NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 NASIENRIGLYN

Vergelijkbare documenten
GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS: DISTRIK D6 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 JUNIE EKSAMEN 2017 GRAAD 10 MEMORANDUM PUNTE: 80 TYD: 2 UUR

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 NASIENRIGLYNE

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYNE

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

GRAAD 9 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 MEMORANDUM

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

GRAAD 10 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL MEMORANDUM VREASTEL 1 JUNIE 2018 PUNTE : 120 TYD : 2 ½ UUR. Hierdie memoranduml bestaan uit 6 bladsye

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 NASIENRIGLYN

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 NASIENRIGLYN

MEMORANDUM JUNIE 2015

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 NASIENRIGLYN

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

VOORBEELDVRAESTEL GRAAD 10 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM. PUNTE: 70 TYD: 2 uur. Hierdie memorandum bestaan uit 6 bladsye.

AFRIKAANS EAT GRAAD 11

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 9 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

RIGLYNE VIR DIE OPSTEL VAN GRAAD 12- EKSAMENVRAESTELLE VIR TALE HUISTAAL EERSTE ADDISIONELE TAAL TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 VRAESTEL 1 MEMORANDUM JUNIE 2017

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V1 NASIENRIGLYN

GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS: DISTRIK D6 & D7 AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 1 TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES IN KONTEKS MEMORANDUM GRAAD 11 JUNIE 2017

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS: DISTRIK D7 & D16 MEMORANDUM AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 10 JUNIE 2017

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 MEMORANDUM

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 MEMORANDUM

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 MEMORANDUM

DISTRIK: GAUTENG-WES GEMEENSKAPLIKE EKSAMEN: JUNIE 2016 VAK: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL: 1 (TAAL IN KONTEKS) GRAAD: 11 MEMORANDUM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

PUNTE: 80 TYD: 2 uur

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 MEMORANDUM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEMORANDUM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL V1 SEPTEMBER 2017 NASIENRIGLYNE

GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS: DISTRIK D6 & D8 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 GRAAD 11 MEMORANDUM JUNIE 2017 TOTAAL: 80

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 1 Begrip, Opsomming en Taal Memorandum

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Transcriptie:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 NASIENRIGLYN PUNTE: 80 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 8 bladsye.

2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 (EC/NOVEMBER 2018) AFDELING A: LEESBEGRIP Spel- en taalfoute word NIE gepenaliseer NIE omdat die fokus op begrip is. Indien die kandidaat woorde uit ʼn ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel verskyn, word daardie vreemde woorde geïgnoreer (toegedruk). Indien die antwoord sonder daardie vreemde woorde sinvol in Afrikaans is, word die kandidaat NIE GEPENALISEER NIE. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, is dit aanvaarbaar. By oop vrae word GEEN punt toegeken vir JA / NEE, EK STEM SAAM / EK STEM NIE SAAM NIE. Die rede / motivering verdien die punt. Geen punt word toegeken vir WAAR / ONWAAR of FEIT / MENING nie. Die rede / motivering verdien die punt. Waar eenwoord-antwoorde gevra word en die kandidaat gee ʼn volsin, is dit korrek MITS die korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig word. Wanneer TWEE / DRIE feite vereis word en ʼn reeks word gegee, word SLEGS die eerste TWEE / DRIE nagesien. Aanvaar dialektiese variasies. Aanvaar die letter wat met die korrekte antwoord ooreenstem EN / OF die antwoord wat volledig geskryf word vir meervoudigekeuse-vrae. 1.1 Berug - bekend (1) 1 1.2 Robbe / Robben (1) 1 1.3 Mense wat ongeneeslike siektes gehad het. Mense wat vee gesteel het/veediewe. (2) 1 1.4 Setlaars (1) 1 1.5 (Lae stand beteken) dit is ʼn deel van die (sosiale) struktuur / klas / posisie / status / rang / werkersklas) wat gewoon / ordinêr / minder belangrik / is (geen aansien het nie).) (of soortgelyke antwoord) (1) 3 1.6 Hulle kan ander mense aansteek / meer mense kan doodgaan van die siektes / om die verspreiding van die siekte te beperk of voorkom / om ʼn epidemie te voorkom. (of soortgelyke antwoord) (1) 4 1.7 Deur sy persoonlikheid / deur sy algemene kennis (enige 1) (1) 1 1.8... omdat hy nie saam met die regering gestem het nie / teen die regering was. (1) 3 1.9 Die skrywer het simpatie met die feit dat Makana verdrink het. / Die skrywer wil simpatie by die leser wek dat Makana verdrink het. (of soortgelyke antwoord) (2) 4 1.10 B baie bote op die rotse geloop het. (1) 3

(EC/NOVEMBER 2018) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 3 1.11 Die eiland is onder die jurisdiksie van die Departement van Gevangenisse geplaas. / Dit het ʼn seegrens van 1.5 km gehad. (1) 1 1.12 Die eiland is ʼn (vloot) opleidingsbasis (-sentrum). / Die eiland is deur die Departement van Gevangenisse gebruik. / Vir die veiligheid van die eiland. (1) 4 1.13 Afsondering (1) 1 1.14 Dit is ʼn plek wat belangrik in die geskiedenis is. / Dit sê dat die vryheidstryders daar was. / Dit was die plek waar mnr. Mandela was. / Dit was oor die oorwinning teen apartheid. (enige een) (1) 3 1.15 Mnr. G Mbeki was verban. / Sy boek kon weens (politieke) druk nie in Suid-Afrika gepubliseer word nie. (of soorgelyke antwoord) (2) 3 1.16 Dit is deel van die geskiedenis van die land. / Dit is nou ʼn museum. / Dit is nie meer deel van die Departement van Gevangenisse nie. (1) 2 1.17 Om die ekosisteem te herstel. / Omdat die voëls en pikkewyne weens die mense op die eiland gevlug het. / Die troeteldiere van die mense wat op die eiland gewerk het, het die voëls en pikkewyne weggejaag. / Die eiland is nie meer deel van die Departement van Gevangenisse nie. / Daar word nou navorsing op die wildlewe gedoen. / Om hulle te bewaar. (of soortgelyke antwoord) (2) 3 1.18 (Baie) lank gelede. (1) 4 1.19 Baie groot (1) 3 1.20 Skulpe (1) 1 1.21 Jaarliks (1) 3 1.22 D Byna (1) 3 1.23 Die lyne loop parallel. / Beide verminder met 0,25 miljoen / ¼ miljoen / 250 000. (1) 3 1.24 Vigs (1) 1 1.25 500 000 / 0,5 miljoen (1) 1 1.26 Hulle leer nou eers bestuur. / Hulle het geen verantwoordelikhede nie. / Hulle bestuur gevaarlik. / Hulle het nog nie ʼn gesin nie. / Hulle vat te veel kanse. / Hulle is nog nie volwasse genoeg om te besef dat motors gevaarlik is nie. / Hulle is altyd haastig en gehoorsaam nie die padreëls nie. / Hulle ry vinnig om ander te beïndruk. (of soortgelyke logiese antwoord binne konteks.) TOTAAL AFDELING A: 30

4 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 (EC/NOVEMBER 2018) AFDELING B: OPSOMMING INSTRUKSIES o Kandidate moet volsinne skryf. Indien ʼn werkwoord kort, is dit nie meer ʼn volsin nie. o Beplanning is nie nodig nie. o Indien rofwerk/beplanning gedoen word, let op die volgende: o Indien die beplanning in potlood aangebied word, word dit as rofwerk beskou en die tweede aanbieding word nagesien. o Indien die eerste poging in pen aangebied word en daar nie aangetoon is dat dit beplanning is nie, word daardie poging as die finale antwoord beskou. o Indien daar twee feite in een sin gegee word, word slegs die eerste feit nagesien. Die tweede feit word geïgnoreer. o Indien daar twee sinne by een koeëlpunt gegee word, word slegs die eerste sin nagesien. o Kandidate hoef nie ʼn TITEL te verskaf nie. o Indien afkortings in die opsomming voorkom, word elke afkorting volgens die getal woorde wat dit voorstel getel, byvoorbeeld, d.w.s. = 3 woorde. o Indien die kandidaat die opsomming in paragraafvorm aanbied, word die eerste 7 sinne van die paragraaf nagesien. LET DAAROP DAT DIE OPSOMMING MEER AS EEN MOONTLIKHEID BINNE ʼn PARAGRAAF BEVAT. DIE NASIENER MOET DUS NOUKEURIG LEES! KEN DIE TAALPUNTE SÓ TOE VIR NIE DIREKTE AANHALINGS: Die hoofgedagte moet in ʼn volsin aangebied word. Punte 1 3 feite korrek 1 punt 4 5 feite korrek 2 punte 6 7 feite korrek 3 punte KEN DIE TAALPUNTE SÓ TOE VIR DIREKTE AANHALINGS: Die hoofgedagte moet in ʼn volsin aangebied word. Punte 6-7 aanhalings geen punte vir taal 1-5 aanhalings 1 punt vir taal LET WEL Woordtelling: Nasieners tel die getal woorde indien dit te lank lyk. Geen punte word afgetrek indien die kandidaat nalaat om die getal woorde wat gebruik is, aan te dui nie. Indien die opsomming minder as die voorgeskrewe woorde bevat (minder as 70), maar dit bevat al die hoofgedagtes, word die kandidaat nie gepenaliseer nie. Indien die maksimum woorde oorskry word, moet die nasiener tot by die laaste volsin na die maksimum woorde nasien en die res van die opsomming ignoreer.

(EC/NOVEMBER 2018) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 5 OPDRAG: Noem SEWE beginsels vir ʼn suksesvolle onderneming. Die onderstreepte sinne kan moontlik direk aangehaal word. BEGINSELS VIR ʼn SUKSESVOLLE ONDERNEMING In die begin, selfs nog voor jy met jou nuwe besigheid begin, moet jy die sakebeginsels baie goed ken. Hier is wat jy moet doen. Moenie net inspring en hoop dit werk nie. Kennis is daarom die eerste ding wat jy moet hê as jy met ʼn nuwe onderneming wil begin. Lees op en ondersoek alles. Talle suksesvolle ondernemings is met minimale kostes begin. Hou dus die beginkostes so laag as moontlik. Jy moet seker maak dat jou besigheid ʼn behoefte in die mark sal voorsien en dat daar ʼn konstante vraag na jou produk of diens sal wees. Geslaagde private besighede wat nie rompslomp beperk nie, kan hulle nie vinnig by nuwe modes en tegnologieë aanpas nie. Jy moet seker maak dat jy n geldplan het en dat jy jou resultate maandeliks kan meet. Maak seker dat jou familie van die heel begin af van jou beplanning en geldplan weet, anders is almal gespanne. 1. Jy moet oor ingeligte kennis beskik. / Jy moet alles oplees en ondersoek. 2. Beginkostes moet so laag as moontlik wees. 3. Daar moet ʼn behoefte in die mark bestaan. / Daar moet ʼn konstante vraag na jou produk wees. 4. Jy moet by nuwe metodes en tegnologie aanpas. / Jy moet rompslomp beperk. 5. Jy moet oor ʼn geldplan beskik. / Jy moet maandeliks jou resultate kan meet. 6. Jou familie moet (deel wees) van die beplanning en geldplanne kennis dra. Daar moet ʼn balans tussen werk, speel en jou gesin wees. Ons oorwerk ons almal in die begin om die besigheid te begin. As dit te lank aanhou, is dit ʼn gevaarteken dat ʼn mens besig is om perspektief te verloor. Moet nooit vergeet dat jou klante byna altyd ʼn keuse het om van iemand anders se produkte of dienste gebruik te maak nie. Weet altyd dat jy jou klante uitstekende waarde vir hul geld moet gee. 7. Jy moet ʼn balans tussen werk, speel en gesin handhaaf. / Jy moenie perspektief verloor nie. 8. Jy moet jou klante waarde vir geld gee. TOTAAL AFDELING B: 10

6 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 (EC/NOVEMBER 2018) AFDELING C: TAAL ASSESSERINGSRIGLYNE WOORD- EN SINSTRUKTURE Spelling vir eenwoord-antwoorde moet korrek wees om punte te verdien. Indien een woord gevra word, bv. die korrekte vorm van die woord tussen hakies, mag die kandidaat die hele sin uitskryf soos dit op die vraestel gegee word. Dis slegs by Leesbegrip en Vraestel 2 waar die kandidaat gepenaliseer word indien die korrekte woord nie uitgelig of onderstreep word nie. Waar daar in Vraestel 1 spesifiek gevra word vir een woord vir..., geld hierdie toegewing nie. Spelfoute word gepenaliseer waar taalstrukture gevra word. o Wanneer verlede tyd getoets word, moet ge- as EEN WOORD met die werkwoord geskryf word. o Wanneer die infinitief getoets word, moet te in verbinding met die infinitief as TWEE WOORDE geskryf word. Waar afkortings getoets word, moet die punktuasie ook korrek wees om 'n punt te verdien. Vir meervoudigekeuse-vrae word sowel die letter as die korrekte antwoord aanvaar. LET WEL: Waar advertensie- en strokiesprenttegnieke gevra word, tel taal- en spelfoute nie, tensy dit die betekenis van die sin beïnvloed. Sinstrukture moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word volgens die instruksies. VRAAG 3: ADVERTENSIE 3.1 Groot letters / hoofletters / uitroepteken / donker swart letters (1) 4 3.2 Groenes / mense wat belangstel om te herwin / omgewingsvriendelike mense. Mense wat besoedel / rommel rondgooi. / Mense wat nie omgewingsvriendelik is nie /omgewingsbewus is nie. (enige een of soortgelyk) (1) 4 3.3 Kan slegs skoon houers herwin word? (beide moet korrek wees om die punt te verdien.) (1) 2 3.4 hart / blaar (1) 3 3.5 elektroniese (1) 1 3.6 Skoon items en houers word elke dag (deur ons) herwin. (1) 2 3.7 tot (1) 1

(EC/NOVEMBER 2018) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 7 3.8 daagliks (1) 1 3.9 Om aandag te trek / om te beklemtoon wat jy kan en nie kan herwin nie. (enige een of soortgelyk) (1) 3 3.10 pamflette (1) 1 [10] VRAAG 4: STROKIE 4.1 Sy sê vir hom dat hy dit moet soek. (of soortgelyk) (1) 3 4.2 Sy wil hê haar woorde moet hom laat dink / insink. / Dat dit haar laaste woord is. / Sy wag vir ʼn reaksie van hom. / Sy gaan nie weer daaroor praat nie. (enige een of soortgelyk) (1) 3 4.3 Hulle is nie bereid om iets fisies te doen / soek nie. / Hulle is heeldag met hulle rekenaars / op hulle selfone besig. / Hulle soek vir ʼn maklike uitweg. (enige een of soortgelyk) (1) 3 4.4 daarna (1) 1 4.5 Dit beklemtoon die feit dat die boeke weg / verloor / skoonveld is. (1) 3 4.6 Sug (1) 3 4.7 4.7.1 Figuurlik (1) 3 4.7.2 Die boeke is weg / verlore / soek geraak / voete gekry. (enige een of soortgelyk. Die antwoord: dit word nie letterlik bedoel nie word NIE AANVAAR NIE.) (1) 4 4.8 Haar gesigsuitdrukking / haar hande / vinger wys na hom / haar mond is oop / daar is ʼn lyn langs haar mond af / sy kyk stip na hom. (1) 3 4.9 Hy het ʼn tas / ruksak (op sy rug). (1) 3 [10]

8 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 (EC/NOVEMBER 2018) VRAAG 5: PROSA 5.1 Vir niemand was dit vreemd dat Willem skielik snaaks begin raak het nie. (1) 1 5.2 slordigste (1) 2 5.3 Bloedrooi / tamatierooi / skarlakenrooi (1) 1 5.4 Willem het dikwels deurmekaar geraak. (1) 1 5.5 Hulle het nie hulle seun se agteruitgang raakgesien nie. (1) 2 5.6 dwelmverslaafdes (1) 1 5.7 dood / weg (1) 1 5.8 harde (1) 1 5.9 Die man het aan ʼn ongeneeslike siekte gely. (1) 1 5.10 Sy maats vertel: Alles het met ʼn bietjie dagga begin. (alles korrek vir 1 punt) (1) 2 5.11 lewensles (1) 1 5.12 Willem se storie is nóg uniek nóg gelukkig. (1) 2 5.13 Die samelewing behoort dwelmmisbruik te veroordeel. (1) 2 5.14 Te veel mense kyk vandag anderpad na die probleem. (1) 2 5.15 Help (my) / Keer / Gou / Oeps / O genade / Jittetjie tog / Gonnatjie (1) 1 5.16 visgrate (1) 1 5.17 katjie (1) 1 5.18 Vandag maak pa lekker kos. (1) 2 5.19 melk be ker (1) 1 5.20 gebrande (1) 1 [20] TOTAAL AFDELING C: 40 GROOTTOTAAL: 80