karakter van die liedjie weg. OF Ouer mense het mooi herinneringe aan hierdie ou liedjies en as dit modern gemaak word, verloor dit daardie bekoring. OF Jongmense luister graag hierna. (Of soortgelyk) (Motivering moet pas by antwoord in.9.) Gee persoonlike respons Gee persoonlike respons SUBTOTAAL: DENKVLAK &: 4/ [0,8%] DENKVLAK : 5/ [8,4%] DENKVLAK 4&5: 4/ [0,8%] VRAAG : KOERANTARTIKEL Die meeste mense in SA het ʼn huis [6 woorde] [Verwerk uit: RAPPORT, 6 Maart 008] VR. MEMORANDUM PUNT LU AS VLAK. 007 Ook in sinsverband korrek. Vind 4 4 4. 6,7%. Ook in sinsverband korrek. Vind.. minder Vind.. Noord-Kaap Vind Ook in sinsverband korrek... Limpopo Ook in sinsverband korrek. Vind

Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V 4 DoE/Feb. Maart 00.4 Mike Schussler Ook in sinsverband korrek. Verduidelik.5. Onwaar Verduidelik.5. (ʼn huis wat hulle Üf) besit Üf huur Vind.6 (80% het nou) elektrisiteit. Verduidelik (74% het nou) water/kraanwater. (65% se) vullis word verwyder. (Enige TWEE).7. ʼn mening Onderskei tussen feit en mening.7. voel (met of sonder aanhalingstekens) Onderskei tussen feit en mening (EEN WOORD).8 Ja. maar hy is so jammer Gee persoonlike respons.9 B/Suid-Afrika so vinnig verstedelik. Verduidelik.0 Baie mense in Suid-Afrika besit wel/tog ʼn huis. Verbetering van dienste (Of soortgelyk) Verduidelik SUBTOTAAL: 5 DENKVLAK &: 9/5 [60%] DENKVLAK : 5/5 [,%] DENKVLAK 4&5: /5 [6,7%] VRAAG : ADVERTENSIE Ever Fresh-melk [7 woorde] [Aangepas uit: Sarie, Oktober 008] VR. MEMORANDUM PUNT LU AS VLAK. C/ niks in die melk is wat nie daar hoort nie. Verduidelik. dit daarop dui dat die (langlewe-) melk altyd vars is. Verduidelik die (langlewe-) melk so vars soos die blommetjies op die boksie is (as fresh as a daisy). (Of soortgelyk) SUBTOTAAL: DENKVLAK &: 0/ DENKVLAK : / (00%) DENKVLAK 4&5: 0/ DENKVLAK &: /0 [ 40%] DENKVLAK : /0 [ 40%] DENKVLAK 4&5: 6/0 [0%] TOTAAL AFDELING A: 0 5

Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V 5 DoE/Feb. Maart 00 AFDELING B: OPSOMMING ASSESSERINGSRIGLYNE ALGEMEEN Lees die hele opsomming om ʼn geheelindruk van die opsomming te kry. Beplanning is nie nodig nie. Indien beplanning wel gedoen is, moet dit duidelik aangedui wees. Indien nie aangedui nie, word die eerste opsomming nagesien. Indien die opsomming te lank is, word daar slegs 5 ekstra woorde toegelaat. Die res van die opsomming word geågnoreer. Indien die opsomming te kort is, maar dit bevat al die vereiste, word die kandidaat nie gepenaliseer nie. Kandidate mag nie afkortings in hul opsommings gebruik nie, maar indien dit in die opsomming voorkom, word elke afkorting getel volgens die getal woorde wat dit voorstel. PUNTETOEKENNING Feite: 7 punte Taal: punte DUI DIE PUNTE SÇ AAN: Feite (7) + Taal () = (0) FOrmaat ( 0/) Woord ( 0/) Aanhaling ( 0//) = TOTAAL STAP : FEITE (7) Slegs feite wat in volsinne aangebied word, verdien punte. (ʼn Volsin het ʼn werkwoord.) STAP : TAAL ( 0///) ELKE taalfout (grammatika, spelling en punktuasie) in ELKE feit word aangedui (ook in verkeerde feite), daarna getel en soos volg bereken: Feite met taalfoute. 0 4 foute: geen penalisering nie 5 0 foute: trek punt af 5 foute: trek punte af 6 foute of meer: trek punte af Feite sonder taalfoute. Geen feite korrek: geen punt vir taal feite korrek: maksimum punt vir taal 4 feite korrek: maksimum punt vir taal 5 7 feite korrek: maksimum punt vir taal TIPIESE TAALFOUTE - Woordorde in enkelvoudige sin (bv. O/werp + ww. + v/werp) - Dubbelnegatief - Woordorde in saamgestelde sinne (Voegwoord, en ) - Voornaamwoorde - Omgekeerde woordorde - Lydende vorm - Tyd, wyse, plek- Direkte vertaling (moedertaalinvloed) - Infinitief

Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V 6 DoE/Feb. Maart 00 STAP : FORMAAT ( 0/) Kandidate moet die opsomming in die vereiste formaat aanbied: - puntsgewys in kolomme of onder mekaar. - indien die feite nie duidelik as positief en negatief aangedui is nie, neem aan dat die eerste vier positief moet wees en die laaste drie negatief. - penaliseer met een punt indien die opsomming in paragraafvorm aangebied is. (Dit is ʼn toegewing vir vanjaar se tipe opsomming.) STAP 4: GETAL WOORDE ( 0/) Kandidate MOET die korrekte getal woorde aandui. Indien die kandidaat nalaat om die getal woorde aan te dui of die verkeerde getal woorde is aangedui, penaliseer met een punt aan die einde. STAP 5: AANHALINGS ( 0//) Vir direkte aanhalings van sinne word daar soos volg gepenaliseer: volledige sinne aangehaal: geen penalisering nie 4 5 volledige sinne aangehaal: trek punt af 6 7 volledige sinne aangehaal: trek punte af VRAAG 4: INLIGTING OOR 'N KOMPETISIE Jip Rockspaaider (6 woorde) [Verwerk uit: Beeld Jip, 7 April 008] MOONTLIKE OPSOMMING: Die TWEE vereistes om aan die kompetisie deel te neem: Dit moet nuwe liedjies wees. Dit moet Afrikaanse liedjies wees. Die liedjies se melodieá moet oorspronklik wees. Dit moet ʼn skoolorkes wees. (Enige TWEE) DRIE stappe om die streekwenners te kies: Skole word in noord en suid gedeel. Elke deel word in streke ingedeel. Elke streek hou ʼn uitdunrondte om ʼn streekwenner te bepaal. Die TWEE maniere hoe die streekwenners aan die publiek bekend gestel gaan word: Finaliste van die noorde tree by die Aardklop-kunstefees (in Potchefstroom) op. Finaliste van die suide se eindrondte word by die Suidooster-fees (in die Kaap) gehou.

Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V 7 DoE/Feb. Maart 00 4 5 Die teks soos in die vraestel JIP, ʼn tienerbylaag in Die Burger, Beeld en Volksblad, bied jaarliks saam met DStv se musiekkanaal ʼn kompetisie aan. En dis weer sulke tyd dià tyd wanneer leerders van regoor die land bymekaarkom. Rockspaaider is ʼn kompetisie waaraan skoolorkeste deelneem. Dus, aan al die skoolorkeste: oefen julle stemme, kry julle kitare reg en oefen daardie tromme. Rockspaaider en julle skool se rockorkes gaan rock! Rockspaaider soek die beste musiekgroep wat nuwe Afrikaanse liedjies sing en speel. Dit beteken dat die lirieke in Afrikaans moet wees en die melodieá moet oorspronklik wees. Die hele land se skole word in twee verdeel: ʼn noordelike deel en ʼn suidelike deel. Die skole in elke deel word in streke ingedeel. Elke streek hou dan ʼn uitdunrondte om ʼn streekwenner te bepaal. As hulle onseker is oor hoe om die uitdunne te organiseer, is daar hulp: JIP Rockspaaider help skole om die uitdunrondtes te reál. Jip sal dià reálings en ʼn artikel oor die skooluitdunne ook publiseer. Die finaliste van die verskillende streke gaan deur na hulle eie eindrondtes. Die finaliste van die noordelike deel tree by die Aardklop-kunstefees in Potchefstroom op. Die suidelike deel se eindrondte word in die Kaap gehou by die Suidooster-fees. Die organiseerders betaal die streekwenners se onkostes na die eindrondtes toe. Niemand hoef bekommerd te wees oor finansies nie. Alle reis- en verblyfkostes word betaal! Die prys? Die twee nasionale wenners kry elkeen genoeg ateljeetyd om ʼn CD met agt liedjies op te neem. Die opsomming soos gevra Die TWEE vereistes om aan die kompetisie deel te neem: Groepe moet nuwe Afrikaanse liedjies sing en speel. Die lirieke moet in Afrikaans wees. Die melodieá moet oorspronklik wees. Dit moet ʼn skoolorkes wees. (Enige TWEE) DRIE stappe om die streekwenners te kies: Die land se skole word in noord en suid verdeel. Die skole in elke deel word in streke ingedeel. Elke streek hou n uitdunrondte om n streekwenner te bepaal. Hoe die streekwenners aan die publiek bekend gestel gaan word: Finaliste van die noorde tree by die Aardklop-kunstefees (in Potchefstroom). Op. Die suidelike deel se eindrondte word by die Suidooster-fees (in die Kaap) gehou. 6 Dit is ʼn fantastiese geleentheid om ʼn musiekloopbaan te begin. Kom, kom! Die sluitingsdatum is Vrydag, 9 Mei. DENKVLAK : 7/0 [70%] DENKVLAK : /0 [0%] DENKVLAK : 0/0 [00%] TOTAAL AFDELING B: 0

Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V 8 DoE/Feb. Maart 00 AFDELING C: TAAL ASSESSERINGSRIGLYNE VRAAG 5: WOORDSTRUKTURE Spelling moet korrek wees. Indien woorde met ʼn hoofletter aangebied is, word dit as korrek aanvaar. Waar ʼn afkorting getoets word, behoort die punte op die regte plek te wees. VRAAG 5: TYDSKRIFARTIKEL Ywerige afrigter se werk werp vrugte af [Verwerk uit: Volksblad, September 007] VR. MEMORANDUM PUNT LU AS VLAK 5. onderwyseres 4 gebruik geslagvorm: vroulik 5. samewerking 4 gebruik samestellende afleiding 5. moeilik 4 gebruik antonieme 5.4 ondersteuning 4 gebruik afleiding: verander ww. na 5.5 Kaapstad 4 pas spelkonvensies toe 5.6 hard 4 gebruik homofone 5.7 kampioenskappe 4 gebruik meervoudsvorme gebruik 5.8 leá 4 gebruik die verboç vorm 5.9 twintig 4 Pas spelreçls toe 5.0 druiwesap 4 samestelling 5. bekertjie 4 gebruik verkleining 5. splinternuut 4 gebruik intensiewe vorme 5. meer 4 gebruik trappe van vergelyking 5.4 bv. 4 gebruik afkortings 5.5 ouderdom 4 gebruik afleiding: bw. na s.nw 5.6 haar 4 gebruik voornaamwoorde 5.7 student 4 gebruik een woord vir ʼn s.nw omskrywing 5.8 bly/verheug/tevrede 4 gebruik sinonieme SUBTOTAAL: 8 DENKVLAK : 8/8 (00%) DENKVLAK : 0/8 DENKVLAK : 0/8

Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V 9 DoE/Feb. Maart 00 AFDELING C: TAAL VRAAG 6: SINSTRUKTURE ASSESSERINGSRIGLYNE Eenwoord-antwoorde word as verkeerd aangedui as die spelling verkeerd is. In volsin-antwoorde word verkeerde spelling net gepenaliseer indien die fout in die taalstruktuur getoets word. Sinskonstruksies moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word soos in die instruksie aangedui. Waar direkte en indirekte rede en punktuasie getoets word, mag ã punte toegeken word. Vir meervoudigekeuse-vrae word sowel die letter wat ooreenstem met die korrekte antwoord as die antwoord wat uitgeskryf word, aanvaar. VRAAG 6: KOERANTARTIKEL Feite of fabels [Uit: Finesse, Augustus 008] VR. MEMORANDUM PUNT LU AS VLAK 6. baie oud 4 gebruik uitdrukkings 6. Retha Kotze sé: Ek glo glad nie hierdie 4 gebruik direkte rede: ww. (glo) tweede storie nie. plek in sin en vnw. sy > ek; punt vir woordorde met korrekte vnw.; punt vir AL die leestekens korrek 6. Hoekom het hierdie fabel ontstaan? 4 identifiseer en gebruik vraende vnw.; vraagteken moet daar wees om punt te verdien 6.4 Jy sal dan te swak wees om te swem. 4 gebruik toekomende tyd: sal vervang eerste ww. en ww. skuif na die einde van die sin; is > sal... wees 6.5 Jy kan maar gaan swem aangesien jou 4 gebruik saamgestelde sinne: vgw : liggaam genoeg suurstof het. ww. (het) skuif na einde van die sin 6.6 Jy mag nie met ʼn vol maag swem nie. 4 gebruik ontkennende vorm: gebruik dubbele ontkenning 6.7 Fabels word deur ou mense geglo. 4 gebruik passiewe/lydende vorm OF Fabels word geglo deur ou mense. 6.8 Hardloop het nie regtig jou knieá beskadig nie. 4 gebruik verlede tyd; het vervang eerste ww.; ww. (beseer) skuif na einde van sin; geen verbuiging van ww. a.g.v. be- 6.9 op 4 gebruik voorsetsels 6.0 Jy moet onthou om op te warm voordat jy 4 gebruik die infinitief: om... begin oefen. (deeltjieww.) + te + (deeltjieww.)

Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V 0 DoE/Feb. Maart 00 6. Draf elke dag rustig om die rugbyveld. 4 gebruik gepaste woordorde in sinne: tyd, wyse en plek 6. Gaan spreek ʼn dokter oor jou seer knie! 4 formuleer ʼn bevelsin. uitroepteken moet daar wees om punt te verdien 6. n Fisioterapeut gee ʼn goeie 4 gebruik die aktiewe/bedrywende vorm oefenprogram. 6.4 Die dokter sé dat hulle baie sportmanne vir geskeurde ligamente opereer. 4 gebruik indirekte rede: vgw. ww. (opereer) skuif na die einde van die sin en ons > hulle OF Die dokter sé hulle opereer baie sportmanne vir geskeurde ligamente. 6.5 Sjoe! Die atleet hardloop soos blits. 4 identifiseer en gebruik uitroepe 6.6 Die dokters wonder lank oor die 4 gebruik die teenwoordige tyd behandeling van die beseerde atleet. SUBTOTAAL: 7 DENKVLAK : 7/7 (4%) DENKVLAK : 5/7 (9%) DENKVLAK : 5/7 (9%) VRAAG 7: KRITIESE TAALBEWUSTHEID ADVERTENSIE en KOERANTARTIKEL [Verwerk uit: Sarie, Oktober 008][Verwerk uit: Jip, November 008] VR. MEMORANDUM PUNT LU AS VLAK 7. D/binne ʼn kort tydjie sal kan koop wat 4 identifiseer manipulerende taal hulle hart begeer. 7. Wil jy uitstaan in ʼn groep? 4 verduidelik interpreteer hoe taal die leser perspektiewe laat deel 7. beroemde persoon 4 verken alternatiewe uitdrukkingswyses (baie) belangrike persoon (Enige EEN) 7.4 Dis koel buite, nie warm nie. 4 verduidelik denotasie 7.5 positief 4 identifiseer houding 4 SUBTOTAAL: 5 DENKVLAK : 0/5 DENKVLAK : 4/5 [80%] DENKVLAK : /5 [0%] DENKVLAK : 5/40 [6,5% ] DENKVLAK : 9/40[,5%] DENKVLAK : 6/40 [5%] TOTAAL AFDELING C: 40 GROOTTOTAAL: 80